This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
13.1geld steeds. Indien daar van kandidate verwag word om hulle eie voorbeelde/mening te gee, beredeneer dit in die nasiensentrum ten einde die alternatiewe antwoorde te finaliseer. GEBRUIK VAN DIE KOGNITIEWE WERKWOORD EN TOEKENNING VAN
14.10(a\ Ken TWEE punte toe vir volledige sinne. Ken EEN punt toe vir sinsdele, onvoltooide sinne en vae antwoorde. (b\ Met ingang van November 2015, sal die TWEE punte nie noodwendig aan die einde van elke voltooide sin getoon word nie. Punte
1.1.9(10 x 2\ (20\
1.2Padongelukfonds, 1996 (Wet 56 van 1996\ (POF\
1.2.2Stukwerk
1.2.3Mark
1.2.4asionale walifikasieraamwerk (NKR\
1.2.5Memorandum van Inkorporasie 'MOI ]\ (5 x 2\ (10\
1.3.5(5 x 2\ (10\ TOTA AFDELING UITEENSETTING VAN PUNTE VRAAG PUNTE
1.3TOTA
Q2โ Section header โ
2.1sionale Kredietwet
2.1.1sionale Kredietr eguleerder. (1\
2.1.2Nasionale Kredietwet , 2005 (Wet 34 van 2005\. (1\ LET WEL anvaar Nasionale Kredietw et/
2.1.3Voordele van NKW vir kredietverskaffers/besighede Meer omsigtige/konserwatiewe toestaan van lenings deur Tex Bank kan tot minder slegte skulde/oninbare skulde lei daar minder oninbare skulde is. Tex Bank
2.1.4
2.1.5
2.2.1Strategi ese bestuur proses OPSIE 1 n Duidelike visie, mi sieverklaring en meetbare/realistiese doelwitte in plek. Identifiseer geleenthede/swakhede/sterk punte/bedreiging
2.2
2.3Wet op Arbeidsverhoudinge
2.3Nienakoming aksies Onregverdige nwettige ontslag/afdanking van werknemers Kansellering van werknemers se kontrakte deur die nuwe eienaar werkgewer wanneer die besigheid verkoop/oorgedra word. Weier die stigting/erkenning
2.3Impa k op werkgewers/besighede Positie Beskerm die regte/belange van besighede in arbeidsverwante kwessies Beskerm werkgewers wat wettige uitsluiting uitroep wanneer nder handelinge tussen partye misluk.
2.4Basi ese menseregte gekoppel aan BBSEB
2.4.1Basi ese menseregte Gelykheid Om gelyk en regverdig behandel te word. Respe k en menswaardig Behandel in n menswaardige manier /Nie
2.4.2
4.2TOTA 13
Q3โ Section header โ
3.1Vereistes vir n logiese en effektiewe aanbieding Ken jou gehoor Aanbieding moet n inleiding, hoofinhoud en gevolgtrekking /slot insluit. Stel die doelwitte van die aanbieding in jou inleiding.
3.3
3.5
3.5.5
3.5TOTA 18
Q4โ Section header โ
4.1.1
4.1.2Seksuele teistering Moontlike strategie: Gedragskode/Etiese K ode moet in plek wees, wat n raamwerk vir regstellende stappe/ aksies en prosedures moet insluit. Formuleer
4.1.3
4.3Grief teenoor konflik Grief Konflik Wanneer n werknemer ongelukkig is/ n probleem het/klag indien in die werkplek.
4.4
4.5Voordele van kreatiewe denke in die werksplek Begin/Ontsluit die proses van probleemoplossing aangesien daar gewoonlik meer probleme as oplossings is. Beter/Unieke/Onkonvensionele idees/oplossings word verkry.
4.6Toepassing van die Nominale roep egniek (NGT\ Direkteure/Bestuurspan kan dit toepas om probleme te identifiseer/oplossings te verkry/besluite te neem. Span word in kleiner groepe/spanne verdeel en sit rondom
4.7Onetiese advertensie praktyke en praktiese voorbeelde
4.7.1
4.7.2Misleidende verpakking Te groot verpakking word gebruik om die produk groter/beter te laat lyk. Voorbeeld: n Welbekende aartappelskyfie vervaardiger het nie die grootte van hulle verpakking verander nie
4.7.3
4.7.3TOTA 23
Q5โ Section header โ
5.1
5.2.1Gehalte aanwysers vir die Openbare/Eksterne betrekkinge funksie Bestuur hanteer negatiewe publisiteit vinnig. Minder/Min/Geen insidente van negatiewe publisiteit nie. Gereelde positiewe media uitreiking.
5.2.2Gehalte aanwysers vir die Administratiewe funksie Vinnige en betroubare data vaslegging en prosessering sisteme. Verskaf betroubare inligting op tyd aan bestuur. Maak relevante inligting beskikbaar vir vinnige besluitneming.
5.3.1ksie Proses waar nuwe werknemers voorgestel word aan hulle werk en werkomgewing. Enige ander relevante definisie van induksie. Maks (2\
5.3.2Regverdiging vir induksie mede werknemers op verskillende vlakke te vestig. Maak nuwe werknemers vertroud met die onderneming se strukture bv. wie is hulle toesighouer/laevlakbestuurders. Nuwe werknemers sal weet waar alles is
5.3.3Prosedure vir plasing DM Motorvervaardigers (DMM moet die spesifieke verantwoordelikhede van Danny se pos, ingesluit verwagtinge en vaardighede wat verwag word van die pos, uiteensit. MMV sal Danny se sterk punte, swak punte, belangstellings en vaardighede
5.3.4Indiensnemingskontrak (a\ Wetlike vereistes Die indiensnemingskontrak is die geskrewe ooreenkoms tussen DM Motorvervaardigers (DMMV\ en Danny en dit is bindend volgens die wet. Indiensnemingskontrak m
5.3.4(a\
5.3.4(b\ TOTA 28
Q6โ Section header โ
6.1.1
6.1.2
6.6valuasie van n Nie insgewende Maatskappy Positie Die soort maatskappy ontvang belasting voordele indien dit voldoen aan die vereistes wat deur SAID ( SARS
6.1TOTA TOTA AL AFDELING B: 180 34
Q7โ Section header โ
7.1Inleiding Die WVB was gepromulgeer om die ekonomiese ongelykhede van die verlede aan te spreek. Dit is van toepassing op die aanbied van goedere en dienste in Suid Afrika. Dit bevorder en verhoog die sosiale en ekonomiese welstand van die
7.2Regte van verbruikers
7.2.1eg om te kies Verbruikers het die reg om: verskaffers en goedere te kies. te soek vir die beste pryse goedere terug te neem wat nie veilig/stukkend is vir n volle terugbetaling. goedere te verwerp wat nie dieselfde is as die gemerkte voorbeeld nie.
7.2.2eg tot privaatheid en vertroulikheid/ konfidensialiteit Verbruikers het die reg om ongewenste direkte bemarking te beperk of te keer. lle kan beswaar m aak teen ongewenste promosie eposse en telefoon verkope.
7.2.3
7.2.4eg tot inligting rakende produkte en ooreenkomste/Reg tot die openbaarmaking en inligting Kontrakte en ooreenkomste moet in eenvoudige taal wees en maklik om te verstaan. Besighede moet pryse volledig, met alle ingeslote kostes aandui,
7.2.5eg op billike/verantwoordelike bemarking/promosie Besighede mag nie verbruikers mislei oor pryse, voordele/gebruike van goedere nie. Verbruikers mag aankope wat deur middel van direkte bemarking gemaak
7.2.6eg op billike waarde/goeie kwaliteit en veiligheid Verbruikers het die reg om gehalte goedere en dienste aan te vra. Hulle het die reg om foutiewe ite ms terug te gee indien die fout binne 6 maande na die aankoop van die item
7.2.7
7.2.8eg op billike/regverdige en redelike bepalings en voorwaardes Besighede moet aan verbruikers skriftelike kennisgewings van klousules gee wat tot die verbruiker se nadeel kan strek. Besighede mag nie goedere bemark of
7.2.9eg op gelykheid in die verbruikersmark Besighede mag nie toegang tot goedere en dienste beperk nie Besighede mag nie die gehalte van hulle goedere vir verskillende verbruikers wissel nie. Besighede mag nie verskillende pryse vra vir dieselfde goedere/dienste
Q8โ Section header โ
8.1Inleiding is belangrik vir voornemende entrepreneurs om geskikte ondernemingsvorme te kies wat hulle behoeftes sal pas. Die kies van n ondernemingsvorm hang van verskeie faktore soos kapitaal/kapasiteit/belasting/verdeling van winste/bestuur/wetgewing
8.2Vergelyking tussen n Vennootskap en n Maatskappy met Persoonlike Aanspreeklikheid Kriteria Vennootskap Persoon like Aanspreeklik eid
8.3Faktore wat kan bydrae tot die sukses/mislukking van die PAM
8.3.1Kapitaal Faktore vir sukses n Groot bedrag kapitaal kan byeengebring word aangesien daar geen limiet op die getal aandeelhouers is nie. n Groot bedrag kapitaal verhoog groei en bevordering in tegnologie vir die
8.3.2Bestuur Faktore vir sukses Bestuur is in die bekwame hande van n raad van direkteure wat vaardighede, kennis en kundigheid besit. Bekwame direkteure wat die maatskappy kan bestuur word deur aandeel houers ingestem/aangestel.
8.3.3Wetgewing Faktore vir sukses Die maatskappy en die eienaars (aandeelhouers\ is aparte entiteite wat meer mense kan aanmoedig om deel van die maatskappy te word. Direkteure word gedwing (deur die Wet\ om verantwoordelik op te tree en om
8.4
Q9โ Section header โ
9.1INLEIDING Besighede en hulle gemeenskappe is interafhanklik van mekaar en die een kan nie sonder die ander een funksioneer nie. Die onderlinge afhanklikheid kan verbeter as besighede en gemeenskappe hulle sosiale verantwoordelikheid besef.
9.2Beskrywing van KMV n Verpligting van n besigheid om goeie langtermyn doelwitte vir die gemeenskap na te streef. Langtermyn verbintenis van die besigheid om altyd eties korrek op te tree/om tot ekonomiese ontwikkeling
9.3
9.4Moontlike KMI programme Bou skole in gemeenskappe. Bied beurse aan behoeftige studente aan. Beskerm die omgewing bv. gebruik herwinbare papierverpakking verminder die water en elektrisite it verbruik/herwinning en afval
9.6Gevolgtrekking Ten spyte van uitdagings, neem besighede hulle maatskaplike verantwoordelikheid baie ernstig op en dra positief tot gemeenskappe en die samelewing by. Suksesvolle KMI programme sal die algemene lewensstandaard verbeter.
Q10โ Section header โ
10.1Inleiding Totale gehalte het betrekking op produkte wat klante se behoeftes en verwagtinge in alle opsigte en op Gehalte is om klante se behoeftes te bevredig. Besigheidsfunksies en werknemer aktiwiteite moet beho
10.2Elemente van TGB
10.2.1
10.2Die onderneming behoort huidige en toekomstige klantebehoeftes te Gehalte produkte en dienste bevredig klante se behoeftes en erwagtinge Klante sal tevrede wees as produkte en dienste aan hul behoeftes
10.2.3
10.2.4Betrokkenheid van alle werknemers/Personeelgebaseerde Bestuur Bestuur moet verseker dat alle werknemers betrokke is in gehalte bestuur. Bestuur moet verseker dat werknemers geheel en al tevrede is met die
10.2.5Deurlopende vaardigheidsontwikkeling/Onderwys en opleiding n Vaardigheidsoudit behoort uitgevoer te word om die kwalifikasies en vaardighede van personeel te bepaal wat die gehalte van produkte/prosesse
0.2Voldoende finansiering en kapasiteit Daar behoort genoeg fondse beskikbaar te wees vir behoorlike gehalte bestuur prosesse, bv. sisteme om foute in die proses te voorkom/ foute te ontdek in grondstowwe.
10.2Beplanning Deeglike beplanning vir gehalte versekering moet in plek wees voordat daar met produksie begin word. Genoeg personeel/gehalte versekeraars moet by sleutel produksiepunte beskikbaar wees om gehalte van produkte en prosesse te verseker.
10.2.8Monite ring en Evaluasie Monitering/Evaluasie sisteme en gehalte versekering prosesse moet in plek wees om foutiewe produkte en vermorsing te voorkom. Laat gehalte beheer inspeksies en prosedures by sleutel produksiepunte
10.2Bestuur van feite Bestuur moet ingelig gehou word rakende alle gehalte prosesse. Feite moet gemeet kan word/gebaseer op waarneming en eksperimente. Die analisering van data en inligting moet akkuraat wees.
10.2.10Spanwerk TGB verwag van elkeen om effektief te werk as n individu en as n spanlid in n afdeling van besigheid of oorkruis in verskillende afdelings. Gehaltesirkels is n inisiatief wat goed werk binne spanne om gehalte te
10.3Impak van swak TGB Tekort aan opleiding en vaardigheidsontwikkeling kan tot swak gehalte Beleggers kan hul beleggings onttrek, indien daar Swak publisiteit, as gevo Ongedokumenteerde gehaltebeheerstelsels/
10.4Aanbevelings vir die vermindering van die koste van gehalte Stel gehaltesirkels/klein spanne n vyf tot tien werknemers voor , wat gereeld vergader om maniere te bespreek om gehalte van hul werk te verbeter.