This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Tydens die nasien van meervoudigekeuse vrae kan slegs EEN moontlike antwoord aanvaar word. Indien die kandidaat twee of meer antwoorde aangedui het, sal SLEGS die eerste antwoord erken en volgens die nasienriglyne nagesien word.
1.2
1.3Wanneer die vraag noem dat daar van die kandidaat vereis word om (a\p vir stap te beskryf en (b\ verduidelik: (a\ Indien daar van 'n kandidaat vereis word om stap vir stap te beskryf, bv. 'n proses in 4 stappe, sal
1.4
1.5Aandag moet gegee word aan puntetoekenning by vrae waar twee (2\ punte aan een antwoord toegeken word, bv. Enige 1 x 2
1.6EEN regmerkie moet vir elke punt toegeken word en geen globale nasien word toegelaat nie.
1.7Onbeantwoorde en verkeerde antwoorde moet met 'n kruisie (X\ aangedui word.
1.8
1.9Gee aandag aan vrae waar die kandidaat nie die antwoord voltooi het nie, maar die antwoord op daaropvolgende/verdere bladsye in die antwoordeboek beantwoord het. Gaan voort om hierdie antwoorde na te sien en ken punte toe, waar van
1.10Met die nasien van berekeninge, moet aandag gegee word aan die posisie van die regmerkie(s\.
1.11Indien 'n kandidaat 'n stap oorgeslaan het waar 'n regmerkie in die nasienriglyn toegeken word, maar die finale antwoord korrek is, moet die totale getal regmerkies deur die nasiener aangedui word om te toon dat volpunte vir korrekte antwoorde toegeken
1.12As die eenheid wat benodig word vir berekeninge in die vraag gespesifiseer word, kan die finale antwoord as korrek beskou word sonder om die eenheid eksplisiet aan te dui, mits die numeriese waarde ooreenstem met die eenheid wat in die vraag
1.13As 'n verkeerde eenheid tydens berekeninge in die kandidaat se antwoord gemeld word, sal die antwoord verkeerd wees, selfs al is die waarde korre k.
1.14Tydens nasien van berekeninge, gee aandag verskillende metodes wat kandidate gebruik om die korrekte antwoord te verkry. Antwoorde waar kandidate afgerond het in subvrae en dit die finale antwoord affekteer, moet oorweeg word.
1.15Gee aandag aan spesiale nasieninstruksies vir die nasiener wat vir spesifieke vrae voorgeskryf is, soos in die nasienriglyne gemeld.
1.16Die nasiener moet 'n rooi streep trek om die einde van elke vraag aan te dui.
1.17Punte vir subvrae moet in die buitenste kantlyne van die ANTWOORDEBOEK aangedui word en NIE in die binneste kantlyne NIE.
1.18Wanneer subvraagpunte in die buitenste kantlyne toegeken word moet dit in lyn wees met die subvraag en nie omkring NIE.
1.19Totale punte van 'n antwoord moet aangedui word op die rooi lyn wat deur die nasiener getrek is en omkring word om punte vir spesifieke vrae aan te dui.
1.20Nasiener moet punte na die voorblad oordra en sorg dat dit korrek oorgedra is.
1.21
1.22Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag. Meganiese Tegnologie: Motorkunde DBE/November 2025 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.23Merk wat die kandidaat geskryf het en moenie aannames maak of die bedoelde antwoorde voorspel nie.
1.24Aanvaar verkeerde spelling in antwoorde behalwe waar die spelling die betekenis van die antwoord verander.
1.25Potloodwerk word normaalweg as rofwerk beskou en moet nie oorweeg/nagesien word nie.
1.26
1.27Verkeerde waardes van vorige berekeninge wat op die regte plek in die formule vervang is, moet punte kry.
1.28Merkers moet aandag gee aan berekeninge waar 'n verkeerde antwoord van 'n vorige stap korrek in die volgende berekening vervang is. In sulke gevalle moet hulle " sub " langs die regmerkie op die antwoordblad skryf om aan te dui dat die punt slegs vir
1.29Indien die formule wa t op die formulebladsy verskyn tydens die berekeninge van 'n kandidaat nie korrek aangedui is nie, maar die berekeninge en stappe korrek gedoen is, kan volpunte toegeken word.
1.30Indien die formule van die formuleblad tydens 'n kandidaat se berekeni nge verkeerd oorgedra is, moet geen punte toegeken word vir die waardes wat in daardie berekening vervang is nie, aangesien dit die oplossing wiskundig verkeerd maak.
Q7โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1(1\
1.2(1\
1.3(1\
1.4(1\
1.5(1\
1.6(1\ [6] Meganiese Tegnologie: Motorkunde DBE/November 2025 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou6
Q2โ Section header โ
2.1
2.2Boogsweiswerkveiligheid: Die operateur moet voldoende opgelei wees. Die werksplek moet effektief afgeskort wees. Die operateur moet beskermde toerusting gebruik. Verseker dat alle toerusting in veilige werkende kondisie is.
2.3PPE Veiligheidskerm moet in plek wees. Beskermende skutte/skerms moet in plek wees rondom die area waar die slypwerk plaasvind. Gebruik die regte skyf. Maak seker dat daar nie krake op die skyf is nie.
2.4Hantering van gassilinders: Moet nooit silinders bo op mekaar pak nie. Silinders moet nie in direkte sonlig gestoor word nie. Kettingsilinders in regop posisie vas. Klepskerms moet op silinders wees. Moenie op silinders slaan of werk nie.
2.5Nadeel van produkuitleg: Gebrek aan buigsaamheid. Optimale gebruik van toerusting is nie moontlik nie. Enige 1 x 1\ (1\
2.6Werknemerverantwoordelikhede: Sorg dra vir die gesondheid en veiligheid van homself en ander. Om met werkgewer saam te werk om enige pligte en verantwoordelikhede na te kom. Om enige wettige opdrag aan hom/haar rakende die gesondheids
Q3โ Section header โ
3.1Buigtoets:
3.1.1Buig maklik (1\
3.1.2Moeilik om te buig Dit sal maklik afbreek/breek Geneig om maklik Enige
3.2Hittebehandeling: Om die eienskappe van metale te verander. (1\
3.3Blusmediums Water Pekelwater (sout en water\ Olie Gesmelte metaalsoute Stikstof Lug
3.4Klanktoets: Tik met 'n hamer Laat op die vloer val (2\
3.5Doel van dopverharding: Om 'n harde dop oor 'n taai kern te vorm. (2\
3.6Dopverharding metodes Karburering Nitr ider ing Sianid is ering
3.7Normalisering: Dit is om interne spanning wat deur masjinering/smeewerk/sweiswerk veroorsaak is, te verlig. (2\ [14] Meganiese Tegnologie: Motorkunde DBE/November 202514
Q4โ Section header โ
4.1(1\
4.2(1\
4.3(1\
4.4(1\
4.5(1\
4.6(1\
4.7(1\
4.8(1\
4.9(1\
4.10(1\
4.11(1\
4.12(1\
4.13(1\
4.14(1\ [14] Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/November 2025 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou14
Q5โ Section header โ
5.1Kompressietoetser Buigsame slang/pyp Meter
5.2
5.2.1
5.2.2Maak om vonkproppe skoon Om te voorkom dat vuilheid deur die vonkpropgat binne in die silinder val (2\
5.3Funksie van silinderlekkasietoets Om die ligging van gaslekkasies na te gaan aan die einde van die kompressieslag/aan die begin van die kragslag/by BDP met beide kleppe toe
5.4Uitlaatgasanaliseerder Skakel die gasanaliseerder aan konnekteer die analiseerder aan die battery Zero
5.5Aa boord diagnostiese skandeerder (ABD\ Verkry foutkodes Skandeer stelsel vir foute Vee foutkodes uit
5.6Voorafkontroles op band Gaan band na vir onewer ed ige slytasie
5.7Optiese sporingsmeter
5.7.1Lees van sporingshoek Sporingsmeter (1\
5.7.2Kontakstawe se plasing Plaas dit op die binnekraal van die wielvelling Plaas dit regoor die middelpunt van die wiel (2\ [23] Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/November 202523
Q6โ Section header โ
6.1Krukas
6.1.1Benoem Krukasneus Grootkop
6.1.2
6.2Trillingdemper
6.2.1Benoem Krukas Flens
6.2.2Wrywingsvlak trillingdemper (1\
6.3Krukas trilling Die verander ende hoeveelheid van wringkrag wat op kragslae gelewer word
6.4Ontsteking orde: 1; 3; 4; 2 1; 2; 4; 3 (2\ Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/November 2025 NSS
6.5Silinderuitleg
6.5.1Gelid reguit /inlyn (1\
6.5.2Boxer Horisontaal teenoorstaande laten in enjin
6.6Kragslae
6.6.1(1\
6.6.2(1\
6.7Turbo aanjaer
6.7.1Benoem En in/ si linder
6.7.2Voordele van turbo aangejaagde vs. onaangejaagde en ji n: Verbeter brandstofverbruik
6.8Benoem wiek pe super aanjaer
Q7โ Section header โ
7.1Verduideliking van terme
7.1.1Aangeduide drywing Word bereken d eu r die volume en die aangeduide gemiddelde effektiewe druk te gebruik
7.1.2Kompressieverhouding Dit is die verhouding tussen die totale volume en die vry volume. (2\
7.2Berekeninge
7.2.1Slag volume: (3\
7.2.2Oorspronklike vry volume: (3\ SlagvolumeL
7.2.3Nuwe slag volume: (3\
7.2.4uwe diameter: (4\
7.3Berekeninge
7.3.1Wringkrag (3\ SV VV KV1
7.3.2Aangeduide drywing (7\
7.3.3Rem drywing Pa
7.3.4Meganiese doeltreffendheid (2\ [32] RD MD100 AD32
Q8โ Section header โ
8.1UItlaatgasse Koolstofmonoksied (CO\ Koolstofdioksied (CO Suurstof
8.2Silinderlekkasietoets
8.2.1Lekkende inlaatklep (1\
8.2.2
8.2.3Sisgeluid by die uitlaatpyp (1\
8.2.4
8.2.5Borrels in die verkoeler Sisgeluid vanaf aangrensende silinder/vonkpropgat Enige 1 x 1\
8.3Kompressietoets
8.3.1Lae kompressielesing Geslete ringe Geslete/gebreekte suier Geslete boor Lekkende inlaatklep Lekkende uitlaatklep Geblaasde koppakstuk
8.3.2Nat kompressietoets Spuit olie op die suier er kompressietoets weer uit Vergelyk lesings
8.4Oliedrukspesifikasies Oliedruk wanneer die enjin luier koud is warm is
8.5Brandstofdruktoets
8.5.1Lae lesing vanaf die pomp Vervang foutiewe brandstofpomp Vervang gekraakte brandstoflyn. Maak verstopte pompsif skoon Herstel lae spanning wat na die brandstofpomp gevoer
8.5.2
8.6Ligging van verkoelingmiddellekke Water pype/ slange Waterp
Q9โ Section header โ
9.1Koppelomsitter
9.1.1Benoem Sluitkoppelaar Turbine Stator
9.1.2Funksies van die koppelomsitter Vermenigvuldig outomaties enjinwringkrag volgens pad en enjinspoed Verplaas drywing vanaf enjin na transmissie
9.2Enkel episikliese ratstelsel
9.2.1Byskrifte Planeetdraer Kransrat /Annulus
9.2.2Verkry trurat Sonrat is die drywer Planeetdraer is gesluit Die annulus
9.3Metodes om outomatiese transmissievloeistof te verkoel Die outomati ese transmissievloeistof word gesirkuleer deur olieverkoeler by die verkoeler Die lugvloei oor die transmissieopvangbak laat verkoeling van die olie
9.4Rathefboomposisies (2\ [18] Meganiese Tegnologie: Motorkunde 21 DBE/November 202518
Q10โ Section header โ
10.1Voorafkontroles op vering Korrigeer voor afbe la st ing op die wiel
10.2Uitsporing (4\
10.3Doel van wielsporingshoeke
10.3.1
10.3.2Uitsporing om draaie Gee die wiele n ware rolbeweging gedurende draai vat
10.4Statiese balansering van n wiel Plaas wiel op n spilas Draai die wiel
10.5Stelsels deur EBE beheer:
10.5.1Luginduksie: Die luginduksiestelsel meet en beheer die lug wat vir ontbranding nodig is. Lei die skoon lug na die silinders toe. Enige
10.5.2Ontsteking: Die ontstekingstelsel is daar om die lug /brandstofmengsel in die ontbrandingskamer teen die regte tyd te ontsteek. (2\
10.6Katalisator: Palladium Platinum Rodium Enige 2 x 1\ (2\
10.7IGBL:
10.7.1
10.7.2Elektroniese beheereenheid (EBE\ Ontvang seine/informasie vanaf sensors. Evalueer/prosesseer seine/informasie. Beheer die drywers. Enige 2 x 1\ (2\
10.7.3Versnellerpedaalsensor: Meet die pedaalposisie en herlei die sein na die EBE. (2\ Meganiese Tegnologie: Motorkunde 23 DBE/November 2025 NSS Nasienriglyne
10.8Alternator:
10.8.1Diodes: (2\
10.8.2Funksie van die diode: Dit laat toe dat stroom slegs in een rigting vloei Voorkom dat die stroom sy rigting van vloei verander