This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te ontwikkel: KOGNITIEWE VLAKKE HISTORIESE VAARDIGHE GEWIGSTOEKENNING VAN VRAE VLAK 1 Onttrek inligting uit bronne
1.2Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer word: By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir enige ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewy
2.1Die opstelvrae eis dat kandidate: In staat sal wees om hul argument op n logiese en samehangende wyse te stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en bymekaar eg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om
2.2
2.3Globale assessering van n opstel Die opstel skryfwerk sal holisties (globaal\ geassesseer word. Hierdie benadering vereis dat die onderwyser die totale produk as n geheel sal bepunt sonder om die samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie
2.4Assesseringsprosedures van die opstel
2.4.1Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien word.
2.4.2Tydens die eerste deurlees van die skryfwerk moet regmerkies toegeken word vir n relevante inl eiding (aangedui met n kolpunt bullet \ in die nasienriglyne/memorandum\, vir elke hoofmoment/ aspek wat volledig gekontekstualiseer is en
2.4.3Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word: Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik gekontekstualiseer nie Verkeerde stelling _________________ Irrelevan te stelling Herhaling
2.5Die matriks
2.5.1Gebruik van die matriks vir die assessering van opstelle By die nasien van opstelle, moet die kriteria gebruik word wat in die matriks voorsi en word. Tydens die assessering van n opstel moet beide die inhoud en die aanbieding in ag geneem word.
Q1โ Section header โ
1.1.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 1A V1] Hulle was frustreer met die verslegtende omstandighede NUSAS het hoofsaaklik vir Suid Afrikaanse studente bed
1.1.2[Onttrekking van bewyse uit Bron 1A V1] Swart Suid Afrikaners moet hul eie organisasies stig Swart Suid Afrikaners moet begin om onafhanklik van Suid Afrikaners op te tree
1.1.3[Definisie van n konsep uit B 1A V1] n Filosofie waarvan Steve Biko n voorstander was sodat swart Suid Afrikaners ontslae kan raak van hul minderwaardigh eid
1.1.4[Interpretasie van bewyse uit Bron 1A V2] Biko glo dat die minderwaardigheid komplek s onder sw art Suid Afrikaners veroorsaak was deur die sielkundige gevolge
1.2.1[Interpretasie van bewyse uit Bron 1B V2] SASO was gestig om hoofsaaklik swart Suid Afrikaanse studente op te hef SASO verwerp die leierskap van NUSAS (wit lam\ Wou hul eie studente organisasie h
1.2.2[Verduideliking en interpretasie van bewyse uit Bron 1B V2] SASO het argumenteer dat wit Suid Afrikaanse studente nie toestande van swart Suid Afrikaanse student
1.3[Vergelyking en interpretasie van be wyse uit Bronne 1A en 1B V3] Bron 1A wys dat swart Suid Afrikaanse studente voel dat NUSAS nie hul belange bedien nie en hulle moes hul eie organisasie stig en Bron B
1.4.1
1.4.2[Onttrekking van bewyse uit Bron 1C Umtata Kimberley Port Elizabeth Pietermaritzburg Pretoria Springs Bloemfontein
1.4.3[Verduideliking en interpretasie van bewy se uit Bron 1C V2] Swart kinders/jeug verwerf kritiese, analitiese vaardighede en leer oor die politieke omstandighede in ander dele van die vaste land Swart kinders/jeug verwerf debat vaardighede omtrent
1.4.4[Onttrekking van bewyse uit Bron 1C V1] Amos Masondo Mathe Diseko Itumeleng Mosala Khehla Mthembu Cyril Ramaphosa (enige 2 x 1\
1.5.1[Interpretasie van bewyse uit Bron 1D V2] Om hul ontevredenheid te wys met die verpligte gebruik van die Afrikaanse taal Om te wys dat Afrikaans assosieer was met Bantoe onderwys/apartheid Om te beklemtoon dat Afrikaans swart Suid
1.5.2[Skakel met Bron 1D om beperkinge vas te stel V3] Die ron wys net die positiewe sy van die optog Die visuele ron wys nie die woede/frustrasie van die jeug
1.6Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit die relevante Bronne V3] Kandidate se antwoorde kan die volgende aspekte insluit: Stigting van SASO (Bron 1A\ SASO boesem selfvertroue en aanmatigend on
Q2โ Section header โ
2.1.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 2A V1] Om growwe mense regte skending te ond ersoek Om rekonsiliasie aan te moedig Om eenheid aan te moedig (enige 1 x 1\ (1\
2.1.2[Onttrekking van bewyse uit Bron 2A V1] Tussen Maart 1960 en 10 Mei 1994 Tussen die Sharpeville lagting en die inhuldiging van Nelson Mandela as Suid Afr ika se eerste demokratiese
2.1.3[Onttrekking van bewyse uit Bron 2A V1] Menseregteskendingsk omitee Amnestie Komitee Herstel en Rehabilitasie Komitee (enige 2 x 1\ (2\
2.1.4[Interpretasie van bewyse uit Bron 2A V2] Dit was nie deel van mense regte skending nie soos gedefinieer deur die WVK Wet Apartheid wette het onregte van apartheid wettig gemaak Dit was weggelaat omdat dit meer twis kon veroorsaak het
2.2.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 2B V1] Moord Ontvoering Martel (3 x 1\ (3\
2.2.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 2B V2] Stilswye sou nie die onregverdighede van die verlede aanspreek nie Suid frikaners moes die waarheid oor die verlede hoor Die waarheid sou mense vrymaak en die weg baan vir
2.2.3[Definisie van n konsep uit Bron 2B V1] Rekonsiliasie bereik n kompromis tussen twee strydende partye Wanneer mense n alledaagse begrip verwerf en vergifnis soek n Poging om beide slagoffers en oortreders die waarheid te
2.2.4[Interpretasie van bewyse uit Bron 2B V2] Kandidate moet aandui of hulle SAAM STEM of NIE SAAM STEM NIE en hul antwoord met relevante bewyse staaf STEM SAAM Die WVK het slagoffers en oortreders aangemoedig om met
2.3.1[Interpretasie van bewyse uit Bron 2C V1] Oortreders aangemoedig om introspeksie te doen Wys berou vir misdade wat gepleeg was Vergifnis na te streef Genees die wonde van die verlede (enige 3 x 1\ (3\
2.3.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 2C V2] Hy wou bekend maak hoe hy gemartel was en die metodes wat deur die apartheid agente gebruik was Om te wys wat Jeffrey Benzien en ander apartheid agente tot in staat was
2.3.3[Interpretasie van bewyse uit Bron 2C V2] Dit het om ont masker en die bose aard van sy dade Hy het skaam gevoel oor wat hy gedoen het Dit beklemtoon die denkrigting van die veiligheids agente gedurende daardie tyd
2.4[Vergelyk die plakk at in Bron 2B en die visuele Bron 2C V3] Plakkaat: Maak die misdade bekend wat gepleeg was Visuele Bron: Demonstreer n voorbeeld van die misdade wat gepleeg was Plakkaat: Noem die brutale misdade wat gepleeg was
2.5.1[Ont trekking van bewyse uit Bron 2D V1] Kompensasie (beloning\ Geldelike ondersteuning Beurse vir skoolgaande kinders Beter behuising (enige
2.5.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 2D V2] Menige wit Suid Afrikaner was in n negati ewe lig beskou
2.5.3[Determineer die beperkinge van statistiek in Bron 2D V3] Die siening is in die guns van n besondere groep Suid Afrikaners Benadeelde groepe word nie genome nie Die opinie van almal wat gruweldade ervaar het word nie in ag
2.6[Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit die relevante Bronne V3] Kandidate se antwoorde k an die volgende aspekte insluit: Suksesvol Dit het mense regte skending ondersoek wat polities motiveer was (Bron
Q3โ Section header โ
3.1.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 3A V1] Neomerkantilis globalisering (1 x 1\ (1\
3.1.2
3.1.3
3.1.4
3.1.5[Interpretasie van bewyse uit Bron 3A V2] Om die ekonomiese en sosiale ongelykhede wat deur die apartheid regime veroorsaak het te herstel Om die gemeenskap te herstruktureer Om rykdom te herversprei Om ongeveer 300 000 huise per jaar te bou
3.1.6Interpretasie van bewyse uit Bron 3A Die oogmerke va n die HOP was nie realisties nie Die regering het nie genoeg geld om die HOP te befonds nie Die HOP was vervang met GEAR wat op vrye mark kapitalisme
3.2.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 3B V1] ANC COSATU SAKP (3 x 1\ (3\
3.2.2[Interpretasie en analise van bewyse uit die visuele ron in Bron 3B V2] Dit wys op die implementering van GEAR Thabo Mbeki word gesien as die dryfveer (in beheer\ agter GEAR Die ANC het eensydig die beleid van GEAR implementeer
3.3[Vergelyking en analise van bewyse in Bron 3A met 3B V3] Kandidate moet na beide bronne in hul antwoord verwys: Beide bronne wys dat dit die ANC was wat hierdie ekonomiese beleide implementeer het Beide bronne wys dat dit die ANC was wat GEAR implementeer het
3.4.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 3C V1] Om die tar iewe op landbou en vervaardigde goedere te liberaliseer (vrye mark stelse l\ Om die tariewe op klere en tekstiele te liberaliseer
3.4.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 3C V2] Fabrieke moes hul planne herstruktureer om hul bedryfskoste te verminder wat aanleiding gee tot werk besnoeiing Vroue wat die klere vervaardiging nyw erhede in KwaZulu
3.4.3[Vasstel van bruikbaarheid van Bron 3C V3] Bruik baar tot n meerdere mate Die ron is bruikbaar omdat dit di e impak van die regering se
3.5.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 3D V1] (a\ (1 x (b\ 113 922 (1 x 1\ (1\
3.5.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 3D V2] Hierd ie statistiek wys dat werkloosheid fluktueer Daar was geringe toename in werkverskaffing as gevolg van die African Growth and Opportunity Act Desta biliseer die klere nywerheid as gevolg van werk
3.6[Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit die relevante Bronne V3] Kandidate se antwoorde kan die volgende aspekte insluit: Die HOP was afgestel ten gunste van GEAR (Bron 3A\ GEAR se be klemtoning was op die maak van
Q4โ Section header โ