This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
2.10Tota l: [10] Tota l: [10]10
Q3โ Section header โ
Q3โ Section header โ
3.1
3.2Waar
3.3Onwaar Afri
3.4Onwaar identiteit
3.5Onwaar gemorspos [5] TOTAAL AFDELING A: [25]5
Q4โ Section header โ
4.1
4.2Stelselsagteware beheer die hulpbronne op 'n rekenaar/laat toe vir instandhouding en gebruik van 'n rekenaar Toepassingssagteware program me gebruik vir persoonlike take/Programme wat gewoonlik instal
4.3
4.4.1Samepersing Nota aan nasiener Aanvaar enige gepaste voorbeeld van 'n nutsprogram vir samepersing, bv . Winzip, WinRar, 7zip,
4.4.2Drukkerrye laat toe dat drukinstruksies wat na die drukker gestuur word tydelik gestoor/in 'n ry geplaas word (op die skyf\ tot die drukker gereed is om dit te druk/dit losgelaat word
4.5.1Spioenware Nota aan nasiener Aanvaar 'n spesifieke voorbeeld van spioenware soos 'n sleutelvaslegger (' keylogger
4.5.2'n Netskans is hardeware/stelselsagteware wat verhoed dat enige ongemagtigde toegang verkry word tot rekenaars op 'n netwerk en anderkant om Sagteware wat advertensies vertoon/opwipvensters laat op Gebruik
4.9Dit verloor enige inhoud wanneer die rekenaar afgeskakel word/Benodig krag om inhoud te behou Internettoegang moet beskikbaar wees Koste implikasies as gevolg van bandwydte gebruik Moontlike beperkte funksies (vergelyk met sagteware wat
4.11Nadat opdaterings afgelaai is/ programm instal eer is/Wanneer 'n antiv irus voorstel dat rekenaar oor gelaai moet word Wanneer 'n stelsel stadiger as
Q5โ Section header โ
5.1
5.2
5.3
5.4
5.5Gebruik/Deel die slimfoon met data as 'n modem/koppelkol Alle gebruikers konnekteer aan die koppelkol Plaas die ' ' in die adresbalk Klik op die hiperskakel wat voorsien is Kies vanuit boekmerke/gunstelinge
9.1Om die funksies van 'n webblaaier uit te brei/Om multimedia effekte te kan sien
9.2Flash Player Adobe Acrobat Java (Script\ Quicktime RealPlayer Shockwave Player Silverlight Windows Media Player
Q6โ Section header โ
6.1Stel iemand anders se werk voor as jou eie sonder hul toestemming
6.2Style
6.3Aanhaling (' Citation verwys na informasie wat aangehaal is uit 'n bron Voetnota ekstra inligting wat onder aan 'n bladsy geplaas word rakende 'n spesifieke woord/feit/frase in 'n dokument
6.4Nie genoeg plekke/selle/ blokke in die tabel vir sewe vakke nie Nie genoeg spasie vir die ID nommer nie Data soos naam en van hoort logies/saam gegroepeer te word
6.5Baie groter gehoor Gratis instrumente oos 'G oogle Forms kan gebruik word Data sal alreeds elektronies wees/Hoef nie data oor te tik nie Beter datageldigheidstoetse kan
6.6
Q7โ Section header โ
7.2Gebruik 'n mengsel van letters, nommers, karakters Gebruik 'n mengsel van hoofletters en klein letters Hoe 'langer' die wagwoord hoe beter/Minimum lengte, bv. 8 karakters Moet nie iets wat maklik geraai word gebruik soos 'n
7.3lok Swartlys Unfriend psies
7.4Mag kwaadwillige programme bevat (Virus se/Trojane Kan van bedrog aangekla word tronk toe gaan Verminderde funksionaliteit sagtewarefoute nvloed die inkomste van ontwikkelaars
7.5Die e pos adres lyk verdag snaakse domeinnaam Vra om 'n skakel te volg en nog inligting te gee 'n Dit lyk dringend om die inligting te voltooi As die skakel bestudeer word lyk die webadres 'snaaks' Die e
7.6.1Bevat moontlik kwaadwillige programme
7.6.2
7.6.3Netiket [10] 1010
Q8โ Section header โ
8.1Bladsyboskrif Bladsyonderskrif Waterme Enige een
8.2Hangende inkeping Nota aan nasiener Aanvaar tabelstop
8.3.1Kies een kolom hou die Ctrl sleutel in en kies die ander kolom
8.3.2Meer betekenisvolle grafiekopskrif Maar data opskrifte Gidslyne Vertikale as opskrifte Sleuteletiket ('Legend'\ Kleure/Teksture Trend line Verander die skaal /Minimum
8.3.3Verkeerde funksie naam gebruik/Verander AVG AVERAGE
8.4Verslag
8.5
8.6Navraag kan gestoor word vir toekomstige gebruik Indien die tabel opdateer word, sal die navraag ook outomaties opdateer Kan verslae skep of ander navrae gebaseer op bestaande navrae Berekeninge kan bygevoeg word
Q9โ Section header โ
9.1.1Duim
9.1.2Android 4.4 KitKat Nota aan nasiener Aanvaar Android OF KitKat\
9.1.3Om die stoorplek te vermeer der op die tablet
9.1.4
1.4GHz
9.1.6Gee steminstruksies om programme oop/toe te maak Gebruik jou stem om nommers te bel Gebruik Google se stemherkenning as toevoer vir Google se soekenjin Assist ente vir
9.1.7Wanneer lang dokument geskep of redigeer word Wanneer 'n groter skerm benodig word Wanneer meer verwerkingskrag benodig word, bv. professionele foto/video redigering Om sagteware/sagtewarefunksies te gebruik wat net op
9.1.8Geraamde fisiese/geografiese posisie Nota aan nasiener anvaar verwysing daarna dat die toestel die gebruiker sal wys waar hy/sy is of dat die toestel sal aandui in watter rigting om te beweeg na finale eindpunt
9.1.9Fi moontlik Draadloos 12
9.2
9.2.2Elke persoon kan sy eie toestel bring/koppel aan die netwerk by die skool/werk
9.3.1Mense vergeet partykeer Plaas verkeerdelik vertroue in hardeware Regsteunmediums kan duur wees vir groot hoeveelhede data Rugsteun kan baie tyd vat om te doen Gebruikers het nie altyd die kennis om rugsteune te doen nie
9.3.2Rugsteune kan nie verloor word as gevolg van plaaslike rugsteun toestelle wat breek nie Toegang rugsteune kan vanaf enige rekenaar met Interne toegang verkry word Rugsteune kan outomaties sinchroniseer
9.4.1
9.4.2'n Regstelling (' patch '\ is 'n sagteware oplossing om een spesifieke probleem op te los 'n Dienspa ket (' service pack '\ is 'n versameling van alle regstellings/ opdaterings tot op 'n spesifieke datum
9.4.3Kan baie data gebruik Mag miskien nie al die opdaterings aanvaar/instal eer nie Programme wat nie gereeld gebruik word nie kan opdateer en spasie op die toestel en data mors Enige twee 13
9.5.1Aftaster
9.5.2OKH sal 'n afgetaste kopie/beeld neem van 'n dokument en dit omskep in 'n redigeerbare dokument
9.5.3Nie effektief indien die afgetaste dokument van lae gehalte is nie Nie altyd akkuraat nie In sekere gevalle kan dit nie onderskei tussen teks en prentjies nie Hang af van die taal ens Enige een
9.6.1
9.6.2
9.6.3'n Webblaaier laat 'n gebruiker toe om webblaaie te sien 'n Soekenjin is 'n program/webtuiste wat gebruikers toelaat om webtuistes te deursoek vir spesifieke sleutelwoorde/frases
9.7Fi sein is nie sterk genoeg nie Fi is nie aangeskakel op die toestel nie Sagtewarefout Fi wagwoord is nie reg in getik nie Tablet is nie aanpasbaar nie
9.8.1Possamevoeging
9.8.2WhatsApp iMessage MXit WeChat Chat ON Facebook Messenger, Enige een
9.9'n Proses waar 'n projek befonds word deur baie klein donasies vanaf baie donateurs
9.10Inskakeling/Koppel van twee toestelle om data ( veilig e verruil
9.11.1Deelware is 'n demonstrasie/toets weergawe van sagteware wat gebruik kan word vir 'n beperkte tyd voordat die gebruiker moet betaal Vryware is die volle weergawe van sagteware met 'n kopiereg wat gratis beskikbaar is
9.11.2Kyk na/Toets sagteware eers voor dit gekoop word Spaar geld indien die volle pakket nie benodig word nie/Gratis om af te laai Enige een
9.12.1SUM funksie bygevoeg Selreeks vir die SUM funksie reggemaak =IF(B2=SUM(C2:E2\""," FOUT Nota aan nasiener Aanvaar ook
9.12.2Kolomgrafiek Staafgrafiek Lyngrafiek Enige een
9.12.3Kopieer data vanaf 'n sigblad en plak dit is 'n gekoppelde item
9.12.4Sluit/Beskerm spesifieke selle Beskerm die dokument TOTAAL AFDELING C: [50] GROOTTOTAAL: [150]50