Electrical Technology Digitals Memo 1 (Afrikaans)

November 2018 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Electrical Technology

Memo 2018 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 351.3 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 2 marks ๐Ÿ“„ 13 pages ๐Ÿ“ 85 items found โˆ‘ 1 math symbols ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

85
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.1Alle berekeninge moet formules toon.
2.2Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.
2.4Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is.
2.5Wanneer n verkeerde antwoord in n daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
2.6Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe daar in die berekening afgerond is. Hierdie nasienriglyne is slegs n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
Q1โ€” Section header โ€”
1.1'n Ernstige voorval' is 'n gebeurtenis van rampspoedige afmetings, wat voortspruit uit die gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie of uit bedrywighede by 'n werkplek. Ernstige besering of skade aan persone of toerusting
1.2
1.3'Rowwe speletjies' is 'n onveilige handeling omrede sulke gedrag deur leerders in die werkplek onvanpas is wat die veiligheid van hulself en ander in gedrang bring. Dit steur ander persone wat kan lei tot ongelukke of insidente
1.4
1.510
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Impedansie is die totale teenstand teen die vloei van wisselstroom in kringbaan wat uit resistiewe en reaktiewe komponente bestaan. (2\
2.2.1Nota: As die leerder is die net een sein toon = 0 punte, geen relasie. (2\
2.2.2Nota: As die leerder is die net een sein toon = 0 punte, geen relasie. (2\
2.3.1
2.3.2
2.3.318,44 (36 (3\
2.3.43,25
18.44(3\
2.3.5149,38 Sin 3,25 Sin (3\
2.4
2.5Die resonantefrekwensie is die frekwensie waartydens die induktiewe reaktansie en kapasitiewe reaktansie gelyk aan mekaar is. Alle eienskappe van resonansie wat korrek verduidelik word sal aanvaar word.
2.6
2.6.4(3\
2.6.5Die fasehoek is voorlopend. (1\
2.740
3.1(1\
3.2.1Skyndrywing is die produk van stroom en spanning sonder inagn van die reaktansie in n WS kring. Skyndrywing is die totale krag wat van die toevoer getrek word. (2\
3.2.2Arbeidsfaktor is die verhouding van die aktiewe drywing tot die skyndrywing in n WS kring. (2\
3.3Dunner toevoerkabels word benodig. Toevoerstroom verminder. Onderhoudskostes verminder. (3\
3.4.1Vir alternators van soortgelyke raamgrootte lewer enkelfase altenators minder krag as driefase altenators. Vir dieselfde hoeveelheid opgewekte krag is enkelfasekrag duurder om op te wek as driefasekrag.
3.4.2Wanneer die spoele van n driefase alternator in ster verbind word vorm daar n neutral punt wat beide lyn en fasespannings van verskillende waardes beskikbaar maak.
3.5Die transmissiespanning is indirek eweredig aan die stroomvloei. Indien die toevoerspanning verhoog word sal die lynstroom afneem en sodoende die koperverliese verminder. (2\
3.6.1219,39 (3\
3.6.2Lynstroom aan die las 34,19 18000 Cos (3\
3.6.3Skyndrywing 22,50 34,19 22,50 34,19 219,4 (3\
3.7.1Die totale insetdrywing aan die motor (3\
3.7.2Die arbeidsfaktor kan bepaal word. Die totale insetdrywing kan in n ster of delta stelsel gemeet word. Slegs twee wattmeters in plaas van drie wattmeters word benodig. Vir n gegewe toevoerspanning kan die lynstroom bepaal word
Q4โ€” Section header โ€”
4.1
4.2
4.3Dit verbeter die isolasie van die transformator. Dit gelei die hitte weg van die wikkelings af. (2\
4.4
4.5Transformators het geen bewegende dele nie, wat minder verliese veroorsaak en beter uisetdrywing lewer. Transformators se ontwerp is effektief. (3\
4.6Om die abnormale opbou van gas in die transformator te monitor en die transformator van die toevoer te isoleer wat dit teen beskadiging beskerm. (2\
4.7.1219,39 (3\
4.7.2219,39 2200 (3\
4.7.3turns 149,58 2200 219,39 1500 (3\
4.8.1n Verlagingstransformator omdat N (1\
4.8.230
Q5โ€” Section header โ€”
5.1.11,3 A (1\
5.1.2Die motor is geskik vir gebruik in Suid Afrika as gevolg van die 380 V toevoerspanning teen n frekwensie van 50 Hz. (2\
5.1.3Die 7,5 kW verwys na die drywingsaanslag wat die motor kan lewer om n las aan te dryf. (1\
5.1.4pole pole aantal Totale fase poolpare 1500 (5\
5.1.5VERLIESE UIT 86,21 UIT (5\ Alternati ewe antwoord 86,21 1200
5.2Nulspannings beskerming verhoed dat die motor self aanskakel na kragonderbreking wat die operateur beskerm. As die toevoerspanning onder 'n voorgeskrewe waarde daal, sal dit die
5.3Om enige twee van die drie toevoerlyne om te ruil. Nota : Noeming van die kleure van die kabels is ook aanvaarbaar. (2\
5.4Kyk of die: Entplate behoorlik vas is Raamwerk enige krake het. As vrylik roteer. Laer egalig roteer wanneer die as gedraai word. Verkoelingswaaier (2\
5.5.1Vorentoe agtertoe beheerkring. (1\
5.5.2In hysbakke wat die draairigting van die motor verander. Konve erband Draaibank (1\
5.5.3Die doel van die oorbelasting is om die toevoer na die motor te ontkoppel wanneer die stroom die aangeslane waarde oorskry. (2\ 10
5.5.4Wanneer die aansitknop gedruk word, sal die stroom in die kringbaan vloei en HK /VORENTOE aktiveer. Wanneer HK /VORENTOE aktiveer, maak HK /NO toe en /NT oop en die motor draai vorentoe. Wanneer die stopknop gedruk word
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Benodig gereelde instandhouding Dit neem tyd om n fout op te spoor n Verandering in die stelsel benodig meestal ekstra komponente met gepaardgaande bedrading (3\
6.2Insetaftasting (toets insettoestel toestand\ Prosesaftasting ( volledige instruksie\ Uitsetaftasting (opgedateerde uitset (3\
6.3Aftastyd is die tyd wat dit die PLB neem om deur een volledige siklus te gaan die tyd wat dit neem om die drie belangrike stappe te prosesseer (2\
6.4.1(3\ 11
6.4.2(4\ TABEL 6.4.2
6.5
6.6.1Ligsensor Vlaksensor Oorbelastingsensor Temperatuursensor (3\
6.6.2n Rekenaartoestel (mikroprosessors, rekenaars en logika eenheide\ kan net die elektroniese digitaal/diskrete taalinstruksies interpreteer vir prosessering , monitering en beheer anders as analoogtale wat onderhewig is aan geraas
6.7
6.8Die doel van die tydskakelaar is om die toestel te aktiveer of de aktiveer na of voor n voorafbepaalde tyd. (2\ Die doel van die tydskakelaar is om n werking uit te voer oor voorafbepaalde tydperk.
6.9Die konsep van grendeling maak dit moontlik vir n gebeurtenis om te skakel en daarna aangeskakel te bly , ongeag of die inset daarvan aan of
6.10.1Outomatiese ster delta aansitter. Ster delta aansitter (1\
6.10.2(13\ Alternatiewe metodes is aanvaarbaar AS dit korrek werk. 13
6.10.3Die funksie van die HK /NO in leerlogikabeheerkringe is om die kringbaan te grendel en die program werkend te hou nadat die aansitdrukknop gelos word. (2\
6.10.4Die doel van die HK NT is om die HK uit sluit en te verhoed dat HK koppel terwyl HK in delta
6.11Induksiemotors WS sinchrone motors WS asinchrone motors GS motors (3\
6.12Dit die proses waar die frekwensie an die insetspanning van die motor aangepas word om die spoed en wringkrag van die motor te verander. (2\
6.13Die die doel van die remweerstand is om die motor te stop of sy spoed te verminder deur die absorbering van oortollige energie en herlei die oortollige energie na hitte tydens beweging deur die omskakeling van
6.14Die funksie van die VSD is om die spoed van n WS motor te beheer deur die frekwensie van die toevoerspanning te verander. Die funksie van die VSD is om die spoed van S motor te beheer deu die toevoerspanning te verander.

Mathematical Content

1
trig

Topics Identified

1
Machines

Mark Allocation

Total200 marks
Sections10 + 40 + 30 + 30 + 30 + 60 = 200 marks

Paper information

SubjectElectrical Technology
Year2018
SessionNovember
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages13
Downloads6

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
SeasonSpring (SH)
Start dayMonday
Exam periodNovember 2018
Days since exam2,911

About Electrical Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Electrical Technology Digitals Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size351.3 KB
Pages13
Archived on11 October 2026
File age13d
ContributorFreeMode
Fingerprint99AAB1F41EB4

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.