This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1.10C/
1.2.5Beide A en B Geeneen Slegs A Slegs B Beide A en B (5 x 2\ (10\
1.3.5
1.4.5Sublinguale Vrylopend Hipoplasie Prostaat Spoeling /oes (5 x 1\ (5\ TOTA
Q1โ Section header โ
2.1Spysverteringskanaal
2.1.1Noem die plaasdier in DIAGRAM 1 Pluimvee DIAGRAM 2 Beeste/skape/bokke (1\ (1
2.1.2Identifikasie van die letters (a\ (b\ (c\ (1\ (1\
2.1.3TWEE aanpassings van die rumen om veselryke voere te verteer Teenwoordigheid van mikro organismes/ mikro flora Teenwoordigheid van papilla /hitte
2.2Komponente van voer
2.2.1
2.2.2TWEE maniere om minerale aan plaasdiere aan te vul Mineraallekke Drinkwater /meng dit met water Grondsooie Dosering Inspuiting Kafeteriastyl
2.2.3
2.5Voedingsverhouding (VV\
2.5.1Berekening van die voedingsverhouding (VV\ VV = 1 : %Verteerbare niestikstofvoedingstowwe %VP 1 : 62 13 1 : 4,7
2.5.2Die ouderdomsgroep wat sal baat vind by hierdie voer Jong/groeiende /produserende diere (1\
2.5.3
2.6Beplanning en bestuur van voer
2.6.1Toepaslike term Voervloei beplanning/program (1\
2.6.2TWEE redes vir die beplanning van voerproduksie Verseker die veilige gebruik van hulpbronne Voldoen aan die voedingsbehoeftes van diere vir die jaar Minimaliseer voerkostes Bestuur die produksie/dierevoer
2.6.3TWEE aspekte wat die boer moet oorweeg by die beplanning van voerproduksie Die aantal lewendehawe Voedingsinhoud van die voer Moontlik voer beskikbaar Behoeftes van die kudde Koste van voer aankope Tydsbepaling van die produksieseisoen
Q3โ Section header โ
3.1Temperatuur behoeftes van braaikuikens
3.1.1Staafgrafiek KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE Korrekte opskrif as: Korrek gekalibreer met byskrif (Ouderdom\ as: Korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur\
3.1.2Tendens v an temperatuurbehoeftes v ir braaikuikens Temperatuurbehoeftes van braaikuikens verlaag met
3.1.3Toerusting om temperatuur in die kuikenhuis te handhaaf Verwarmers/lugversorgers /waaiers/infrarooi lampe/gordyne/ insulators (1\
3.2Indikasie van die dier met die volgende tipes gedrag
3.2.4Beeste Skape Varke Pluimvee (1\ (1\ (1\ (1\
3.3Boerderystelsels
3.3.1Identifikasie van die boerderystelsel PRENT A Kommersieel PRENT B Bestaans (1\
3.3.2
3.4Parasiete
3.4.1Klassifikasie van die siektes volgens die patogeen Bakteries Virus (1\ (1\
3.4.2
3.4.3
3.4.4TWEE rolle van die staat om aanmeldbare siektes te beheer Die implimentering van wetgewing Skep n buffersone vir toetsing en inenting van gesonde/ skoon vee voor beweging Vestig kwarantynsones /isolasie
3.5Inwendige parasiete
3.5.1Identifikasie v an die inwendige parasiete Parasiet A Rondewurm /nematodes Parasiet B
3.5.2TWEE sigbare simptome van rondewurm besmetting in skape Diarree Witterige slymvliesmembrane in binnekant van die ooglede Bloedarmoede Gewigsverlies Rowwe/growwe haarkleed Verlies aan eetlus Kwakkeel Vinnige/aanhoudende asemhaling
3.5.3TWEE bestuurspraktyke om inwendige parasietbesmettings te voorkom Rus kampe/pas wisselweiding toe Vermy nat wei areas Voorsien goeie voeding aan diere Skoon drinkwater Die brand van veld
3.6Plantvergiftiging
3.6.1Identifikasie van die gifplant Mieliefungus (1\
3.6.2
3.6.3TWEE aksies indien die teenwoordigheid van die fungus opgemerk word Verwyder en vernietig die fungus gekontamineerde voer Maak die area skoon en gee diere vars voer Gebruik fungusdoders om fungus groei te beperk
Q4โ Section header โ
4.1Reproduksiestelsel van 'n bul
4.1.1Identifikasie van die dele Testis /skrotum Penis /uretra
4.1.2EEN funksie van die testis Skei die hormoon testosteroon/manlike geslagshormoon af Produseer spermselle/manlike geslagselle (Enige 1\ OF EEN funksie van die skrotum Beskerm die testis Reguleer die temperatuur van die testis
4.1.3
4.2Gebrek aan libido by bulle
4.2.1Term vir die toestand Gebrek aan libido (1\
4.2.2DRIE oorsake van 'n gebrek aan libido Onvolwassenheid/gebrek aan ondervinding Oorwerk/uitputting/gebruik te veel/werk te hard Toestande van wan voeding Swak gesondheid/siektes /lae testosteroon vlakke
4.3Die proses van kunsmatige inseminasie (KI\
4.3.1Identifikasie van die ure na estrus vir die hoogste dragtigheid persentasie koers 10 tot 13 ure na die aanvang van estrus (1\
4.3.2Rede waarom die koei inseminasie sal toelaat tussen die eerste uur en 12 uur na die aanvang van estrus Die koei is toeganklik vir die bul /sy is op hitte/ in estrus (1\
4.3.3TWEE sigbare teken wat sal wys dat die koei in estrus is Laat paring /inseminasie toe Slym vanuit die vulva Vulva is rooi en geswel Hulle spring /ry opmekaar
4.3.4EEN rede om te insemineer ure voor ovulasie Die ovum het n korter lewensduur as die spermsel Die ovum moet aankom en reeds deur spermselle ingewag word vir bevrugting (Enige 1\ (1\
4.3.5EEN voorvereiste vir suksesvolle inseminasie Gebruik gesonde/ lewens kragtige semen egniek deur
4.4Bevrugting
4.4.1Byskrifte Eisel/ovum /vroulike gameet Spermsel /spermatosoon/manlike gameet Sigoot
4.4.2Die proses deur die diagram voor ge stel Bevrugting (1\
4.5Dragtigheid
4.5.1Identifikasie van die proses Dragtigheid (1\
4.5.2DRIE stadia van die proses Ovum/stadium van die ovum Embrio/embrioniese stadium Fetaal/stadium van die fetus (1\ (1\ (1\
4.5.3Indikasie van die normale posisie van die kalf Anterior (1\ Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/ November 2020 SS/NSS
4.6Kalwing
4.6.1Die kondisie w at verse wat die eerste keer kalf ondervind Gekompliseerde kalwing/distokia (1\
4.6.2TW EE tekens van n dier wat geboorte probleme ondervind Toon teken van verlengde
4.6.3EEN oorsaak vir die probleem by verse met geboorte Groot fetus/vers is klein Pelvis area te klein Gebrek aan ondervinding Verkeerde posisi onering Misvormde fetus
4.6.4Hormo wat melklating inisieer ksito sien (1\
4.6.5Melk gedurende die eerste 3 dae na kalwing geproduseer olostrum (1\
4.7Embr io oorplanting
4.7.1Pro ses in die scenario Embr io oorplanting /EO (1\
4.7.2Belangrikheid van embrio oorplanting Gee meervoudige nageslag met die verlangde eienskappe vanaf meerderwaardige ouers (2\
4.7.3Verduideliking van die term skenkerkoei Produseer meerderwaardige ova vir die oorplanting in minderwaardige koeie (2 [35]35