Mechanical Technology Welding and Metalwork Memo 1 (Afrikaans)

May-June 2022 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Mechanical Technology

Memo 2022 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 514.3 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 200 marks ๐Ÿ“„ 16 pages ๐Ÿ“ 102 items found โˆ‘ 1 math symbols ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

102
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1(1\
1.2(1\
1.3(1\
1.4(1\
1.5(1\
1.6(1\ [6] Meganiese Tegnologie: Motor kunde DBE/2022 SS/ NSS6
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Voorgeskrewe spoed van die slypwiel: Omdat die wiel kan bars/breek as dit vinniger as die voorgeskrewe spoed draai. Om 'n ongeluk te v ermy. Doeltreffendheid van die
2.1Voorgeskrewe spoed van die slypwiel: Moet nooit die bandsaag alleen los nie. Gebruik n stootstok wan neer gesaag word. Hou die werkstuk stewig en plat vas op die blad. Moenie die masjien verstel terwyl daar gewerk word nie.
2.3Stadiums waarin noodhulp toegepas word: Ondersoek Diagnose Behandeling (3\
2.4Oorsake van ongelukke: Onveilige handelinge Onveilige toestande (2\
2.5TWEE voordele van die produkuitleg: Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. Tydsduur van die vervaardigingsiklus is minder. Produksiebeheer is bykans outomaties. Beheer oor werksaamhede is makliker.
3.1Tempering: Tempering is 'n proses wat in die algemeen op staal toegepas word om die spanning /brosheid /verbeter smeebaarheid wat gedurende die verhardingsproses opgewek is, te verminder. (2\
3.2Uitgloeiing: Om interne spannings te verlig wat dalk tydens vorige bewerkings van die met al plaasgevind het. Om staal te versag ten einde die masjineringsproses te fasiliteer. Om die korrelstruktuur te verfyn.
3.3Normaliserings temperatuur: die boonste kritieke temperatuur. Bo AC lyn.
3.4Vonkpatrone op koolstofstale:
3.4.1
3.4.2Lae koolstofstaal / Sagte staal (1\
3.4.3Gietyster (1\
3.5
4.1(1\
4.2(1\
4.3(1\
4.4(1\
4.5(1\
4.6(1\
4.7(1\
4.8A / (1\
4.9(1\
4.10(1\
4.11(1\
4.12(1\
4.13(1\
4.14(1\ [14] Meganiese Tegnologie: Motor kunde DBE/2022 SS/ NSS14
Q5โ€” Section header โ€”
5.1
5.2Funksies:
5.2.1Kompressietoets: Wys die kompressiedruk wat deur die suier in die silinder veroo saak is. (2\
5.2.2Silinderlek asietoets: Dui die % saamgepersde lug lek asie vanuit die silinder. Dui die ligging van die lekkasie
5.3
5.4Optiese spoord meter: Sentreer die stuurwiel van die voertuig Plaas elke helfte van die wielsporingstoestel teen elke voorwiel van die voertuig. Kyk deur die periskoop en jy moet dan die wielsporingsmerk kan sien /
5.5ABD II skandeerder: Prop die diagnostiese skandeerder in die ABD II sok. Sleutel die voert uig se besonderhede op die skan
5.6Wielbalanseringsmetodes: Dinamiese balansering. Statiese balansering. (2\ [23] Meganiese Tegnologie: Motor kunde DBE/202223
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Komponente deur krukas gedryf: Vliegwiel Nokas Superaanjaer Suierstang/ Suiers Oliepomp Waterpomp
6.2Binnebrandenjin:
6.2.1Roterende massa: Die krukpen, grootkop en die onderste twee derdes van die koppelstang. (2\
6.2.2Wederkerende massa: Die suiers, suierpenne en die boonste derde van die koppelstang. (2\
6.3Voordele van 'n sessilinder V enjin bo die van 'n sessilindergelidenjin Kan in kleiner enjinkompartemente gepas word. Verhoogde krag na gewig verhouding. Meer kompakte enjin.
6.4Turboaanjaer:
6.4.1Kompressor/ Kompressorhuls / omhulsel Uitlaatgas uitlaat/ uitlaat Turbinewiel/ wieke
6.4.2Werking van duie wieke van wisselbaregeometrie turboaanjaer teen lae spoed: Teen lae spoedstrek is die wisselbare spuitstukwieke amper toe. Die wieke skep 'n nou baan na die uitlaatturbine. Die hoek van die wieke rig die gasse om die wieke teen die
6.5Tipe superaanjaers: Roots. Dubbelskroef. Sentrifugaal. Eksentrieke of skuifwiek. (4\
6.6
6.7Verskil tussen dubbelturboaanjaging en dubbelaanjaging: Dubbelturboaanjaging gebruik twee turboaanjaers terwyl dubbelaanjaging gebruik 'n kombinasie van 'n turboaanjaer en 'n superaanjaer. (2\ [28] Meganiese Tegnologie: Motor28
Q7โ€” Section header โ€”
7.1Definisies:
7.1.1Arbeid verrig: Arbeid word verrig wanneer 'n krag weerstand oorkom en beweging veroorsaak. (2\
7.1.2Vry volume: Vry volume is die volume bokant die kroon van die suier, wanneer die suier by BDP / verbrandingskamer is. (2\
7.2Aangeduide drywingsdiagram:
7.2.1Indikatordiagram /Druk volumediagram (1\
7.2.2kPa/Pa or kN/m Nm (1\
7.3Berekeninge:
7.3.1Slagvolume: (3\
7.3.2Oorspronklike vry volume: (3\ cm 250,15 10 65
7.3.3Slaglengte: (7\
7.4Berekeninge:
7.4.1Aangeduide drywing: (7\ cm 42 281 1\ 27(10
7.4.2Wringkrag: (4
7.4.3Meganiese doeltreffendheid: (2\ [32] Nm 176 41,67 1032
8.1
8.2
8.3
8.4Borrels in verkoelerwater: Geblaasde sil nderkoppakstuk Gekraakte silinderkop. (2\
8.5
8.6
8.7Verkoelerdrukdaling: Herstel lekke tussen komponente/pakstuklekke. Herstel lekkende pype. Stel pypklampe stywer. Herstel of vervang lekkende waterpomp. Herstel of vervang pype met kor osie. Vervang geblaasde koppakstuk.
Q9โ€” Section header โ€”
9.1Sluit koppelomsitter:
9.1.1Funksie van sluit koppelomsitter: Die sluit koppelomsitter bevorder doeltreffendheid
9.1.2Funksies van stator Herlei die olie terug na die stuwer. Verhoog enjinwringkrag. (2\
9.1.3Sluit koppelomsitter is geaktiveer: Die oliedruk in die koppelomsitter verhoog met enjinspoed. Die olie onder druk word na die sluit
9.2Outomatiese ratkas:
9.2.1Dubbel episikliese ratstelsel (1\
9.2.2Drie vorentoe Een trurat (2\
9.3Verkoel van h idrouliese transmissievloei stof in 'n outomatiese ratkas: Die hidrouliese transmissievloei stof word deur die olieverkoeler by die enjinverkoeler gesirkuleer. Olie word afgekoel deur deur die onderste
9.4Verskille tussen die konstruksie van 'n handratkas en 'n outomatiese ratkas: (2\ Handrat Outomaties Minder komplekse ontwerp. Verskillende ratstelsels word gebruik om verskillende
Q10โ€” Section header โ€”
10.1
10.2Uitsporing op draaie: LET WEL: Stuurhoek se grade moet verskil. Indien die grade dieselfde aangedui is, verloor kandidaat TWEE punt Hoekgroottes wat gewys
10.3Suspensiefoute van uitsporing op draaie: Slytasie op suspensie. Slytasie op wiellaer. Slytasie op stuurmeganisme. (Enige 2 x 1\ (2\
10.4Statiese balansering Monteer die wiel sodat dit vry is om op 'n spil te roteer. Draai die wiel stadig. As die wiel uit balans is, sal dit altyd op dieselfde punt tot rus kom, die 'swaar punt', aan die onderkant.
10.5Elektroniese Beheereenheid (EBE\ksies (2\
10.5.1Luginduksiestelsel: Die luginduksiestelsel meet en beheer die lug wat vir ontbranding benodig word. (2\
10.5.2Ontstekingstelsel: Die doel van die ontstekingsstelsel is om die die lug/brandstofmengsel in die ontbrandingskamer op die regte tyd te ontsteek. (2\
10.6Katalisator gasse: Hidrokoolstowwe (HC\ Koolstofmonoksied (CO\ Stikstofoksied (NO\ (Enige 2 x 1\ (2\
10.7
10.8Funksie van drukreguleerder: Dit hou die druk in die gemee skaplike leidingstelsel teen 'n spesifieke druk. Dit verminder oormatige druk in die gemeenskaplike leidingstelsel. (Enige 1 x 2\
10.9Die alternator:
10.9.1Komponent: Rotor Kapasitor (2\
10.9.2Windingskoppeling: Ster of Y gekonnekteerde statorwi kkelinge (1\
10.9.332

Mathematical Content

1
f(x)

Topics Identified

1
Machines

Mark Allocation

Total200 marks
Sections6 + 10 + 14 + 14 + 23 + 28 + 32 + 23 + 18 + 32 = 200 marks

Paper information

SubjectMechanical Technology
Year2022
SessionMay-June
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages16
Downloads6

Examination context

Decade2020s
Years ago4y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Mechanical Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Mechanical Technology Welding and Metalwork Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size514.3 KB
Pages16
Archived on11 October 2026
File age15d
ContributorFreeMode
FingerprintB9130F72AA75

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.