This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.1Alle berekeninge moet formules toon.
2.2Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.
2.4Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is.
2.5Wanneer n verkeerde antwoord in n daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
Q1โ Section header โ
1.1(1\
1.2(1\
1.3(1\
1.4(1\
1.5(1\
1.6(1\
1.7(1\
1.8(1\
1.9(1\
1.10(1\
1.11(1\
1.12(1\
1.13(1\
1.14(1\
1.15(1\ [15] Elektriese Tegnologie: Kragstelsels DBE/November 2022 NSS Nasienriglyne15
2.1Die werkgewer moet gerespekteer word Daar moet nie teen die werkgewer gediskrimineer word nie. Jou reg tot billike arbeidspraktyke Jou reg om redelike ure te werk Jou reg om aan n vakbond te behoort
2.2Beweeg in n ordelike manier Volg die ontruimingsroete soos aangedui op die ontruimingskaart in jou werkswinkel Beweeg direk na die noodversamelpunt in n ordelike manier (2\
2.3Die misbruik van toerusting is n gevaarlike praktyk wat die toerusting kan beskadig, wat dit dan onveilig laat en sodoende die veiligheid en/of die gesondheid van andere kan bedreig. (2\
2.4n Werkgewer mag nie n werknemer uit sy/haar diens ontslaan sonder dat die korrekte prosedures gevolg is nie n Werkgewer mag nie die beloning van
2.5Kwantitatiewe risiko analise Kwalitatiewe risiko analise (2\ [10]10
3.1Induktansie is die teen emk wat in n induktor opgewek word wat die wisselende elektriese stroomvloei daardeur teenwerk. Induktansie is die neiging van 'n spoel om 'n verandering in stroom wat daardeur vloei teen te staan
3.2.1(2\
3.2.2(2\
3.3.1(3\
3.3.2(3\
3.3.3(3\
3.3.4n Nalopende drywingsfaktor is wanneer die stroom die spanning in n RLC kringbaan naloop. (1\
3.3.5By resonansie word die kringbaan weerstandig omdat die kapasitiewe reaktansie en induktiewe reaktansie mekaar kanselleer wat veroorsaak dat die stroom en spanning in fase is. (2\
3.4.1(3\
3.4.2(3\
3.4.3(3\
3.4.4Die kringbaan het n nalopende drywingsfaktor omdat die induktiewe stroom groter as die kapasitiewe stroom is. (2\
3.5.1n Parallelle RLC kringbaan LET WEL: As gevolg van die fout in die voorgeskrewe handboek sal 1 punt toegeken word indien die leerder aandui dat respons A = serie RLC (2\
3.5.2Die impedansie sal maksimum wees en die stroomvloei sal minimum wees. (2\
3.5.3Wanneer die frekwensie tot by resonante frekwensie styg sal die impedansie toeneem. Wanneer die frekwensie verby die resonante frekwensie styg sal die impedansie afneem. LET WEL: Impedansie punt (2\
4.1.1Die fasordiagram verteenwoordig n positiewe fasevolgorde omdat die draairigting anti oksgewys is.
4.1.2Fasespanning, omdat dit die spanning tussen R (Lyn 1\en neutraal (N\ (2\
4.2Aktiewe drywing of ware drywing verwys na die vermo van kring om werk
4.3Deur die spanning in transmissie lyne te verhoog, sal die stroomvloei deur die lyne verlaag wat die koper verliese verminder. (2\
4.4LET WEL punte = 1 punt vir elke korrekte fase of lyn. punt vir neutraal
4.5
4.6.1(3\
4.6.2(3\
4.6.3(3\
4.6.4(3\
4.6.5(3\
4.7.1Dit kan beide gebalanseerde en ongebalanseerde laste meet. Die drywingsverbruik van elke fase kan bepaal word. (2\
4.7.2Drie wattmeters word benodig vir ongebalanseerde laste. Die terminale van die las moet beskikbaar wees om die wattmeters te koppel indien daar nie n neutraal is nie, of wanneer dit deltaverbinde las is.
4.7.3Omdat dit n gebalanseerde las is =P =P
5.1
5.2.1Draai verhouding Spanningsaanslag Stroomaanslag Drywingsaanslag Rendement Grootte Drywingsfaktor Frekwensie
5.2.2St (1\
5.3.1Koper verliese is verliese as gevolg van die interne weerstand van die kopergeleiers van die spoele wat in die vorm van hitte voorkom wanneer stroom vloei. (2\
5.3.2Yster verliese word veroorsaak deur die werwelstrome en die veranderende magneetveld binne die ysterke n. Hierdie verliese is in die vorm van hitte as gevolg van die aanhoudend
5.4
5.5n Kern tipe transformator het drie bene en die spoele is om al drie bene gedraai. n Dop
5.6
5.7.1(3\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBE/November 2022 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
5.7.2In st r I =I (3\
5.7.3(3\
5.7.4(3\ [30] Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBE/November 2022 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou30
6.1Winding tipe rotor Kou rotor (2\
6.2.1Aanslag spoed is die maksimum spoed waarteen die motor effektief werk. Vollas spoed is die spoed wanneer maksimum las op die motor inwerk. (2\
6.2.2(3\
6.2.3(3\
6.3Toets of daar enige speling op die as is. Toets of die as vrylik met die hand kan draai. Toets of die laers glad werk wanneer die as met die hand gedraai word. Kyk vir enige oortollige ghries en stof by die laerbusse.
6.4.1(3\
6.4.2(3\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBE/November 2022 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6.4.3(3\ = 2783,19 W
6.5(3\
6.6.1Oorbelasting Normaal Toe kontak (1\
6.6.2HK N/O is n uithou kontak wat verseker dat die tydskakelaar en ster kontaktor HK
6.6.3Grendelverbinding verseker dat HK en HK nie gelyktydig bekrag word nie. (2\
6.6.4Die oomblik wat die tydskakelaar deurgetel het sal T N/T oopmaak. HK sal ontkrag Dit maak HK N/T and T N/O toe Wat dan HK
7.1Dit is maklik om n fout met n multimeter op te spoor deur bedradingsdiagram te volg.
7.2.1n Sensor is n toestel wat n fisiese toestand waarneem en verander dan
7.2.2Nadat die PLB data van n temperatuur sensor ontvang sal die PLB dit deur die program laat loop en die uitsette sodanig opdateer. (2\
7.2.3Rotsbore Batterylaaiers Elektriese motors (2\
7.3.1Vorentoe Agtertoe aansitter (1\
7.3.2Grendeling ma k dit moontlik vir n gebeurtenis om aan te skakel
7.3.3LET WEL: merkers gebruik maak en die program werk korrek , sal punte dienooreenkomstig toegeken word. (8\ Aansit HK
7.5Merker is geheuestoor wat aandui dat sekere prosesse voltooi is en ander toestelle AAN en AF geskakel kan word. (2\
7.6.1Die omsetter werk volgens die proses van gelykrigting; elke paar diodes sal een van die drie fases gelykrig. (2\
7.6.2 Die filterkring gebruik kapasitors om die rimpelspannings uit te stryk wat n suiwer GS spanning op die GS bus verseker. (2\
7.6
7.6.4 Energie besparing Beter spoedbeheer van motors Beter drywingsfaktor Gladde aanskakeling van motors (2\
7.7Hysbakke Hyskrane Myn hystoestelle Elektriese lokomotiewe Elektriese teenkool vervoertrokke (2\ [40]40