This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.4B/C/
2.10[10] [10]10
3.2, 3.3 en 3.5 moet kandidate beide die woord Onwaar sowel as die korrekte term gee, bv. Onwaar, wiki om die punt te kry
3.1Waar Onwaar, drmz
3.2Onwaar wiki /wikipedia
3.3Onwaar potgooi /MP3
3.4Waar
3.5Onwaar databas 5] TOTA AFDELING
4.1Meer as een webtuiste /webblad kan in enkele venster window oopgemaak /toegemaak word
4.2
4.3.1RAM /Geheue CPU SVE ('CPU'\ verwant bv. 'heat sink, 'cache' GVE GPU /grafikakaart Hardeskyf/SSD (Enige twee\
4.3.2n Raakpaneel is n area wat raak sensitief is , waar die gebruiker die merker op die skerm kan beweeg deur die raakpaneel te raak in plaas daarvan om die muis te gebruik
4.3.3
4.3.4Onmoontlik/Moeilik om op te gradeer Duur om te herstel Hele masjien moet ingeneem word indien probleem herstel moet word, ens. (Enige een\ (Nota aan nasiener
4.5.1
4.5.2Probleem : Kwaadwillige sagteware/Virusinfeksie Oplossing : Verwyder die infeksie met n antivirusprogram/ verwyderingsprogram EN/OF Probleem : Te
5.1Die Internet is n globale konneksie van netwerke/Is nie verbind in klein area nie/Die Internet is verspreid oor n wye, globale area (Nota aan
5.2
5.3Skakel Switch is n toestel wat gebruik word om rekenaars t konnekteer/datavloei tussen rekenaars op netwerk te reguleer
5.4
5.5Fisiese hindernis /mure Nabyheid /Afstan van toegangspunt access point /roeteerder router Elektriese/Magnetiese ste
5.6
5.7Verwys die webblaaier/toepassing na n webtuiste/do ument/ hulpbron Bied konneksie/skakel /'shortcut'
5.8
5.9mail.y /yahoomail Gmail Hotmail Ymail Webmail iCloud ens Enige een
5.9Toegang tot pos vanaf enige plek waar Internettoegang beskikbaar is Toegang tot pos vanaf enige toestel pos is nie verlore in geval van hardeware probleme nie
5.9Bcc Nota aan nasiener Aanvaar ook BCC o f blinde kopie veld 11
6.1Vraelyste Opnames Onderhoude Stem (Enige twee\ Vinniger/ Makliker om deur r espondente in te
6.4Staafgrafiek Bar chart/ graph Kolomgrafiek Column chart/ graph /Histo
6.4Voeg n gepaste tit /opskrif vir die grafiek Maak gebruik van data etikette /waardes/persentasies Voeg betekenisvolle/beskrywende
7.1.1Stuur battery in vir herwinning gemors versameling Neem terug na die vervaardiger/verkoper Ruil in vir n nuwe een Enige een
7.1.2Papierlose kantoor help om ontbossing te keer r van bedreigde spesies Kragbestuur Mee r effektiewe gebruik van skaars
7.1.3gemors besoedeling soos weg gooi van ou rekenaar toerusting Energie vermorsing soos om nie reken ars af te skakel wanneer
7.2Identiteitsdiefstal/ edrog/ dentiteitsbedrog
7.3.1Die e posadres mag verdag wees , bv. absa@gmail.com o support@paypal.co/nie vanaf jou bank Die e
7.3.2
7.4Verloor inkomste Werkverlies /Ineenstorting in die relevante industrie Eienaar se reputasie word benadeel a.g.v. produkte van 'n swak
8.1.1Aanvaar enige weergawe van HTML (XTML , XHTML, HTM,
8.1.2<ul> vertoon n kolpunt ongeorde lys <ol> vertoon n genommerde ( geordende
8.1.3
8.2.1besigheid Gebruik asterisk aan beide kante van die woord besigheid Nota aan nasiener Ignore er indien die Like
8.2.2Makliker vir die persoon wat data toevoer/Minder om te tik Minder foute wanneer data ingelees word Makliker om te gebruik in navrae Gebruik minder stoorspasie Enige twee Nota aan nasiener Moet nie makliker/vinniger om te stoor/
8.3.1Voorwaardelike formatering
8.3.2Verkeerde rasionele bewerkingsteken bv. (>50\ Byvoeging van die waarde 50, bv (>=50\ OF (>49\ riteria moet in aanhalingstekens voorkom /Aanhalingstekens
8.3.3
8.4Laat toe/ Vergemaklik die redigering van dokument deur veelvuldige gebruikers Laat toe dat oorsp ronklike data/verander ings gesien/hersien kan
9.1.1Kwaliteit van die lens Kwaliteit/grootte/tipe sensor bv. CMOS werk beter in laer lig as CCD , kleurdiepte Aanboord agteware
9.1.2Opdatering van sagteware/ ferm ware ( firmware bedryfstelsel ywers aflaai van n regstelling Herstel
9.1.3(a\ HDTV /Slim TV Rekenaar monitor Proje tor Enige een (Nota aan nasiener:
9.13(b\ 4" (4 duim
9.2.1n Toesteldrywer laat toe dat kommunikasie tussen die toestel/kamera en die rekenaar/bedryfstelsel plaasvind Die toesteldrywer laat toe dat die rekenaar/bedryfstelsel die toestel/kamera beheer Dit laat toe dat die rekenaar die kamera/toestel
9.2.2As deel van die bedryfstelsel wat alreeds op die rekenaar Aanboord/O p die kamera gestoor Outomaties vanaf die Internet
9.2.3Geheuekaartleser Memory card reader Bluetooth 3G/ Fi ( soos Eye Fi\ Laai outomaties na wolkberging soos Dropbox op
9.3Verlaag die resolusie/DPI waarde van die foto Verander na monochroom /grysskaal Sny dele van die foto wat nie nodig is nie uit
9.4Video klets konferensieoproep bv. Skype Vodcast/vlog Profielfoto Sekuriteitseienskap laat die gebruiker
9.5.1
9.5.2(a\ Toegang na die wolkberging hang af van die beskikbaarheid/kwaliteit van die Internetkonneksie Beperkte stoorplek beskikbaar Gebruik die databondel wat duur kan wees op slimfone
9.52(b\ Nuwe foto s geneem met die slimfoon sal outomaties opgelaai word na die wolkstoorplek/Nuwe foto s word gesin roniseer met al die toestelle wat aan die diens geko
9.6.1
9.6.2
9.7Meer spasie vir n groter skerm, a.g.v. minder fisiese knoppies Die uitleg van kies lyste en knoppies op die skerm kan verander/by die gebruiker aangepas word Gebare, bv. swiping
9.8.1
9.8.2Dekking /Seinsterkte Indien mobiliteit benodig word of nie Ekstra dienste verskaf, bv. webtuiste berging , tegniese ondersteuning Spoed Datalimiet /Geen datalimiet
9.8.3Goedkoper oproepe Oproepkoste bly dieselfde afgesien van afstand Kan oproepe maak na veelvoudige platforms soos slimfone n skootrekenaar/rekenaar/tablet/Skype toestel Enige een (Nota aan nasiener: Aanvaar sien die persoon wat jy bel.\
9.9.1Draadlose verbindings kan gebruik word in plekke waar kabels nie kan bykom of gebruik kan word nie Draagbare t stelle kan geskuif word en konnekteer bly /Mobiliteit
9.9Die fisiese konneksie tussen die rekenaartoestel en die kommunikasie medium laat to vir kommunikasie tussen die netwerktoestel en die netwerk/Om rekenaars te konnekteer aan netwerk
9.10.1Hoef nie per hand na alle belangstellendes te versprei nie Belangstellendes kan outomaties in kennis gestel word van nuwe items wat opgelaai word Die foto s kan vir die publiek beskikbaar gemaak word
9.10.2Respekteer die privaatheid van die individu Sensitiewe aspekte van foto s kan tot verleentheid lei Foto s moet nie aanstoot gee nie
9.11Monitor/ Skerm
9.11Hoef nie kabels rond te dra om die kamera t koppel nie Hoef nie drywers te installeer vir toegang tot elke kamera nie
9.11Battery word benodig wat kan pap word Sein oorvleu ling /steuring Toestelle is duurder Toestelle is makliker om
9.11Tydelik s or van data en instruksies
9.11Meer programme/data kan gelaai word Min der lees/skryf vanaf/ na die stadiger hardeskyf benodig Minder virtuele geheue nodig Enige een
9.1Dit kan veran der word Bronkode is beskikbaar wat ger digeer kan word Verbeteringe/ verander word vir spesifieke behoeftes/deel opdaterings met ander gebruikers Kan op verskeie rekenaars gelaai word sonder regsaksie
9.13.1rukvoorskou print preview oorkom dat dokumente met ooglopende foute gedruk word /gebruik Gebruik beide kante van die papier/Koop n drukker wat beide kante van
9.13.2Skakel toestelle wat nie gebruik word nie Gebruik kragskemas/ instellings van die rekenaar Maak gebruik van energiebesparende toestelle ens Enige twee
9.14