History Memo 2 (Afrikaans)

Feb-March 2014 โ€” Grade 12 / Matric โ€” History

Memo 2014 Grade 12 Afrikaans History Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 447.1 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 30 marks ๐Ÿ“„ 32 pages ๐Ÿ“ 74 items found ๐Ÿ“š 2 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

74
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Die volgende Leeruitkomste en Assesseringstandaarde sal in hierdie vraestel geassesse er word: LEERUITKOMSTE ASSESSERINGSTANDAARDE LEERDERS KAN DIE VOLGENDE DOEN: Leeruitkoms 1 (Geskied kundige
1.2Die volgende vlakke vrae word gebruik om brongebaseerde vrae te assesseer VLAKKE VAN BRONGEBASEERDE VRAE VLAK Onttrek toepaslike inligting en data uit die bronne. Organiseer die inligting logies. Verduidelik geskiedkundige begrippe.
1.3Die volgende tabel dui aan hoe brongebaseerde vrae gea ssesseer word: By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir enige ander geldige en toepaslike standpunte, argumente, bewyse of voorbeelde.
2.1Die uitgebreide skryfwerk fokus op een van die volgende vlakke: VLAK VAN VRAAG Vlak 1 Bespreek of beskryf volgens 'n gegewe argument wat in die uitgebreideskryfwerk vraag uiteengesit word. Beplan en konstrueer 'n argument op grond van getuienis en
2.2Nasien van uitgebreide skryfwerk NASIENERS MOET DAAROP LET DAT DIE INHOUD VAN DIE ANTWOORD GELEI SAL WORD DEUR DIE HANDBOEKE WAT BY ' N SPESIFIEKE SENTRUM GEBRUIK IS.
4.1Die gebruik van 'n analitiese matriks vir die assessering van uitgebreide skryfwerk (verwys na bl. 7\ By die nasien van uitgebreide skryfwerk met verwysing na bl. 7, moet die gegewe kriteria in di e matriks gebruik word. Beide die inhoud en die
4.1.1Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaa l tot watter mate die hoofmomente gedek is om en die inhoudsvlak (op die matriks\ vas te stel. VLAK
4.1.2Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op die mat riks\ van die aanbieding bepaal VLAK VLAK
4.1.3Ken 'n algehele punt toe met behulp van die matriks. VLAK VLAK
4.2Gebruik van holistiese rubriek vir nasien van uitgebreide skryfwerk (verwys na bl. 7\ Die gegewe rubriek wat inhoud en aanbieding in ag neem, moet gebruik word by die nasien van uitgebreide skryfwerk.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1.1
1.1.2[Verduidelik van 'n historiese begrip uit Bron 1A V1 LO2 (AS1\ (a\ Glasnost Meer ope politieke stelsel nse kon meer vrylik praat Was instaat om die regering te kritiseer Beide gee aanleiding tot demokratiese en vrye
1.1.3[Interpretasie van bewyse uit Bron 1A V2 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\; LO3 (AS2\] Suid Afrikaanse leiers/administrateurs kon nie meer die sogenoemde Kommunistiese bedreiging uitbuit nie Begin van die proses van onderhandeling
1.1.4[Interpretasie van bewyse uit Bron 1A V2 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\;LO3 (AS2\] Dit dui op d ie regering se voorneme van Mandela se naderende vrylating Dit dui op die regering se gewilligheid om te praat
1.2.1[Interpretasie van bewyse uit Bron 1B V2 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\; LO3 (AS2\] Dit was 'n geskiedkundige toespraak/radikaal wegbeweeg van die vorige nie verandering houding Dit sou die politieke omstandighede in Suid
1.2.3[Interpretasie van bewyse uit Bron 1B V2 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\; LO3 (AS2\] De Klerk se toespraak het 'n weg beweeg van apartheid De Klerkse toespraak het gesimboliseer dat hy be reid was om te onderhandel
1.2.4[Vergelyking van bewyse uit Bron 1B V3 3 (AS4\ Beide berigte het gunstig op De Klerk se toespraak gerapporteer De Klerk se aankondiging was betekenisvol en nuuswaardig Enige ander relevante antwoord (2 x 2\
1.3Analise interpretasie van informasie uit Bron 1A & 1B V2 LO1 ( AS3\] Akkurate beskrywing van wat in Suid Afrika gebeur het Suid
1.4.1[Interpretasie van bewyse uit Bron 1C V2 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\; LO3 (AS2\] Hulle het nie verwag dat De Klerk die aankondiging sou maak nie Hulle het nie verwag dat De Klerk so baie toegewings sou maak
1.4.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 1C V2 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\; LO3 (AS2\] Thabo Mbeki Was optimisties Was oop vir onderhandeling Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2\
1.5Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit all e Bronne V3 LU1 (AS3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\ Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord Kandidate kan of Bron
1.6UITGEBREIDE SKRYFSTU
1.6.1Beplan en konstrueer 'n argument gebaseer op bewyse deur die gebruik van analitiese en interpretasievaardighede V1 LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] SINOPSIS Kandidate moet verduidelik hoe die val van die Sowjet Unie die
1.6.2[Sintetiseer inligting om 'n oorspronklike argument te konstrueer deur gebruik te maak van inligting uit die bronne en jou eie kennis om jou antwoord te ondersteun V2 LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\
Q2โ€” Section header โ€”
2.1.1Verduideliking van 'n konsep uit Bron 2A V1 LU2 (AS1\] (a\ Burgeroorlog Oorlog tussen strydende faksies binne die grense van 'n staat Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2\
2.1.2[Analiseer informasie uit Bron 2A LO1 (AS4\] Dit gee aanleiding tot 'n tydelike vrede wat die hou van 1992 verkiesing tot volg het Enige ander relevante antwoord (1 x 2\ (2\
2.1.3[Analiseer informasie uit Bron 2A LO1 (AS4\] Hy het besef dat hy nie die verkiesing kan wen nie Nie voorberei vir 'n MPLA regering nie Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2\ (4\
2.1.4[Interpretasie en analise van informasie uit Bron 2A V3 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\; LO3 (AS2 an d 3\ VSA kon nie die MPLA regering wat Marxisties was ondersteun nie Die VSA het meer belanggestel in die minerale as die
2.2.1Onttrekking van bewyse uit Bron LO1 (AS3\ Olie Diamante Goud Kopper Yster
2.2.2[Interpretasie en analise van bewyse uit Bron 2B V2 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\; LO3 (AS2 and 3\] Kandidate moet J A of NEE aandui en hul antwoord ondersteun met relevante bewyse Dit het 'n verskeidenheid van mineraal bronne (olie, diamante,
2.2.3[Interpretasie en analise van bewyse uit Bron 2B V2 LO1 (AS3 and 4\; LO3 (AS2\] In 'n korrupte manier daar m oes altyd 'n fooi (omkoop geld\ betaal word voordat 'n prosess om handelspermit te verkry aan die gang gesit is
2.2.4[Evalueer die betroubaarheid van Bron 2B V3 LO1 (AS3 and 4\ Kandidate moet aandui BETROUBAAR OF NIE BETROUBAAR EN hul antwoord ondersteun met relevante bewyse BETROUBAAR Skrywer is Angolees krywer gee eerster handse weergawe van ondervindinge in
2.3.1[Interpretasie van 'n spot prent (Bron 2C\ V2 LO1 (AS3 and 4\; LO3 (AS2\] Wys dat Angola baie goed was in burgeroorlog Wys dat Angolese nie tyd gehad vir sport nie Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2\
2.3.2Interpretasie en analise van bewyse uit Bron 2B LO1 (AS3 and 4\; LO3 (AS2\] Kandidate moet aandui of hulle SAAM STEM of NIE SAAM STEM en hul antwoord ondersteun met relevante bewyse. STEM SAAM Angola was betrokke met 'n burgeroorlog vandat dit
2.4[Vergelyking en analise van Bronne 2A en 2C V3 LO1 (AS4\] Kandidate moet na beide Bronne in hul antwoord verw ys: Beide Bronne wys hoe hewig die burgeroorlog in Angola was Beide (Bron 2C\ en (Bron 2A\ wys dat Angola baie goed was om
2.5Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit alle Bronne V3 LU1 (AS3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\ Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord Aanhoudende burgeroorlog strem
2.6UITGEBREIDE SKRYFSTU
2.6.1Beplan en konstrueer 'n argument gebaseer op bewyse deur die gebruik van analitiese en interpretasievaardighede V1 LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] SINOPSIS Kandidate m oet bepreek to watter mate Angola suksesvol was om
2.6.2[Sintetiseer inligting om 'n oorspronklike argument te konstrueer deur gebruik te maak van inligting uit die bronne en jou eie kennis om jou antwoord te ondersteun V2 LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\]
Q3โ€” Section header โ€”
3.1.1Onttrekking van bewyse uit Bron 3A V1 LO1 (AS3 \] ANC Nasionale Party (2 x 1\ (2\
3.1.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 3A LO1 (AS3\] Moord van agt betogers deur die polisie in Sebokeng Hierdie moorde het Mandela kwaad gemaak Die manie waarop die betogers vermoord was, was onder verdenking
3.1.3Evaluasie en Interpretasie van bewyse uit Bron 3A V3 LO1 (AS4\ Sy weergawe kom van mense wat op die misdaad toneel was Die polisie het was daarvoor bekend dat hulle nie die waarheid praat nie Die polisie wou nie by die misdaad betrek word nie
3.2.1[Interpretasie en analise van 'n visuele bron, Bron 3B V2 LO1 (AS3 and 4\] Konserwatiewe Suid Afrikaners was gekant teen onderhandeling Blanke Suid Afrikaners wou 'nee' st
3.2.2[Interpretasie en analise van 'n visuele bron uit Bron 3B LO1 (AS3\ Die meerderhei d blanke Suid Afrikaners het De Klerk se onderhandeling met die ANC ondersteun Die meerderheid blanke Suid Afrikaners was ten gunste van
3.3.1Onttrekking van bewyse uit Bron 3C V1 LO1 (AS3\] Lucas Mangope Oupa Gqozo Mangosuthu Buthelezi (enige 2 x 1\ (2\
3.3.2[Interpretasie en analise van Bron 3C V3 LO1 (AS3 and 4\ Die ooreenkoms het die weg gebaan vir grondwetlike onderhandelinge om voort te gaan Die ooreenkoms het die weg gebaan dat Suid Afrika 'n demokrasie word
3.3.3Interpretasie en analise van Bron 3C V3 LO1 (AS3 and 4\] Kandidate s kan of Treurnicht se seining ONDERSTEUN of NIE ONDERSTEUN en hul antwoord ondersteun met relevante bewyse ONDERSTEUN Baie van die ANC lede was kommuniste
3.3.4[Interpretasie van bewyse uit Bron 3C LO1 (AS3\] Hulle wa s nie voorstanders van demokrasie nie Hulle wou vasklou aan hulle tipe leierskap in hulle Tuislande Beteken die verloor van mag en beheer Enige ander relevante antwoord
3.4.1[Interpretasie en analise van 'n visuele bron uit Bron 3D V2 LO1 (AS3 and 4\] Verkiesings het plaasgevind Die ANC het die verkiesing gewen Mandela was ingesweer as die eerste swart president Enige ander relevante antwoord
3.4.2[Interpretasie en analise van 'n visuele b ron uit Bron 3D V2 LO1 (AS3 and 4\] 'n Nuwe regering sal ingestem word (breek van die kettings\ Lang lyne van mense wat stem in die Suid Afrikaanse verkiesing
3.5Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit alle Bronne V3 LU1 (AS3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\ Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord Blanke lede van die veiligheidsmagte
3.6UITGEBREIDE SKRYFSTU
3.6.1Beplan en konstrueer 'n argument gebaseer op bewyse deur die gebruik van analitiese en interpretasievaardighede V1 LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] SINOPSIS Kandidate moet die verskillende struikelblokke wat Suid
3.6.2[Sintetiseer inligting om 'n oorspronklike argument te konstrueer deur gebruik te maak van inligting uit die bronne en jou eie kennis om jou antwoord te ondersteun V2 LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\
3.6.2HOOFASPEKTE Kandidate behoort die volgende aspekte in hulle antwoord in te sluit Inleiding: Kandidate moet hul ge dagtegang aandui en hoe hulle hul antwoord met relvante bewyse gaan ondersteun. UITBREIDING
Q4โ€” Section header โ€”
4.1.1Onttrekking van bewyse uit Bron 4A LO1 (AS3\ 'n Historiese brug tussen die verlede en die toekoms gekenmerk deur onenigheid, konflik, onvertelde lyding en ongeregtig heid 'n Toekoms gegrond op erkenning van mense regte,
4.1.2[Verduideliking van 'n historiese konsep uit Bron 4A V1 LO 2 (AS 1\ Om vriendskaplike verhoudinge tussen gewese vyande te herstel Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2\
4.1.3[Interpretasie van bewyse uit Bron 4A V2 LO1 (AS3 and 4\; LO2 (AS2\ LO3 (AS2\ Voorheen was die mense regte van Suid Afrikaners geskend Suid rika se demokrasie is geskoei om mense regte wat afwesig was onder die apartheid regering
4.2.1[Interpretasie van bewyse uit Bron 4B LO1 (AS3\] De Kock was genader deur Generaal van Rens burg om Motherwell polisie manne dood te maak (stil te maak\ De Kock was gehelp deur die tegniese afdeling van die
4.2.2[Interpretasie en analis e van bewyse uit Bron 4B V2 LO1 (AS3\ LO3 (AS2\ Kandidate moet JA of NEE aandui en hul antwooord met relevante bewyse ondersteun Hy het gevra om met die weduwees van die slagoffers te
4.2.3[Interpretasie van bewyse uit Bron 4B V2 LO1 (AS3 and 4\; LO3 (AS2\] Emosioneel Vergifnis Hartseer Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2\
4.2.4Interpretasie en analise van 'n visuele bron uit Bron 4B LO1 (AS3 and 4\] Dit wys dat Eugene De Kock, Craig Williamson en Johan Coetzee voor die Amnestie Kommissie van die WVK Die Ame nstie Kommissie het in die Unie Geboue in Pretoria
4.2.5[Interpret asie en analise van 'n visuele bron uit Bron 4B V3 LO1 (AS3 and 4\] Hoofkwatiere van die regering wat skuldig was aan mense regte skendings Dit verteenwoordig die leierskap van die regering wie die
4.2.6[Vergelyking van bewyse uit Bron 4B V3 LO3 (AS4\] Beide Bronne betrek De Kock by mense regte skendings Beide Bronne wys dat De Kock verskyn het voor die Amnestie Kommissie van die WVK Beide Bronne wys dat De Kock getuienis gelewer by die WVK
4.3.1[Evaluering van bewyse uit Bron 4C V3 LO1 (AS3\; LO3 (AS2,3\ Kandiate moet aandui of SAAM STEM of NIE SAAM STEM en hul antwoord met relevante bewy se ondersteun STEM SAAM Beskuldigdes het voor die Amnestie Kommissie verskyn e
4.3.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 4C V2 LO1 (AS3 and 4\; LO3 (AS2\] Hooggeplaasde regerings amptenare soos PW Botha het geweier om voor die WVK te verskyn Die Amnestie Kommissie het nie die mag gehad om mense te
4.4Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit alle Bronne V3 LU1 (AS3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\ Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord Sommige anti
4.5UITGEBREIDE SKRYFSTU
4.5.1Beplan en konstrueer 'n argument gebaseer op bewyse deur die gebruik van analitiese en interpretasievaardighede V1 LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] SINOPSIS Kandidate moet bepreek tot watter mate die WVK suksesvol was
4.5.2[Sintetiseer inligting om 'n oorspronklike argument te konstrueer deur gebruik te maak van inligting uit die bronne en jou eie kennis om jou antwoord te ondersteun V2 LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\]

Topics Identified

2
Essay WritingApartheid

Mark Allocation

Sections75 + 75 + 75 = 225 marks

Paper information

SubjectHistory
Year2014
SessionFeb-March
TypeMemo
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans
Pages33
Downloads5

Examination context

Decade2010s
Years ago12y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About History examination preparation

Grade 12 History requires learners to work with historical knowledge, evidence, sources, and structured written responses. Papers are heavily essay-weighted.

Every available Grade 12 History past paper and memorandum is collected in the History hub at history.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

analysing historical sources
interpreting evidence
selecting relevant historical knowledge
constructing structured arguments
answering questions directly

A practical revision approach

For source-based questions, identify what each source actually provides before drawing conclusions. For essays, compare your structure, evidence, and relevance with the marking memorandum.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

History Paper 2 (Afrikaans) โ†’

File details

File size447.1 KB
Pages33
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint201191E21B7E

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.