This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.10(10 x 2\ (20\
1.2.10(10 x 2\ (20\
1.3.1Gronddreinering
1.3.2Wind
1.3.3Beplanning
1.3.4Arbeid
1.3.5Beheerde
1.3.6Besluitneming
1.3.7Depositostrokie
1.3.8Veiling
1.3.9Versuikering
1.3.10Bestanddele (10 x 1\ (10\ TOT AL AFDELING A:
2.1.1Vier basiese data items benodig Grond eienskappe Topografiese data Klimaat inligting Huidige boerderypraktyke
2.1.2Gronddata om in te samel Grond reeks Grondtipe Grondtekstuur Grondstruktuur Graad van erosie Lengte en skuinste van helling
2.1.3
2.1.4
2.2.1
2.2.2
2.3.1Twee probleme gevallestudie Nie genoeg werkers gedurende spitstye nie Werkers is nie besig nie/ onproduktief gedurende sekere tye van die jaar
2.3.2Piek periodes Lamseisoen Oesperiodes Skoffeltydperk (3\
2.3.3
2.4.1
2.4.2Stappe in besluitneming Stap 1: Beskryf/identifiseer die probleem/doelwit Stap 2: Identifiseer alle moontlike oplossings Stap 3: Evalueer alle moontlike oplossings ooreenstemmend met hul voordele en nadele
2.4.3
2.5.1Tipe boerderys telsel van boer A Ekstensiewe boerdery (1\
2.5.2Tipe boerderys telsel van boer B Intensiewe boerdery (1\
Q2โ Section header โ
2.5.4Boerderymetode Voerkraal (1\
2.6Sigbare aspekte om te evalueer Plant bedekking Gronderosie Verdringing deur i ndringerplante Bos/onkruid indringing (4\ [50]50
Q3โ Section header โ
3.1.1DRIE voorvereistes van n goeie plaasrekord Rekordering moet akkuraat/geloofwaardig wees Inligting (data\ moet maklik verkry/opgeroep kan word Dit moet duidelik/gebruikersvriendelik wees Dit moet op datum wees
3.1.2DRIE stappe in die ontwikkeling van n inventaris Step1: Doen n fisiese telling van alle eiendom in die boerdery Stap 2: Evalueer die eiendom en bepaal die huidige markwaarde Stap
3.2.1n Staafgrafiek oor die werkers se salarisse tussen 2005 2010 Rubriek vir merk Opskrif Korrekte as benoeming Korrek
3.2.2DRIE faktore vir vinnige salarisverhoging van 2008 tot 2010 Instelling van arbeidswette/regulasies Demokratiese bedeling van 1994/meer werkers in bestuursposisies Erkenning van plaaswerkers deur die Departement van
3.2.3Bereken verhoging van werkers se salarisse as n persentasie (2009 tot 2010\ R1 900,00 R1 500,00 = R400,00 Verhoging = 26,27% Verhoging
3.3Metodes van geldelike betaling Kontant Tjek Bankdeposito Internet/bankoorboeking (4\
3.4.1Netto wins van boer A R67 100,00 R51 000,00 = R16 100,00 (2\
3.4.2Netto wins van boer B R61 700,00 R50 000 = R11 700,00 (2\
3.4.3
3.5.1VIER hoofkenmerke van K ontantvloeibegroting Behels kontant transaksies alleenlik Inkomste en uitgawes word in die werklike maand waarin dit plaasvind aangeteken teenoor die onderskeie aktiwiteite Die tydgleuf waarin kontant ontvang of uitgegee
3.5.2VIER belangrike redes vir ontantvloeibegroting Dui aan waar en wanneer geld benodig word vir enige onderneming Dui die bron van geld vir die besigheid aan Evalueer die lening wat deur die plaas benodig word
3.6Redes vir n besigheidsplan Dit kan die groep help om hul kompeterende voordeel te bepaal, beskryf en te verfyn Besigheid assisteer in n rigting sodat die doelwitte en doelstellings bereik word Kan hulle help in die bestuur van risiko
3.7.1Bates Enigiets van waarde In die besit van n besigheid/op die plaas Uitstaande skuld wat ander mense die plaas skuld Enigiets wat die boer besit (2\
3.7.2Laste Die totale waarde van eise Oor die bates van die besigheid deur verskeie verskaffers Enige uitstaande rekeninge In die boerdery wat die boer besit (2\
3.7.3Produkinkomste Alle inkomste ontvang Wat verband hou met daardie produk (2\
3.8DRIE redes vir terug stuur van n item Verkeerde /foutiewe item ontvang Stukkende/gebreekte defektiewe
4.1des vir meer effektiewe oesinsameling deur stroper Stroper kombineer verskillende take wat insluit sny, sortering en skoonmaak terselfdertyd
4.2.1Identifiseer bestuursproses Bemarking/marknavorsing (1\
4.2.2VIER belangrike faktore in die fisiese funksies van bemarking Sortering Storing Gradering Vervoer Prosessering Verpakking Verspreiding
4.3Sigbare kriteria vir die gradering van geoeste gewas Grootte van die drag Kleur van die drag Beskadiging aan die gewas Vorm van die drag Varsheid van die gewas Siektes/plae Stadium van ontwikkeling
4.4.1VIER kritie e komponente in ontwerp van verpakkingsmateriaal Vorm wat die produk sal beskerm Uitstaande kenmerke trek die mense se aandag/Handelsmerk/produk herkenning Maklik om inligting op te druk Eienskappe wat dit maklik hanteerbaar maak
4.4.2DRIE tipes verpakk ngsmateriaal Plastiek Karton Polistireen Blik (Enige 1\ (3\
4.5.1Toepassing van poelstelsel Produkte van verskillende boere word saamgepoel/saamgegooi Produkte word saam behandel/gehanteer Produkte word as eenheid gestoor/verkoop (3\
4.5.2
4.6.1DRIE metodes van preservering om organismes uit te skakel Deur verhitting Deur filtrasie Deur UV ligbestraling (3\
4.6.2VIER metodes van preservering om groei van mikro organismes te inhibeer Verkoeling Verhoog osmotiese druk Droging/ontwatering Verlaag die pH deur die byvoeging van n suur (4\
4.7.1Afdeling van landbou aangespreek Agritoerisme/Wildboerdery (1\
4.7.2Hoofdoel van wildboerdery Toerisme Jag of inoes van vleis Teling Bewaring (4\
4.7.3GROOT VYF diere Olifant Renoster Leeu Luiperd Buffel (5\ 11
4.8.1DRIE voordele van plaashekbemarking Geen vervoerkoste Produkte word deur die boer self verkoop/geen middelman of agent nie Meer geskik vir kleinboere Nie nodig om produkte te gradeer (Enige 3\
4.8.2
4.9DRIE tor van besluitneming op die funksionaliteit van die plaas Die spoed waarmee die besluit geneem word Die graad van akkuraatheid waarmee die besluit geneem word Die aanvaarbaarheid van die besluit deur almal wat daardeur