This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1.1(1\ Onthou LO 12.2.1 (maklik\ c Oxford 23, MML 32
1.1.2(1\ Onthou LO 12.2.1 (maklik\ MML 35, Oxf ord 20
1.1.3(1\ Onthou LO 12.2.1 (maklik\ MML 47, Oxford 26
1.1.4(1\ Onthou LO 12.2.1 (maklik\ MML 29, Oxford 24
1.1.5(1\ Verstaan LO 12.2.1 (gemiddeld\ MML 29, Oxford23
1.1.6(1\ Toepassing LO 12.2.1 (gemiddeld\ MML 31, Oxford 24
1.1.7Toepassing LO 12.2.1 (Moeilik\ MML 34, Oxford 22
1.1.8(1\ Toepassing LO 12.2.1 (gemiddeld\ MML 54, Oxford 27
1.1.9(1\ Onthou LO 12.1.2 (maklik\ MML 17, Oxford 13
1.1.10(1\ Onthou LO 12.1.2 (maklik\ MML 17, Oxford 13
1.1.11(1\ Toepassing LO 12.1.2 (gemiddeld\ Oxford 15
1.1.12(1\ Onthou LO 12.2.4 (maklik\ MML 62
1.1.13(1\ Onthou LO 12.2.4 (maklik\ MML 61, Oxford 79
1.1.14(1\ Verstaan LO 12.2.3 (maklik\ MML 90,Oxford 70
1.1.15(1\ Verstaan LO 12.2.3 (gemiddeld\ MML 74, Oxf ord 88
1.1.16(1\ Onthou LO 12.4.2 (maklik\ MML 199, Oxford 160
1.1.17(1\ Verstaan LO 12.4.2 (maklik\ MML 196, Oxford 172
1.1.18(1\ Onthou LO 12.4.2 (maklik\ MML 199, Oxford 160 (18\
1.2.1apita winsbelasting (1\
1.2.2Aksysnreg (1\
1.2.3belasting (1\
1.2.4Lopende betaalstelsel (1\
1.2.5Belasting op toegevoegde waarde (1\ (5\ Onthou LO 12.1.2 ( maklik Oxford 10 MML 15
Q1โ Section header โ
Q1โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.6.1ommissi word aan die eiendomsagent betaal (1\ Verstaan LO 12.2.5 ( gemid deld 101MML 114, Oxford 110
1.6.2'n Huiseienaar mag 'n subsidie as 'n byvoordeel van die werkgewer ontvang. (1\ Verstaan LO 12.2.5 ( gemiddeld Oxford 101, MML
1.6.3Die koopakte fooi word deur die regering beheer. (1\ Verstaan LO 12.2.5 ( gemiddeld ML 111, Oxford 107
1.6.4Erfbelasting ord aan die munisipaliteit betaal. (1\ Verstaan LO 12.2.5 ( gemiddeld MML110, Oxford 108
1.6.5
Q2โ Section header โ
2.1.1Noem die voedselverwante siekte wat Riaad moontlik sal ontwikkel? Anemie (1\ Toepassing LO 12.2.1 ( maklik MML 34, Oxford 22
2.1.2Verduidelik waarom Riaad heel moontlik die voedselverwante siekte genoem in 2.1.1 sal ontwikkel Riaad se dieet het n tekort aan yster wat anemie veroorsaak omdat hy nie dierlike voedselprodukte eet nie
2.1.3Stel voor waarom Riaad nie osteoporose sal ontwikkel nie. Dit is moontlik dat Riaad genoeg melk en melkprodukte inneem Wat kalsium /fosfor en vitamien D verskaf Om sterk bene te vorm/bou Omdat Riaad manlik is die kanse goed dat hy nie osteoporose
2.2.1Verduidelik aan Linda wat LMI beteken en waarvoor dit gebruik word. Liggaamsmassa ndeks. Om te bepaal of n individu se gewig in verhouding is met die lengte/of die individu se gewig nor maal/ondergewig/oorgewig
2.2.2Noem die tipe diabetes wat Linda moontlik sal ontwikkel as gevolg van haar huidige leefstyl. Tipe 2 Diabetes/Nie sulien afhanklike diabetes (1\ Verstaan LO 12.2.1 ( maklik MML 54, Oxford 27
2.2.3Verduidelik waarom die risiko bestaan dat Linda die tipe diabetes genoem in 2.2.2 kan ontwikkel. Linda ly aan vetsug en vetsug verhoog die risiko om diabetes te o ntwikkel. Linda eet nie soggens ontbyt nie
2.2.4Beveel VYF veranderinge aan wat Linda in haar dieet en leefstyl kan aanbring om gewig te verloor deur onderstaande tabel te voltooi: KRITERIA VOORGESTELDE VERAND ERINGE (a\ Dieet Eet ontbyt.
2.3.1Identif eer DRIE misleidende stellings op die etiket. Baie gesond Baie voedsaam Ryk aan vesel Aan beveel deur vooraansta ande dokter (Enige 3\
2.3.2
2.3.3Noem DRIE kanale vir verbruikers klagtes wat verband hou met misleidende inligting op voedseletikette. Die kleinhandelaar by wie die voedsel gekoop is vervaardiger/verpakker/invoerder van die voedsel Suid
2.4.1Noem SES redes waarom Slaai A tot voordeel sal wees vir pers on wat aan MIV vi gs ly en sere in die mond het. Die noedels/olyfolie verskaf energie Die soetrissies verskaf vitamien C vir die herstel van verslete
2.4.2Evalueer die geskiktheid van Sla ai B vir n persoon wat aan vetsug ly. Die gebraaide hoender, mayonnaise en cheddar kaas bevat baie vet Die croutons is in olie gebraai en bevat koolhidrate
Q3โ Section header โ
3.1.1
3.1.2Noem DRIE nieverbale boodskappe wat deur die rok wat die vrou in die prentji e dra, oorgedra word. Sag en vroulik Netjies Kuis/ontbloot nie Stylvol/modieus Jeugdig (Enige 3\
3.2.1Meld wanneer n Truworths rekeninghouer rente sal betaal. As die 6 maande betaal opsie gekies is en die betaling is nie gemaak nie As die12 maande betaalplan gekies word (2\ Onthou
3.3.1Noem VIER voordele van korporatiewe klere vir die maatskappy en sy werknemers. Maatskappy: n Basiese standaard ten opsigte van voorkoms word verseker Projekteer (positiewe\ beeld of identiteit van die maatskappy
3.3.2Noem VIER maniere hoe die werknemers hul individualiteit kan uitdruk terwyl hulle die korporatiewe klere dra. Haarstyle/kleur hare , nie uitspattig nie (Enige antwoord wat na die haarstyl verwys\ Bykomstighede soos juwele en horlosies
2.3maklik ksamen riglyne ; Juta: 79 MML 54, Oxford 27
3.3.3Verduidelik hoe n goeie eerste indruk van n werknemer tot voordeel kan wees van die: (a\ Maatskappy (b\ Werknemer self (a\
3.4.1
3.4.2Gee n kort beskrywing van elk van die bogenoemde modesiklusse. Modegier: staan vinnig/word vinnig aanvaar/skerp opwaartse neiging Slegs vir n kort rukkie gedra/verdwyn vinnig weer/korte duur/ske rp afwaartse neiging/duur slegs een seisoen/ beweeg vinnig deur al
Q4โ Section header โ
4.1.1(a\ Eiendom A Deeltitel (1\ Onthou LO 12.2.5 ( maklik MML 104. Oxford 100 (b\
4.1.2Noem SES kostes waarvo or die paartjie voorsiening moet maak voordat hulle n huislening kan verk Inspeksiefooi Aanvangsfooi Administrasiefooi Tydelike rente Huiseienaarsversekering
4.1.3Noem die spesifieke verborge koste wat Tom en Gina moet betaal as hulle in hulle nuwe huis intrek voordat dit in hulle naam geregistreer is. Okkupasiehuur (1\ Toepassing LO 12.2.5 ( gemiddeld
4.1.4Aan wie moet Tom en Gina die verborgekoste in 4.2.3 betaal? Huidige eienaar/G eregistreerde eienaar (1\ Onthou LO 12.2.5 ( maklik [Juta: 115; Via Afrika: 157; Oxford: 107; OBE: 171]
4.1.5Tydens die koop van die eiendom moet hulle die koopaanbod teken. Verduidelik die verband tussen n koopaanbod en die koopakte. Die ko opaanbod meld die terme wat aangebied word (prys en wat in die prys ingesluit is\
4.1.6Evalueer die geskiktheid van die eiendom A en eiendom B deur die onderstaande tabel te voltooi: Kriteria Eiendom A Eiendom B (a\ Sekuriteit Beter sekuriteit, mense naby
4.1.7Kies die geskik te een. Eiendom A (1\ Toepassing LO 12.2.5 (maklik\ Oxford 101, MML 103
4.2.1Noem Tom en Gina se regte ten opsigte van die tweedehandse televisie stel wat hulle gekoop, met betrekking to die nuwe Verbruikersbeskermingswet. 'Voetstoots' of die verkoop van items op sigwaarde is onaanvaarbaar.
4.2.2
4.3Afvalbeheer is die verantwoordelikheid van elke huishouding. Verduidelik die impak van n onverantwoordelike houding op die bewaring van die omgewing Die omgewingshulpmiddels bv. grond/lug/water sal besoedel word
5.1Noem VIER funksies waaraan verpakking moet voldoen. Beskerm die produk/verminder die vermorsing van die produk Verbeter die raklewe van die produk Behou die vorm van die produk Verskaf inligting (op die etiket\
5.2Noem DRIE metodes wat 'n entrepreneur kan gebruik om marknavorsing in sy/haar plaaslike gemeenskap te doen. Waarneming Vraelyste/markopnames Fokusgroepe Perso nlike onderhoude Telefoon onderhoude
5.3.1
5.3.2Jeff bied gereeld opleidingsgeleenthede aan sy personeel Stel TWEE maniere voor hoe sy personeel opgelei kan word. Indiensopleiding/ werksessies Gassprekers/motiveringsprekers Stuur hulle om kursusse en werksessies by te woon
5.3.3Jeff het nie baie geld gehad om tydens die eerste paar maande sy produkte te bemark nie. Stel DRIE maniere voor hoe Jeff sy produkte op 'n goedkoper en meer bekostigbare manier kon bemark het. Tuisgemaakte plakkate
5.3.4Jeff gebruik die ' Trots Suid Afrikaans logo op sy produkte Verduidelik waarom dit hom 'n kompeterende voordeel gee. Verbruikers wat trots is op Suid Afrika/lojaal is aan Suid Afrika
5.3.5Mike en Jeff het albei die eerste ses maande R30 000.00 wins per maand gemaak. Verduidelik waarom hulle dieselfde wins gemaak het. Jeff se winsopslag
5.3.6Bereken die maandelikse wins vir Mike se onderneming vir maand 12. Toon alle berekening. Mike: Wins
5.3.7Jeff besluit om 900 produkte vir maand 13 te produseer. Hoeveel produkte moet verkoop word om gelyk te breek? Produksiekoste vir 900 produkte = 900 x R50 = R45 000 Verkoopprys per produk = R90 Gelykbreek =
5.3.8Stel voor en verduidelik moontlike redes vir die verskil in verkope vir die eerste ses maande en di e laaste ses maande vir: (a\ Mike (b\ Jeff
5.3.8(a\ Mike het meer produkte verkoop tydens die eerste ses maande omdat sy produkte goedkoop /redelik geprys was hy sy produkte goed bemark het Mike het minder produkte in die laaste ses maande verkoop dat