Dramatic Arts Memo 1 (Afrikaans)

Feb-March 2014 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Dramatic Arts

Memo 2014 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 475.1 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 3 marks ๐Ÿ“„ 26 pages ๐Ÿ“ 71 items found ๐Ÿ“š 2 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

71
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
Q1โ€” Section header โ€”
Q2โ€” Section header โ€”
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Die tou is simbolies van die galgtou/doodstraf/ hang. Boesman is bang om doodgemaak te word deur gehang te word 'n metode wat gebruik is deur die Suid Afrikaanse regering van daardie tyd vir alle gevangenes wat tot die
3.1.2Nasieners moet 3 punte vir vokaal en 3 punte vir fisies toeken. 1 punt vir die eienskap en 2 punte vir redenasie\ Aanvaar ander geldige antwoorde. Die volgende is slegs 'n voorstel: Vokaal Lena sal begin
3.1Aanvaar kandidate se standpunte indien gestaaf 8 kort relevante stellings, of 4 meer gedetailleerd of 2 baie goed bespreek. Die tema van mishandeling is baie prominent in die
3.2Dit dui daarop dat daar 'n tyd was toe hulle albei gelukkiger en in 'n meer liefdevolle verhouding was . Sy sal vinnig praat om mee te begin om te probeer om haar punt te
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Die proses van inheemse Afrika vertelkuns begin met 'n gepaste, tydlose ruimte, verhoogplasing vreemde
Q5โ€” Section header โ€”
5.1.1Met hul liggame skep hulle hul totem word 'n instrument le jazz orkes Hulle gebruik hul stemme om die klanke van kontrabas double bass
5.1.2
5.2.1
5.2.2Polities het omstandighede verander, maar ekonomies nie veel nie. Alh oewel die voorheen benadeelde wel
5.3
5.4
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Kandidate kan ENIGE TWEE karakters kies . Die volgende is slegs 'n riglyn: Jakes verteenwoordig die opgevoede en die intellektuele. ' Man van woorde
6.2Dit was baie ongewo n vir 'n Joodse wit meisie om die Drum tydskrif te lees, veral gedurende die apartheid era.
6.3Dit veroorsaak 'n interessante dinamika in die huis as almal, behalwe Princess , kompeteer vir Ruth se aandag. Hulle probeer om haar tevrede te stel en om
6.4Aanvaar ander geldige antwoorde Dit is 'n akkurate voorstelling van die plek Sophiatown omdat dit handel oor die Wet op die Hervestiging van 1954. Die swart inwoners van Sophiatown sou verskuif word na Meadowlands
7.1Nasieners moet TWEE punte aanvaar wat goed gemotiveer is. Kandidate kan fokus op al die dinge wat Themba 'geneem' het of veronderstel
7.2Hierdie uittreksel toon dat hy uiteindelik Themba se dood en verassing aanvaar . Hy erken dat hy kwaad is vir Themba, maar erken ook sy liefde vir hom. Hy
7.3Dit is waar van Sipho en sy familie. Sy ouers hom seergemaak deur Themba as die jongste seun voor te trek . Themba het Sipho seergemaak deur alles te
7.4In teenstelling met die vorige hard en emosionele opvoering van Mandiso en Sipho moet Sipho hier
7.5
7.6Die kandidaat moet na DRIE voorvalle verwys om volpunte te kry, maar dit vereis nie 3 nasien nie. Kyk holisties die antwoord. Wanneer hy
Q8โ€” Section header โ€”
8.1Smith se woorde is baie gepas vir Johan soos wat hy geteister word deur herinneringe van die onreg van die verlede waarvan
8.2
8.3.1Die mis: Stel die see element van die drama se natuurlike omgewing /verhoogplasing voor , 'n kusdorpie. Die mis skep 'n kombers oor die dorp en die gastehuis
8.3.2Die klok: 'n Klok is 'n teken van waarskuwing. Dit herinner die gehoor daaraan dat gevaar 'n alomteenwoordige waarskynlikheid is, net soos die klok die see 'n waarskuwing aan matrose
8.3.3
8.4Die vier vroulike karakters wat in die toneelstuk genoem word, is: Noluthando Thami se vrou aan wie hy gereeld briewe skryf Marjory ( Smith se oorlede vrou\, mev Bekker (blykbaar die eienar
8.5
Q9โ€” Section header โ€”
9.1Die pensioen word net aan Ma betaal as sy 'n weduwee . As sy weer sou trou sal sy hierdie bron van inkomste
9.2Sy wil graag met hom trou omdat sy bang is dat hy haar sal verlaat. Sy is skaam daarvoor in sonde te
9.3
9.4
9.5
9.6Al drie beskrywings van die karakters is akkuraat. Ma is sterk en het die gesin bymekaar gehou na die pa se verdwyning. Sy wil baie graag die skyn bewaar en hoop vir 'n beter toekoms vir haar
Q10โ€” Section header โ€”
10.1Die pa het gekies om die solder te bly en weg te bly van alle menslike kontak, maar hy het nog steeds kos en drank nodig, daarom
10.2.1Die emmer word gebruik in die plek van 'n toilet. Dit moes gereeld laat sak word anders sou dit te vol raak van die
10.2.2Die gesin maak sakke vir koei , perd en varkmis om te verkoop aan boere wat dit nodig het om land te bemes. Hulle het die heeltyd te
10.4Die toneelstuk kan geklassifiseer word as magiese realisme. Die dramaturg gebruik 'n tegniek van realistiese dramaturge verduidelik groot liks hoe die karakters moet beweeg en praat om seker te maak haar visie
10.5Intrige Die storielyn is soortgelyk aan 'n sprokie. In 'n klein dorpie raak meisies weg wanneer die sirkus kom. Meisie word binne gehou en gevra om nie
10.5BESKRYWER Die kandidaat moet met die stelling saamstem. Indien hy/sy verskil, moet dit baie goed gemotiveer word en 'n maksimum van punte verdien Uitstekend Kandidaat verstaan uidelik Mis se
Q11โ€” Section header โ€”
11.1Ronald groet Noreen deur sy hand uit te steek om hare te skud; hy stel homself ook bekend deur sy voor naam te
11.2Sy begin deur met 'n verkleinerende toon kommentaar te lewer op die outydse Engels voor naam van Ronald se dogter. Sy is
11.3
11.4Ronald is geregtig om aanstoot te neem aan Noreen se ooglopende vooroordele en gebrek aan kennis oor sy gemeenskap, maar hy reageer op 'n maklike manier ignoreer haar onbeskoftheid
12.1Dans er A moet fisies baie sterk wees moet akrobatiese en gimnastiekvaardighede
12.2Die val hek kan gebruik word om op te staan te sit die danser hoogte te bied en as 'n vlak van waar
12.3Die kandidaat moet in staat wees om te beskryf hoe die dansers/ akteurs beheer oor hul liggame moet uitoefen , maar moet voorgee dat hulle val of
12.4Hierdie rubriek bevat die antwoord: 12.4. PUNTE
12.4BESKRYWER Goed Die kandidaat in staat om simboliek in dans te bespreek en hoe die interpretasie van dans minder op storielyn en meer op die simboliese aard van
12.5.1Die kandidate mag enige toepaslike oefening gebruik . Die volgende is 'n voorbeeld Gebruik konsonant en vokaalklanke herhaaldelik
12.5.2Hierdie rubriek bevat die antwoord:
12.5.2PUNTE 12.5.2 BESKRYWER Goed Kandidaat is in staat om duidelik en in detail te antwoord. Fisiese oefening word bespreek en die kandidaat gebruik sy/haar eie ervaring en kennis van die
12.5.3Hierdie rubriek bevat die antwoord: 12.5.3. PUNTE 12.5.3 BESKRYWER Goed Kandidaat is in staat om die akkuraatheid van die stelling duidelik direk te bespreek en is in staat om in detail te verduidelik waarom hy/sy saamstem
Q13โ€” Section header โ€”
13.1LEWENDIGE OPVOERING (KEUSEVRAAG\ PUNTE
13.1
13.2MEDIASTUDIES (KEUSEVRAAG\ PUNTE
13.2BESKRYWER Uitstekend Kandidaat verstaan die aanhaling duidelik en kan argumenteer vir en teen die behoefte vir opleiding in filmteorie en produksie. Die kandidaat is in staat om die spesifieke terminologie in die studie van media en film in sy/haar antwoord te
13.3KULTURELE OPVOERING EN RITUELE (KEUSEVRAAG\ PUNTE
13.3BESKRYWER Uitstekend Kandid at verstaan die aanhaling duidelik en kan met 'n verhouding tussen kulturele opvoering, ritueel en teater assosieer

Topics Identified

2
PlaywritingTheatre History

Mark Allocation

Sections30 + 30 + 30 + 30 + 30 + 30 + 30 + 30 + 15 + 30 + 15 + 15 + 15 = 330 marks

Paper information

SubjectDramatic Arts
Year2014
SessionFeb-March
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages26
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago12y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Dramatic Arts examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Dramatic Arts Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size475.1 KB
Pages26
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintC49B4FFD5ED2

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.