Dramatic Arts Memo 1 (Afrikaans)

November 2014 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Dramatic Arts

Memo 2014 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 329.1 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 150 marks ๐Ÿ“„ 2 pages ๐Ÿ“ 60 items found ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

60
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
Q2โ€” Section header โ€”
Q3โ€” Section header โ€”
Q4โ€” Section header โ€”
Q5โ€” Section header โ€”
Q6โ€” Section header โ€”
Q7โ€” Section header โ€”
Q8โ€” Section header โ€”
Q8โ€” Section header โ€”
Q2โ€” Section header โ€”
2.1.1e uitroepteken suggereer die dringendheid en desperaatheid van die mense. Aanvaar dat Woza Albert! geskree word. Dit is 'n oproep (stem\, 'n bevel of 'n instruksie. (1\
2.1.2Die titel beteken 'kom Albert' (1 punt\ maar die afleiding aan die einde is 'kom in opstand, Albert'. Nasieners: Aa nvaar it kan 'n verwysing Albert Luthuli of Albertstraat wees en dat die mense smeek om van apartheid bevry te word. In hierdie sin kan Albert
2.2Nasieners Aanvaar TWEE goed gemotiveerde stellings of VIER korter punte. Die struktuur van die toneelstuk is episodies. Die toneelstuk bestaan uit 'n reeks beelde en 'n montage tonele wat elk sy eie storie en scen
2.3.1Nasieners: Aanvaar ander temas soos werkloosheid, rassisme, vooroordeel, diskriminasie, ensovoorts indien dit goed gemotiveer word. Merk holisties. Uitbuiting In apartheid Suid Afrika werk
2.3.2Nasieners aanvaar ander geldige antwoorde wat oor verbale en fisiese opvoering handel. Kandidaat kan slegs na die transformasie van Baas Kom verwys. Merk Holisties. Vokaal Bobbejaan het 'n lae status as werker in die ap
2.4.1Die liggaam word 'n instrument/ middel manier om 'n boodskap te kommunikeer om sodoende iemand se eie oogpunt, idees en gevoelens uit te druk bv. Mimiek, beweging ( liggaamsdele, kop, balans en gebare\
2.4.2Nasieners aanvaar enige TWEE geldige antwoorde. Akteurs verander van karakter tot karakter. Hulle verander hulle aksent, postuur en gebare, byvoorbeeld van 'n tandlose ou man na Auntie Dudu. Akteurs verander in
2.4.3Nasieners aanvaar enige TWEE goed gemotiveerde vaardighede. Gee punte ok vir 4 kort antwoorde genoem Vokale vaardighede Akteurs moet vokaal vaardig en
2.5Nasieners aanvaar enige ander goed gemotiveerde antwoorde. Merk holisties. Verseker dat al 4 aspekte genoem en gedek word, elke antwoord hoef nie nie selfde gewig te dra nie. Net deur die aspekte te lys is nie
2.6Nasieners aanvaar enige ander goed gemotiveerde antwoorde. Die kostuums is belangrik omdat daar slegs twee akteurs is wat baie verskillende rolle in ses twintig tonele speel. Die akteurs be weeg vinnig
2.7Nasieners aanvaar ander geldige antwoorde. Aanvaar enige antwoord wat die bokse verduidelik al is dit net een ander gebruik goed gemotiveerd. Merk Holisties.
3.1Nasieners aanvaar ander geldige en relevante antwoorde. Komiese tegnieke kan na verwys word in opvoering ens. Die gehoor sal dink dit is snaaks dat die werklike rede waarom Mingus by die begrafnis was, nie was om te rou nie, maar eerder om te bewys dat hy nie die
3.2.1Charlie se karakter is belangrik omdat hy verskillende kulture in Sophiatown en hoe die verskillende kulture in harmonie saamgeleef het, voorstel. Dit word getoon in sy werksverhouding met Mingus en die band wat hy met Mingus en
3.2.2In die uittreksel is Mingus warm en liefdevol teenoor Princess omdat hy haar sopas ontmoet het en glo dat hy op haar verlief is, maar soos die toneelstuk vorder, word hy meer aggressief teenoor haar en mishandel hy haar fisies en
3.2.3Nasieners aanvaar enige ander geldige en relevante antwoorde. Merk holisties en herken geintergreerde antwoorde. Vir 'n oudisie moet my vriend die volgende aspekte van sy karakter voorberei: Fisie Hy is aggressief, gebruik groot en ekspressiewe gebare om sy
3.2.4Jakes is die vertelle r. Hy vertel die storie. Hy open die toneelstuk deur die geskiedenis van Sophiatown, die plek, te vertel. Aan die einde van die toneelstuk vertel hy wat met al die karakters gebeur het na die gedwonge
3.3Al die karakters is saam bymekaar en lee s of kyk na Jakes se artikel oor Ruth in die Drum
3.4.1Daar is 'n gelukkige/opgewonde/ uitbundige bui omdat die karakters almal saam in 'n vriendelike luim is. Hulle is opgewonde om oor Ruth en hulleself in die tydskrif te lees. Merkers moet enige ander aanvaarbare antwoorde
3.4.2Nasieners, 'n subjektiewe antwoord word vereis. Aanvaar ander geldige en relevante antwoorde. Omdat die karakter uit verskillende kulture en agtergronde kom, verteenwoordig hulle die lewendigheid en energie van Sophiatown. Hulle stel
3.5Nasieners, aanvaar ander geldige en relevante antwoorde. Merk Holisties. Gee punte vir kanidate as hul slegs verwys het na die skeppende proses van Sophiatown as n werkswinkel teater stuk. Lede van The Junction Avenue Theatre Company was almal betrokke by die
4.1Giel Tjokkie Jakes (3\
4.2Beide Giel en Jakes probeer om Tjokkie te laat 'sien' om in die toekoms in te kyk en 'n voorspelling te maak , maar hulle het hulle eie redes waarom hulle dit wil laat gebeur. Gee slegs punte vir die volgende:
4.3Nasieners, daar is baie temas wat die kandidate kan kies en bespreek (ongewenste swangerskappe, dwelms, huishoudelike geweld, familietwis, maar elke tema moet uit die toneelteks gemotiveer word. Gee krediet
4.4Nasieners, die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasie wat goed gemotiveer word uit die toneelteks. Gee krediet aan insiggewende idees en konsepte. Tjokkie Tjokkie vermy mense. Hy is nie selfversekerd nie. Hy
4.5Tjokkie pleeg selfmoord omdat hy skuldig voel. Hy dink dat hy sy suster verraai het. Hy wil ook nie me er 'sien' nie en ervaar sy gawe as 'n vloek. Gee 1 punt vir Tjokkie wat selfmoord pleeg. Gee 2 punte vir een goed gemotiveerde rede of twee verskillende redes.
4.6Nasieners, maak voorsiening vir interpretasies wat goed uit die toneelteks gemotiveer word. Gee krediet vir insiggewende idees en konsepte. Die volgende dien as 'n gids: Aanvanklik is Ma se vokale toonkleur
4.7Nasieners, die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasies wat goed gemotiveer is uit die toneelteks. Gee krediet aan insiggewende idees en konsepte. Sien globaal na. Aanvanklik is Ma verdedigend. Sy probeer om haar lewenskeuse in
4.8Verwys na die rubriek en die notas hieronder om nasienwerk te lei. PUNT BESKRYWER Uitstekend Kandidaat het 'n uitstekende begrip van die toneelstuk en die sosio ekonomiese omgewing en konteks van Siener in
6.1Nasieners, aanvaar enige ander goed gemotiveerde antwoord. Kostuums Johan Hy is informeel en slordig. Sy voorkoms is nie juis versorg nie, moontlik omdat hy 'n alkoholis is. Sy moue is opgerol en daar is moontlik vuil merke op. Sy
6.2Nasi ners, aanvaar enige ander goed gemotiveerde antwoord. Karakter Johan Hy is in sy middeldertigs, 'n permanente inwoner van die Garnet Lodge. Hy het 'n fikse liggaam (duiker\ en moet in staat wees om dronkenskap realisties
6.3Nasieners, die kandidate kan hierdie verhouding op enige ander goed gemotiveerde manier bespreek, maar hulle moet al drie karakters in die antwoord noem. Die dramatiese verhouding kommunikeer dat die karakters in 'n
6.4Nasieners, aanvaar enige ander gemotiveerde antwoord. Kandidat kan na BRON A verwys (of nie\ en indien hulle hul eie interpretasie gee, gebaseer op BRON B , is dit
6.5Nasieners, aanvaar enige goed gemotiveerde antwoord. Moenie 'n punt vir slegs of Nee gee nie. Ja/Nee Die foto toon 'n gespanne verhouding tussen die karakters en dui 'n aangrypende drama aan. Daar is 'n misterieuse element in die foto omdat ons
6.6Nasieners aanvaar enige goed gemotiveerde antwoord Johan Sy toonkleur is dreigend of spottend. Sy volume kan hard of dreigend sag wees. Thami Sy toonkleur is een van skok of ongeloof. Sy volume kan hard wees, asof hy
6.720
7.1.1
7.1.2Konstabel van der Riet (1\
7.1.3Blindheid (1\ 21
7.1.4Nasieners, die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasies wat goed uit die to neelteks gemotiveer is. Gee krediet aan insiggewende idees en konsepte. Punte moet gegee word vir DRIE assosiasies met 'n
7.2
7.3Nasieners, die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasies wat goed uit die toneelteks gemotiveer is. Gee krediet aan insiggewende idees en konsepte. Sien globaal na. In die 1930's is die sirkus grootliks as onbybels en teenstrydig met streng
7.4Nasieners , die volgende dien as 'n gids. Kandidate kan nie na die kerkklok verwys nie, omdat dit net lui as 'n meisie wegraak. Kandidat hoef nie noodwendig na 'n klankeffek wat in die toneelteks genoem word, te verwys nie, maar as hulle dit
7.5.1Nasieners, die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasies wat goed uit die toneelteks gemotiveer is. Gee krediet vir insiggewende idees en konsepte. Die stelling toon dat Miem pessimisties en die toonbeeld van streng
7.5.2Nasieners, die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasies wat goed uit die toneel teks gemotiveer is. Gee krediet aan insiggewende idees en konsepte. warm nag humiditeit somer suggereer dat die huis bedompig was
7.5.3Nasieners, die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasies wat goed uit die teks gemotiveer is. Gee krediet aan insiggewende idees en konsepte. Sien globaal na. Vokaal Aanvanklik is Meisie senuweeagtig en bang om o
8.1Nasieners, die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasies wat goed gemotiveer is. Gee krediet aan insiggewende idees en konsepte. Arm Teater stroop teater van alle onnodige teatrikaliteit, soos grimering,
8.2Nasieners, gebruik die rubriek hieronder. Kandidate kan verwys na relevante Suid Afrikaanse toneel tekste wat hulle bestudeer het en/of opvoerings wat hulle gesien het wat Arm Teater gebruik. Die volgende punte kan jou in die nasienproses lei:
8.3Nasieners gee krediet aan insiggewende idees en konsepte. Merk globaal. Kandidat kan die foto's as 'n prikkel vir kritiese denke en 'n bespreking oor Ryk Teater in die algemeen gebruik. Kandidate kan na enige voorbeeld uit die
8.4.1Nasieners Die volgende dien as 'n gids. Maak voorsiening vir interpretasies en gee krediet vir insiggewende idees en konsepte. Sang Toneelspel Dans Akrobate
8.5PUNT BESKRYWER Uitstekend Die uitstekende kandidaat het 'n duidelik begrip van die vraag en kan 'n duidelik argument voer. Hy/Sy gebruik voorbeelde uit toneelstukke wat hy/sy gesien het, tekste wat bestudeer is en eie ervaring in die argument. Kandidaat kan selfs

Topics Identified

1
Theatre History

Mark Allocation

Total150 marks
Sections40 + 40 + 40 + 40 + 40 + 40 + 40 = 280 marks

Paper information

SubjectDramatic Arts
Year2014
SessionNovember
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages26
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago12y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2014
Days since exam4,373

About Dramatic Arts examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Dramatic Arts Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size329.1 KB
Pages26
Archived on8 September 2026
File age48d
ContributorFreeMode
Fingerprint4CABFC2994D5

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.