This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.1Alle berekeninge moet formules toon
2.2Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees
2.3All e antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek oorweeg te word.
2.4Alternati ewe metodes moet oorweeg word, dien verstande die ooreenstemmende antwoord bereik word.
2.5Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende stap, is die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende antwoorde moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord reg oorgedra is. Die
Q1โ Section header โ
1.1Foutiewe proppunte Ontblote geleiers Swak beligting wanneer aan n lewendige installasie gewerk word (1\
1.2
1.3Eerstehulp moet dadelik op die persoon toegepas word. Die situasie moet onmiddellik beoordeel word en die toegewysde persoon moet verwittig ord. Pas direkte drukking toe op die wond of maak gebruik van
1.4
1.5Spanwerk bewerkstellig n gesonde en suksesvolle werksomgewing. Dit bevorder samewerking en wedersydse respek. Dit bevorder weer produktiwiteit en werksekuriteit. (2\
1.6Risiko analise is 'n proses wat mense help om veilige werkspraktyke as 'n deurgaanse proses te ontwikkel Soos projekte in die werkwinkel verander om mense behoeftes te pas, moet die vervaardigingsproses ook aangepas
Q2โ Section header โ
2.1Transformators word in Delta verbind aangesien dit n drie draad distribusiestelsel daarstel. Vergeleke met n vierdraadstelsel word n groot
2.2Die doel van die drywingsfaktormeter is om die drywingsverhouding met betrekking tot stroom en toegepaste spanning in n WS kring te bepaal.
2.3Driefasestelsels kan in beide ster sowel as delta gekoppel word. Wanneer in delta g ekoppel, word utrale geleier nie benodig nie. In ster word
0.85380
2.4.1 (3\ .2 Die totale drywing kan in n gebalanseerde sowel as ongebalanseerde las gemeet word. totale
2.5.2Een punt vir V kleiner as V is nalopend t.o.v V met =30 grade Leerders wat die drie spannings en die
3.1
3.4.1(3\
3.4.2(3\ 14
3.4.3
3.4.4
4.1Dryf pompe aan yf vervoerbande aan (1\
4.2Minder onderhoud word vereis aangesien daar minder bewegende dele as enkelfasemotor is n Driefase motor lewer meer wringkrag as enkelfasemotor van dieselfde raamgrootte. (1\
4.3n Driefase toevoerspanning word oor die stator windinge gekoppel Driefasige stroomvloei word in die windinge bewerkstellig Die stroomvloei deur die statorwinding bewerkstellig n roterende magnetiese veld in die stator
4.4Draai die rotor as vrylik? Is die laers krakerig of voel dit grof wanneer die as met die hand roteer word? Is die motor behoorlik vas en is al die boute goed vasgedraai? Is die verkoelingswaaier in plek, of lyk die vinne
4.5
4.6.1Rotorspoed is die spoed waarteen die as roteer (1\
4.6.2inkrone spoed is die spoed waarteen die roterende magneetveld in die stator bewerkstellig word. (1\
4.7= 380 V f = 50 Hz lip = 4% Aantal pole = 12 Pole per fase olpare
4.7.1(3\
4.7.21500 r/min r/min (3\
4.8.1(4\
4.8.2n Lesing van baie hoog Dit sal aandui dat daar nie deurbraak in die isolasie tussen die winding en aard is nie. Dit beteken die elektriese integriteit van die motor is nog goed
4.9n Ster delta aansitter word gebruik om die aansitstroom van n elektriese motor tydens aansit te beperk. Die motor is geneig om meer as die vollas stroom tydens aansit te trek Indien dit nie beperk word nie sal dit tot
4.10n Omkeersaansitter ruil die verbinding van enige twee van die drie fases. Dit het n omkeer in die draairigting van die roterende magneetveld tot
4.11.1Die tydskakelaar bepaal hoe lank dit neem voor die tweede motor aangeskakel word na die eerste motor aangeskakel is.
4.11.2Wanneer die aansitknop gedruk word sal dit die spoel van die kontaktor HK1 aktiveer wat motor 1 aanskakel. Die N/O van HK1 (hou in\ sal toemaak en die kontaktor bly dus in wanneer die aansitknop gelos word.
Q5โ Section header โ
5.1.1Resonansie in n RLC kring is die toestand waartydens teen n spesifieke frekwensie Die gevolg is dat di e reaktansies mekaar uitkanselleer en die stroom en spanning in
5.1.2ktor in parallelle kring dui op die verhouding tussen die stroom in die reaktiewe komponente en die toevoerspanning. Dit dui op die stroomverhoging wat plaasvind tydens resonansie Die kwaliteitfaktor is die
5.2.1anneer X 20,27 (3\
5.2.2(3\ 14
5.3.1parallel (3\
5.3.24,92 1,76 4,62 (3\
5.3Voorlopend (4\ [20]20
Q6โ Section header โ
6.1.1n PLB is n rekenaar wat vir outomatisering van elektriese en meganiese prosesse gebruik word. n PLB is vastestaat toestel wat gebruik word om masjiene in industrie te outomatiseer.
6.1.2
6.1.3konomies Eenvoudige ontwerp Vinnige lewering Kompak en gestandaardiseerd Verhoogde betroubaarheid Verlaagde onderhoud
6.1.4Logika blok diagramme/funksieblokke is maklik om te manipuleer. Dit gebruik Boole Algebra om die insette te minimaliseer. Dit lei tot kostebesparings. Twee punte per leerder! Funksieblokke word nie spesifiek in
6.2.1n Programme er toestel word gebruik om die PLB te programmeer en kan die werking van die PLB illustreer. n Programmeertoestel lees die inset informasie tydens die programmeer proses en stuur dit na die SVE in
6.2.2Pers oonlike rekenaar n Handprogrammeerder n programmeerkabel Direk op die PLB se voorkant (2\
6.3.1(5\
6.3.2Of met al die insette as NO. (5\
6.4.1D = (1\
6.4.2E = (1\
6.4.3F = (1\
6.4.4G = (1\
6.4.5X = (1\ 11 14
6.4.6
6.5
7.1Oopluswins Oneindig set impedan sie Oneindig Uitsetimpedansie = zero Bandw
7.2n Differensiaalversterker versterk slegs die verskil tussen die twee insetseine. Indien die twee insetseine identies is sal geen versterking plaasvind nie.
7.3Alternatiewelik kon leerders die omkeerversterker geteken het. (4\
7.4Die bandwydte verhoog Ruisvlakke verminder Wins verminder Vervorming van die inset sein word verminder (2\
7.5Die dubbele GS kragbron verskaf energie aan die opversterker om die inset sein te kan versterk. Die kragbron verskaf die spanningsparameters vir beide positiewe
7.6.1Omkeerversterker (1\
7.6.2nset uitset Moet versterking toon Moet omkering van inset sein (faseverskuiwing\ toon Alternatiewelik (2\
7.6.3Indien die waarde van die terugvoerweerstand verminder word sal die wins van die versterker ook verminder aangesien die negatiewe terugvoer sal verminder. (2\
7.6.4(3\
7.6.5uit (3\
7.7.1Sommeerversterker (1\
7.7.2Die sommeerver terker word gereeld gebruik as menger in oudiokringe met die invoe van meer as een insetsein tergelykertyd. Die uitset is die produk van die insetseine of dit nou van n mikrofoon,
7.7.3uit Alternatief Formuleblad het nie die omkeer teenoor nie omkeer versterker getoon nie. (3\
7.8.1Astabiele multivibrators word gebruik in enige stelsel wat n vierkant golf vereis. Morse sleutels i n amateur radio toerusting gebruik
7.8.2(3\
7.9.1Dagligskakelaars (Vergelykerkring\ Wanneer die ligintensiteit teen sononder afneem, verlaag die insetspanning van die ligsensor onder die verwysingspanning. Die gevolg is dat die uitset van die Schmidt
7.9.2Alternatief Die omgekeer ook aanvaarbaar aangesien die tipe Schmidt Sneller nie gespesifiseer is nie. (Iomgekeerd teenoor nie omgekeerde Schmidt Sneller.\ (4\
7.10Ossillators gebruik positiewe toevoer. (1\
7.11Positiewe terugvoer vind plaas wanneer die uitset wat teruggevoer word in fase met die insetsein is en dus daarby gevoeg word. Die gevolg is dat die resultante inset sein vergroot en die wins dus vermeerder.
7.12(5,76 (3\ [50] TOT AL: +Vcc cc50