This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1betaal Om (die beeste\ te ruil. Om te slag/vir kos/om te eet. (Hulle gebruik die beeste\ om swaar vragte te trek. (Goud\ verkleur/roes nie.
1.4papier, parfuum en speserye. papier, parfuum en speserye (Enige EEN\
1.5Die mense het dit\ in hulle kos /vir medisyne gebruik.
1.6(Van\ silwer
1.7
1.8euro D euro (Enige EEN\
1.9.3(Die\ Rand/rand (In\ 1961 (Suid Afrik (Suid (Suid (Enige EEN\
1.10Kaapstad, want Tafelberg/die Parlementsgebou is daar. Johannesburg, want daar is goud/dit is die rykste provinsie. Durban, want die toeriste gaan daarheen/dit is bekend vir mooi strande. Pretoria,
1.11Onwaar Die kandidaat kan geen punt vir die motivering verdien indien WAAR as antwoord gegee is nie. maar die ou note mag ook nog gebruik word (Penaliseer nie as aanhalings tekens nie gebruik is nie.\ (Kandidaat hoef nie die hele sin aan te haal nie.\
1.12Randelas is afgelei van: Die rand , wat Suid Afrika se geldeenheid is. Mandela wie se gesig op die note gedruk is. Woordspeling met rand
1.13
1.14namaak B namaak (Enige EEN\
1.15watermerk spesifieke nommers stel klein kolletjies op die note. (Enige TWEE\ Kandidate kan enige TWEE dinge noem
1.17
1.18Volgraan
1.19Broccoli/ atats
1.20Hoender is baie vetterig. Hoender bevat baie vet. (Enige EEN of soortgelyk\
1.21Die te ken wys dat daar stoom uit die beker trek. (Daar trek\ stoom uit die beker. (Enige EEN of soortgelyk\
1.22Dit val in die GOED kategorie kossoorte/dis goeie kos/gesonde kos. Die toebroodjie met sar energie en verbeter my konsentrasie. Dit help my om te konsentreer. Dit gee vir my energie. (Enige EEN of soortgelyk\
1.23JA: Dit is maklik om prentjies te lees. Dit vat nie lank om prentjies te lees nie. Prentjies trek dadelik die leser se aandag. Mense wat nie kan lees nie, kan ook visuele tekste verstaan. NEE: Die prentjies is nie altyd duidelik nie.
Q2โ Section header โ
Q3โ Section header โ
3.1vinnige maklike
3.2Punt: Vol g net twee eenvoudige stappe Uitroepteken: Volg net twee eenvoudige stappe Beletselteken Volg net twee eenvoudige stappe Dubbelpunt: Volg net twee eenvoudige stappe (Enige EEN
3.3Koppelteken C Koppelteken (Enige EEN\
3.4re gis treer
3.6.2jou/Jou (Enige EEN\ elektroniese
Q4โ Section header โ
3.7Dit is mening, ... want dis die adverteerder wat so dink. almal stem nie noodwendig saam met die adverteerder nie. (Enige EEN of soortgelyk\
3.8Die advertensie is gerig op ALLE mense (wat Gauteng se paaie gebruik\. Die advertensie is vir almal bedoel. (Enige EEN of soortgelyk\ SUBTOTAAL: 10 VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT
4.1probleempie (die spelling moet korrek wees\
4.2vee rtien (die spelling moet korrek wees\
4.3regte skouer
4.4ie gaan volgende jaar skool toe Vraagteke n moet daar wees om die punt te verdien
4.5Ek sal hard leer omdat ek wil slaag.
4.6Jan se rapport is deur die skoolhoo f geteken. Jan se rapport is geteken deur die skoolhoof. (Enige EEN\
4.7
4.8iguurlike
4.9
Q5โ Section header โ
5.1: LEESTEKS VRAAG ASSESSERIN GSRIGLYNE PUNT VLAK
1.1moeilike/harde kind jare Die deur is toe Nee man, moenie toe wees nie. Ek gaan skool
5.1.6moes ons toestemming vra.
5.1.7Ma het die eiers verkoop (Die het en verkoop moet korrek
5.1.9Kruideniersware kruideniersware (Die spelling moet korrek wees
5.1.10koue
5.1.11
5.1.12televisi
5.1.13peperduur Die spelling moet korrek wees
5.1.14Mense het nie tyd vir mekaar nie Mense het nie vir mekaar tyd nie (Enige EEN\
Q6โ Section header โ
6.1(Vir\ Rinatjie
6.2Buite die dorp Op die ou\ uitspanplek (Enige EEN\
6.4Vyftig sent (Enige EEN\
6.5tien
6.6kontras. D kontras. (Enige EEN\
6.7Ek sou ... haar laat ry het. haar ook afgejaag het. (Enige EEN of soortgelyk\
6.8.3(Enige EEN\ ... het nie vir an der mense omgegee nie. A ... het nie vir ander mense omgegee nie. (Enige EEN\ ... het maklik vir ander jammer mense gevoel. D ... het maklik vir ander mense jammer gevoel.
6.8.4.. het ander gehelp om op die perdjies te klim. E ... het ander gehelp om op die perdjies te klim. (Enige EEN\
6.9Rinatjie en Rosa het op die gras gaan sit nadat hulle gery het. Die kaartjiesverkoper het Katrien gedwing om van die mallemeule af te klim. Rinatjie en Rosa wou het omgedraai en weggehardloop. Rinatjie het haar twee vyftigsente vir Katrien gegee sodat
6.10.1Ek voel kwaad vir haar. Ek voel teleurgesteld in haar. Ek is nie lief vir haar nie/hou nie van haar nie. (Enige EEN of soortgelyk\
6.10.2Rosa het gedink dat die kaartjiesverkoper reg was om Katrien van die ma llemeule af te jaag. Rosa kon nie verstaan waarom Rinatjie haar geld vir Katrien gegee het nie. Rosa het nie omgegee vir ander mense nie.
6.10.1en 6.10.2 moet bymekaar aansluit.
6.11Rinatjie het haar geld vir Katrien gegee. Rinatjie was ontsteld omdat Katrien moes afspring. (Enige EEN of soortgelyk\
6.12Rinatjie het geleer dat: mense op verskillende maniere teenoor verskillende mense optree. mense nie dieselfde teenoor almal optree nie. die kaartjieverkoper nie al die mense wat op die mallemeule gery het, dieselfde hanteer het nie.
6.13teleurstelling. C teleurstelling. (Enige EEN\ VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LAK
6.14Hy kon nie diere in die dorp aanhou nie. (Of soortgelyk\
6.15Pappie (Sy\a (Enige EEN\
6.16(Rietman het die melk\ van Kleinboet se vinger afgelek.
6.17voor Kersfees
6.18(Afgevalde\ roosblare/Roosblare wat af geval het.
6.19baie moeg. D baie moeg. (Enige EEN\
6.20Jy word eensaam. (Of soortgelyk\
6.21Rietman se terugkoms Kersgeskenk /Krismisgeskenk. (Of soortgelyk\
6.22.2... het Oukersaand uit die Bybel gelees. E ... het Oukersaand uit die Bybel gelees. (Enige EEN\ ... het eerste vir Rietman gesien. D ... het eerste vir Rietman gesien. (Enige EEN\ 15
6.22.4(Enige EEN\ ... het eerste ontdek dat Rietman weg was. A ... het eerste ont dek dat Rietman weg was. (Enige EEN\
6.23Die volgende oggend is ons almal vroeg in die tuin. Net soos al die dae vantevore staan Rietman langs die denneboom. Die Here het hom nie laat doodgaan nie. Rietman lig sy pote en spr ing hoog in die lug op.
6.24wilde /ander duikertjie Die duikertjie wat deur die kinders gekry is. (Enige EEN of soortgelyk\
6.25Rietman was gelukkig by Kleinboet. Rietman wou saam met Kleinboet wees. Rietman was h onger. (Enige EEN of soortgelyk\
6.2620