This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
2.10[10] [10]10
Q3โ Section header โ
3.1Onwaar Uitvoer Export
3.2Waar
3.3Onwaar BYOD
3.4Onwaar opname/vraelys/ menings opname
3.5Waar [5] TOTA AFDELING5
3.2GHz Nota aan nasiener Aanvaar ook slegs
4.1.2USB hub Nota aan nasiener Moet nie net die woord aanvaar nie
4.1.3Core i5 3.2 GHz/ Verwerker
4.1.41920 x 1080
4.1.5HDMI Nota aan nasiener Moet nie kabel aanvaar vir die tweede punt nie
4.2Netskans Firewall Nota aan nasiener: Moet nie spesifieke handelsname aanvaar nie
4.2Skandeer stoortoestelle, e pos, ens. vir virusinfeksie Skr ap/Verwyder enige kwaadwillige sagteware wat gevind word Plaas kwaadwillige sagteware wat nie verwyder kan word nie onder kwarantyn
4.3Verouderde tegnologie /Beter tegnologie beskikbaar, bv. litsskyf Flash drive Stoormedium het beperkte kapasiteit Stadiger toegang tot data USB orte is meer geredelik as DVD
4.4Die spoed /protokol waarteen n draadlose/Wi Fi konneksie gemaak kan word
4.5Kwaadwillige sagteware kan binne die advertensieware versteek wees Kan jou datalimiet/databondel opgebruik Deurblaai van webtuistes kan baie stadig word ens Enige twee
4.6
4.7.1Goedkoper om een ink ouer op n slag te vervang Beter vir die druk van grafika/foto Hoef net een inkhouer te vervang as n kleur klaar is/Geen mors van ink nie Enige twee
4.7.2ppm Nota aan nasiener Aanvaar kleur OF ppm.
4.7.3Laserdrukkers is duurder om aan te koop Drukstof ( Toner inkhouers is duurder Meeste goedkoop laserdrukkers kan net monochroom druk
4.7.4Draft modus/ Eco modus/Druk teen laer kwaliteit ens
4.7.525
5.1Wye Area Netwerk WAN Globale Area Netwerk GAN Virtu ele Private Netw rk/ Enige een
5.2Roeteerder Router
5.3Meer stabiele sein/Minder geneig om affekteer te word deur hindernisse soos mure Beter werksverrigting Beter spoed ( potensieel \Minder vertraging lag
5.4die toestelle Nota aan nasiener Aanvaar die antwoord indien dit verwys na wagwoord wat aanvaar moet word op beide toestelle, m.a.w. beskrywing van die paar proses. Moet nie verwysings aanvaar na die aanskakel van Bluetooth of
5.5Dit is n limiet wat geplaas word op die totale hoeveelheid data wat gestuur ontvang kan word oor die kommunikasie medium (bv. ADSL lyn
5.6Beter gepas by situasies waar daar nie benodig word dat groot hoeveelhede d ata oorgedra word nie/Minder ge bruikers In omgewings waar minder data gebruik word mag n beperkte nternetrekening goedkoper wees
5.7Deel die 3G konneksie van die tablet met ander tablette deur die tablet se Wi konneksie te gebruik as n toegangspunt ( Access Point
5.8Gebruik die opsies in jou webdeurblaaier blokkeer opwipvensters Installeer sagteware wat opwipvensters keer Verwyder advertensieware/spioenware van jou rekenaar Wees versigtig in terme van watter webtuistes jy gebruik/wat jy
5.9.1Laer koste in vergelyk ing met gewone oproepe Toestelle wat aanpasbaar is met VoIP is makliker bekombaar Internet
5.9.2Nie genoeg bandwydte/Te veel gebruikers op een konneksie Stadige/Slegte konneksie Enige een Nota aan nasiener Aanvaar beide klank en video is gebruik
5.9.3Kyk of daar enige ander programme is wat bandwydte gebruik en maak die programme toe [15]15
6.1Gebruik van (intellektuele\ materiaal /eiendom wat aan iemand anders behoort maak of dit jou eie is sonder toestemming
6.2Groepeer relevante velde bymekaar Laat meer spasie in velde vir karakterdata (soos die vakname\ toe Enige verwysing na formatering sodat die opskrifte duideliker uitstaan van die res Voeg duidelike etikette/opskrifte en instruksies by
6.3Grafieke Fun ksies/Formules Voorwaardelike formatering Filters What If ontleding ens Enige drie
6.4Dit is n lys van bronne/verwysings of inligting wat gebruik word om ument op te stel n Mens m oet
6.5Die inhoud van die webtuiste mag miskien verander het sedert dit vir die projek gebruik is [10]10
7.1Sosiale manipulasie Social engineering
7.2.1Doen van werk oor die nternet/ n netwerk in plaas daarvan om fisies na n kantoor toe
7.2.2
7.3Verkry toegang tot/Identifiseer sekuriteitsgapings in n IKT stelsel/netwerk
7.4Gebruik tegnologie vir doeltreffende liassering, daaglikse beplanning, gunstelinge, ens Verfyn/Filtreer/Verminder inligting , bv. filtreer/sort er van e pos, bepaal vertroude bronne vir inligting, RSS
7.5Die tegnologie wat die verwerkingskrag van veelvoudige rekenaars n netwerk saam gebruik om n spesifieke taak te verrig [10] 1010
8.2Verslagboskrif ( report header verslagonderskrif ( report footer
8.3COUNTIF
8.3ROUND funksie sal die antwoord tot die naaste heelgetal afrond waar formatering net n afgeronde getal vertoon
8.3.3Text/General
8.3.4funksie VLOOKUP
8.3Sirkelgrafiek Pie graph/chart
8.3Probleem Die sel is as n nommer geformateer Oplossing Verander die datatipe na teks Voeg die begin van die selfoonnommer Enige een
9.1.1RFID gebruik radiogolwe
9.1.2Strepieskodes gebruik lig/optika
9.2Nie nodig om die URL met die hand in te tik Minder foute word gemaak, soos wanneer die URL met die hand ingetik word kode skandeerders (sagteware\ kan afgelaai word/gratis gebruik word Kan ekstra
9.3.1Facebook pace LinkedIn Google+ Twitter Pinterest Tumblr Instagram Flickr
9.3.2Groter verspreiding/gehoor vir advertensies Goedkoop advertensies Geteikende advertensies Terugvoering Enige twee
9.3.3Moet nie enige beledigende inhoud publiseer nie Moet nie verbruikers toegooi met onnodige boodskappe of inhoud nie
9.4.1GPS kaarte word gereeld op dateer Verskeie instruksies kan in die kar gebruik word Hoef nie n gedrukte
9.4.2Om die presiese plek waar die foto geneem is te kry Help om foto s volgens waar dit geneem is te organiseer Kan die plek waar foto s geneem is op sagteware soos Google Maps aandui
9.5.1
9.5.2
9.5.3Android is oopbron sagteware Android is gratis n Groot ondersteuningsbasis/Groot getal toepassings beskikbaar vir Android Word g
9.5
9.5.5
9.6.1Sluit sy kantoor wanneer hy nie daar is nie Sluit die rekenaar in die kluis toe indien hy dit nie gebruik nie Gebruik n kabelslot Aktiveer n alarm/bewegingsensors wanneer hy nie in die kantoor is nie
9.6.2Gesigherkenning Vingerafdrukke Iris /retina skandeerder Stemherkenning Kaart met biometriese data gebruik in n kaartleser Enige twee
9.7n Spesifieke probleem in die kode of eienskap in die sagteware Fout wat gemaak is toe die sagteware geskep is Enige een
9.8
9.8Knyp Knyp kleiner Pinch Pinch in
9.9n Versameling verwante toepassings wat gewoonlik in kantooromgewing gebruik word
9.9Maklik om data te deel Die toepassings het soortgelyke koppelvlak Goedkoper om die packet te koop as om die programme apart aan te koop ens
9.9Toepassing sal outomaties op datum gehou word Kan gebruik word op enige rekenaar wat aan die nternet gekoppel is Gebruik nie stoorspasie op die plaaslike rekenaar nie ens
9.9Wanneer data meer algemene re kord verwerking benodig en nie numeriese dataverwerking nie Wanneer rekordverwerking/navrae gedoen moet word Meer data geldigheidsopsies
9.1
9.1Konsekwente gebruik van font/fontgrootte Konsekwente gebruik van kleur Grafi ka moet die inhoud ondersteun of beskryf Alle skakels moet werk Verskaf navigasie skakels soos home
9.1Kwaadwillige sagteware infeksie Sagteware korrup sie Krag stuwing/onderbreking Hardeware defek/beskadig Enige een
9.1Toegang tot data kan van enige plek verkry word wat internettoegang het Sou die rekenaar/stoormedia breek of gesteel word is dit nie weg nie Moontlike besparing van stoorplek op sy hardeskyf Bespaar geld in terme van