This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
Q3โ Section header โ
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ
Q7โ Section header โ
Q8โ Section header โ
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
2.1
2.2
2.3Beskryf n improvisasie oefening wat die akteur met karakterisering kan help. Motiveer die gebruik van die oefening om met karakterisering te help.
2.4Lokaal/Plek : Kies enige gepaste lokaal/plek by die skool Kostuums : sweetpakbroeke met kaal bolywe/nar neuse Stel : 2 teekratte/bokse en n klererak met
2.5
2.6Gee punte vir enige vier geldige idees vir die advertering van die toneelstuk, bv.: Face book nstagram Koerante Plakkate Mondelings Aankondiging/Opvoering van
2.7Gee punte vir goed gemotiveerde antwoorde wat kritiese denke en kennis van gehore in Suid Afrika demonstreer. Aanvaar enige standpunt beide dat dit relevant is of dat dit nie vir hedendaagse gehore relevant is nie.
Q3โ Section header โ
3.1Mamariti: Is n sjebeen eiena ver huur haar huis om haar inko mste uit die sjebeen aan te vul Verteenwoordig huiseienaars wat hulle huurders uitbuit deur te veel vir die
3.2Hierdie antwoord is gegrond op die regisseur se benadering en standpunt Veranderinge in gedagtes en emosies word outentiek uitgebeeld de ur die akt se aksies en reaksies teenoor mekaar
3.3Jakes is veeltalig, want: Dit is nodig vir oorlewing; Sophiatown is n multikulturele township As n joernalis moes Jakes die verskillende tale ken om met die mense in eie taal te kan kommunikeer en hul vertroue te kan wen.
3.4Sophiatown die plek Was lewendig en multikultureel Was die tuiste van mense uit verskillende kulturele agtergronde en verskeie ouderdomsgroepe wat met mekaar oor die weg kom
4.1A is Jakes B is Tiemie
4.2Jakes en Tiemie is in n spanningsvolle, konflikgevulde, dominerende verhouding Jakes staan dreigend oor Tiemie Jakes gryp Tiemie se hare en trek haar kop agteroor Tiemie kniel weerloos by Jakes se voete
4.3Kandidate kan na die bron verwys of die teks as geheel. Die realisme van die produksie word weergegee deur: Kostuum Die kostuums van die karakters is realisties in verhouding tot hulle persoonlikhede Jakes dra
4.4Kandidate kan na die bron verwys of die teks as geheel. Kandidate kan enige goed gemotiveerde klankeffekte voorstel, maar dit moet realisties wees en by beide die omgewing en die intrige pas: Jakes se motorfiets dra by tot die realistiese
4.5Tjokkie voel dat Tiemie haar geleentheid om uit die kloue van n lewe in die suburbs vermors het deur me t Jakes se kind swanger te raak Sy sal nou met Jakes moet trou en geforseer word om soos Ma te word en
4.5.2Tjokkie dink Tiemie is beide mooi en intelligent Sy het al die nodige eienskappe om uit die suburbs te ontsnap waarin die res van hulle vasgevang is (2\
4.6Hierdie antwoord is gegrond op die regisseur se benadering en standpunt Veranderinge n denke en emosies word effektief en eerlik deur die akteur se aksies en reaksies op mekaar
4.7Die herhaling beklemtoon Tiemie se begeerte om raakgesien te word en vir aar identiteit om erken te word Dit ondersteun haar siening dat mense in die suburbs nie erkenning vir bestaan ontvang nie (2\
4.8Gebruik die volgende voorgestelde punte en rubriek om met die nasienwerk te help. Tiemie Het by Jakes geslaap voordat sy met hom getroud was Is in n romantiese verhouding, selfs al is sy nie lief vir hom nie
5.1.1Die toneelstuk speel in die jaar 2000 Die plek is Madalastraat 46 New Brighton/ Port Elizabeth (2\
5.1.2Opsomming Die Makhaya familie (Sipho Makhaya, Thando (Sipho se dogter \ en Mandisa (die dogter van die oorlede Themba\\ kom in New Brighton, Port Elizabeth bymekaar vir die begrafnis van Sipho se broer, Themba,
5.1.3n Voorbeeld van n regisseursnota: Die titel Nothing But the Truth is betekenisvol omdat dit die sentrale tema van
5.2Die volgende is voorbeelde: Aanhaling van John Kani n Advertensie van borg Foto s van die akteurs Kort beskrywing van akteurs se loopbane Inligting oor die tegniese span
5.4
5.5Kostuums Die karakter se kostuums is gemaklik en gepas om by die huis te dra. Sipho se das is losgemaak en sy deurmekaar voorkoms dra by tot die illusie dat hy by Sky se sjebeen gedrink het, omdat hy gewoonlik
5.6Liggaamsposisies Sipho en Mandisa druk woede, ontsteltenis en seer uit deur hul gaamsposisies Sipho is in n posisie van mag en dominering terwyl hy praat Mandisa klou aan die urn vas met n verdedigende gebaar
7.1Realisme/Magiese realisme (1\
7.2A is 'n teater die rondte/arena teater is 'n prosceniumboog (afgeskorte stel\ is 'n tongverhoog (3\
7.3Kandidate kan enige van die verhoogtipes kies wat in BRON A aangedui word, maar moet gedetailleerde motiverings met verwysing na die toneelteks in hulle antwoorde gee. Die volgende is 'n voorbeeld: Die
7.6Die konstabel is fisies blind. Hy is 'n misterieuse figuur. Die feit dat hy 'n blinde polisieman is, bring 'n vreemde, magiese element na die drama. Hy is deel van die onverstaanbare magiese/geheimsinnige en irrasionele donker
7.7Die volgende is slegs 'n riglyn. Nasieners moet punte gee vir ses punte wat goed gemotiveer is of twaalf punte wat kortliks verduidelik is. Gebruik die voorgestelde punte en rubriek om die nasienwerk te lei.
8.1
8.2Werkswinkelteater is 'n samewerkende en demokratiese proses deur twee of meer mense om 'n opvoering te skep wat kwessies ondersoek relevant tot hulle lewens. Byvoorbeeld: een punt indien kandidate na die samewerkend
8.3Die volgende is slegs 'n voorbeeld van die aspekte van 'n werkswinkelproses: Idee Waarneming/Navorsing Dinkskrum Improvisasie Seleksie Opname/Neerskryf Opvoering Bespreking
8.4Die kandidaat kan enige van die volgende bespreek: Gebrek aan opvoerruimte Gebrek aan repetisieruimte Gebrek aan tegniese toerusting beligting en klank Geen begroting vir kostuums, stel en rekwisiete nie
8.5Dit is 'n proses van samewerking almal is betrokke by die kreat iewe proses Almal is by die werkswinkelproses betrokke en kan 'n bydrae lewer deur le standpunte en opinies te gee Almal is deel van dit wat gekies of verwerp word
8.6.1 Ensemble werk saam as 'n groep
8.6.2Teater vir Identiteit 'n tipe teater waarin die identiteit van kultuur, geslag, ras ens. verken word
8.6.3Vierde muur die denkbeeldige muur wat die akteurs van die gehoor skei byvoorbeeld prosceniumboogteater
8.6.4
8.6.5ksistensialisme die filosofie wat mens se bestaan bevraagteken
8.6.6Veeldoelige rekwisiete een rekwisiet wat op baie maniere gebruik kan word
8.6.7Blok om die bewegings van die akteurs te beplan
8.6.8Proje ksie die manier waarop die stem op 'n afstand gehoor word Gee een punt per korrekte antwoord Aanvaar ander geldige definisies van die terminologie hierbo 35
8.7Kandidate Moet die stelling in die vraag bespreek Mag na teaterpraktisyns, opvoerruimtes, toneelstukke of opvoerings verwys Moet na ten minste twee van die gegewe opsies verwys, maar kan ook enige and