Electrical Technology Digital Electronics Memo 1 (Afrikaans)

November 2025 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Electrical Technology

Memo 2025 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 375.9 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 200 marks ๐Ÿ“„ 7 pages ๐Ÿ“ 90 items found โˆ‘ 1 math symbols ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

90
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.4Alle berekeninge moet formules toon. Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees. Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word. Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
2.5Wanneer n verkeerde antwoord in n daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die an
Q1โ€” Section header โ€”
1.4.5
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Enige artikel of kombinasie van artikels wat aan mekaargesit, ingerig of verbind is en wat gebruik word vir die omskepping van enige vorm van energie om werk te verrig OF Enige artikel of kombinasie van artikels wat gebruik word of bedoel is om
2.2Moenie aan die persoon met kaal hande raak nie. Gebruik n nie geleier om die persoon weg te beweeg van die lewendige verbinding. Skakel die toevoer af
2.3Die gebruik/misbruik van kraggereedskap sonder om veiligheids protokolle na te kom. Die etsing van gedrukte stroombaanborde. sonder om veiligheids
2.4Ernstige voorval is n gebeurtenis wat ernstige fisiese beserings aan persoon
2.5Dit is n onveilige handeling omdat dit n onveilige toestand skep (geen veiligheidskerm op die masjien
Q3โ€” Section header โ€”
3.1.1Resonante frekwensie (1\
3.1.2Kwaliteits fa tor/Q fa tor (1\
3.2.1(3\
3.2.2(3\ OF
3.2.3As be eken word (3\
3.2.4By resonansie is =X C, daarom (3\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels
3.3
3.4.1(3\
3.4.2(3\
3.5Die stroombaan is meer induktief. Die induktiewe stroom I is groter as die kapasitiewe stroom I (2\
3.6Wan neer die fekwensie vermeerder sal verminder en
3.7.1Parallelle RLC kring, Impedansie is by maksimum by resonansie in n parallelle RLC kringbaan. (2\
3.7.2(4\ [35]35
Q4โ€” Section header โ€”
4.1
4.2n Drywingsfaktor van minder as 1 beteken dat die span ning en stroomgolfvorms nie in fase is nie, wat die oombliklike produk van die twee
4.3.1Delta (1\
4.3.2400 V (1\
4.3.3LET WEL: Die volgende byskrifte sal aanvaar word mits die volgorde korrek is: , L & L , V
4.4.1(3\ 120 120 120 RY YB
4.4.2(3\
4.4.3(3\
4.4.4(3\
4.53\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels DBO/November 2025 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4.6.1Spoel Stroomspoel (1\
4.6.2Digital wattmeters: Elimineer die behoefte aan presiese meganiese komponente Verminder die behoefte aan kalibrasie
4.6.3Spoel B is die spanningspoel wat parallel oor die las verbind is om die spanning te meet. Dit is beweegbaar met n naald daarop en wanneer dit gekoppel word sal dit
4.7.1
4.7.2n Drywingsfaktor meter dui aan of n s telsel meer induktief of meer kapasatief is.
4.7.3n Las met n lae drywingsfaktor trek meer stroom as n las met
Q5โ€” Section header โ€”
5.1
5.2.1wikkelings word in sterkonfigurasie verbind.
5.2.2n Ysterkern word benodig in die konstruksie van n transformator om n magneti ese veld te verskaf intens genoeg om die nominale
5.2.3Dit is n kerntipe Die kern is deur die wikkeling s omring. Die kern het drie bene. (2\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels
5.2.4
5.3.1 Spanning saanslag Stroom aanslag Wikkelings verhouding Drywingsfaktor Rendement
5.3.2Dit word gebruik as ve lagings transformators in verspreiding stelsels waar
5.3.3Die koste om een beskadigde transformator te vervang is minder in vergelyking met die vervanging van die hele 3 fase transformatoreenheid. Indien een transformator (eenfase\foutief raak, kan die foutiewe
5.4.1In delta (2\
5.4.2(3\
5.4.3(3\
5.4.4(3\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBO/November 2025 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
5.5(3\
5.6n Olietenk word benodig om voorsiening te maak vir die uit sett ing en inkrimp ing van die olie tydens veranderinge in temperatuur
Q6โ€” Section header โ€”
6.1
6.2Die reaktiewe drywing van n driefase induksiemotor is die drywing wat gebruik word om die elektromagnetiese veld in di e stator
6.3.1Ge klemde rotor wringkrag Aanvangs /Begin wringkrag
6.3.2Die glip is minimum by nullas spoed. (1\
6.4.1(3\
6.4.2(3\
6.5.1(3\
6.5.2(3\
6.5.3Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBO/November 2025 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6.5.4(3\ OF
6.6.1HK N/O Inhou kontak (1\
6.6.2OB N/T sal oopmaak wanneer die stroom wat deur die motor in die hoofstroombaan getrek word die voorg eskrewe waarde oorskry (of
6.6.3Een kontaktor sal gebruik word om krag a an die motor te verskaf vir vorentoe draairigting Die ander kontaktor sal gebruik word om enige van die twee kraglyne na die motor om te ruil vir die agtertoe
6.6.4rendel verbind ing (1\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBO/November 2025 NSS
6.6.5(4\
6.6.6Die stroombaan sal nie bekrag word wanneer enige van die aansitknoppies gedruk word nie (1\ 35]
Q7โ€” Section header โ€”
7.1.1A = Inset aftasting/Lees insette B = Proses aftasting / Uitvoer van program (2\
7.1.2Die PLB opgradeer die toestand van al die uitsettoestelle gebaseer op die uitslae van die uitgevoerde program. OF Die PLB aktiveer nou elke uitset wat gekoppel is aan die PLB volgens die toestand
7.2n PLB stelsel word meer ekonomies (goedkoper\ in vergelyk ing met groot, bon
7.3Om te verseker dat: Daar geen verkeerde bedrading is wat kortslu itings en skade aan die PLB eenheid kan veroorsaak nie Daar is geen los verbindings is wat valse
7.4Alle verwerking word teen lae spannings gedoen en is dus veiliger. Die normale werking van n aanleg kan elektronies waargeneem word op
7.5.1Merkers word gebruik om data in die PLB program te hou. Hulle kan aan of afgeskakel word en beheer ander programme of uits ettoestelle.
7.5.2
7.6.1LET WEL: Punte kan slegs aan die byskrifte toegeken word indien die simbool korrek is (3\
7.6.2X = 1 Y = 0 (2\
7.7(9\ UITSET UITSET
7.8.1Verbetering in wringkrag vir dieselfde stroom wat getrek word.
7.8.2Verbeter de energieverbruik deur die krag wat in die motor ingevoer word te beheer. Verminder motorslytasie. Beter prosesbeheer, soos om n motoriese prose s te
7.9Remweerstand. (1\
7.10Veranderlike lugvolume lugverkoelingstelsel Uitlaatstelsels Waaierstelsels Waterpompstelsels Verhittingstelsels Battery aangedrewe elektriese voertuie
7.11n VSB het n gelykrigter wat die driefase WS toevoer na GS verander deur gebruik te maak van drie p ar diodes
7.12Langer AAN tye gedurende pulswydte modulasie lewer n langer golfvorm wat die frekwensie van die VSB verminder. (2\

Mathematical Content

1
f(x)

Topics Identified

1
Machines

Mark Allocation

Total200 marks
Sections15 + 10 + 35 + 35 + 30 + 40 = 165 marks

Paper information

SubjectElectrical Technology
Year2025
SessionNovember
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages17
Downloads7

Examination context

Decade2020s
Years ago1y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2025
Days since exam354

About Electrical Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Electrical Technology Digital Electronics Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size375.9 KB
Pages17
Archived on11 October 2026
File age13d
ContributorFreeMode
FingerprintDAD24E2CDD21

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.