This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
1.1.8endogene verduideliking van burokrasie absolute
1.2PASITEMS
1.2.8die bedrag geld bestee op finale goedere en dienste binne 'n land dui die algemene rigting waarin die ekonomie beweeg aan
1.3GEE DIE TERM
1.3.6Resessie Laffer kromme Internasionale handel / Buitelandse handel Beskerming Grondrestitusie Demografiese aanwyser
2.1Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1
2.1.2Hoe kan die owerheid niebetalers van die verbruik van openbare goedere uitsluit? Die owerheid kan gebruik starie we fooie
2.2DATARESPONS
2.2.1Identifiseer die item in die tabel hierbo wat die koop van aandele aanteken. Netto p ortefeulje investering (1\
2.2.2Noem die subrekening van die betalingsbalans wat transaksies aanteken wat met skuldvergewing verband hou. Kapitaaloordragrekening (1\
2.2.3Beskryf kortliks die term direkte investering (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (2\
2.2.4Verduidelik die doel van onaangetekende transaksies in die betalingsbalans. Om voorsiening te maak vir foute en weglatings terme van tydsberekening, dekking en waardasie
2.2.5
2.3DATARESPONS
2.3.1Identifiseer in die grafiek hierbo die vlak van inflasie waar die werkloosheidskoers 10% is. 6% (1\
2.3.2Gee die konsep wat verband hou wat met die vlak van werkloosheid waar die inflasiekoers nul is. Natuurlike werkloosheidskoers (1\ Ekonomie/V1 DBE/November 2025 NSS
2.3.3Beskryf kortliks die term nuwe ekonomiese paradigma in verband met sakesiklusse it is d ie gladstryking
2.3.4
2.3.5Hoe kan die owerheid doeltreffendheid van markte in die ekonomie verbeter? Die owerheid moet wette en regulasies verwyder (deregulering\ om die buigsaamheid van markte te verbeter. Moedig m
2.4Bespreek kortlik volle indiensneming en ekonomiese gelykheid as makro ekonomiese doelwitte van die owerheid. Volle indiensneming Volle indiensneming is wanneer alle mense wat werk
2.5
Q3โ Section header โ
3.1Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1
3.1.2Hoe kan uitvoerbevordering tot ekonomiese groei lei? Uitvoersubsidies en aansporings kan die produksie van goedere en dienste vir uitvoere aanmoedig wat die bruto binnelandse produk verhoog en ekonomiese groei stimuleer.
3.2DATARESPONS
3.2.1Identifiseer in die grafiek hierbo die dienste waaraan die huishoudings die laagste toegang het. Vullisverwydering (1\
3.2.2Noem die sosiale aanwyser wat verband hou met die migrasie van mense van plaaslike na stedelike gebiede. Verstedeliking (1\
3.2.3
3.2.4Verduidelik die impak van 'n toename in bevolking op 'n land se arbeidsmag. 'n Toename in
3.2.5Hoe kan toegang tot skoon water 'n land se ekonomiese prestasie verhoog? Skoon water help om siektes te voorkom, en hou sodoende werkers gesond, verminder siekdae en
3.3DATARESPONS
3.3.1Identifiseer in die uittreksel hierbo die handelsooreenkoms wat beoog om Suider Afrika se maatskaplike en ekonomiese raamwerk te herbou en ontwikkel. Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
3.3.2
3.3.3Beskryf kortliks die term handelsliberalisering Die afskaffing van owe rheidsinmenging in handelsvloei aan beide die invoer en uitvoer kant
3.3.4Verduidelik 'n voordeel van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA\vir Suid Afrika. Plaaslike produsente mag belastingvrye toegang op hul uitvoere
3.3.5
3.4
3.5Hoe kan veranderinge in die verskillende ekonomiese aanwysers gebruik word om verbetering in die prestasie van die ekonomie te toon? 'n Afname in die Verbruikers prysindeks (VPI\ toon laer lewenskoste in die
Q4โ Section header โ
4.1Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1Noem enige TWEE vraagredes vir internasionale handel. Grootte van die bevolking Inkomstevlakke Verandering in die welvaart van die bevolking Voorkeure en smake Die verskil in verbruikerspatrone (Aanvaar
4.1.2Hoe kan geletterdheidsvlakke in ontwikkelende lande verbeter word? Die owerheid moet meer skole bou en toegang tot onderwys ver hoog Implementeer beleide en programme wat leerders aanmoedig om met
4.2DATARESPONS
4.2.1Identifiseer in die spotprent hierbo EEN faktor wat tot swak openbaresektor voorsiening bydra. Aanspreeklikheid (1\
4.2.2Noem die soort openbare goedere wat gratis verskaf word. Gemeenskapsgoedere (1\
4.2.3Beskryf kortliks die term openbaresektor mislukking Openbaresektor mislukking is wanneer die owerheid nie daarin
4.2.4Verduidelik die uitwerking van 'n stygi ng in Belasting op Toegevoegde W aarde (BTW\ighede Besighede kan bykomende
4.2.5
4.3DATAREPONS
4.3.1Identifiseer in die uittreksel hierbo 'n sosio ekonomiese probleem wat deur die Uitgebreide Openbare Werke program aangespreek word.
4.3.2Noem die groei en ontwikkelingsbeleid wat beoog om armoede ui te skakel en ongelykhede teen 2030 te verminder Nasionale Ontwikkelingsplan / NOP
4.3.3Beskryf kortliks die term arbeidsintensief Prosesse of take wat meer menslike pogings as kapitaal verg om goedere en dienste te produseer.
4.3.4Verduidelik die impak van swak infrastruktuur op ekonomiese groei. Swak infrastruktuur, soos verouderde padnetwerke kan die verspreiding van produksie insette en finale goedere
4.3.5Hoe kan die Uitgebreide Openbare Werke program help om die lewenstandaard te verbeter? Uitgebreide Openbare Werke program (UOWP\ bied
4.4
4.5
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ