Religion Studies Memo 1 (Afrikaans)

November 2016 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Religion Studies

Memo 2016 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 310.3 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 150 marks ๐Ÿ“„ 11 pages ๐Ÿ“ 46 items found ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

46
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.4of D
1.1.10(10 x 1\ (10\
1.2.1ermeneutiek
1.2.2Nirvana/ verligting
1.2.3Harijans/ Kind ers van God Sudras
1.2.4
1.2.5tzu LET WEL: Aanvaar die kandidaat se antwoord indien dit duidelik herkenbaar is, selfs al is dit verkeerd gespel. (5 x 2\ (10\
1.3.6(6 x 1\ (6\
1.4.1Boeke wat as gesaghebbend beskou word en soms ook as goddelik onthul
1.4.2Om ten spyte van verandering by tradisionele , konvensionele waardes te hou
1.4.3Streng navolging van konserwatiewe en tradisionele godsdienstige oortuigings
1.4.4'n Onafhanklike groep stede en dorpe wat deur kultuur, godsdiens en regering verenig word
1.4.5'n Benadering wat nie God se bestaan verwerp n ie, maar dit eenvoudig ignoreer (5 x 2\ (10\ LW.: Ander geldige response moet gekrediteer word.
1.6.1
1.6.2Medit asie help om beheer oor die denke te kry. Dit is nodig om 'n vlak van 'nie gehegtheid' te bereik. Boeddhiste gebruik die meditasieproses om die bose te oorwin. Kennis kan volgens Boeddhisme deur meditasie bekom word.
1.5.1Onwaar Hulle het nie hulle tradisionele Afrika gebruike aanvaar nie en het gedink hulle is primitief.
1.5.2
1.5.3Onwaar Die hoof van Tibettaanse Boeddhisme is die Dalai Lama.
1.5.4
1.5.5Waar (5 x 2\ (10\
2.1.1.1 Identiteit verwys n a eienskappe wat mense die gevoel gee dat hulle behoort. Identiteit skep ook 'n sekere persoonlikheid wat dit van ander godsdienste onderskei. Voorbeelde: Godsdienste skep identiteit met
2.2.1Jode glo d at hulle 'n verbond met God het. God is amper soos 'n vaderfiguur wat beide hulle Skepper en Beskermer is. God is so heilig dat dit verbode is om selfs sy naam te noem. Hulle glo dat God Homself deur sy Wet geopenbaar het.
2.2.2Verganklikheid is die hart van alle Boeddhistiese filosofie. Dit impliseer dat selfs die gode /verligte wesens in Boeddhisme nie onsterflik is nie. Die Agtvoud e Plan word voorgeskryf as 'n ma nier om lyding te
2.2.3Geloof in die voor aders en hulle voortdurende rol in die lewens van mense word op hul onthulling aan die lewendes gebaseer Daar is nie 'n stigter nie. Daar is nie 'n heilige teks nie. Dit is 'n godsdiens wat op mondelinge tradisie gebaseer is.
2.3
2.4Godsdiensvryheid impliseer die vryheid van indivi duele lede van die gemeenskap om hulle godsdienste sonder vrees te beoefen. Dit leer respek vir en verdraagsaamheid vir ander godsdienste. Geen godsdiens
2.5ktrine is 'n stel oortuigings of beginsels. Dogma is 'n oortuiging wat gelowige sonder enige twyfel moet aanvaar. (4\
2.6VOORBEELD Intergeloofsaksie vir Vrede in Afrika (IFAPA\ Hierdie organisasie werk saam met godsdienstige gemeenskappe op die kontinent, wat een van die hoofredes vir hulle sukses is. IFAPA werk nie in isolasie nie. Hulle werk nou saam met ander
3.1
3.2Die media skep s ensasie rondom godsdiens. pedofilie in die Katolieke Kerk, Hijab in Islam, ens. Hulle fokus op die uitsonderings, eerder as die norm. Hulle gee blootstelling aan kleiner godsdienstige kwessies en ignoreer
4.1.1
4.1.2Die woord 'gelykenis' verwys na 'n storie wat vertel word om 'n godsdiensbeginsel of antwoord op 'n godsdiensvraag te illustreer. Gelykenisse speel af in die kulturele en sosiale omgewings van die mense wat dit skep en gebruik.
4.1.3'n Godsdienstige seremonie wat daarop gemik is om gelowiges aan 'n heilige gebeurtenis te her inner. 'n Seremonie om 'n heilige teenwoordigheid te nooi. Voorbeeld: Doop (in Christendom\, besnyding (in ATG\, Navaratri (in
4.2dens die apartheidsera godsdienste daarin geslaag om saam te staan teen diskriminasie en ander gruweldade. As gevolg van die stryd teen apartheid en die belangrike rol wat godsdienstige gemeenskappe gespeel het, is eenheid aangemoedig.
4.3.1VOORBEELD 1: Sentraal Afrikaanse Republiek (2\
4.3.2Die konflik het in ongeveer 2003 begin toe President Bozize beheer van die land oorgeneem het. 'n Aantal rebellegroepe het teen die regering geveg in wat die Bosoorlog (2003 2007\ genoem word. Hierdie groepe is die Seleka (eenheid\ genoem.
4.3.3In die Sentraal Afrikaanse Republiek is godsdienste gebruik om deel van die konflik te wees, Islam en die Christendom. Die twee godsdienste se konflik is op etniese suiwering gegrond. Die regering en
4.3.1VOORBEELD 2: Darfoer/Soedan (2\
4.3.2Probleme in Darfoer se gemeenskappe kan tot meer as 100 jaar gelede nagespeur word. Hierdie land w ord hoofsaaklik deur etniese en kulturele groeperings verdeel.
4.3.3VOORBEELD: Soedan Die hoofrol wat godsdienste gespee l het, was om moeite te doen om hulp te verleen Godsdienstige hulp verleningsorganisasies is noodsaak
5.1Gemeenskapslede het oor onetiese gedrag gekla Gevaarlike/Verdagte kerkaktiwiteite is in die media gerapporteer. Dit is die Staat se verantwoordelikheid om elke burger te beskerm. Die Kommissie wil ker
5.2
5.4e van die kerk dink die regering het nie die reg om namens hulle op 'n godsdiens te besluit nie. Godsdiensleiers is bang dat hulle lede kan verloor. Hulle is bang dat hulle hulle lede se respek sal verloor.
5.5Godsdiensleiers is kenners van die leringe wat die aktiwiteite van die organisasie reguleer. Enige godsdiensleier wat die kerk verontagsaam, word uit die kerk geban of daar word sanksies teen hom /haar ingestel.
5.6Mense mag nie hulle eie godsdienstige opinies opper nie (Godslastering\. Mense mag nie oor ander godsdienste leer nie. Mense word geforseer om dinge teen hulle wil te doen. Hulle word nie toegelaat om die godsdiens of hulle leiers te bevraagteken nie.
5.7

Topics Identified

1
World Religions

Mark Allocation

Total150 marks
Sections50 + 50 + 50 + 50 = 200 marks

Paper information

SubjectReligion Studies
Year2016
SessionNovember
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages11
Downloads5

Examination context

Decade2010s
Years ago10y
SeasonSpring (SH)
Start daySaturday
Exam periodNovember 2016
Days since exam3,642

About Religion Studies examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Religion Studies Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size310.3 KB
Pages11
Archived on7 September 2026
File age48d
ContributorFreeMode
Fingerprint5EA8AFE84A5A

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.