This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ
1.1
1.2Watter EEN van die uittreksels hieronder stem ooreen met die melodie wat jy Maak n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. Die uittreksel begin met n twee maat snit met klikgeluide. Korrekte antwoord =
2.1Identifiseer die verskil(le\ in artikulasie tussen maat maat 16. woord: tweenoot fraseringsboog (maatslag 1 en 2\ 16 legato (aanmekaar gebinde note\
2.2
2.4Noem die kadens waarmee die uittreksel eindig. Antwoord: Onvolmaakte/Onvoltooide kadens 1 punt (1\ [6] Speel Snit 7 vir finale oorsig. TOTAAL6
3.1Jy sal TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor: Snit 8 en Snit 9. Luister na hierdie uittreksels en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 8 en Snit 9 TWEE keer na mekaar. Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende:
3.2Dui slegs EEN kenmerk aan wat jy in ELK van hierdie snitte hoor. Maak 'n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. Antwoord: KENMERK Snit 10 Snit 11 Solo improvisasie 'Walking bass'
4.1Luister na die uittreksels uit Die Towerfluit deur Mozart en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 13 TWEE keer.
4.1.1Met watter subgenre in operamusiek assosieer jy hierdie uittreksel? Antwoord: Aria 1 punt (1\
4.1.2Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing. Antwoord: Papageno 1 punt (1\
4.1.3Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing? Antwoord: Eerste bedryf Aan die begin van die opera net na die karakter vir die eerste keer verskyn Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\
4.1.4Noem die idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Celesta Glockenspiel Glasharmonium Klokkie Draaiorreltjie Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\
4.1.5Watter Italiaanse term beskryf die tempoveranderinge aan die einde van hierdie uittreksel die beste? Antwoord: Ritardando /Rit. Rallentando /Rall. Ritenuto/Rit. Enige korr
4.1.7Luister na n gedeelte uit die ouverture van Die Towerfluit . Hoe slaag hierdie uittreksel daarin om die stemming van die opera te skep Antwoord: 3 akkoorde skakel met 3 kloppe, 3 deure, 3 pilare
4.1.6Die tydmaatteken verander in hierdie uittreksel. Identifiseer die nuwe (tweede\ tydmaatteken. Maak n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. 12
4.2Luister na die uittreksels hieronder uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 18 EEN keer.
2.1
4.2Watter TWEE van die volgende Italiaanse terme is van toepassing op die musiek wat jy hoor? Maak n kruisie (X\ in TWEE toepaslike blokkies. Antwoord: Crescendo Decrescendo Pesante Grazioso
4.3Luister na die volgende uittreksel deur Mendelssohn. Beantwoord die vraag wat volg. Speel Snit 21 TWEE keer. Dui DRIE items in die lys hieronder aan wat KORREK met betrekking tot die musiek wat jy hoor. Maak
5.1Luister na die uittreksels hieronder deur The Brotherhood of Breath en beantwoord die vrae wat volg Speel Snit 22 EEN keer.
5.1.1Identifiseer die jazz kategorie. Maak n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. Antwoord: Jazz in ballingskap (' Jazz in exile 1 punt (1\
5.1.2
5.1.3Noem EEN membranofoon wat jy in die inleiding hoor. Antwoord onga tromme Djembe Enige tromme gedeelte van die tromstel wat 'n membranofoon is Enige korrekte antwoord = 1 punt
5.1.4Tussen watter instrumente/instrumentale seksies kom die vraag en antwoord in hierdie uittreksel voor? Antwoord: Tussen koperblaas/horingseksie en klavier 1 punt (1\
5.1.5Beskryf TWEE kenmerke van hierdie klavierspelstyl. Antwoord: Baie herhaalde note wat tipies is van Suid Afrikaanse musiek Perkussiewe toonkwaliteit Akkoordagtige comping Gefragmenteerde melodiese lyn Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte
5.1Noem n ander orkes wat met hierdie jazz styl verbind word. Antwoord: Die Blue Notes Die Jazz Epistles Union of (South\ Africa
5.2Luister na Spirits Rejoice en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 25 TWEE keer.
2.1Identifiseer die jazz styl. Antwoord: Jazz at home/Suid Afrikaanse Jazz Jazz Fusion Afro Jazz Jazz Funk Enige
2.2Gee redes, wat met die musiek verband hou, om jou antwoord op VRAAG
5.2.1te motiveer. Antwoord: Meng funk met ritme en blueselemente Houtblaas/Koperblaasseksie speel verwerkte lyne (Big Band\ Pop/rock invloed in tromstel en perkussie Prominente elektriese baslyn Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte
2.3Noem EEN ander kunstenaar/orkes wat jy met hierdie musiekstyl assosieer. Antwoord: Sakhile Sipho Gumede Bheki Mseleku Union of (South\frica Blood, Sweat & Tears
6.1Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 29 en Snit 30. Luister na hierdie snitte en beantwoord die vraag hieronder. Speel Snit 29 en Snit 30 elk EEN keer. Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
6.2Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 31 en Snit 32. Luister na hierdie snitte en beantwoord die vraag wat volg Speel Snit 31 en Snit 32 elk EEN keer.
6.2.1Met watter van die volgende beskrywings assosieer jy die instrumentale ensemble wat jy hoor? Maak TWEE kruisies (X\ in die toepaslike blokkies vir ELKE snit. Antwoord: BESKRYWING Snit Snit
6.2.2Dui die ooreenkomste tussen die twee uittreksels aan. Verwys na die ritme en tempo. Antwoord: Herhaling van ritmiese patrone Poliritmes Sinkopasie Dieselfde matige tempo Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte
6.2.3Identifiseer die vokale tegnieke wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Krepitasie Ululasie Vokale glissando 1 punt elk = 2 punte (2\
6.3Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 36 TWEE keer.
6.3.1Identifiseer die Suid Afrikaanse musiekstyl. Antwoord: Malombo 1 punt (1\
6.3.2Gee TWEE redes, wat met die musiek verband hou, om jou antwoord op VRAAG
6.3.1te motiveer. Antwoord: Vermenging van musikale tradisies van die Bapedi en VhaVenda met jazz Tipiese instrumente (fluit, Afrika tromme, elektriese kitaar\ Afrika
6.3Met watter groep/kunstenaar assosieer jy hierdie musiekstyl? Antwoord: Phillip Tabane Phillip Tabane en Malombo Malombo Jazz Men Malombo Jazz Makers Julian Bahula Abby Cindi Enige korrekte antwoord = 1 punt
7.1Wat is die vorm van hierdie werk? Antwoord: Drieledige vorm (met koda\ ABA (met koda\ Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\
Q7โ Section header โ
7.3Volg die musiekpartituur vanaf maat 62 tot die einde. Noem die kadens in maat 70 71. Antwoord: Volmaakte/Voltooide kadens 1 punt (1\
7.4