This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
2.1Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis en begrip van die karakters in die toneel toon Ken volpunte toe vir die identifisering van die twee karakters Die volgende is
2.3
2.4Nasieners aanvaar relevante en goed beskryfde antwoorde waar kennis, begrip, toepassing en ontleding van die gebruik van mimiek in BRON B toon Ken volpunte toe vir: Twee goed beskryfde
2.5Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding van Morena se rol in die toneelstuk toon Ken volpunte toe vir: Twee goed gemotiveerde stellings OF Vier aparte gedagtes/idees
2.6.1Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding van hoe handeling in die toneel in BRON B bydra tot die spanning toon Ken volpunte toe vir: Een goed gemotiveerde stellings OF
2.6.2
2.7Nasieners aanvaar enige relevante toespraak, gedig of monoloog wat die kandidaat se kennis, begrip, ontleding en evaluering van hoekom die toneelstuk belangrik is vir n jong mens wat in Suid Afrika woon
3.1Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis en begrip too, van hoekom die karakters in paniek bevange toestand is in BRON C.
3.2
3.5Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding toon, van Ruth se rol in die toneelstuk Ken volpunte toe vir: Twee goed gemotiveerde stellings OF
3.6.1Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding toon van hoe die kandidaat moontlik die regie sal behartig van die handeling in die toneel Ken volpunte toe vir:
3.6.2
3.7Nasieners aanvaar enige relevante toespraak, gedig of monoloog wat die kandidaat se kennis, begrip, ontleding en evaluering toon, van moontlike reaksie op Jakes se vraag
3.8Verwys na die aantekeninge hieronder en BYLAE A om jou nasienwerk toe te lig. Dramatiese Kunste 16 DBE/November 2025 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4.1Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis en begrip toon, van hoekom Ma om hulp roep Ken volpunte toe vir: Een goed gemotiveerde stelling OF Twee aparte gedagtes/idees
4.2Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding toon, van Tjokkie se stelling Ek het alles bewetter ... Ken volpunte toe vir:
4.3Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis en begrip toon, van fisiese en /of stem karakterisering. Ken volpunte toe vir: Twee goed
4.4Nasieners aanvaar relevante en goed verduidelike antwoorde wat kennis, begrip, ontleding en toepassing toon, van ho die toneelaanwysings of die
4.5Nasieners aanvaar relevante en goed verduidelike antwoorde wat kennis, begrip en ontleding van hoe beligting gebruik kan word in BRON D toon Ken volpunte toe vir: Twee goed verduidelike
4.6Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip, toepassing en ontleding toon, van hoekom die toneel in BRON D as die klimaks van Siener in die Suburbs gesien kan word. Ken volpunte toe vir:
4.7Nasieners aanvaar enige relevante toespraak, gedig of monoloog wat die kandidaat se kennis, begrip, ontleding en evaluering van Ma se gedagtes en gevoelens toon Die antwoord moet die vorm van
4.8Verwys na die aantekeninge hieronder en BYLAE A om jou nasienwerk toe te lig. Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip, ontleding en evaluering toon, van hoekom Siener
Q5โ Section header โ
Q5โ Section header โ
5.1Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis van die karakters in die toneelstuk toon Ken volpunte toe vir EEN korrekte antwoord: Die karakters is: Sipho
5.2Nasieners aanvaar antwoorde wat kennis en begrip van die teaterterme toon Ken volpunte toe vir: Twee goed ge definieer stellings OF Vier aparte gedagtes/idees Die volgende is
5.3Nasieners aanvaar relevante en goed beskryfde de antwoorde wat kennis en begrip toon, van stap vir stap, opwarmingsoefening om oor
5.4Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis van die beno digde rekwisiete en meubels vir Nothing but the Truth toon Ken volpunte toe vir:
5.5
5.6Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding van hoekom die gehoor in verdonkerde ouditorium sit toon Ken volpunte toe vir:
6.1Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis van die karakters in die toneelstuk toon Ken volpunte toe vir een korrekte antwoord Die karakters is: Johan OF
6.2Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis en begrip van die nodige teaterterme toon Ken volpunte toe vir: Twee goed gemotiveerde stellings OF Vier aparte gedagtes/idees
6.3Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis en begrip van stap vir stap, opwarmingsoefening om oor senuweeagtigheid te kom toon Ken volpunte toe vir:
6.4Nasieners aanvaar relevant antwoorde wat kennis van die benodigde rekwisiete en meubels vir Groundswell toon
6.5
6.6Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding toon, van hoekom die gehoor in verdonkerde ouditorium sit. Ken volpunte toe vir:
6.7Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip, ontleding en toepassing van hoe die kandidaat die drie Stanislavski tegnieke toegepas het toon Ken volpunte toe vir:
Q7โ Section header โ
7.1Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis van die karakters in die toneelstuk toon Ken volpunte toe vir een korrekte antwoord: Die karakters is Miem
7.2Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis en begrip van die teaterterme toon Ken volpunte toe vir: Twee goed ge definieerde stellings OF Vier aparte gedagtes/idees
7.3Nasieners aanvaar relevante en goed gedefinieerde antwoorde wat kennis en begrip van stap vir stap, opwarmingsoefening om oor senuweeagtigheid te kom toon
7.4Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis van die benodigde rekwisiete en stel vir Mis toon Ken volpunte toe vir: Twee ekwisiete EN
7.5
7.6Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding van hoekom die gehoor in verdonkerde ouditorium sit toon Ken volpunte toe vir: Twee goed gemotiveerde stellings OF
7.7Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip, ontleding en toepassing toon, van hoe die kandidaat die drie Stanislavski tegnieke toegepas het. Ken volpunte toe vir:
7.8Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding oor hoekom dit waardevol is as 'n Dramatiese Kunste leerder om 'n joernaal aan te vul Ken volpunte toe vir:
7.9Verwys na die aantekeninge hieronder en BYLAE A om jou nasienwerk in te lig. Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip, ontleding en evaluering van die karaters, temas en boodskappe
8.1Nasieners aanvaar relevante en antwoorde wat kennis en begrip van EEN beweging en EEN toneelskrywer of teaterpraktisyn toon Ken volpunte toe vir: Een punt vir
8.2Nasieners aanvaar enige relevante en goed beskrewe antwoorde wat kennis, begrip en ontleding van die 20ste eeuse teater bewegings (ismes\ toon
8.3Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip, ontleding en evaluering oor of BRON H gepaste prent is om te gebruik is die les toon Ken volpunte toe vir: Twee goed gemotiveerde stellings OF
8.4Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis, begrip en ontleding toon, oor hoe karakters, stel, intrige temas en verhoog van Realisme in die Teater verskil van die
9.1Nasieners aanvaar relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis en begrip toon, van kwessies wat uitgelig word in gemeenskappe Ken volpunte toe vir: 'n Frase of sin Die volgende is 'n riglyn Hoofkwessies of probleme wat beklemtoon kan word, sluit
9.2Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis en begrip toon, van die begin, middel en einde van die s nopsis/idee. Ken volpunte toe vir: Merk holisties Die volgende is 'n riglyn
9.3Nasieners aanvaar relevante antwoorde wat kennis en begrip toon van 'n relevante titel Ken volpunte toe vir: Aanvaarbare titel Titels vir die toneelstukke kan insluit: Hou op boelie, wees vriendelik
9.4.1Nasieners aanvaar enige relevante en goed gemotiveerde antwoorde wat kennis en begrip toon, van gepaste opveoeringstyl Ken volpunte toe vir: Merk holisties Moontlike opvoeringstyle mag insluit:
9.4.2Nasieners aanvaar relevante en gemotiveerde antwoorde wat kennis en begrip toon van die teikengehoor. Ken volpunte toe vir: Merkers gebruik oordeel om te verseker die teikengehoor
9.4.3Nasieners aanvaar enige relevante antwoorde wat kennis en begrip, toon, van rekw siete, dekor stel en kostuums
9.4.4Nasieners aanvaar enige relevante antwoorde wat kennis en begrip toon van tegniese aspekte vir die opvoering Ken volpunte toe vir: Merkers gebruik oordeel om te verseker dat die tegniese
Q2โ Section header โ