Geography Memo 1 (Afrikaans)

November 2016 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Geography

Memo 2016 Grade 12 Afrikaans Geography Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 450.7 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 225 marks ๐Ÿ“„ 21 pages ๐Ÿ“ 137 items found ๐Ÿ“š 2 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

137
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.1
1.1.2Rondom die oog/Rondom gebied Boogmuur (1\ Oogmuur (1\ [ENIGE EEN]
1.1.3Cumulonimbus /Cb (1\
1.1.4Konvergensie (1\ Daling (1\ [ENIGE EEN]
1.1.5Lug beweeg na 'n laagdrukgebied (1\ Bolug divergensie veroorsaak daling (1\ Intensiewe laagdruk veroorsaak dat lug ingesuig word en dan daal (1\ [ENIGE EEN]
1.1.6B/oog (1\ Sentrum van die tropiese sikloon (1\ [ENIGE EEN]
1.1.7Bolugdivergensie laat die lug daal/koeler lug is swaar (1\ Intensiewe laagdruk veroorsaak dat lug ingesuig word en dan daal (1\ [ENIGE EEN] (7 x 1\7\
1.2.1Benedeloop/ou stadium (1\
1.2.2Stootoewer (1\
1.2.3Water beweeg stadiger daar (1\ Drakrag verminder (1\ Oewer is vlak (1\ [ENIGE EEN]
1.2.4Konkaaf (1\
1.2.5Wydte (1\ Diepte (1\ Oewer vorms (1\ Simmetrie (1\ [ENIGE EEN]
1.2.6Erosie (1\
1.2.7'n Hoefystermeer het water (1\ 'n meandergroef is droog (1\ [ENIGE EEN]
1.2.8Die meandernek (1\ (8 x 1\8\
1.3.1Die teenwoordigheid van die hoogdruksel (Kalahari/Kontinentale Hoog\ oor die binneland (1\ Die teenwoordigheid van die kuslaagdruk langs die kus (1\ Die naderende koue front /middelbreedtesikloon (1\ (2 x 1\2\
1.3.24 punte vir ENIGE VIER byskrifte (soos hierbo aangedui\. (4 x 1\4\
1.3.3
1.3.4
1.4.1Teenwoordigheid van die koue front naby aan die land (1\ Die middelbreedte sikloon is naby aan die land (1\ [ENIGE EEN] (1 x 1\ (1\
1.4.2(1\ (1 x 1\1\
1.4.3
1.4.4
1.4.5
1.5.1Die gebied wat deur 'n rivier en sy sytakke dreineer word (1\ [KONSEP] (1 x 1\1\
1.5.2A (1\ (1 x 1\1\
1.5.3
1.5.4orde (2\ (1 x 2\ (2\
1.5.5
1.5.6In sal al die eerste orde strome opdroog tydens die droogte (2\, en dit sal die stroomorde by Y na 'n laer waarde toe verander (2\ (2 x 2\ (4\
1.6.1Ongegradeerde profiel (1\ (1 x 1\1\
1.6.2Meer (1\ Waterval (1\ Knakpunt (1\ Klipriwwe (2\ [ENIGE EEN] (1 x 1\ (1\
1.6.3
1.6.4Beskrywing/Verandering Die rivierkronkel sal in die landskap inkerf (2\ Die rivierkronkel sal steiler wande ontwikkel as gevolg van verhoogde erosietempo's (2\ [ENIGE EEN VERANDERING] Rede Die hoeveelheid energie in die stroom neem tot (2\
1.6.5
2.1.1(1\
2.1.2laer (1\
2.1.3ver (1\
2.1.4veelvuldige hitteweerkaatsings (1\
2.1.5ver (1\
2.1.6(1\
2.1.7kleiner (1\
2.1.8groter (1\ (8 x 1\8\
2.2.1X (1\
2.2.2Y (1\
2.2.3X (1\
2.2.4Z (1\
2.2.5X (1\
2.2.6Z (1\
2.2.7Y (1\ (7 x 1\7\
2.3.1Die rigting waarnatoe die helling wys in verhouding tot d son (1\ Die orientasie van die helling ten opsigte van die sonstrale (1\ [KONSEP] (1 x 1\1\
2.3.2Noordwaartsgerigte helling/suidelike helling (1\ (1 x 1\1\
2.3.3(a\ Laer temperatuur omdat dit in die skadusone is (2\ Verdampingstempo is laer hier (2\ Dit ontvang nie direkte sonstrale nie (2\ ENIGE EEN
2.3.4Die helling is geleidelik en dit is makliker om opgelyk grond te bou (2\ Naby v rugbare grond (2\ Naby aan water/dam (2\ Boer wil naby aan gewasse wees (2\ Naby paaie vir maklike toegang (2\ Plaashuis is naby die gholfbaan
2.3.5Katabatiese winde ontwikkel snags /koeler lug daal snags (2\ Koue lug versamel op valleibodem (2\ Temperatuur op valleibodem kan tot benede vriespunt daal en ryp kan oorkom /rypholte ontwikkel (2\
2.4.1Kalahari Hoog (1\ Kontinentale Hoog (1\ [ENIGE EEN] (1 x 1\1\
2.4.2Kuslaag (1\ (1 x 1\ (1\
2.4.3
2.4.4
2.5.1Die manier waarop strome in 'n dreineerbekken georganiseer is/Die oppervlakpatroon wat deur 'n rivier en sy sytakke gevorm word (2\ [KONSEP] (1 x 1\1\
2.5.2A. Dendrities (1\ B. Reghoekig (1\ (2 x 1\ (2\
2.5.3
2.5.4Dreineer patroon ontwikkel op onderliggende rots wat horisontaal/ eenvormig weerstandbiedend teen erosie is (2\ Dreineer patroon onwikkel op goed genate en rotse (2\ (2 x 2\ (4\
2.5.5(2 x 2\4\
2.6.1
2.6.2
2.6.3Absorbeer water deur hulle wortels tydens oorstromings (2\ Dit moedig infiltrasie van vloedwater aan (2\ Die bome vertraag die vloei van water na die vloedvlakte toe (2\ Die bome stabiliseer die oewers en help met die vorming van
2.6.4Gereelde oorstromings set vrugbare grond/silt op die vloedvlakte af (2\ Verhoog die volume van water in die rivier verdun die besoedeling (2\ Verwyder waterdraende siektes uit die water (2\ Verwydering van versamelde puin (2\
3.1.1Landelik stedelike migrasie (1\
3.1.2Teenverstedeliking (1\
3.1.3Stedelike uitbreiding (1\
3.1.4Oorgangsone (1\
3.1.5Buurtopknapping (1\
3.1.6Groen gordel (1\
3.1.7hernuwing (1\
3.1.8Verstedeliking (1\ (8 x 1\8\
3.2.1desentralisasie (1\
3.2.2ruimtelikeontwikkelingsinisiatie (1\
3.2.3brug (1\
3.2.4swaar (1\
3.2.5
3.2.6
3.2.7grondstof (1\ (7 x 1\7\
3.3.1
3.3.2Bly naby aan mekaar/Sosiale interaksie (1\ Veiligheid en sekuriteit (1\ Maklike toegang tot hulp in noodtoestand (1\ Deel idees/Gemeenskapsbetrokkenheid (1\ Deel van toerusting (1\ Deel van werk belading (1\
3.3.3
3.3.4Verande r van 'n boeredorpie na 'n dorp/Dit sal op in die hierargie beweeg (2\ Die boeredorpie is nou meer toeganklik tot die stad en dit kan teen verstedeliking veroorsaak (2\ Verander van enkelfunksionele na
3.4.1'n Tydelike n edersetting wat onwettig /onbeplan o ntwikkel ontstaan en uit 'n verskeidenheid van boumateriale bestaan /tekort aan infrastruktuur (1\
3.4.2Water (1\ Sanitasie (1\ Ordentlike paaie (1\ Elektrisiteit (1\ Afvalverwydering (1\ Gesondheid (1\ Opvoeding (1\ Veiligheid (1\ Formele (behoorlike\ behuising (1\
3.4.3Regering voorsien informele nedersetting nie van elektrisiteit nie, want dit is 'n tydelike nedersetting (2\ Inwoners van informele nedersettings kan nie elektrisiteit bekostig nie (2\ Maklike toegang tot onwettige aansluitings (2\
3.4.4Dit is onveilig om elektrisiteit onwettig aan te sluit (2\ Onwettige aansluitings kan brande en sterftes in informele nedersettings veroorsaak (2\ Omwettig/ Verbreking van munisipale wette/Gebruik diens sonder betaling
3.4.5Natuurlike omgewing Verwydering van natuurlike plantegroei lei tot gronderosie / Diere verwoes die omgewing wat gronderosie veroorsaak (2\ Gebruik van o op vure lei tot lugbesoedeling (2\ Storting van afval in riviere lei tot w
3.5.1Toename in insetkoste soos arbeid (1\ Laer produktiwiteitsvlakke (1\ Energiekostes (1\ Afname in kommoditeitspryse (2\ Huidige daling in kommoditeitspryse (1\ [ENIGE TWEE] (2 x 1\2\
3.5.2
3.5.3
3.5.4Direkte bydrae Belastings stimuleer die ekonomie (2\ Verskaf werksgeleenthede wat die belastingsbasis vergroot (2\ Verdien b uitelandse kapitaal van internasionale kopers (2\ Meer b eleggers as gevolg van
3.6.1
3.6.2Die groot aantal passasiers wat Metrorail gebruik voorsien 'n vaste mark vir die koop en verkoop van goedere deur informele handelaars (1\ (1 x 1\1\
3.6.3rootskaalse rommelstrooiing (1\ Gesondheid srisiko (1\ Meer sekuriteit benodig (2\ [ENIGE TWEE] (2 x 1\2\
3.6.4
3.6.5Verskaf 'n behoorlike afsetgebied waar informele handel kan plaasvind (2\ Verminder huurkostes in handelsgebiede (2\ Verskaf behoorlike afvalverwyderingsdienste om gemors en Rommel te verminder (2\ Voorsien korttermyn klein
3.6.6Die Suid Afrikaanse regering moet informele handel in die toekoms toelaat vir die volgende redes Daar is 'n groot aantal mense in die bevolking wat nie die nodige vaardighede het om genoegsaam in die formele sektor aangestel te word nie (2\
4.1.1(1\
4.1.2swaar (1\
4.1.3groei (1\
4.1.4aan die buitewyke van stede (1\
4.1.5eenrigtingstrate (1\
4.1.6groen gordels (1\
4.1.7Informele nedersettings (1\ (7 x 1\7\
4.2.1
4.2.2/Vervoer (1\
4.2.3/uitvoer (1\
4.2.4/Brood (1\
4.2.5/PWV (1\
4.2.6/motorvoertuigmontering (1\
4.2.7/brug (1\
4.2.8/Ruimtelike ontwikkelingsinisiatiewe (1\ (8 x 1\8\
4.3.1
4.3.2Toeganklik tot die SSK/pad/openbare vervoer (2\ Bespaar op tyd en vervoerkoste om naby aan die pad te wees (2\ Meer verbruikers/Groter drempelbevolking van verbygaande verkeer (2\ Laer grondwaardes langs die hoofpaaie (2\
4.3.3
4.3.4Dit is 'n gebied wat verandering ondergaan (hernuwing, afbreking of herbouing\ (2\ Verdere uitbreiding van die SSK maak dit tydelik (2\ Inname en opvolging /Funksionele verandering (2\ Gemengde funksies (2\
4.3.5
4.4.1Die vormlose /ongekontroleerde/onbeplande uitbreiding van die s tad in die omringende landelike omgewing (1\ [KONSEP] (1 x 1\1\
4.4.2Behuisingsdigtheid het toegeneem (1\ (1 x 1\1\
4.4.3
4.4.4
4.4.5
4.5.1Sojabone (1\ (1 x 1\1\
4.5.2Mielies (1\ (1 x 1\1\
4.5.3Die hektaar grond wat aangeplant is het toegeneem vanaf 2014 tot 2015, maar die oes het afgeneem (2\ (1 x 2\ (2\
4.5.4
4.5.5Beskikbaarheid van water vir besproeiingsdoeleindes (2\ Waterbesparingsprogramme (2\ Wateroordragskemas (2\ Gebruik van bemestingstowwe om produksie te verhoog (2\ Gebruik geneties aangepaste sade en gewasse (2\
4.6.1Pretoria Witwatersrand Vereeniging (1\ (1 x 1\1\
4.6.2(1\ (1 x 1\1\
4.6.3Goud (2\ Het gelei tot die ontwikkeling van die juweliersnywerheid (2\ Het gelei tot 'n groei in uitvoernywerhede (2\ Verskaf grondstowwe vir prosessering (2\ Platinum (2\ Het gelei tot die ontwikkeling van chemiese nywerhede, bv. SASOL (2\
4.6.4Wateroordragskemas (2\ Ontwikkeling van die Tugela Vaal Waterskema (2\ Ooreenkoms met Lesotho regering vir ontwikkeling van Lesotho Hoogland waterskema (2\ terbeperkings
4.6.5

Multiple Choice Options

2
A)Dendrities (1\
B)Reghoekig (1\ (2 x 1\ (2\

Topics Identified

2
ClimatologyMapwork

Mark Allocation

Total225 marks
Sections75 + 75 + 75 + 75 = 300 marks

Paper information

SubjectGeography
Year2016
SessionNovember
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages21
Downloads3

Examination context

Decade2010s
Years ago10y
SeasonSpring (SH)
Start daySaturday
Exam periodNovember 2016
Days since exam3,639

About Geography examination preparation

Grade 12 Geography combines physical geography with human geography. Both papers include mapwork components.

Every available Grade 12 Geography past paper and memorandum is collected in the Geography hub at geography.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

interpreting geographical information
analysing data and diagrams
applying geographical concepts
using precise terminology
writing structured explanations

A practical revision approach

Geography allocates substantial marks to mapwork โ€” it is the highest-yield section for well-prepared candidates. Practice identifying features from topographic and orthophoto maps until recognition becomes automatic.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Geography Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size450.7 KB
Pages21
Archived on7 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint2EA627EF6D93

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.