This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
Q3โ Section header โ
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ
Q7โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 hieronder. Speel Snit 1 weer TWEE keer. Antwoord (3\
1.2Watter EEN van die uittreksels hieronder is die beste voorstelling van die solo vioolparty? Maak 'n kruisie (X\ in die toep slike blokkie. (1\
2.2Benoem die kadens by (a\ in maat . (Die snit begin in maat 1.\ Antwoord
2.4Voltooi die ontbrekende basnote by (c\ op die partituur. (Die snit begin in maat 12 .\ (c Antwoord
Q3โ Section header โ
3.1Luister na die musiek en dui EEN kenmerk wat jy hoor aan. Maak 'n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. Antwoord Strykensemble 1 punt (1\
3.2Kies enige EEN item in KOLOM A en beskryf kortliks in KOLOM B wat jy hoor. Antwoord KOLOM KOLOM BESKRYWING Tonalit
3.3Kies enige TWEE items in KOLOM A en beskryf kortliks in KOLOM B wat jy hoor. Antwoord KOLOM KOLOM
3.4Jy sal TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor: Snit 12 en Snit 13. Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende: ntwoord: Snit
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ
Q4โ Section header โ
4.1Luister na die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 14 EEN keer.
4.1.1Noem die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is. Antwoord Hebrides Ouverture Fingal's Cave Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\
4.1Identifiseer die tonaliteit van hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. An twoord: Majeur 1 punt
4.1.3Beskryf die melodielyn. An twoord Legato aanmekaar gebinde note Vloeiend
4.1.4Identifiseer die kadens aan die einde van hierdie uittreksel. Antwoord Volmaakte/Voltooide kadens 1 punt (1\ Musiek/V2 11
4.2Luister na die uittreksel uit Mozart se Towerfluit in Snit 16 en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 16 TWEE keer.
4.2Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing. Antwoord Sarastro 1 punt (1\
4.2.2Wat stel hier die karakter in die opera voor? Antwoord Goedheid Vaderskap Respek /Eerbied
4.2.3Noem die stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord Bas 1 punt (1\
4.2.4Stel 'n geskikte Italiaanse tempo aanduiding vir hierdie uittreksel voor. Antwoord Adagio
4.2.5Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing? Antwoord Tweede bedryf Voor Tamino onderwerp is aan die beproewing Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\
4.2.6Beskryf wat op hierdie oomblik in die storielyn gebeur. Antwoord Sarastro sing van die ideale van die Broederskap na dat Pamina pleit vir
4.3Luister na die uittreksel uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 in Snit 17 en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 17 EEN keer.
4.3Kies die term wat op hierdie uittreksel betrekking het. Maak 'n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. Antwoord Tutti 1 punt (1\ Speel Snit 18 EEN keer.
4.3
4.3Uit watter beweging van die Simfonie Nr. 6 deur Beethoven is hierdie uittreksel geneem? Antwoord
4.4
5.1Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 20 TWEE keer.
5.1.1Met watter van die volgende style sou jy hierdie uittreksel assosieer? Maak 'n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. An twoord Moderne azz
5.1.2Identifiseer die stuk in hierdie uittreksel. Antwoord Shebeen (deur Hugh Masekela & The Union of South Africa\ 1 punt
5.1.3Noem TWEE kunstenaars wat met die musiekstyl in hierdie uittreksel geassosieer word. Antwoord Hugh Masekela (Trompet Jonas Gwangwa (Tromboon Caiphus Semenya (A
5.1.4Identifiseer TWEE idiofone in hierdie uittreksel wat deel uitmaak van die ritmiese seksie in die musiek. An twoord Skudkoker Beesklokke Simbale
5.2Luister na Snit 21 en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 21 TWEE keer.
5.2.1Identifiseer die jazzstyl in hierdie uittreksel. Antwoord Kw la 1 punt (1\
5.2.2Gee redes, wat verband hou met die musiek, vir jou antwoord op
Q5โ Section header โ
5.2.3Watter jazzkunstenaar van die 1950's het 'n invloed op hierdie tipe jazz gehad? Antwoord Spokes Mashiane Lemmy Mabaso Elias Lerole Enige 1 korrekte kunstenaar = 1 punt
5.3Luister na Snit 22 en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 22 TWEE keer.
5.3Gee redes waarom jy hierdie uittreksel as 'n tipiese Cape jazz werk sou beskou. An twoord Ritmiese karaktereienskappe van amaXhosa
5.3.2Beskryf die styl van die saksofoon spel in jou eie woorde. Antwoord Dit speel die melodie Gebruik 'n scooping
6.1Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 24 EEN keer.
6.1.1Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel. Antwoord Free Kiba Malombo Afrika jazz
6.1.2Kies die volgorde waarin die instrumente intree. Maak 'n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. Antwoord Volgorde van instrumente Tromme/ erkussie, klavier, baskitaar Tromme/
6.1.3Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied? Antwoord Backing vokale Terugvoer van die vraag/roep
6.1.4Watter tipiese Afrika komposisietegniek word in hierdie uittreksel gehoor? Antwoord Vraag en antwoord 1 punt (1\ Musiek/V2 17
6.2Luister na die volgende TWEE snitte wat na mekaar gespeel word en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 27 en Snit 28 EEN keer na mekaar.
6.2.1die doel of funksie van die musiek in hierdie twee uittreksels Antwoord Godsdienstige of gewyde doel Ritueelagtig Kommunikasie met voorouers/God
6.2.2Dui EEN groep aan wat my met Snit 27 assosieer. Maak 'n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. ZCC Amazayoni Apostolic Church Shembe Antwoord:
6.2.3Beskryf die gebruik van ritme in die membranofone. Antwoord Poliritmes Sinkopasie Herhalend Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\ Speel Snit 30 EEN keer.
6.2.4Beskryf die tekstuur van hierdie lied. Antwoord Oorvleueling van stemme Vraag en antwoord Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\
6.3Luister na die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
6.3.1Met watter inheemse Suid Afrikaanse musiekstyl sou jy hierdie uittreksel assosieer? Antwoord Isicathamiya
6.3.2Watter musiekuitvoeringseienskappe wat in hierdie musiek gehoor
Q6โ Section header โ
6.4Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel. Gee TWEE redes vir jou antwoord. Antwoord Styl Mbaqanga Redes
7.1Wat is die algehele vorm van hierdie werk? Antwoord Drieledige vorm ABA Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\
Q7โ Section header โ
7.3Noem die toonsoort van hierdie werk. Antwoord A mineur punt (1\
7.4Kies die term wat die stemming van hierdie werk beskryf. Maak 'n kruisie (X\ in die toepaslike blokkie. An twoord ffettuoso 1 punt
7.5Watter komposisietegniek word in maat 31 32 gebruik? (Die snit begin in maat 31.\ An twoord Nabootsing/Herhaling van 'n drienootmotief
7.6Skryf 'n Italiaanse term neer wat beskryf wat met die tempo in maat 34 gebeur. (Die snit begin in maat 33.\ Antwoord: Ritardando Rallentando Enige korrekte antwoord = 1 punt (1\ Speel Snit 36 vir 'n finale oorsig.