This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
2.10Tota l: [10] Tota l: [10]10
Q3โ Section header โ
Q3โ Section header โ
3.1ONWAAR skarebefondsing (' crowd funding
3.2ONWAAR Count
3.3ONWAAR VGA/DVI/ HDMI /skermpoort
3.4ONWAAR Aspekverhouding (' Aspect Ratio
3.5WAAR [5] TOTAAL AFDELING5
Q4โ Section header โ
4.1.1Om rigting aanwysings te kry/Om noukeurig aan te wys waar hulle is Om alternatiewe roetes te vind (minder verkeer\ (Enige een\
4.1.2Om op datum te bly met nuwe weergawes van kaarte/paaie/ straatname
4.1.3Om te kyk na hoe die drywer bestuur Om die presiese ligging van die voertuig te bepaal vir bewyse/versekering doeleindes sou die taxi/bus in 'n ongeluk of skaking betrokke wees, ens. Om as bewys gebruik te word indien die drywer aangekla
4.1.4Dit het geen bewegende dele nie en is het dus 'n laer waarskynlikheid dat vibrasie in die voertuig dit sal affekteer/minder waarskynlik dat dit sou 'breek' Nota aan nasiener
4.2
4.11Voeg 'n USB by tot die rekenaar Nota aan nasiener: Aanvaar algemene antwoorde soos om 'n toestel uit te prop wat nie heeltyd gebruik word nie, soos die drukker\
Q5โ Section header โ
5.1Lewer af by jou huis/Hoef nie jou huis te verlaat nie/Veiliger as om winkel toe te gaan /Geriefliker Kan inkopies doen van enige toestel af wat gekoppel is aan die Internet Kan maklik spesifikasies/pryse vergelyk
5.2Dit dui aan dat die webtuiste geskep is om vertoon te word op draagbare toestelle/kleiner skerms
5.3.1Kwaadwillige sagteware infeksie Instandhouding wat op lyne gedoen word Hoeveelheid/Grootte van gelyktydige aflaaiprosesse Hoeveelheid aanlyn deur 'n spesifieke sentrale/ Wedyweringsverhouding (' Contention ratio
5.3.2
5.6Webblaaier Nota aan nasiener Aanvaar spesifieke voorbeelde, bv. Google Chrome,
5.6.2Intranet gebruik Internettegnologie en daar kan toegang verkry word van buite die perseel indien die gebruiker gemagtig is
5.7
5.8Netskans (' irewall
Q6โ Section header โ
6.1.1Merkblokkies Check boxes '\ laat gebruikers toe om meer as een keuse te maak Data sal nie akkuraat wees nie Enige een
6.1.2
6.1.3Lysblokkies (' List boxes '\ beperk die gebruiker om net te kies van die opsies op die lys waar kombinasiebokse (' combo boxes gebruikers toelaat om addisionele items in te lees wat nie in die lys is nie
6.2Inligting op die webblad mag verouderd/oud wees/geen nuwe inligting op die blad wys nie Enige EEN van Verfris /herlaai die bladsy
6.3.1COUNTIF
6.3.2Sy het die vlakke (selle A2:A7\ ingesluit as deel van die grafiekdata/Selle A2:A7/Kolom A vorm 'n ander reeks op die grafiek/Verkeerde datareeks Enige EEN
Q7โ Section header โ
7.1Die private inligting wat opgeneem is kan nie ter ggestuur word na die skepper van die kwaadwillige sagteware nie (Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat na skadelike 'keylogger' hardeware verwys.\
7.2Gebruik van rekenaars op so 'n manier dat dit nie skadelik is tot die omgewing nie
7.2.2Dit bevat giftige materiaal Dit beteken dat meer en meer land gebruik moet word vir gemorshope Dit kan gesondheidsprobleme skep vir mense en diere Dit kan die water en grond besoedel ens Enige twee
7.3Het nie 'n groot perseel nodig nie Werknemers kan fleksietyd (24/7\ werk indien nodig Minder duur toerusting /kenmerke om werkstoestande te verbeter (soos koffiemasjiene\ word benodig Verminderde koolstofvoetspoor vir die maatskappy, ens.
7.4Uitvissing (' Phishing '\ is enige poging om 'n gebruiker te kul om sensitiewe inligting uit te gee Mense doen dit deur e posse uit te stuur, ens./Daar is nie enige vaste program/kode vir die anti virus om te herken nie
7.5
Q8โ Section header โ
8.1Verbind die vlakke in die inhoudsopgawe/style met die style wat in die dokument gebruik is Verander die style in die opskrifte na die style wat gespesifiseer word in die inhoudsopgsawe dialoog
8.2Gebruik 'n kolombreuk ('column break'\ (Ctrl+Shift+enter\
8.3Inkeping (' Indentation Tabelstoppunte Teksboks Inlynstelling sentreer Enige twee
8.4'n Boekmerk merk/dui spesifieke teks aan in 'n dokument waarna genavigeer kan word /'n hiperskakel kan gaan
8.5.1CONCATENATE RIGHT/ MID (nie beide nie RANDBETWEEN LEN Enige twee
8.5.2Die aantal dae (tussen die twee datums Deel deur 365(.25\ Aangepaste datum ('Custom date'\ formaat Enige een
8.6.1Die aantal rekords wat in die verslag verskyn Nota aan nasiener Aanvaar ook die aantal rekords wat 'n waarde het in die Betaal veld
8.6.2Die (huidige\ datum/tyd
8.7Die eindmerker (' end tag '\ is nie bygevoeg nie
8.8Die beeld is nie in dieselfde gids as die HTML dokument gestoor nie /prentnaam is verkeerd gespel Die kode is 'n onbekende formaat/ nie aanpasbaar met die webblaaier wat gebruik word nie Enige een
Q9โ Section header โ
9.1.1
9.1.23G/4G/LTE
9.1.3Kommunikasiemedium/Kabel Skakel (Modem\ Roeteerder/Toegangspunt Modem Fi kaarte NKKs (' NICs
9.1.4Gasheer vir webtuistes (' Website hosting pos dienste/adresse ks na e Wolkberging Gemorspos (' Spam Uitvissing (' Phishing
9.1.5Om Internetgebruik te beperk of beheer Nota aan nasiener anvaar spesifieke voorbeelde soos moenie na gewaagde blaaie gaan /buitengewoon baie aflaai nie
9.1.6
9.2
9.3Daar mag sagteware aanpasbaarheid probleme wees Probleme met hardeware aanpasbaarheid Behoefte vir meer kundigheid om verskillende toestelle te ondersteun Groter kommer oor diefstal/verlies aan vertroulike inligting
9.4.1Die bediener verskaf hulpbronne/dienste aan kliente Nota aan nasiener Moet nie antwoorde soos 'beheer die netwerk' aanvaar nie
9.4Minder data sal gebruik word Minder bandwydte word gebruik/minder bottelnekke sal voorkom wanneer veelvoudige gebruikers probeer om data af te laai oor dieselfde konneksie op dieselfde tyd Sal vinniger/makliker wees om af te laai via die intranet
9.4'n Trojaan is kwaadwillige sagteware/ program wat ontwerp word om te lyk soos iets bruikbaar/nie agterdogtig nie Dit maak staat d aarop dat die gebruiker dit oopmaak/uitvoer sodat die inhoud/loonvrag afgelewer kan word/die kwaadwillige
9.5.11152 G /1128 /1 T + 128 G
9.5.2Die VTA ('
9.5.3NKK (' NIC
9.5.4ETG (' RAM 12
9.6Opdaterings verseker minimale probleme met sagteware Ontwikkelaar voel dat die opdaterings belangrik is Opdaterings verseker die sagteware bly geldig Gebruikers kan vergeet om sagteware op te dateer, Enige een
Q10โ Section header โ
10.1
10.2.1'n Persoon ontvang te veel nuwe inligting/poste/e posse, ens. om dit doeltreffend te verwerk/is oorweldig/kan nie die hoeveelheid inligting hanteer wat hulle raakloop nie
10.2.2
10.3.1Internet bankdienste/Banktoep ('B anking app Selfoonbankdienste vir dom funksie selfone Oordrag by OTM Enige twee Nota aan nasiener
10.3.2Ontvang 'n bevestigings kennisgewing via e pos of SMS Gebruik 'n banktoep/Kennisgewings/Elektroniese kwitansie Kyk aanlyn na bankstate Enige een
10.4.1Dit verminder die kans van foute want dit gee 'n riglyn van hoeveel syfers gebruikers moet inlees
10.4.2
10.7.1
10.7.2
10.7.3
10.8.1Hoef net koste op een plek te verander indien nodig/Hoef nie elke formule aan te pas nie Nota aan nasiener Moet nie 'vinniger' of makliker' aanvaar sonder 'n geldige verduideliking nie
10.8.2Absolute selverwysing word benodig op sel B9/Die B9 selverwysing verander elke keer as die formule af gekopieer word =IF(D2="Yes",0,C2*$B$9\ / =IF(D2="Yes",0,C2*B$9\ 15
10.8.3Ja, indien mens eerste die totaal bereken van elke tipe projek 'n Betekenisvolle grafiek kan nie geskep word deur net teks inskrywings te selekteer nie Enige een 4] TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: