Business Studies Memo 1 (Afrikaans)

Feb-March 2017 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Business Studies

Memo 2017 Grade 12 Afrikaans Business Studies Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 627.4 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 300 marks ๐Ÿ“„ 4 pages ๐Ÿ“ 139 items found ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

139
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
12.1
12.2
13.1Adviseer, noem, aanbeveel, stel voor vereis gewoonlik nie veel diepte in kandidate se antwoorde nie. Die uiteensetting van punte vir elke stelling/antwoord sal dus aan die einde daarvan verskyn.
13.2Beskryf, verduidelik, bespreek, brei uit, regverdig, ontwerp, ontwikkel ontle d, evalueer, evalueer krities ( \ vereis meer diepgaande begrip, toepassing en beredenering. Die punte moet dus meer objektief toegeken word om te verseker dat assessering volgens
14.2Indien twee feite in een sin geskryf word, gee VOLLE krediet aan die kandidaat. Punt 14.1 geld steeds.
14.3Indien daar van kandidate verwag word om hulle eie voorbeelde/menings te gee, beredeneer dit by die nasiensentrum ten einde die alternatiewe antwoorde te finaliseer.
14.4Gebruik van kognitiewe werkwoorde en toekenning van punte:
14.4.1Waar die getal feite wat vereis dat kandidate moet 'verduidelik/ bespreek/beskryf', gespesifiseer is, sal dit soos volg nagesien word: Feit 2 punte (of soos aangedui in die memorandum\ Verduideliking 1 punt
14.4.2Indien die getal feite nie gespesifiseer word nie, moet puntetoekenning gelei word deur die aard van die vraag en die maksimum punte in die memorandum toegeken.
14.5EEN punt kan toegeken word vir antwoorde wat maklik is om te herroep, wat een woord as antwoord vereis of wat direk aangehaal word uit 'n scenario/gevallestudie. Dit is spesifiek van toepassing op AFDELING B
15.1Die punte uiteensetting vir die opsteltipe vrae is soos volg: Inleiding Maksimum: Inhoud Gevolgtrekking Insig TOTAAL
15.3Dui insig in die linkerkantse kantlyn aan met 'n simbool, bv. ('S, A, S en/of O'\.
15.4Die komponente van insig word aan die einde van die voorgestelde antwoord/ nasienriglyne vir elke vraag aangedui.
15.5Sien alle relevante feite na totdat die SUBMAKS/MAKS punte vir elke onderafdeling behaal is. Skryf 'SUBMAKS'/'MAKS' nadat maksimum punte behaal is.
15.6Aan die einde van elke opstel, dui die toekenning van punte vir feite en punte vir insig soos volg aan: Struktuur, A Ontleding, S Sintese, O Oorspronklikheid soos in die tabel hieronder aangedui. INHOUD
15.7Wanneer punte vir feite toegeken word, neem kennis van die submaksimum wat aangedui word, veral as kandidate nie dieselfde subopskrifte gebruik nie. Onthou opskrifte en subopskrifte word aangemoedig en dra by tot insig
15.8Indien die kandidaat die vraag VERKEERD identifiseer/vertolk, kry hy/sy steeds punte vir uitleg/struktuur.
15.9Indien 'n ander benadering deur kandidate gebruik word, maak seker dat antwoorde geassesseer word in ooreenstemming met die puntetoekenning/ subopskrifte soos aangedui in die memorandum.
15.10.1Ken TWEE punte toe vir volledige sinne. Ken EEN punt toe vir frases/sinsdele, onvoltooide sinne en vae antwoorde.
15.10.2Met ingang November 2015, sal die TWEE punte nie noodwendig geskei wees en langs elke feit aangedui word, bv. 'Produkontwikkeling is 'n groeistrategie/waar ondernemings poog staande markte bekend te stel.
15.11Met ingang November 2017, sal die maksimum van TWEE (2\ punte vir feite in die memo as opskrifte getoon, nie noodwendig vir elke vraag geld nie. Dit sal deur die aard van die vraag bepaal word.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1.4
1.1.10(20\
1.2Wet op Verbruikersbeskerming
1.2.2Bestuurders
1.2.3Aflegging
1.2.4roble oplossing
1.2.5Stukwerk (10\
1.3.5(10\ TOTA AFDELING UITEENSETTING VAN PUNTE
Q1โ€” Section header โ€”
1.3TOT
2.1ontleding Politi onomi /Maatskaplik nologi Wetlik Omgewing LET WEL Sien slegs die eerste
2.2esigheidsomgewings en die mate van beheer LET WEL: Die mate van beheer moet verband hou met die besigheids omgewing. Maks (9\
2.3ling kappe Teoreti ese ktiese opleidingsgeleenthede wat kan lei tot 'n erkende beroeps kwalifikasie
2.4
2.4.1Terugwaartse integra /Terugwaarts Motiv ering het met Clear Beverages/ 'n verskaffer van koeldranke, saamgesmelt
2.4.2Ander soorte integrasiestr ateg Voorwaartse integrasie Hori ontal integra sie (2\ BESIGHEIDSOMGEWING
2.4.3
2.6Impa k van BBSEB besighed Positiewe/Voordele Voorhee benadeelde w erkers sal vaardig
2.7Doeltreffendheid van die Wet op Gelyke Indiensneming WGI besighed Bevorder gelyke geleenthede regverdige behandeling
2.7TOTA 12
3.1Reaksie op/Beantwoording van vrae aan die einde van 'n aanbieding Maak seker dat jy elke vraag/wat gevra word, verstaan Lewer kommentaar/Herbewoord vraag indien onderseker, voordat dit beantwoord word
3.2Soorte aandele
3.2.1Bonus aandele
3.2.2Voorkeuraandele
3.2.3Stigtersaandele
3.2.4Gewone aandele Maks
3.3
3.4
3.6.1gegee is. Aanvaar Deelnemend/Konsultatiewe leierskapstyle Maks (8\ Voordele van die situasionele ierskapsteorie Die taak/situasie dikteer/bepaal die leierskapstyl wat toegepas moet word, daarom moet leiers aanpasbaar/buigsaam/selfversekerd wees
3.7kses en/of mislukking van maatskappye sonder winsoogmerk MSW KSESFAKTORE EN/OF MISLUKKINGFAKTORE
3.7.1apit Onbeperkte aantal stigters kan meer kapitaal tot die MSW bydra Stigters kan beperkte/glad nie kapitaal bydra nie nie
3.7.2Bestuur 'n MSW kan goed bestuur word want dit vereis 'n minimum van drie dire kteure Groot bestuurstrukture kan besluit
3.7.2TOT 16
4.1konomiese regte van werkers in die werkplek Regverdige lone/Gelyke Billike /Wettige Enige ander relev ante antwoord wat met die ekonomiese regte van werknemers in die werkplek
4.2Han tering van konflik in die werkplek Erken dat daar konflik in die werkplek is Identif iseer die oorsaak/oorsake van die konflik Evalu
4.3Onetiese of onprofessionele besigheidspraktyke
4.3.1yse van goedere in landelike gebiede
4.3.2Ongemagtigde gebruik van fondse
4.3.3Misbruik van werkstyd Maks (6\
4.4Toepassing van die dinkskrumtegniek Lede/Deelnemers kan moontlike oorsake van die sakeprobleem wat gedinkskrum Bepaal 'n tydsbeperking vir elke dinkskrumsessie Skryf idees neer all deelnemers dit kan sien
4.5.2ommuni kasie Doel reffende vinnige Gehalte kan regstel/proaktief Enige ander relevante antwoord wat met kommunikasie as kriteria vir
4.6
4.7
4.8Professionele, verantwoordelike en etiese besigheidspraktyk SAKE PRAKTYK AANHALING UIT SCENARIO Gereelde betaling van b elasting
4.9Maniere om kreatiewe denke in die werkplek te stimuleer Beklemtoon die belangrikheid van kreatiewe denke deur te verseker dat alle personeellede weet dat hulle idees gehoor sal word Maak tyd vir dinkskrumsessies om nuwe idees te genereer, bv. gereelde
4.8TOTA 20
5.1Met odes van eksterne werwing Gedrukte m edia , bv koerante/pamflette Elektroniese media, bv. T V/Radio ial media/So
5.2
5.3Indiensnemingskontrak UITDAGINGS AANBEVELINGS Dit toon slegs mnr. Du Preez handtekening /is slegs deur
5.3.2Ander wetlike vereistes van die indiensnemingskontrak indiensnemingskontrak is 'n wetlik bindende ument , alhoewel sekere aspekte
Q5โ€” Section header โ€”
5.4Keuringsproses ansoekers die aansoekvorms curriculum vitae dien asook ertifi opie
5.5element
5.5.1
5.5.2Deurlopende /Voortgesette vaardigheidsontwikkeling Onderwys en opleiding
5.5Deurlopende/Volgehoue verbetering van prosesse en stelsels
5.5.4Betrokkenheid van alle werknemers Personeel gebaseerde bestuur Spanwerk
5.5Voldoende finansiering en ka eit (10\ 23
5.6Vermindering van die koste van gehalte d.m.v. TGB Stel gehaltesirkels/klein groepe van vyf of tien werkers in plek gereeld bymekaarkom om metodes, waarop hulle hul werk kan verbeter, te bespreek Deel verantwoordelikheid vir gehalte
5.7Onderskeiding tussen gehalteprestasie en gehaltebestuur GEHALTEPRESTASIE GEHALTEBESTUUR Total prestasie van elke afdeling word gemeet teen gespesifiseerde standaarde Dit is
5.8Besigheid fun ksies
5.8
5.8.2Gehalte aanwysers van die adm inistrati ewe fun ksie Vinnige en betroubare datavaslegging prosesseringstelsels
5.8TOT 25
6.1SGB (SWOT\ anal ise en besigheids trategie
6.1.1SGB/SWOT anal TERK PUN SWAK PUNT K neem gekwalifiseerde klankingenieurs in diens DDK spesialiseer in die verkoop
6.1.2
6.1.1gekoppel is nie. Sien slegs die EERSTE strateg vir elke swak punt en bedreiging na. Geen punte word vir die swak
6.2
6.3Voorbeelde van nie verbale aanbiedingsmetodes Tab elle Gra fieke /staafgrafiek/lyngrafiek/histogram/sirkelgrafiek Diagram Illustra
6.4Belegging in aandele Opbrengs op belegging hang af van die direkteure se besluit Dividende word in kontant betaal f in die vorm van addisionele aandele Beleggers
6.5Vergelyking tussen 'n vennootskap en 'n persoonlike aanspreeklikheids maatskappy RITERIA VENNOOTSKA PERSO IKE AANSPREEKLIKHEIDS
6.5.1ontinu eit Indien een vennoot sterf/uittree moet oorblywende vennote 'n nuwe ooreenkoms opstel /geen
6.5.2Belasting Vennote betaal belasting in hul persoonlike hoedanig heid Maatskappye en aandeelhouers word
6.6Stappe vir p roble oplossing Identifiseer die probleem Definieer die probleem Identifiseer alternatiewe oplossings Evalueer alternatiewe oplossings Kies die beste oplossing Formuleer/Ontwikkel 'n aksieplan/strategie
6.7King beginsels
6.7Deursigtigheid (2\
6.7Verantwoordbaarheid (2\ 29
6.8Grie weprosedure Gegriefde werknemer Nel moet die insident/grief mondelings
6.9Byvoordele
6.9.1Voorbeelde van byvoordele Gratis akkommodasie Medi ese bystand LET WEL Ken slegs punte toe vir voorbeelde uit die scenario aangehaal. (2\
6.9.2
6.10
6.10TOT TOT AL AFDELING B: 180 31
7.1Inleiding Die Wet op Arbeidsverhoud nge (WAV\ regul die verhouding tussen werknemers hul vakunies werkgewer
7.2regte van werknemers werkgewer
7.2.1Regte van werkgewers Werkgewers het die reg om werknemers uit te sluit wat aan onbeskermde/ onwettige stakings/arbeidsoptredes deelneem. Mag werkgewers organisasies vorm. Vorm 'n onderhandelingsraad vir kollektiewe bedingingsdoeleindes.
7.2
7.3Doel van die WAV Voorsien 'n raamwerk/struktuur vir arbeidsverhoudinge tussen werkgewer s/ werknemers vak
7.4Impa van WAV op be sighed Positiewe/ oordele tussen partye misluk Verseker deelname tot verminderde konflik in die werksplek lei Werkpl
7.5Maniere waarop besighed aan die WAV kan voldoen Besighed moet werknemers toelaat om vakunies te vorm/aan vakuniebedrywighede deel te neem wettiglik te staak
7.6Gevolgtrekking WAV maak voorsiening vir konflikoplossingsmeganismes in die werkplek Billike arbeidspraktyke in die werkplek kan lei tot doeltreffende besi gheid sbedrywighede
8.1Inleiding Versekering is uiters voordelig vir beide besighed en individue Versekering voorsien 'n mate van finan
8.2Onderskeid tussen verpligte en ieverpligte versekering VERPLIGTE VERSEKERING VERPLIGTE VERSEKERING Word vereis deur
8.3Belangrikheid van versekering vir besighed Verplaas die risiko van die 'n
8.4Beginsels van versekering
8.4.1kuriteitstelling/Sekerheid Van toepassing op langtermynversekering waar die versekeraar onderneem om 'n 'n Voorafbepaalde bedrag sal uitbetaal word wanneer die versekerde 'n vooraf bepaalde ouderdom bereik/beseer raak
8.4.2Skadeloosstelling/I ndemnifi kasie Gewoonlik van toepassing op korttermynversekering waar die versekerde vergoed word vir gespesifiseerde/bewese skade verlies Versekeraar stem in om die versekerde te vergoed vir skade/verliese
8.4.3Versekerbare belang Versekerde moet bewys dat finansieel sal verloor indien die versekerde objek beskadig/verlore is of ophou om te bestaan Versekerde moet 'n wettige verhouding met 'n
8.4.4
8.5Raad oor die verbetering van die volgende aanbieding Funa behoort doelwitte wat nie bereik is nie, te hersien. Gebruik humor waar van toepassing Wees altyd bereid om op te dateer inligting relevant te hou
8.6
9.1Inleiding Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid KMV is die manier waarop 'n besighe eties en moreel sake doen in terme van menslike, fisiese en
9.2Verskille tussen KMV KMB/KMI KMV KMB/KMI Verwys na strategie deur besigheid gebruik
9.3Impa k van KMB/KMI besighed Positiewe/ oordele Kan ervare werknemers
9.4Verband tussen drievoudige sleutelaspekte ('triple bottom line'\ en maatskaplike verantwoordelikheid
9.4.1
9.4.2
9.4.3Plan et/ Omgewing Hulle kan energie Herwin/Hergebruik afval mate Enige ander relevante antwoord wat die verband tussen planeet en maatskaplike verantwoordelikheid aandui Aspek (2\ Verduideliking (2\
9.5Maniere om tot werknemers se welstand by te dra Besighed behoort die algemene lewensgehalte van werknemers te verbeter, Begin voedingsprogram sodat werknemers minstens een goeie maaltyd per Verskaf gesubsidieerde behuising/akkommo
9.6Gevolgtrekking Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid is 'n wetlike verpligting en bevoordeel beide besigheid die samelewing
10.1Inleiding se doel is ont e nod e/k es/ dhede poste besigheid
10.2Werwingsprosedure Die menslikehulpbronbestuurder (MHB\ behoort die pos te evalueer/'n posontleding te doen wat die posspesifikasie posbeskrywing insluit om die werwingsbehoeftes te identifiseer
10.3
10.4Voordele van monitering en evaluering van gehalteprosesse Monit ring n evalu ering van gehalteprosesse voorkom produkdefekte/ foute verminder klagtes van klante eie gehaltebeheer
10.5Maniere waarop die algemene bestuurder tot die gehalte van prestasie van die besigheid kan bydra Ontwikkel/Implementeer/Monitor effektiewe strategiese planne doelwitte Effektiewe organisering/toekenning van besigheid se hulpbronne om te verseker
10.6

Topics Identified

1
Business Plan

Mark Allocation

Total300 marks
Sections60 + 60 + 60 + 60 + 60 + 40 + 40 + 40 + 40 = 460 marks

Paper information

SubjectBusiness Studies
Year2017
SessionFeb-March
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages44
Downloads2

Examination context

Decade2010s
Years ago9y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Business Studies examination preparation

Grade 12 Business Studies combines business concepts, application, and written responses. Past papers help learners practise identifying what a question asks, applying knowledge to scenarios, and structuring longer answers.

Every available Grade 12 Business Studies past paper and memorandum is collected in the Business Studies hub at business-studies.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

applying business concepts
interpreting scenarios
using appropriate terminology
structuring longer responses
distinguishing related concepts

A practical revision approach

Before checking the memorandum, identify the command word in each question. The memorandum rewards candidates who apply theory directly to the case-study scenario.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Business Studies Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size627.4 KB
Pages44
Archived on7 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
Fingerprint52AC12A0B277

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.