Agricultural Sciences Memo 2 (Afrikaans)

November 2025 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Agricultural Sciences

Memo 2025 Grade 12 Afrikaans Agricultural Sciences Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 353.7 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 150 marks ๐Ÿ“„ 12 pages ๐Ÿ“ 82 items found ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

82
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.2.5(5 x 2\ (10\
1.3.5Prysfluktuasie/skommeling/eienaarsbelang Netto waarde Genetika Aneuploidie Lokus (5 x 2\ (10\
1.4.5Nis Kontrole/monitering Punnet Mutasie Homosigoot/suiwer ras (5 x 1\ (5\ TOTAAL AFDELING A: 45
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Vraag en aanbod
2.1.1Die situasie in die mark Tekort/onder aanbod (1\
2.1.2
2.1.3Verduideliking van markewewig Markewewig is 'n situasie in 'n mark waar die hoeveelheid gevra gelyk is aan die hoeveelheid aangebied (2\
2.2Die bevordering van produkte
2.2.1Indikasie van die metode vir die bevordering van produkte Advertensie (1\
2.2.2TWEE ander metodes vir die bevordering van produkte Promosies in die winkel Direk per pos/internet verkope Persoonlike verkope Handelskoue en uitstallings (Enige 2\ (2\
2.3Pryselastisiteit
2.3.1Die produk wat prysonelastisiteit toon Mielies (1\
2.3.2Rede vir die prysonelastisiteit Die verandering in prys het min invloed op die hoeveelheid produkte gevra (2\ Landbouwetenskappe/ V2 DBE/November 2025 NSS
2.3.3Verduideliking Indien plaasvervangerprodukte beskikbaar is, sal die vraag na daardie produkte neig om meer elasties te wees OF Indien daar geen plaasvervangerprodukte beskikbaar is nie, sal die vraag na daardie produkte neig om meer onelasties te wees
2.4Bemarkingsfunksies
2.4.1Identifikasie van die landboubemarkingsfunksie Vervoer (1\
2.4.2TWEE voordele van prosessering Verhoog die waarde van die produk/waarde toevoeging Voorkom oor voorsiening van die produk Vergemaklik die verpakking en hantering van produkte/ maklik om te vervoer /gerieflik
2.4.3EEN riglyn om voedselveiligheid te verseker Insluitbaarheid vir gerieflike hantering Voorkom die groei van skadelike mikrobiese groei Vry van chemikalie /vreemde voorwerpe/ Beskerming teen meganiese beskadiging
2.5Staafgrafiek
2.5.1Staafgrafiek KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE Korrekte opskrif met beide veranderlikes as: Korrek gekalibreer met byskrif (Maande\ as: Korrek gekalibreer met byskrif
2.5.2Die maand met die hoogste inkomste Desember (1\
2.5.3
2.6Bemarkingskanale Die bemarkingskanaal van toepassing op elk van die volgende stellings
2.6.3Plaashekbemarking Varsproduktemarkte Internet/aanlyn bemarking (1\ (1\ (1\ 500 1000 1500
2.7Die entrepreneursproses
2.7.1Die fases van die entrepreneursproses Identifikasie van die geleentheid/genereer die besigheidsidee Beplan die besigheid/ontwikkeling van die besigheidsplan (1\ (1\
2.7.2Defini eer die konsep entrepreneurskap Proses waartydens die hulpbronne en bates bymekaar gebring word deur gebruik te maak van 'n geleentheid om 'n besigheidsonderneming te skep (2\
2.8Besigheidsplan
2.8.1
2.8.2TWEE elektroniese hulpmiddels wat as gereedskap gebruik kan word vir die opstel van 'n besigheidsplan Rekenaars/selfone/skootrekenaars Rekenaarsagteware programme Wi fi verbindings/data
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Grond
3.1.1Ekonomiese term wat die ekonomiese eienskappe van grond beskryf (a\ (b\ Appresiasie Waarborg (1\ (1\
3.1.2Verduideliking van die boerderymetode om die produktiwiteit van grond te verbeter (a\ Gebruik wetenskaplike metodes Boere maak ingeligte besluite gebaseer op betroubare inligting aangaande grond toestande, gewas gesondheid,
3.2Metodes om arbeidsproduktiwiteit te verbeter
3.2.1Definisie van arbeidsproduktiwiteit Die produksie uitset van die arbeidsmag in verhouding tot die hoeveelheid geld wat vir lone betaal word Maatstaf van die uitset per eenheid inset van die arbeidsmag
3.2.2Afleiding van die arbeidsprobleem (a\ (b\ (c\ Gebrek aan vaardighede/opleiding
3.2.3Indikasie van hoe meganisasie arbeidsproduktiwiteit kan verbeter Meer werk word in 'n korter tyd voltooi Werk meer doeltreffend Elimineer afgematheid (Enige 1\ (1\ Landbouwetenskappe/
3.3Arbeidskontrak
3.3.1Indikasie van die komponent van 'n kontrak (a\ (b\ (c\ Termyn/tydsduur in diens
3.3.2Arbeidswetgewing wat die verlof voordele aanspreek Wet op Basiese Diensvoorwaardes/WBD (Wet 75 van 1997\ (1\
3.3.3Nakoming aan die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid Oorpak, masker en handskoene (1\
3.4Kapitaal
3.4.1Tipes kapitaal (a\ (b\ PRENT C Vaste kapitaal PRENT A
3.4.2Verduideliking van mediumtermynkrediet Word gebruik om mediumtermyn kapitaalitems aan te koop en is oor 'n periode van 2 tot 10 jaar terugbetaalbaar (2\
3.5Kontantvloeistaat
3.5.1
3.5.2Bepaling van die waarde R79 100 (1\
3.5.3Berekening van die waardes (a\ B (Wins/verlies\ = Totale inkomste Totale uitgawes R41 200 R9 500 = R31 700
3.5.4
3.6Eksterne en interne kragte
3.6.1Identifikasie van die eksterne kragte (a\ (b\ Ekonomies/polities Kompetisie/mededinging (1\ (1\
3.6.2Oorsprong van risiko (a\ (b\ Finansieel/mark en prys risiko Mark en prys risiko (1\ (1\
3.7
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Monohibriede kruising
4.1.1Tipe kruising Monohibriede kruising (1\
4.1.2Regverdiging kruising wat een eienskap behels (1\
4.1.3Identifikasie van (a\ (b\ PROSES 1 Meiose/gametogenese PROSES 2 Bevrugting
4.1.4Die getal nageslag en fenotipe (a\ (b\ Getal swart nageslag in die F generasie Fenotipe van die F
4.1.5Genotipiese verhouding van die F generasie nageslag 1BB 2Bb 1bb (1\
4.2Punnet vierkant
4.2.1Punnett vierkant Gamete DD Dd
4.2.2Die breuk van saad met 'n sferiese vorm van die F nageslag (1\
4.2.3Berekening van die getal sferiese saad x 900 ertjieplante = 675 ertjieplante (2\ Landbouwetenskappe/ V2 11
4.3Patrone van oorerwing
4.3.4Ko dominansie Poligeniese oorerwing Meervoudige allele Onvolledige dominansie (1\ (1\ (1\
4.4Variasie
4.4.1Identifikasie van die eienskap (a\ Geneties Horingkonformasie/kleur/liggaamskonformasie/grootte/liggaamsbou/h oogte/geslag/aantal ore (1\ (b\ Omgewing Liggaamsmasse
4.4.2TWEE belangrikhede van variasie Basis van seleksie Genetiese verbetering Aanpasbaarheid Voedselsekerheid Siekte weerstandbiedendheid Ontwikkel nuwe rasse/verbeter biodiversiteit (Enige 2\ (2\
4.5Tipe teling en seleksie
4.5.1Identifikasie van die (a\ (b\ Tipe teling Inteling Tipe seleksie Kunsmatige seleksie (1\ (1\
4.5.2Rede vir inteling Paring van diere wat na aan mekaar verwant is (1\
4.5.3TWEE nadele van inteling Inteelagteruitgang/afname in die prestasie van diere Lei tot die uiting van letale gene/misformdheid Verlaagde lewenskragtigheid Lae weerstand teen siektes Swak aanpasbaarheid
4.5.4Metode van seleksie Stamboekseleks ie (1\ Landbouwetenskappe/ V2 12 DBE/November 2025 NSS
4.6Genetiese modifikasie
4.6.1Formulering van 'n hipotese GM lei tot groter insek weerstandbiedendheid in mielieplante OF GM lei tot kleiner insek weerstandbiedendheid in mielieplante OF GM het geen invloed op die insek weerstandbiedendheid in
4.6.2TWEE sosio ekonomiese gevolge van GM sade vir kleinskaal boere Hulle kan nie GM sade bekostig nie aangesien dit duur is GM gewasse word deur patentreg beskerm en boere kan nie sade terughou vir teel doeleindes nie
4.6.3TWEE voordele van genetiese modifikasie bo tradisionele metodes Dit is vinnig Dit is presies Nie beperk tot organismes van dieselfde spesies (Enige 2\ (2\
4.6.4

Topics Identified

1
Agricultural Management

Mark Allocation

Total105 marks
Sections35 + 35 + 35 = 105 marks

Paper information

SubjectAgricultural Sciences
Year2025
SessionNovember
TypeMemo
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans
Pages12
Downloads6

Examination context

Decade2020s
Years ago1y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2025
Days since exam352

About Agricultural Sciences examination preparation

Grade 12 Agricultural Sciences combines scientific knowledge with the application and interpretation of agricultural concepts.

Every available Grade 12 Agricultural Sciences past paper and memorandum is collected in the Agricultural Sciences hub at agriculture.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

agricultural science knowledge
concept application
data interpretation
scientific terminology
structured responses

A practical revision approach

Complete questions independently and use the memorandum to identify knowledge gaps, terminology problems, and errors in application. Pay attention to diagrams, data, and questions requiring explanations.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Agricultural Sciences Paper 2 (Afrikaans) โ†’

File details

File size353.7 KB
Pages12
Archived on7 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint5ADF1C9CBABE

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.