Afrikaans HL P2 memo

May-June 2017 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Afrikaans

Memo 2017 Grade 12 Afrikaans - HL Afrikaans Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 511 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 80 marks ๐Ÿ“„ 2 pages ๐Ÿ“ 89 items found ๐Ÿ“š 6 topics ๐Ÿ“– 5 language components
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

89
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
Q2โ€” Section header โ€”
2.1
2.3Herhaling van o my man
2.4Die geboorte van dogtertjie beteken beeste/lobola in die toekoms Die geboorte van die dogtertjie hou vir die man Stemming van somberheid/troosteloosheid/uitsigloosheid/droefheid word Dit beklemtoon die troostelose/uitsiglose omstandighede./
2.5Alliterasie/b alliterasie
2.6
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Ekspedisie om na diere te gaan kyk/ ontdekkings
3.2Niks
3.3Dit dui op die onstuitbaarheid van die lewensreis/onafwendbare beweging/ voortgang op pad na
3.4Goeie dinge in die lewe/D ie positiewe ervarings wat mens opdoen ie mooi wat met jou gebeur /hoogtepunte in jou lewe
3.5Eufemisme /Litotes /Versagting Die eufemisme /litotes dui op die nietigheid van die mens se lewe. ie eufemisme versag die hardheid/werklikheid
3.6Die onderwerp van die gedig/inhoud handel oor die dood./die mens se reis na die dood./handel oor ernstige saak.
3.7Ek besef nou dat my lewe ook in die gaatjie in die grond/dood gaan eindig./ Die lewe bied talle uitdagings./voorspoed./oorvloed./geleenthede./ Ek weet ek begin en eindig met niks./ Ek weet dat daar hoogte
Q4โ€” Section header โ€”
4.2Dit dui op eerbied./verwys na God
4.3
4.4
4.5Die enjambement verdoesel/verberg die rym./ Dit dra by to t die vloeiendheid van die kwatryn Die gedigtempo word deur die enjambement versnel. Dit v ersterk die gedagte van die lewe /die retoriese vraag./die laaste
4.6Ek wil graag belangrik in die lewe voel./ held in my eie lewensverhaal wees./ iets vir iemand in die lewe beteken./ Soms is ek die held en ander kere ondersteun ek ander deur die figurant in hul lewe te wees.
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Die eienaar van die kat/ Onbekende spreker/
5.2
5.3Die verkleinwoorde suggereer liefde/vertedering/omgee vir die kat wat die stemming/vrede/rustigheid ondersteun
5.4Dui die teenstelling/kontras/wending (tussen strofes 1 en 2\ aan/tussen die angs
5.5Alliterasie (van die /(aa \assonansie
5.6Die hemel Die spreke wil nie weggaan/doodgaan nie ./nie die hemelse vrede ervaar nie. Die spreker wil langer op die aarde by die kat bly. Die spreker verkies die kat met sy natuurlike instinkte/optredes bo die
Q6โ€” Section header โ€”
Q7โ€” Section header โ€”
7.1In 'n h
7.3
7.4Die lewe is nooit volmaak nie dis altyd net kwart voor sewe./kwart voor die volmaakte./ Die mens hunker blomoomblik is. Aan die begin van die roman is Iris so behep met haar groot blomoomblik dat sy oordeelsfoute begaan./nie haar volle
7.5Iris/ ie hoofkarakter Die verteller /eerste persoon kan haar gevoelens omtrent haar blomoomblik die beste verwoord./Dit maak die vertelling geloofwaardig.
7.6Die Engel tree as beskermengel/vertroueling /versorge vir Iris op./ Die Engel hou haar geselskap./bring haar tot nuwe insigte Die kandidaat bied TWEE voorbeeld uit die roman
7.7Iris se been moes weer gebreek/gespalk word. /In Vermont is haar been nie korrek behandel nie, wat nou reggestel moet word.
7.8Iris en Peter kommunikeer vaag/met poskaarte. Iris ken Peter nie goed toe sy Amerika toe is nie. Frederik dink hy kan Iris sommer per kabelgram vra om te tr ou. Iris en Frederik het dikwels saam oor vreemde dinge gespekuleer.
7.9Bettie het voorgegee dat sy gif gedrink het./ Bettie kan dalk weer (probeer\ voorgee om selfmoord te pleeg /gif te drink./ Bettie is nie heeltemal gelukkig in haar verhouding met Brian en sy kinders nie./Bettie het onopgeloste
7.10
7.11
7.12
Q8โ€” Section header โ€”
Q9โ€” Section header โ€”
9.1
9.2Baas doen van nature goed aan ander mense./tree van nature met respek teenoor ander op./is inherent Christen.
9.3Sy is oortuigde Christen /leef haar Christelike godsdiens uit./ Haar dade bevestig haar geloof. /bewys dat sy omgee vir ander in nood./is bewys dat sy volgens die Ubuntu Grace moet
9.4Baas is geweldig ontsteld oor haar versoek m.b.t n werk./wil haar nie help Baas weet dat Grace eintlik die waarheid praat./ Hy is nog baie siek a.g.v. die malaria./die nagevolge van die hospitaalbehandeling/medikasie./het nie krag vir
9.5y help hom in sy siek toestand om regop te kom./sy maak vir hom belt /lyf band/gordel sodat sy broek nie afval nie./sy neem die goed wat vir hom belangrik/waardevol is (soos die foto\ in ag.
9.6Die lyfband wat ouma Essie vir hom gebring het./muluti Joseph se lyfband Dis sy oupagrootjie./Hy is die ou man sendeling se agterkleinseun. Hy wil graag soos dit die ou man
9.9Baas het oorgegee die weddenskap verloor om
9.10verteller is objektief in sy beskrywing van Baas se gelate aanvaarding van verteller dra inligting oor /beskryf wat op verskillende plekke gebeur (onder die Land Rover sowel as in die hoofpad\ /is gelyktydig op verskillende plekke
9.1Chisupo Whitey kom haal vir Sitali om die boot te gaan soek laat Sitali in boom im Whitey het
9.1Hy skryf sy naam in die boomstam onder sy oupagrootjie se naam. /herstel die bankies./sendingstasie Hy kap Morena se kop/horings teen die naambord vas. Die kandidaat gee sy/haar eie motivering vir enige een van die karakters wat
Q1โ€” Section header โ€”
Q11โ€” Section header โ€”
11.1Vatmaar
11.2Dit maak die vertelling/beskrywing geloofwaardig./ Die verteller kan uit eie ervaring inligting oor die plek en gebruike beter as buitestander gee./ken al die gebruike en tradisies. Nee Buitestander kan navorsing doen/ingelig word en die inligting net so
11.5Innerlike konflik
11.5Oom Chai h ou nie van dans nie, maar word een van die voorbokke om by Bettie by te hou./tree soos blerrie fool Oom Chai dink dat hy eerder vir Bettie by sy outydse manier van lewe moes laat inval as om
11.1Chan Look aanvaar sy skuld./is eerbaar. Chan Look beskou fa fee nie as misdaad nie, maar eerder diens aan die inwoners van Vatmaar. Hy is nie bang om fa fe
11.12Nee Bennie O Grady weet dat hy steel. Bennie O Grady beskou dit nie as steel as hy die waarheid voor God praat nie. Nee Oom Flip w
Q1โ€” Section header โ€”
Q13โ€” Section header โ€”
13.1Die neweteks/terugflits/verwysing na skooldrag /die speelparkie in die neweteks dui op die onskuld tussen Map en Blanchie.
13.2
13.3Hy neem Cavernelis nie kwalik vir wat hy Blanchie laat doen het nie. Hy neem nie vir oom Paulsen kwalik omdat hy nie meer in die Kersorkes mag speel nie./ Hy neem nie wraak teen die bendelede/gemeenskap nie.
13.4
13.5Dit dui op die karakters se aarseling/onsekerheid/ ska amwees vir mekaar/on gemak in die ontluikende verhouding.
13.6Blanchie word prostituut Map is deel van bendes./ pleeg moord (en gaan tronk toe Blanchie se naam beteken skoon/wit/onbevlek, maar
13.7Die gemeenskap bespiegel oor wat Map gaan doen wanneer hy uit die tronk vrygelaat word./of Map hom gaan wreek op die gemeenskap /dit is die gebeure wat die handeling aan die gang sit. Die verrassing is dat Map geen moeilikheid maak nie./net rustig in sy ma se huis
13.8Map is uitgelewer aan die omstandighede waaruit hy wil kom deur goeie werk te kry As gevolg van die stelsel van A partheid word die beter werksgeleenthede vir wittes gereserveer /kan hy ten spyte van sy
13.9Dit verwys na sy aansluiting by die bendes./die moord op Ivan Philander. /toestemming dat die vroue verkrag kan word.
13.10
13.11In TEKS G is die stemming en toon onskuldig /speels /skugter /liefdevol. In TEKS H is die stemmin g ongemaklik /hartseer
13.12
Q1โ€” Section header โ€”
Q15โ€” Section header โ€”
15.1
15.2
15.3Dis die nag van 31 Augustus waarin die gemeenskap ontvoerder/verkrag ter/ moorde naar vrees./ Hulle het man se beskerming nodig./ 25
15.4
15.5Sy praat dikwels so met Meisie./is nie altyd vriendelik met Meisie nie./het in die teks Gertie se besware doodgepraat en gesorg dat sy haar sin kry. Sy is gewoond daaraan om almal te hiet en gebied./ dominerende vrou.
15.6Dit versterk die stemming./onheil. /die onsekerheid wat hy by die vroue wil tuisbring./intimideer/manipuleer die vroue om hom te laat bly.
15.7Die leser sou verwag dat Miem teen hierdie tyd deur Konstabel se bedrog kon sien, maar sy dink hy dra hulle belange op die hart./ Sy beloof om Meisie veilig te hou/by haar te waak, maar dis juis sy wat die
15.8Dit bevestig dat dit wel Konstabel is wat vir die ander meisies se verdwynings verantwoordelik is./ Dit sluit by Meisie se bevryding uit haar beklemmende Christelike lewe
15.9Sy verwag konstabel, maar sy sien irkusnar. Sy het buite/toe hulle die slopemmer gaan leegmaak het, baie min tyd gehad om die k onstabel te leer ken./Konstabel is eintlik vir haar vreemdeling.
15.10Hy wys haar op/herinner haar aan die vryheid/eksotiese/avontuurlike/nuwe Hy nooi haar uit om saam met hom die eksotiese/avontuurlike vryheid te Mense (Miem, Gertie en Meisie\ smag na bevryding van hulle
15.11Meisie word bloot Meisie genoem wat dui op identiteitloosheid/iemand wat nie gereken word nie./iemand wat eintlik niks is. y word nie as Margaretha Johanna gereken nie. Dis
15.12

Language Components

5
Comprehension QuestionsEssay/ArgumentGrammar ExerciseLiterature AnalysisOral/Debate

Topics Identified

6
ComprehensionLanguage in ContextLiteratureEssay WritingGrammarOral Communication

Mark Allocation

Total80 marks
Sections25 = 25 marks

Paper information

SubjectAfrikaans
Year2017
SessionMay-June
TypeMemo
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans (HL โ€” verified from PDF)
Pages28
Downloads6

Examination context

Decade2010s
Years ago9y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Afrikaans examination preparation

Grade 12 Afrikaans examination papers provide opportunities to practise language comprehension, interpretation, and written communication. The memorandum is prescriptive about register and idiom.

Every available Grade 12 Afrikaans past paper and memorandum is collected in the Afrikaans hub at afrikaans.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

reading comprehension
language use
interpretation
written communication
accurate responses

A practical revision approach

Afrikaans NSC papers reward precise idiomatic usage. Practice using correct register โ€” the memorandum allocates granular marks for language accuracy.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Afrikaans HL P2 โ†’

File details

File size511 KB
Pages28
Archived on7 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintA26B708D7F5D

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.