This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.1Alle berekeninge moet die formules toon.
2.2Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.
2.4Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die korrekte antwoord behaal word.
2.5Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
2.6Markers should consider that learner answers may deviate slightly from the guideline, depending on how and where in the calculation rounding off was used. Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
1.1.1Werk met 'n masjien of toerusting sonder die nodige magtiging Nalating van die afskakel en uitsluit van toevoer met die diens van 'n masjien. Buitewerkingstelling en omseiling van veiligheids meganismes.
1.1.2Ontoereikende skerms masjinerie orbevolking in die werkswinkel. Ontoereikende waarskuwingstelsels. Oordadige geraasvlakke. Swak ventilasie. Swak huishouding.
1.2Elke spanlid kry verantwoordelikhede Spanlede help mekaar eerlik werk Spanlede help mekaar veilig werk Spanlede help mekaar effektief werk. Spanwerk dra by tot die bevordering van die span se doelwitte
1.3Identifiseer en pas druk toe op die drukpunt naaste aan die bloeding. Lig en hou die bloeiende deel bokant die vlak van die hart. Gebruik steriele verbande om die bloeiende area te bedek/verbind. (2\
1.4
2.1'n Neutrale punt is beskikbaar in Ster verbinding vir die verspreiding na verbruikers. allowing for both phase and line voltage (Two voltages are available\ Lasverspreiding en fasebalansering word moontlik gemaak.
2.2Note: Alternative correct labelling should be considered and marked on merit. Correctly labelled phasor diagrams are acceptable. (5\
2.3Die tweewattmeter metode kan nie bepaal of die drywingsfaktor voor of nalopend is nie. (1\
2.4.1379,84 (3\
2.4.2219,3 379.84 (3\
2.4.35,77 219.3 (3\
2.5'n Verbeterde drywingsfaktor het minder energieverkwisting tot gevolg wat meer drywing aan die verbruiker beskikbaar stel. Drywing word meer effektief verbruik wat 'n verlaging in produksiekoste meebring.
3.1Die doel van 'n transformator is om spanning te verhoog of te verlaag deur WS transformasie. Om drywing oor te dra van een WS kring na 'n ander met 'n spanningsverandering en gevolglike stroomvloei aanpassing.
3.2Koperverliese verliese (1\
3.3Lugverkoeling liegevulde selfverkoeling liegevulde waterverkoeling
3.4Die transformator sal oorverhit en die isolasie tu en windings sal beskadig weens die oorskryding van die hittegraad. In uiterste gevalle kan dit lei tot 'n interne kortsluiting.
3.5Dit wor gebruik om drywing aan die verbruiker via die substasie te voorsien Dit stel 'n neutrale punt beskikbaar in 'n vierdraadstelsel aan die verbruikersnetwerk. Dit verlaag die toevoerspanning na 'n 380 Volt driefase sowel as 'n 22
3.6.1182,32 120000 (3\
3.6.2182,32 (2\
3.6.3107999 cos (3\
3.720
4.1.1Stator Kourotor Winding Veldpole (2\
4.1.2Die verbindings van ENIGE TWEE van die windinge moet omgeruil word. (2\
4.1.3Delta verb ding ontwikkel meer wringkrag. In delta word die volle lynspanning oor elke winding toegepas. Hierdie verhoogde spanning het meer stroomvloei tot gevolg Die verhoogde stroomvloei het sterker magneetvelde tot
4.2Driefase induksietipe motors vereis minder onderhoud aan esien dit minder dele as enkelfase motors bevat. Vir dieselfde raamgrootte lewer driefase motors meer uitsetwringkrag. (1\
4.3.1
4.3.2'n 0 aan tussen die winding en die aard (2\
4.3.3Die megger (isolasieweerstandtoetser\ moet op die 1 000 verstelling wees. Die een toetsp en moet aan een van die winding gekoppel wees en die ander aan 'n volgende winding. Die lesing word geneem en herhaal totdat die lesing tussen al die
5.1Impedansie is die totale opposisie gebied teen die vloei van stroom in 'n RLC kring wat aan 'n WS toevoerspanning verbin word. (2\
5.2.1
5.2.2ndien die frekwensie van die toevoer verhoog word sal die induktiewe reaktansie X van die spoel ook verhoog aangesien direk eweredig is aan die frekwensie van die toevoer. Indien die induktiewe
5.2.3114,02 (80 (V (3\
5.3.15,39 (3\
21.93cos cos (3\
5.3.3(3\ [20] 1020
6.3(10\
6.4Een punt vir elke operand EN / OF\ Een punt vir elke inverse (n ie indikator ie teken (6\
6.5(6\ 11
6.6.1Byskrifte Beskrywing Stop rker/ lag 02 Omkeer Vorentoe HK Aansit
6.6.1Stop Vorentoe Aansit Terug Aansit ou In Hou In Terug Vorentoe
6.6.2Hysers rane Vervoerbelde (1\ [40] VRAAG VERSTERKERS40
7.1
7.2Goedkoop om te vervaardig Veelsydig Maklik om te gebruik Bevat 'n korrek saamgestelde kring wat toelaat vir minder eksterne komponente om gebruik te word. (2\
7.3'n Verskilversterker het twee insette en een uitset Wanneer twee insette aan die versterker gekoppel word, sal dit die verskil tussen die twee insette versterk (3\ 13
7.4.1Negati ewe terugvoer (1\
7.4.2Positi ewe terugvoer (1\
7.5Positi ewe terugvoer: 'n Gedeelte van die uitsetsein word na die inset ter ggevoer in fase met die inset sein. Negat iewe terugvoer: 'n Gedeelte van die uitsetsein word na die inset
7.6.112,6 10000 170000 UIT NOTA: Die uitset kan moontlik na versadiging gedryf word na g ang van die waarde
7.6.212,6 UIT (3\ udio versterkers Filters illators Beheerders Pulse dete
7.1INTEGREERDER OP AMP UIT (3\
7.1OMKEER VERGELYKER Verw UIT (3\ 15
7.1OMKEER SCHMIDT SNELLER Boonste Drempel Spanning Onderste Drempel Spanning
7.11UIT 1 Punt toegeken vir omkering/ nversie (3\
7.12.120000 200000 (3\
7.12.220000 200000 (3\ 17
7.13Om raserige seine skoon te maak Om nog 'n tipe multivibrator te implementeer. Tussenkoppeling tussen analoog en digitale seine. Meting van frekwensie in WS kringe Verandering van 'n golfvorm na vie kantsgolf.
7.14141,28 (47 (27 (3\
7.15kHz 57,76 57755,32 (45 (25 (3\ [50] TOTA50