This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1(In\ elf (lande\ (In\ 11 (lande\ Suid Afrika is een van elf Afrikalande waar ons die Groot Vyf kry. (Enige EEN\
1.2'n Mens kan die Groot Vyf (net in Afrika sien. Die Groot Vyf is uniek aan Afrika. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.3Leeus/die leeu Luiperds/die luiperd (Of soortgelyk aan bogenoem
1.4Leeus/Hulle jag in groepe/troppe. Hulle beweeg/loop in groepe. Hulle hou daarvan om saam te wees. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.5"logge" (Penaliseer nie as die woord nie tussen aanhalingstekens geskryf is nie\ (Met\ 'n hand Vingers van 'n hand. Die olifant gebruik dit soos 'n hand om blare, plantwortels, vrugte en water na sy mond te bring.
1.7(Die\wart(renoster\ (Die\it(renoster\
1.8mense sl eg behandel
1.9Luiperds vang/bekruip ook apies in bome. Luiperds kan goed boomklim. Luiperds vang diere wat in bome leef. Luiperds is goeie klimmers (wat dikwels apies in bome sal bekruip\. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.10Dit i s vir jagters 'n uitdaging om hierdie diere te jag. B Dit is vir jagters 'n uitdaging om hierdie diere te jag. (Enige EEN\
1.11Lisensie(s\ lisensie(s\ (Enige EEN\
1.12.2Stropers moet swaarder gestraf word/tronk to e gaan. Daar moet meer opgeleide/gewapende veldwagters wees om die diere op te pas. Die koop en verkoop van renosterhorings moet wettig gemaak word/lisensies moet gegee word om renosters te kan jag.
1.13
1.14.1By hierdie diere kan 'n mens duidelik die verskil tussen mannetjies en wyfies sien. D By hierdie diere kan 'n mens duidelik die verskil tussen mannetjies en wyfies sien. (Enige EEN\
1.14.2Hulle groot snytande hou aan gr oei. Hulle groot snytande hou aan groei. (Enige EEN\
1.14.3Die twee tipes se bekke lyk nie dieselfde nie. Die twee tipes se bekke lyk nie dieselfde nie. (Enige EEN\
1.14.4Hulle maak baie jagters dood. Hulle maak baie jagters dood. (Enige EEN\
1.14.5Hulle hou nie van konfrontasie met mense nie. Hulle hou nie van konfrontasie met mense nie. (Enige EEN\
1.15Toeriste kom na Suid Afrika toe om die Groot Vyf te sien. Toeriste k om na Suid Afrika toe om die Groot Vyf te sien. (Enige EEN\
1.16Ons land (SA\ is bekend vir die Groot Vyf. Die Groot Vyf is uniek aan ons land (SA\. Dit maak mense bewus/leer mense van die Groot Vyf. Dit herinner ons om die erfenis van ons l and (SA\ te bewaar. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.17Ek het geleer: (m.a.w. die les uit die artikel geleer\ dat die Groot Vyf baie belangrik vir toerisme in ons land is. dat daar mooi na die Groot Vyf gekyk moet word. van die gevare va n onwettige jag/stropery.
1.18(Vir\ elektrisiteit Om elektrisiteit op te wek (Enige EEN\
1.19Myne Mynbou (Enige EEN\
1.2027(%/persent\ Sewe en twintig (%/persent\ (Enige EEN\
1.21Om te wys hoe water in Suid Afrika gebruik word. Om te wys waarvoor water in Suid Afrika benodig word. Om te wys waarvoor die meeste/minste water gebruik word. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.22oerdery oerdery (Enige EEN\
1.23Daar is baie prentjies/foto's./Jy lees die prentjies. Jy sien prentjies/tekeninge/simbole/grafieke/foto's/diagramme (van elektrisiteit/boerdery, ens\. Daar is min woorde./Jy het net 'n basiese woordeskat nodig.
Q2โ Section header โ
3.1Leerders/Kinders/Skoolkinders/Leerlinge/Studente (wat ekstra Afrikaans klasse wil neem\. Leerders/Kinders /Skoolkinders/Leerlinge/Studente (wat nie 'n Afrikaans onderwyser het nie\. Leerders/Kinders/Skoolkinders/Leerlinge/Studente (wat
3.2(Die opskrif\ is groot geskryf/groot font/lettertipe. (Die opskrif\ is in vetdruk. (Die opskrif\ is 'n ander kleur/donkerder gedruk. Dit staan heel bo aan die advertensie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
3.3
3.5uitroepteken
3.6hoogste
3.7Mening Dit is die adverteerder se opinie. Nie almal stem met die adverteerder saam nie. Daar is n ie bewyse dat mnr. Botha die beste onderwyser (in die land\ is nie. Daar is dalk beter onderwysers as mnr. Botha.
3.8(aanvaar ook Jy\
3.9Baie kinders word deur meneer Botha geleer. (Die hele sin moet korrek wees om die punt te verdien\
3.10Jy leer om in Afrikaans te skryf. Jy leer om beter opstelle te skryf. Die ekstra klasse sal jou help om beter te skryf. Dit het te doen met skool. Ekstra klasse beteken ook ons gaan skryf. (Enige EEN of so
Q3โ Section header โ
4.1HOERA Hoera (Enige EEN\
4.2
4.3Die kamer se deur is oop. Die seun is deur sy pa gestraf. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
4.4nie belangstel nie.
4.5(Hulle\ dans. (Hulle\ drink (vonkelwyn/sjampanje\/(Daar is\ d rank. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
4.6Die hond staan op sy agterpote/ voete. Die spoeg spat./Die hond blaf dat die spoeg spat. Die hond se ore staan wyd/regop. Die hond se kop is agteroor gegooi. Die merkies(" "\ (by sy bene/ore wys dat hy beweeg
4.7koel
4.8
4.9bly A bly (Enige EEN\ TOTAAL: 10
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
5.1.1winkeltjie
5.1.2Weekliks/weekliks
5.1.3
5.1.4Hulle neem dit op 'n Woensdagmiddag entoesiasties winkel toe. (Die hele sin moet korrek wees vir die punt.\
5.1.5vyftien
5.1.6h(H\aar
5.1.7motorhuis
5.1.8(G\root (Maak seker dat die antoniem wat hier gegee word in die konteks pas.\
5.1.9Sonder gevra word Kandidate hoef nie die hele sin uit te skryf nie, maar die gedeelte met die infinitief moet heeltemal korrek wees om di e punt te verdien.\
5.1.10geweeg
5.1.11waarmee
5.1.12nie
5.1.13rys
5.1.14wing (Kandidate kan lettergrepe op verskillende maniere aandui\ SUBTOTAAL:
Q5โ Section header โ
5.2.2leer
5.2.3spykers
5.2.4tussen
5.2.5byl
5.2.6blikke SUBTOTAAL: 6 TOTAAL AFDELING C: 40 13
Q6โ Section header โ
6.1Rooikoos het al sy eie plaas/blyplek verloor. Hy het nie ander blyplek gehad nie. Hy het daar kos gekry. Hy het nie nodig geha d om ver te loop (vir kos/drank/rugby\ nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.2Uit hierdie deel van die verhaal sien ons dat Rooikoos ... baie tyd in die kroeg deurgebring het. baie gedrink het/'n gewoontedrinker was. vroeg in die dag al in die kroeg was. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.3.1moeilikheidmaker
6.3.2Dit is hoe die Rooikoos/ die mense in Rooikoos se streek gepraat het. Dit is algemene uitspraak in daardie deel van ons land waar die verhaal afspeel. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
6.4Die hoteleienaar/hotelbaas
6.5Rooikoos het op die (rugby\speler/losskakel gevloek en geskree. Rooikoos het die losskakel senuweeagtig gemaak/ontsenu. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.6'n v ergelyking. D 'n vergelyking. (Enige EEN\
6.7Barrydale se losskakel het die strafskop misgeskop. Rooikoos het baie drankies gekry om te drink. Rooikoos het van sy stoel afgeval omdat hy so dronk was. Die Barrydalers het Rooikoos Barrydale toe g eneem.
6.8Rooikoos was daardie Sondagoggend bang/het gehuil. Rooikoos het geskrik omdat hy homself nie herken het nie. Rooikoos het geskrik omdat sy hare swart was en/of sy baard afgeskeer was. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.9.1... het die Barrydalers positief beskryf. E ... het die Barrydalers positief beskryf. (Enige EEN\
6.9.2
6.9.3
6.9.4
6.10soos 'n goeie sportman kan verloor. B soos 'n goeie sportman kan verloor. (Enige EEN\
6.11Hy het te veel gedrink. Hy het moeilikheid met die besoekers gesoek. Hy he t die wedstryd ontwrig met sy geskree/gevloek. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde\
6.12Rooikoos het glad nie geweet wat aangaan nie. Rooikoos het nie verstaan hoe hy daar gekom het nie. Rooikoos het homself/die omgewing/die kamer/die kelner glad nie herken nie/verdwaald gevoel/was soek.
6.110 (jaar\ Tien (jaar\ (Enige EEN\
6.14Sy pa was nie oud nie. Sy pa was 'n sterk/groot man. Sy pa was gesond (sy ma was die een wat nie gesond was nie\. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.15.1Hy moes sy ma oppas. Hy moes sy pa se verantwoordelikhede oorneem. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.15.2(Die\ dokter.
6.16
6.17geluk
6.18hy die meeste van sy tyd by sy ma deurgebring. C hy die meeste van sy tyd by sy ma deurgebring. (Enige EEN\
6.19Schalkie het nie sy huiswerk gedoen nie, omdat hy hartseer oor sy pa se dood was. hy die las van sy pa s e verantwoordelikheid oorgeneem het. hy na sy ma moes kyk. hy ongelukkig was en nie kon konsentreer nie.
6.20.1
6.20.2
0.3
6.20.4
6.21
6.22Schalkie sou na 'n nuwe skool moes gaan. Schalkie sou moes aanpas by 'n nuwe omgewing. Sy sou Schalkie wegneem van Dirk/sy maats. Sy het nie vir Schalkie gevra hoe hy gevoel het nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.23Want hy was baie lief vir Schalkie. Want hy het Schalkie se belange eerste geplaas. Want hy het Schalkie se situasie goed verstaan. Want hy kon Schalkie terugneem huis toe/het geweet waar Schalkie gebly
6.24Mnr. Van Graan kon vir Schalkie 'n pa wees. Schalkie sou weer 'n kind kon wees. Die las/verantwoordelikheid sou dan van Schalkie se skouers af wees. Mnr. Van Graan was lief vir Schalkie en sy ma /sou mooi na
6.25Ek sou die probleem vir ons onderwysers vertel het. Ek sou my ouers gevra het om met Schalkie se ma te praat. Ek sou steeds by Schalkie gaan kuier het. Ek sou probeer het om my maat te ondersteun. Ek sou my maat meer genooi het om by my te kom kuier.
Q7โ Section header โ
7.1.1Silwerkloof Stalle
7.1.2Wilma (Botes\
7.1.3prokureur
7.1.4Hy moes sy gemeenskapsdiens daar doen. Hy moes sy straf daar uitdien. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.2verveeld met
7.3Die leser verwag nie dat Lucky suiwer Afrikaans sal praat nie. Dit is hoe jongmense praat. Dit pas by die karakter. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.4
7.5
7.6nie geweet het hoe om hierdie konfliksituasie te hanteer nie. D nie geweet het hoe om hierdie konfliksituasie te hanteer nie. (Enige EEN\
7.7.1Sy straf Die tyd wat hy sy straf moes uitdien. Gemeenskapsdiens/ werk. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.7.2Drie/3 maande
7.8lelike woorde te gebruik
7.9manipulering. B manipulering. (Enige EEN\ 18
7.10.1... sukkel om na ander te luister. E ... sukkel om na ander te luister. (Enige EEN\
7.10.2... is streng maar het 'n goeie hart. C ... is streng maar het 'n goeie hart. (Enige EEN\
7.10.3... hou nie van konta k met ander mense nie. B ... hou nie van kontak met ander mense nie. (Enige EEN\
7.10.4... is elegant en rustig. A ... is elegant en rustig. (Enige EEN\
7.11Ja. Dit is hoe tieners mekaar groet. Vir tieners is dit aanvaa rbaar/Tieners beskou dit nie as slegte maniere nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\ Nee. Dit was die eerste keer dat hulle ontmoet het.
7.12
7.13Hy was wreed teenoor diere/Hy het diere mishandel. Hy het ander mense se (ses\ katte versuip. Hy het katte doodgemaak. (Enige EEN of soortg elyk aan bogenoemde\ 19
7.14'n metafoor. C 'n metafoor. (Enige EEN\
7.15.1Sy het haar eie besigheid gehad./Sy was 'n besigheidsvrou/ sakevrou. Sy werk (soms\ oorsee. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
7.15.2Sy het in mense s e huise gewerk./Sy was 'n huiswerker/ bediende/huishulp/*Huishelper. Domestic (staan in teks bl. 19\ (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.15.3Lucky se ma moes ander/ryk mense se gemors skoonmaak. Lucky se ma moes baie ver na haar werk to e reis. Die mense het Lucky se ma min betaal/minder as die prys van een kat, betaal. Die mense het goed gehad wat hulle nie gebruik het nie, maar
7.16dit wys wat die karakter op daardie oomblik doen. C dit wys wat die karakter op daardie oomblik doen (Enige EEN\
7.17Lucky het nou die vrymoe digheid om met Wilma te praat/haar uit te vra. Daar is 'n meer ontspanne verhouding tussen hulle/hulle lag saam vir grappies. Hulle baklei/stry minder. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.18Binki is 'n maklike mens om mee oor die weg te ko Dis maklik om vir Binki lief te wees/van haar te hou. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.19Lucky se ma het hom nie so geleer nie. Lucky respekteer sy ma/Wilma. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
7.20Wilma het te veel by 'n partyt jie gedrink. Wilma het vinnig met die perd deur die veld gejaag. Die perd het in 'n gat getrap en sy been gebreek. Die veearts het die perd geskiet.
7.21Grace het lank gely voordat die veearts hom geskiet het. Grace het pyn gehad voor hy dood i Grace moes doodgeskiet word./Daar was nie genade vir Grace nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\ 20
7.22
7.23
7.24Nee. Lucky was nooit werklik gelukkig nie. Lucky se omstandighede was baie moeilik. Lucky se ma het min verdi en./Lucky hulle was arm. Hulle het nie eie vervoer/'n tuin gehad nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.25Binki wou haar hond (uit die brandende huis\ red. Lucky het die katjies in die visdam verdrink. [40] TOTAAL AFDELING D: GROOTTOTAAL:40