This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
1.1.8gemiddelde veranderlike gemeenskaps produktiewe gedifferensieerd motorbande binnelandse en internasionale bewaring vraag trek
1.2PASI TEMS
1.2.8die werklike uitgawes waarvoor besigheid aanspreeklik is besighede in dieselfde industrie sluit ooreenkoms om hoeveelhede en pryse te bepaal moedig mense aan om nuwe produkte van dieselfde reeks te koop
1.3GEE EEN TERM
1.3.6Prysleierskap Eksterne koste negatiewe eksternaliteit Korttermyn Geadmini streerde / maksimum / minimum ulturele toerisme / paleo toerisme Lugbesoedeling
Q2โ Section header โ
2.1Beantwoord die volgende vrae
2.1.1Gee nige TWEE voorbeelde van positiewe eksternaliteite. Onderwys Gesondheidsorg Vaardigheidsopleiding erkskepping Infrastruktuur ontwikkeling
2.1.2
2.2DATA RESPONS
2.2
2.2Teen w atter prys moet die monopolis verkoop om maksimum inkomste te behaal?
2.2Wat is die aard van die produk van tipiese monopolis. Die monopolis verskaf unieke produk aar is geen naby substitute vir die produk nie (2\
2.2Watter krommes word verlang om die hoeveelheid wins wat die monopolis sal maak, te bepaal? Die mar ginale koste (MK\ en marginale inkomste (MI\ gemiddelde koste (GK\ en gemiddelde inkomste krommes
2.2.5Hoekom sal jy die monopolis ontmoedig om die prys van die produk drasties te ver Die monopolis behoort nie die prys te verhoog nie, omdat: verbruikers alternatiewe produkte s al koop as gevolg van
2.3DATA RESPONS
2.3.1Met verwysing na die inligting hierbo, wie sal meer geneig wees om KVA te gebruik om besluite te neem? werhe
2.3.2Identifiseer EEN projek uit die inligting hierbo wat die owerheid vir hierdie gemeenskap oorweeg Pad park hospitaal lughawe
2.3.3Gee rede waarom KVA nie van enige waarde vir die motorwerktuigkundige in die spotprent sal wees nie. Kostevoordeel ontleding is va n toepassing op groot owerheids
2.3.4Volgens die data verskaf hierbo, watter projek sal die beste vir die gemeenskap wees? / hospitaal
2.3.5Waarom dink jy dis belangrik om KVA te doen as besluite oor groot projekte geneem moet word? Dit is belangrik om KVA te doen omdat: hulpbronn e skaars is, en die koste en voordele van projek dus oorweeg
2.4Ver duidelik die aard van die produk en marktoetrede as kenmerke van volmaakte mededinging. Aard van die produk: Alle produkte is
2.5Hoe sal monopolistiese mededinger soos KFC met ander kitskos hoender verkooppunte meeding om sy markaandeel te vergroot? Die monopolistiese mededinger kan sy markaandeel vergroot deur mee te ding in nie
Q3โ Section header โ
3.1Beantwoord die volgende vrae
3.1.1Noem enige TWEE voorbeelde van vervoerinfrastruktuur benodig vir toerisme. Paaie Spoorlyne Lughawens Hawens Karparke (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (2 x 1\
3.1.2Hoe kan daling in inkomstebelastingkoerse tot vraagtrek inflasie bydra? Dit verhoog best eebare inkome en uiteindelik ook verbruiksbesteding Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord
3.2DATARESPONS
3.2.1Identifiseer die indeks wat gebruik word om Suid Afrika se inflasiekoers te meet. Verbruikersprysindeks / VPI
3.2.2Gee die hoof rede vir die styging in die VPI inflasie hierbo. Ernstige droogte Prysverhoging s by mielies en koring
3.2Beskryf kortliks die term kerninflasie Kerninflasie: Is verbruikersinflasie gebaseer op aangepaste VPI inflasiekoers Wisselvallige elemente soos brandstof en gesubsidieerde elemente soos voedsel is verwyder uit die berekening
3.2.4Hoe kan die Suid Afrikaanse Reserwebank ve rseker dat die VPI binne die 3% teikenspektrum fluktueer? SARB sal die repo rentekoers aanpas Koop of v
3.2Bereken die persentasieverandering in die inflasiekoers tussen Junie en Desember 2016. Toon alle berekeninge 8 1 8 1 = 10 3% verandering (4\
3.3DATA RESPONS
3.3.1Identifiseer die Afrikanaam vir die plant Aloe Ferox in die uittreksel hierbo. Ikhala (1\
3.3.2
3.3.3Beskryf kortliks die term Inheemse Kennisstelsel Kennis wat uniek is aa sekere gemeenskap / verwys na die kennis wat praktiese toepassing vir daaglikse oorlewing van plaaslike gemeenskappe impliseer anvaar enige ander korrekte relevante antwoord
3.3.4
3.3Hoe kan Aloe Ferox plante gebruik word om werkloosheid in landelike en stedelike gebiede te verminder? Die Aloe Ferox plant sal werkloosheid in landelike gebiede minder
5.8= 0.6
0.6/5.8 X 100/1 = 10.3% NS
Q4โ Section header โ
4.1Beantwoord die volgende vrae
4.1.1Noem enige TWEE maniere waarop huishoudings uit toerisme kan voordeel trek. Inkome erksgeleenthede Infrastruktuur Vaardighede (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\
4.1.2
4.2DATARESPONS
4.2.1Identifiseer die produk wat in die illustrasie hierbo geproduseer word. Sement produkte (1\
4.2.2Na w atter markstruktuur word in die illustrasie hierbo uitgebeeld? Oligopolie (1\
4.2.3Hoekom sal nuwe besigheid dit moeilik vind om tot hierdie tipe mark t oe te tree? Die aanvanklike oprigtingskoste is hoog wat beteken dat nuwe toetreders teen baie ho r koste moet verkoop as gevestigde
4.2.4
4.2.5Verduidelik, sonder di e gebruik van grafiek, hoekom besighede in hierdie bedryf traag sal wees om die prys van hul produk te verlaag. Besighede in hierdie industrie sal huiwerig wees omdat:
4.3DATARESPONS .3.1 Ide ntifiseer enige TWEE vakansie besienswaardighede wat deur die mense op die bus gaan besoek. Robbeneiland God
4.3.2Beskryf kortliks die term toerisme Toerisme is die aktiwiteite van mense wat reis en bly in plekke buite hul normale omgewing vir nie meer as een aaneenlopende jaar vir ontspanning, besigheid en ander doeleindes
4.4Verduidelik die negatiewe uitw erking van inflasie op beleggers en persone met vaste inkomste Inflasie sal beleggers
Q5โ Section header โ