Electrical Technology - Electronics Memo (Afrikaans)

Exemplars 2018 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Electrical Technology

Memo 2018 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 392.4 KB
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 200 marks ๐Ÿ“„ 11 pages ๐Ÿ“ 75 items found โˆ‘ 1 math symbols ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

75
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.1Alle berekeninge moet die formules toon.
2.2Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.
2.4Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is.
2.5Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die
2.6Nasieners moe t in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe daar in die berekening afgerond is. 3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
Q1โ€” Section header โ€”
1.1Werkplek is 'n perseel of plek waar 'n persoon werk verrig in die loop van sy diens. (2\
1.2Om met die werkgewer of mense saam te werk om te verseker dat enige taak wat deur die werkgewer aan die werknemer gegee word, uitgevoer word en voldoen aan vereistes en prosedures. Om sy/haar eie en ander persone wat deur hierdie Wet geaffekteer word, se
1.3Gevaarlike gasse wat mense kan inasem kan ophoop in die werkswinkel en dit maak dit 'n onveilige toestand. (2\
1.4
1.5Kwantitatiewe risiko analise is 'n poging om numeries die moontlikhede van verskillende ongunstige gebeure en die waarskynlike omvang van verliese, te bepaal, indien so 'n gebeurtenis wel plaasvind. (2\
Q2โ€” Section header โ€”
2.1.1Die stroom en spanning is in fase en die fasehoek is nul. (2\
2.1.2
2.1.3
2.2.1(3\
2.2.2(3\
2.2.3(3\ 11,31 10 30 60
2.2.4(3\
2.2.5Drywingsfaktor (3\
2.2.6Die fasehoek is voorlopend (1\
2.3.1(a\ Wanneer die toevoer frekwensie toeneem sal die induktiewe reaktansie (X
2.3.2
2.3.3Z o Impedan si (1\
2.4.1(3\
2.4.2(5\
2.4.3(3\ [40] 83 3,59 12040
1.5883,88Hz BW 120 120
3.5.3Fasestroom (3\
3.6Die funksie van n kWh meter is om die hoeveelheid elektriese energie wat oor
4.1Kern tipe transformators Mantel/Dop tipe transformators (2\
4.2Langdurige /Konstante oorbelasting Onvoldoende ventilasie Transformator olie kan
4.3.1Histereseverlies is as evolg an die omkering van magnet
4.3.2
4.4
4.5.1
4.5.2
4.5.3Aktiewe drywing (3\
4.6.1
4.6.2Verlagings transformator omdat N < N of V < V
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Glip word gedefinieer as die verskil tussen die sinkrone spoed en die rotorspoed en word in r/min gemeet. (2\
5.2Gaan die as na vir beweging. Gaan die laers na vir gladde rotasie. Gaan die omhulsel na vir krake. (2\
5.3Dit verminder magnetiese geraas wat die motor geruisloos maak tydens werking Dit voorkom wringkragskommeling ('cogging'\ erhoog die effektiewe transformasieverhouding tussen stator en rotor. erhoog glip vir
5.4Wanneer n driefasetoevoer aan die aansluitkas van 'n motor gekoppel word, sal 'n wisselstro in d
5.5Kou induksiemotors word in die volgende gebruik In toerusting wat teen 'n konstante spoed werk Waterpompe Draaibank
5.6.1(a\ Aanvangsdraaimoment/ wringkrag (1\ (b\ Deurslagwringkrag (1\
5.6.2Wanneer die glip van die motor 100% is sal geen wringkrag ontwikkel nie en die rotor sal nie draai nie. (2\
5.7.1Outomatiese ster delta aansitter (1\
5.7.2Wanneer die stroom die aanslagwaarde oorskry sal die kringbaan nie van die toevoer ontkoppel word nie wat tot beskadiging van die motor kan
5.7.3(a\ Die funksie van die stopdrukknop is om die toevoer na die kringbaan af te skakel sodra dit gedruk word. (2\
5.7.4Die N/T kontak van HK is in serie met die sterkontak om die motor in ster te laat werk wanneer die delta spoel ontkrag word om te
5.8.1Die lynstroom wat van die toevoer getrek word (3\ 28,49 0,8 380
1.7315000 Cos IN
5.8.2Die skyndrywing van die motor (3\ 0]
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Verseker dat: Die PLB n aardverbinding h et. 'n Aparte skakelaar is beskikbaar om die
6.2PL se elektroniese insette /ingangsaansluiter PLB se elektroniese uitsette /uitgangaansluiter (2\
6.3Koste Spasie Aanpasbaarheid Eenvoud (3\
6.4
6.5.1Die in set tas /skandeer al die in set aansluiters in volgorde
6.5.2Nadat d ie PLB die AAN/AF instruksies van elke inset in die insetgeheue lees, sal dit begin om elke instruksie
6.5.3Die uitsetaftaster aktiveer elke uitset volgens die voorwaardes van die uitset wat in die geheue gestoor is om die geskikte lastoestelle volgens die voorwaardes van die uitset te draai (2\
6.6.1Analooginsette is veranderlikes met veelvuldige toestande wat kan wissel tussen 0 en 1 binne n sekere bandwydte o reeks,
6.6.2Drukknop Grensskakelaar (2\
6.6.3Vasstel van 'n metaalvoorwerp en noem of dit ysterhoudend of nie ysterhoudend is Stel die afwesigheid van 'n gedeelte van 'n voorwerp vas Tel en posisie van 'n voorwerp
6.7n Vlaggie of n merker word in die PLB gebruik om die einde van 'n lui ('rung'\ aan die begin van die volgende lui ('rung'\ van 'n PLB
6.9Waterp ompskemas Uitlaatgason trekkingstelsels Stofonttrekking Verwarmingstelsels vir lug en vloeistowwe Verstelbare lugv
6.10V/Hz dryfbeheer Ve ktor dryf beheer Dir ekte draaimomentbeheer
6.11Puls dt odula sie bestaan uit drie pare skakelaars
6.12.1Diodebruggelykrigter herlei WS toevoerspanning na n GS spanning
6.12.2Filterkring suiwer die WS rippel om suiwer GS spanning op die spoor
6.12.3Die GS spanning word dan weer na WS spanning herlei, maar
6.13Terugvoer /r egenerati ewe remming is n vorm van remming in motor aan

Mathematical Content

1
trig

Topics Identified

1
Machines

Mark Allocation

Total200 marks
Sections10 + 40 + 30 + 30 + 60 = 170 marks

Paper information

SubjectElectrical Technology
Year2018
SessionExemplars
TypeMemo
PaperSee title
LanguageAfrikaans
Pages11
Downloads7

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Electrical Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

File details

File size392.4 KB
Pages11
Archived on11 October 2026
File age12d
ContributorFreeMode
Fingerprint45B8273E3A52

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.