Mechanical Technology Memo 1 (Afrikaans)

Feb-March 2018 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Mechanical Technology

Memo 2018 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 580.3 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 200 marks ๐Ÿ“„ 21 pages ๐Ÿ“ 119 items found โˆ‘ 2 math symbols
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

119
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1(1\
1.2(1\
1.3(1\
1.4(1\
1.5(1\
1.6(1\
1.7(1\
1.8(1\
1.9(1\
1.10(1\
1.11(1\
1.12(1\
1.13(1\
1.14(1\
1.15(1\
1.16(1\
1.17(1\
1.18(1\
1.19(1\
1.20(1\ [20] Meganiese Tegnologie DBE/ Feb. Mrt. 20120
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Veertoetser Gebruik die korrekte toebehore van die klepveertoetser om die veer saam te pers Moenie die voorgeskrewe druk oorskry nie
2.2
2.3Puntsweis Om te voorkom dat die elektrodes oorverhit (1\
2.4Toetsers
2.4.1Brinell toetser Die toetser moet op 'n stewige plek op die werks bank monteer wees
2.4.2Trektoetser Maak seker al die veiligheidskerms is in plek Moenie die voorgeskrewe lading oorskry nie Maak seker die toetsstuk is stewig in posisie geplaas Maak seker die wysertoetser is behoorlik gemonteer
2.4.3Wringtoetser Maak die toetser op die werkstafel vas As jy verskillende massastukke byvoeg, moet jy dit versigtig doen om te verhoed dat jy 'n kry. Verkry die spesifikasies (torsie\van die verskillende materiale
2.5
2.6Silinderlekkasie toetser
2.6.1Om skade aan die seels en toetser te voorkom Om die korrekte lesing te verseker ENIGE 1\ (1\
2.6.2Om skade aan die toetser en vonkpropgat of inspuitergat te voorkom. Om die korrekte lesing te verseker ENIGE 1\
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Toetsers
3.1.1Silinderlekkasie toetser ord gebruik om 'n kkasie in die silinder te bepaal
3.1.2Brandstofdruktoetser Bepaal die brandstofwerkingsdruk in die stelsel Bepaal die brandstofdruk in die brandstoflyn wat die inspuiters bedien. (2\
3.1.3Wringtoetser Bepaal die verhouding tussen momente of wringkrag wat op die materiaal wat toegepas word
3.2
3.3MIGS/MAGS sweising
3.3.1Redes vir die gebruik van afskermings gas tydens MIG /MAGS sweising Stabiliseer die boog op die moedermetaal Beskerm die boog en sweispoel van atmosferiese gasse soos
3.3.2Voordele van MIG /MAGS sweising Kan in enige posisie sweis Minder werksvaardigheid word verlang Aaneenlopende sweiswerk kan
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Eienskappe van strukture
4.1.1Austeni et Sag Growwe korrelstruktuur Nie magneties ENIGE
4.1.2Ferri et Sag Smeebaar Magneti es ENIGE
4.2Yster koolstofewewigs iagram
4.2.1Lae itiese punt (AC van staal
4.2.2
4.3Redes vir die verbetering van 'n krukas Om 'n harde oppervlak met 'n taai kern te produseer. Om taaiheid te bewerkstellig.
4.4Redes vir die tempering van 'n nokas Om die nokas se lewensduur te verleng Om brosheid wat deur verharding veroorsaak is te elimineer
4.5Hittebehandeling proses op suierringe Verh arding (1\ Meganiese Tegnologie DBE/ Feb. Mrt.
5.1Spy afmetings
5.1.1Die wydte van die spy (2\
5.1.2Die dikte van die spy (2\
5.1.3Die lengte van die spy (2\
5.2Inde ksering (3\
5.3Hoogte van die skroefdraad (2\ mm Wydte 30 120
5.4Ratterminologie
5.4.1Addendum = m = 3 mm (1\
5.4.2Dedendum = 1,157 m =1,25 m = 1,157 x 3 =1,25 x 3 = 3,47 mm =3,75 mm
5.4.3Vryruimte = 0,157 m =0,25m = 0,157 x 3 =0,25 x 3 = 0,47 mm =0,75 mm
5.4.4(2\
5.4.5D = SS D + 2m = 144 + 2(3\ = 144 + 6 = 150 mm (2\
5.4.6Snydiepte = 2,157 m =2,25m = 2,157 x 3 =2,25 x 3 = 6,47 mm =6,75 mm
5.4.7Sirkelsteek = m x = 3 x = 9,42 mm (2\
5.5Verstelling van die draaibank en snygereedskap om 'n metrieke skroefdraad te sny Stel die draaibank op die korrekte spoed vir skroefdraadsny
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Sweisdefekte
6.1.1Slakinsluiting Sweisspoed te vinnig Nie die slak van die vorige sweislopie verwyder nie, voordat daar met die volgende sweislopie begin is Stroom te laag ENIGE 2 1\
6.1.2Onvolledige indringing Sweisspoed te vinnig Foutiewe las ontwerp Elektrode te groot Stroom te laag ENIGE 2
6.2Atmosferiese besmetting gedurende MIG S/MAGS sweiswerk Onvoldoende afskermingsgas Teveel afskermingsgas vloei Verstopte spruitstuk Beskadigde gas toevoer stelsel Teveel wind in die sweisarea
6.3Keepbreektoets Maak 'n sn it aan beide kante met 'n saag deur die senter van die sweislas
6.4Redes vir vernietigende toetse
6.4.1uigtoets Om die smeebaarheid van die sweis las te bepaal (2\
6.4.2Masjineringstoets Om die sweishardheid en sterkte van die sweislas te bepaal. (2\
6.5straal toets Om in terne defekte in 'n sweislas
6.6weis krater Vorm wanneer 'n nuwe sweislopie aan die einde van die vorige sweislopie begin word in plaas van om bo op die vorige lopie te begin.
6.7MIG /MAGS sweising
6.7.1Sweisproses MIGS/MAGS sweising (1\
6.7.2Benoeming A. Moedermetaal B. Boog C. Elektrodedraad D. Gasspuitstuk
7.1Resultant Horisontale komponente Groottes Vertikale komponente Groottes
7.2Spanning en Vormverandering
7.2.1Weerstandsoppervlakte (2\
7.2.2Spanning (3\
7.2.3Vormverandering (3\
7.2.4Young se elastisiteitsmodulus (3\
7.3Momente
7.3Bereken B. Momente om A: Bereken A. Momente om B: (6\ [30] 300 N 600 N 850 N 1,5 m 1,5 m30
Q8โ€” Section header โ€”
8.1Rede vir die gebruik van SAE 20W50 Om te verseker dat die olie voldoen aan die werkvereistes wat benodig word oor 'n reeks van temperature van aansluiting tot werkstemperatuur.
8.2In standhouding van V bandaandry wing stelsels Gaan die kontakvlakke van die katrol na om te voorkom dat die band
8.3Flitspunt Dit is die laagste temperatuur waarteen olie dampe afgee wat aan die brand kan slaan. (3\
8.4Versorging van snyvloeistof Verm besmetting van snyvloeistof deur dit gere ld af te tap en te vervang.
8.5Funksies van die koppelaarplaat Dit voorsien wrywing tussen die vliegwiel en die koppelaarplaat Dit dien as 'n koppeling tussen die koppelaar en die ratkashoofas (2\
8.6Rede vir die slyping van die vliegwiel Om die groewe wat deur die koppelaarplaat veroorsaak is te verwyder. Om volle kontakoppervlak tussen die vliegwiel en die koppelaarplaat te verseker. Om die lewensduur van die koppelaarplaat te verleng.
8.7Eienskappe van ghries Dit moet water weerstandig wees, s. dit
Q9โ€” Section header โ€”
9.1Rataandrywing
9.1.1Rotasie frekwensie van insetas (3\
9.1.2Snelheidsverhouding (2\ min 90 1401 42 18 20 160
9.2Bandaandrywing
9.2.1Rotasie frekwensie van dryfkatrol (3\
9.2.2Drywing oorgedra (2\
9.2.3Bandspoed (2\ min 2000 24 36 33 733 r/
9.3Hidroulies
9.3.1Vloeistofdruk (5\
9.3.2Diameter van suier (4\ kPa of Pa
9.4ABS ABS voorkom dat die wiele sluit wanneer in moeilike omstandighede hard gerem word. (2\
9.5EBE ECU Ele troni ese Beheer Eenheid (1\
9.6
Q10โ€” Section header โ€”
10.1Rea ksie turbines Francis Kaplan Tyson Gorlov ENIGE
10.2Super aanjaer aanjagingsdruk Aanjagingsdruk verwys na die toename die inlaatspruitstukdruk wat die
10.3Blasers Roots entrifugal Wiektipe Dubbelskroeftipe ENIGE
10.4Gasturbine A = Skoon lug inlaat B = Kompressie C = Ontbranding D = Uitlaat
10.5
10.6Voordele van 'n gas turbine Minder kompleks as binnebrandsuierenjins Slegs een bewegende onderdeel s vir: kompresser en
10.7Afvoersluis 'n Afvoersluis is 'n klep wat uitlaatgasse van die turbinewiel wegvoer om die turbine /kompress
10.8Olieverkoeler Om die olie wat die turbo aanjaer se laers en as smeer, te verkoel. (2\ [20] TOTAAL20

Mathematical Content

2
f(x)trig

Mark Allocation

Total200 marks
Sections20 + 10 + 12 + 13 + 30 + 25 + 30 + 15 + 25 + 20 = 200 marks

Paper information

SubjectMechanical Technology
Year2018
SessionFeb-March
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages21
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Mechanical Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Mechanical Technology Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size580.3 KB
Pages21
Archived on7 September 2026
File age49d
ContributorFreeMode
Fingerprint70896F47ABEA

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.