Afrikaans SAL P1 memo (Gauteng)

May-June 2019 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Afrikaans

Memo 2019 Grade 12 Afrikaans - SAL Afrikaans Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 364.2 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 120 marks ๐Ÿ“„ 18 pages ๐Ÿ“ 143 items found ๐Ÿ“š 4 topics ๐Ÿ“– 2 language components ๐Ÿ”‘ 1 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

143
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1(In\ 1932 (In\ Negentien twee en dertig (Enige EEN\
1.2Sangeres/Sy het gesing. Aktrise/Sy het in rolprente opgetree. Sy het vir mense omgegee. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde\
1.3goed was vir die mense van Afrika en vir die beeld van Afrika. C goed was vir die mense van Afrika en vir die beeld van Afrika. Enige EEN\
1.4"Daardie jare was baie Suid Afrikaners brandarm." (Kandidaat word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens o ntbreek nie.\
1.5(Sy het\ onwettig bier gemaak/verkoop. Sy het 'n sjebien bedryf. Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.6Sy was 18 dae oud/ 'n pap baba toe sy saam met haar ma tronk toe moes gaan. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
1.7(Haar\uma
1.8
1.9Alle rasse kon daar (in vrede\ saambly. Op ander plekke in SA kon mense van verskillende rasse nie soos in Sophiatown saambly nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.10Miriam het eers (saam met haar ma\ huise skoongemaak. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
1.11.1
1.11.2
1.11.3Come back Africa Come back Africa (Enige EEN\
1.11.4King Kong King Kong (Enige EEN\
1.12Baie vroue wou soos sy lyk. Baie vroue wou/het haar haarstyl na(ge\boots. Baie vroue wou/het hul hare soos sy (ge\dra. Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde
1.13anders
1.14
1.15Sy en Hugh Masekela is geskei. Sy het 'n ongelukkige/onsuksesvolle huwelik gehad. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.16"iemand wat vir mense omgegee het" (Kandidaat word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.\
7.1hart(aanval\
1.17.2
1.18Miriam se lewe het baie moeilik begin/verlede was moeilik, maar sy het tog 'n sukses van haar lewe gemaak. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
1.19Nelson Mandela en Miriam Makeba kon mense inspireer/hoop gee. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
1.207de Laan
1.21(Dis 'n\ fliek
1.22
1.23'n Sjef maak/werk met kos. 'n Sjef wat kosmaak, dra gewoonlik so 'n hoed. Die prent dui aan waaroor die program handel. Die prent verduidelik die titel van die program. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.24gemaak is. A gemaak is. (Enige EEN\
1.25Nuus (Xitsonga/Tshivenda\ Die nuus in Xitsonga en Tshivenda (Enige EEN\ TOTAAL AFDELING
Q2โ€” Section header โ€”
Q3โ€” Section header โ€”
3.1splinternuut
3.2Oefen jy hard?
3.3(die\ beste
3.4.1manipulerende
3.4.2jou (Enige EEN
3.5aktie
3.6Daar is nie 'n vrou/dame/meisie/dogter in die prent nie. Daar is net 'n man in die prent. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
3.7hart jie
3.8vel
3.9vertrou TOTAAL: SS/
Q4โ€” Section header โ€”
4.2nie van die haarstyl gaan hou nie
4.3bekommerd
4.4Elton Jantjies is jonk fiks en 'n rolmodel.
4.5haarkapster
4.6Die haarkapper vra: "Kosie, hoe moet ek jou hare sny?"
4.7goeie maniere h
4.8wat
4.9Kosie se hare word deur die haarkapper gesny.
4.10daar kwaai baklei gaan word. A daar kwaai baklei gaan word. (Enige EEN\ TOTAAL: 10
Q5โ€” Section header โ€”
5.1.1jare
5.1.2dr. Dr. (Enige EEN\
5.1.3Sy is lief vir kinders; daarom wou sy 'n onderwyseres word. (Enige EEN\
5.1.4hoof/Hoof skoolhoof/Skoolhoof (Enige EEN\
5.1.5vak
5.1.6Ma was die wasgoed./Ek was my hande (met water of vloeistof skoonmaak\ Al my sokkies is in die was. (wasgoed\ Die kers/bye se was is op die tafel./Ek het was in my ore. (vetterige stof\ (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
5.1.7jonger
5.1.8Avril het nie 'n klas gemis nie Avril het geen klas gemis nie. (Enige EEN\
5.1.9Na baie harde werk het sy haar onderwysdiploma ontvang Sy het haar onderwysdiploma na baie harde werk ontvang Sy
5.1.10eie beter (Enige EEN\
5.1.12(Sy het gewys dat harde werk 'n mens kan help\ jou passie volg.
5.1.13ken
5.1.14klein kind (Enige sinvolle manier om lettergrepe aan te dui\ 11
Q5โ€” Section header โ€”
5.2.1deurmekaar
5.2.2biblioteek/mediasentrum
5.2.3klere
5.2.4winter
5.2.5warm vuurwarm stomend (Enige EEN\
5.2.6
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Hulle het die bokkie tussen die riete gevind. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
6.2Kleinboet was tevrede, want hy het 'n diertjie gehad om na te kyk. Toe wou Kleinboet nie meer wegloop plaas toe om naby diere te wees nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.3Roosblare Melk Pap (van semels en lusern\ (Enige TWEE\
6.4gou aangepas by
6.5
6.6Die regte bokkie het weggeloop. Die kinders het die vreemde bokkie in Nuwedorp gekry. Die vreemde bokkie was baie moeg en het doodgegaan. Die regte bokkie het op Kersdag in die tuin gestaan.
6.7verbaas was. A verbaas was. (Enige EEN\
6.8.1Hy het gehuil omdat hy nie diere kon aanhou nie. B Hy het gehuil omdat hy nie diere kon aanhou nie. (Enige EEN\
6.8.2
6.8.3
6.8.4Hy het nie sy kussingsloop opgehang nie, maar net in sy bed geklim en geslaap. D Hy het nie sy kussingsloop opgehang nie, maar net in sy bed geklim en geslaap. (Enige EEN\
6.9Sy het altyd probeer om Kleinboet te troos as hy hartseer was. Sy was net so hartseer nadat die bokkie verdwyn het, dat sy nie eens kerk toe wou gaan nie/wou bid nie. Sy het 'n mooi verhaal oor Kleinboet (en sy bokkie\ vertel.
6.10Hy was honger. Hy het verlang. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.11Rietman het Kersoggend teruggekeer. Kleinboet het nie belanggestel in sy ander Kersgeskenke nie. Dit was al wat Kleinboet daardie Kersdag gelukkig sou maak. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
6.12Die bokkie het op Kersdag (Krismis\ teruggekom, as 'n Kersgeskenk vir Kleinboet. Die titel (Krismisbokkie\ word geassosieer met Kersfees/ Krismis. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.13Kersfees bring nuwe hoop en vreugde. A Kersfees bring nuwe hoop e n vreugde. (Enige EEN\ VERHAAL B: ' 'N TUISNYWERHEID LANGS DIE PAD' Riana Scheepers VRAAG ANTWOORD PUNT
6.14Hy wou by haar gaan sit. Hy het haar geken. Hy het geweet sy sou hom help. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.15Hy het die vis gevang. In die (Siyayi\vier. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.16Hy het die vis die vorige dag gevang. Hy het die vis in 'n plastieksak gedra. Hy het nie die vis skoongemaak nie. Hy het nie die vis in 'n koel plek gehou nie. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde\
6.17onseker
6.18
6.19.1
6.19.2
6.19.3
6.19.4
6.20daar so 'n le like vis tussen al die ander mooi goed was nie. D daar so 'n lelike vis tussen al die ander mooi goed was nie. (Enige EEN\
6.21Niemand het sy vis gekoop nie. Niemand het vir hom raad gegee oor wat om te doen nie. Hy moes 'n groot deel van die da g in die son sit. Niemand was vriendelik met hom nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.22Die kind het die koelte verlaat en nader aan die ander stalletjies gaan sit. Drikus en Adriaantjie het die kind oor die vis uitgevra. Die kind het die vis weer teruggeneem huis toe. Die kind het die vis vir sy ma gegee om gaar te maak.
6.23Jy moet goed beplan voordat jy iets wil verkoop. C Jy moet goed beplan voordat jy iets wil verkoop. (Enige EEN\ 15
6.24
6.25Sy sou dit dadelik gaargemaak het/ dit sou nie gemors gewees het nie. Sy sou hom gehelp het om die vis skoon te maak. Sy sou gekeer het dat hy langs die gevaarlike, besige pad sit. Sy sou gekeer het dat hy homself so verneder.
6.26Die kind se ma kon nie vir hom geld gee nie./hulle was arm. Die kind het nie persoonlik e goed (soos 'n kam\ gehad nie. Die kind moes na al die moeite sonder geld huis toe gaan. Hy moes self probeer om geld in die hande te kry.
Q7โ€” Section header โ€”
7.1.1(Sy\ gemeenskapsdiens/straf
7.1.2'goor' 'sirkus' (Kandidaat word nie gepenaliseer indien aanhalingstekens weggelaat word nie.\
7.1.3(Hy moes\ stalle uithark/skoonmaak. (Hy moes\ vars strooi in die stalle sit. Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.2
7.3Kinders wat in rolstoele is. Downsindroom kinders. Kinders met breinskade/wat in 'n ongeluk was. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde\
7.4Lucky het gedink dis net ryk mense se (bedorwe\ kinders/'spoilt brats' wat ryskool toe kom. (Of soortgelyk aan bogenoemde\ 16
7.5y het geleer dat ... dit nie net ryk mense/kinders is wat perdry nie. gestremde kinders ook perdry. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.6gefrustreerd en ongelukkig by die ryskool is. D gefrustreerd en ongelukkig by die ryskool is. (Enige EEN\
7.7Hy was besig op sy foon in plaas van om te werk. Hy wou nie luister om sy foon weg te sit nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.8
7.9.1Wilma het te veel by 'n partytjie gedrink. Wilma het te veel by 'n partytjie gedrink. (Enige EEN\
7.9.2Grace het in 'n gat getrap. Grace het in 'n gat getrap. (Enige EEN\
7.9.3
7.9.4Wilma het die ryskool begin. C Wilma het die r yskool begin. (Enige EEN\
7.10
7.11Sy het haar kop g eskud.
7.12Hy dink hulle ry met 'n viertrekvoertuig/4x4/'four by four'
7.13.1hondjie
7.13.2draadhek
7.13.3arms
7.13.4lyf
7.14die kamer was vol rook.
7.15Lucky wou na foto's van Dukie op Binki se foon kyk. Binki en Lucky het gestoei om besit van Binki se foon. Lucky het per ongeluk Binki se mou afgeskeur. Binki het vir Lucky haar letsels gewys.
7.16.1Sy was ontsteld. Sy het begin huil. Sy het by Kaizer se stal ingehardloop. Sy het probeer om haar een kaal arm m et haar ander arm toe te (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.16.2Sy was skaam vir die letsels. Sy het gedink dat haar ma/ander vir haar gril. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.17.1geskok
7.17.2sensitief
7.18.1Dat s y Binki nie die langnaweek gaan kom haal nie. Dat sy weer die naweek gaan werk. Dat sy weer te besig is om saam met Binki te kuier. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.18.2teleurgesteld
7.18.3Sy het afgeskeep gevoel. Sy het gevoel d at haar ma nie omgee vir haar nie. Sy het gevoel dat haar ma haar sleg behandel. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.19Lucky
7.20
7.21Binki trek haar bloes uit sodat haar arms kaal is. Binki hardloop sonder haar bloes. Binki hardloop met kaal arms. (Eni ge EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.22Ja. Daar is mense/diere by die ryskool wat vir haar omgee. Wilma het haar gehelp om nie meer bang vir die perde te wees nie. Lucky het Binki gehelp om nie meer skaam vir haar letsels te wees nie. Wilma het vir
7.23Gestremde kinders het by haar ryskool terapie ontvang. Die ryskool was vir Binki 'n veilige/gelukkige blyplek. Lucky het goeie lewenslesse by die ryskool geleer. Die ryskool het ongelukkige kinders geleer om weer geluk te vind.
7.24perde kan help om mense te genees. B perde kan help om mense te genees. (Enige EEN\ [40] TOTAAL AFDELING D: GROOTTOTAAL:40

Language Components

2
Comprehension QuestionsSummary Writing

Topics Identified

4
ComprehensionSummaryLiteratureGrammar

Mark Allocation

Total120 marks
Sections40 + 40 = 80 marks

Key Information

Qualification TypeDiploma

Paper information

SubjectAfrikaans
Year2019
SessionMay-June
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans (SAL โ€” verified from PDF)
Pages18
Downloads19

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Afrikaans examination preparation

Grade 12 Afrikaans examination papers provide opportunities to practise language comprehension, interpretation, and written communication. The memorandum is prescriptive about register and idiom.

Every available Grade 12 Afrikaans past paper and memorandum is collected in the Afrikaans hub at afrikaans.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

reading comprehension
language use
interpretation
written communication
accurate responses

A practical revision approach

Afrikaans NSC papers reward precise idiomatic usage. Practice using correct register โ€” the memorandum allocates granular marks for language accuracy.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Afrikaans SAL P1 (Free State) โ†’

File details

File size364.2 KB
Pages18
Archived on11 October 2026
File age12d
ContributorFreeMode
FingerprintB0E9CE1EBBEE

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.