This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.6Alle berekeninge moet die formules toon. Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees. Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word. Alternatiewe metodes moet in ag geneem word, met die
Q1โ Section header โ
1.1Spanwerk help die groep om hulle doelwitte te bereik. Spanwerk help die groep om hulle opgelegde take met kwaliteit te voltooi. Spanwerk kan die respek van jou medewerkers wen Spanwerk help die groep om dissipline in die werkswinkel
1.2.1Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid en veiligheid van persone by die werk ie beskerming van ander persone teen gevare wat ontstaan uit die bedrywighede van persone by die werk.
1.2.2Werkplek beteken 'n plek of perseel waar 'n persoon werk in die loop van sy diens verrig. (2\
1.3.1Werknemer. Leerder, Toesighouer, Spanleier, Veiligheids verteenwoordiger (1\
1.3.2Gesondheid en veiligheidsverteenwoordiger. Inspekteur (1\
1.4
Q2โ Section header โ
2.1.1Drywingsfaktor is die verhouding van die ware drywing tot die skyndrywing. LET WEL ndien die formule neergeskryf is, word 1 punt toegeken. (2\
2.1.2Die kwaliteitsfaktor van 'n induktor verwys na die verhouding van die induktor se reaktansie tot sy interne weerstand tydens resonansie. Indien die formule neergeskryf is, word 1 punt toegeken. Die verhouding van die induktiewe/kapasitiewe spanning tot die
2.2
2.3.114,42 (3\
2.3.2(3\
2.3.3Die kringbaan is kapasitief omdat die spanningsval oor die kapasitor groter as die spanningsval oor die induktor is. LET WEL: Indien X en X bereken word en daar word gestaaf dat die kring kapasitief is, moet 2 punte toegeken word.
2.3.4VL = 16 VVR = 12 VVC = 24 VIT = VT = 42 (VC-VL\= LET WEL: Geen byskrifte, Geen punte (4\
2.3.5Wanneer die impedansie van die kringbaan toeneem sal die drywingsfaktor daal en sal die fasehoek sodoende toeneem. (2\
2.4.1A6,08346\I(III222CL2RT (3\
2.4.29,306,086Cos Cos Cos (3\
2.4.3Die fasehoek is nalopend omdat die induktiewe stroom groter as die kapasitiewe stroom is. LET WEL: ndien net die tweede gedee lte van die antwoord gegee word = 1 punt (2\
2.5.1Tydens resonansie X 2000 (4\ LET WEL: Indien die leerder net die vervang = 2 punte. Indien die leerder induktansie eerste uitwerk en daardie waarde in die resonante frekwensie formule gebruik om die kapasitansie korrek uit te
2.5.2resonansie Tydens (4\ Indien R instede van Z gebruik word = vol punte.
2.5.3Indien die weerstand verdubbel sal die stroom halveer. (1\
2.5.4minimum maksimum Cos (3\ [40] 201940
0.87380
3.1Verminder stroomgebruik. Verminder maandelikse rekening. Toerusting genereer minder hitte en hou langer. Verminder ins ndhouding van toerusting. (3\
3.2
3.3Wattmeter is instrument wat gebruik word om die drywing van las te meet. Kilowattuur meter (energie meter\ is instrument wat gebruik word om die hoeveelheid drywing te meet wat oor
3.4.1e Nasionale Netwerk lewer elekt riese krag aan die verbruiker. (1\
3.4.2Die Nasionale beheersentrums monitor en beheer die Nasionale Netwerk. (1\
3.5.1geel fase blou fase (2\
3.5.2(1\
3.6.129,41 25000 29,41 29411,76 uit (3\
3.6.2
3.6.351,36 (2\ 2019
3.7.1Tweewattmetermet (1\
3.7.218000 14000 (3\
3.7.30,98 0,98 12,41\ cos( 12,41 0,22\ 0,22 18000 14000
3.8(3\ LET WEL: As die ware drywing formule korrek gebruik word om die lynstroom te bereken =vol punte. [30]30
Q4โ Section header โ
4.1Oorbelasting Weerlig Skakelstuwing Swak ventilasie (3\
4.2
4.3
4.4Natuurlike lug. (AN\ Geforseerde lug. (AF\ (2\
4.5Gedurende die transformasieproses ontstaan daar verliese wat veroorsaak dat die uitsetdrywing m inder as die inset drywing is. (1\
4.6Die spoele is rondom al drie kernbene gedraai. Die as van die windinge/spoele/wikkelings is normaalweg vertikaal. Die windinge/spoele/wikkelings kan maklik verwyder word vir instandhouding LET WEL:
4.7.1(3\
4.7.23464 6000 F(P\ (3\ 10 2019
4.7.3461,33 3,46 F(P\ F(S\ 461,88 3464,10 F(P\ F(S\ (3\
4.7.4(Deltatransform ators = 461,88 (2\
4.8
Q5โ Section header โ
5.1
5.2Om elektriese toerusting te beskerm teen beskadiging tydens fouttoestande en om die operateur van die toerusting te beskerm. (2\
5.3.1Outomatiese sekwensi le aansitter Sekwensi le aansitter met tydskakelaar (2\
5.3.2N/O sal permanent aan wees. Dit veroorsaak dat HK /NO permenent geslote wees. In die hoofkring sal L en almal geslote wees.
5.3.3Wanneer die aansitknop gedruk word sal die spoel van kontaktor HK bekrag word. Die kontak HK /NO sal toemaak wat HK bekrag sal hou
5.3.4
5.4
19.09(3\ 19,08 19087,19 16000 Cos 12 2019
5.5.2pare pool fase pole pole Aantal LET WEL: As 2 korrek vervang word in plaas van p = vol punte. rpm
5.5.36,7% 1500 1400 1500 (3\ [30] 1330
Q6โ Section header โ
6.1.1
6.1.2
6.2
6.3Om te verhoed dat enige stuwingstrome as gevolg van weerlig, die PLB komponente beskadig. (2\
6.4.1
6.4.2Nabyheidsensor Temperatuursensor Ligsensor Oorbelastingsensor
6.4.3Om die vlak van die vloeistof te monitor bv. ( wanneer water in riviere en damme, petrol en diesel in motor brandstof tenke,
6.4.4Analoog toestel monitor voortdurend veranderende inligting en voorsien sein daarvolgens (2\
6.5.1
6.5.2UITSET punt e = insette A en B 1 punt korrek benoemde uitset (F\ Alhoewel uitset F in die voorgestelde handboek verkeerd is , sal dit as korrek aanvaar word.
6.5.3A + B = Uitset (F\ hek = 2 punte (2\
6.6.1vertrag ing tydskakelaar.
6.6.2Wanneer drukknop (I \ gedruk word, bekrag dit onmiddel ik die tydskakelaar. Dit sl uit die normaalweg oop kontak van die tydskakelaar.
6.7STOP KNOP AANSIT KNOP LAMP FIGUUR 6.7: BEHEERKRING STOP KNOP AANSIT
6.8.1Die doel van die eerste stadium is om die WS toevoerspanning na 'n GS spanning om te skakel deur middel van gelykrigter. (2\
6.8.2Vir e lke stel skakelaars beheer een skakelaar die positiewe gedeelte van die uitset spanning
6.8.3
6.9.1Bevorder energieverbruik omdat hulle die rotasiespoed van elektriese motor beheer deur die insetdrywing te beheer. Verminder motor slytasie Beter prosesbeheer, soos die versnelling of vertraging van motorproses afhangend van die tipe produksie en prosesse.
6.9.2Verstelbare volume lugversorgers Uitlaatgasonttrekkingstelsels Waaiers telsels Waterpompskemas Verwarmingstelsels Battery gedrewe e lektriese motorvoertuie
6.9.3Volts Hertz (V/Hz\ dryfbeheer Vektor beheer Dire kte draai momentumbeheer (DDM\ Pulswydte Modulasiebeheer (PWM\
6.10.1Hyskrane Elektriese lokomotiewe of treine Elektriese motorvoertuie. (3\
6.10.2Die motor werk soos generator wat meganiese drywing in elektriese drywing omskakel. (2\
6.11.1Afbreekspoed. (1\
6.11.2By aansit is die wringkrag 200%. Soos die spoed toeneem sal die wringkrag toeneem tot by punt A, Die wringkrag sal dan afneem as die motor se spoed toeneem. Die motor versnel vanaf aansit tot na gebied bokant die