This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1
1.2Watter EEN van die notasies hieronder stel die melodielyn wat op die klavier gespeel word, die beste voor? Maak n kruisie (X\die toepaslike blokkie. Antwoord: (a\ (b\
2.1
2.2Luister na die eerste TWEE frases. Watter komposisietegniek word by
2.2gebruik ? Maak n kruisie (X\die toepaslike blokkie. Sekwens Herhaling Ostinato Omkering 1 punt
2.3Luister nou na die DERDE frase. Watter tipe ie akkoordnoot hoor jy by 2.3? Antwoord: Deurgangsnoot
3.3Dui TWEE stellings in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou . Maak n kruisie (X\TWEE toepaslike blokkies.
Q4โ Section header โ
4.1Identifiseer die genre van hierdie uittreksel. Maak n kruisie (X\in die toepaslike blokkie. Konsert ouverture Simfonie Ouverture
4.2Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing Antwoord Tamino 1 punt (1\
4.3Noem die stemtipe in hierdie uittreksel. Antwoord Tenoor/Liriese tenoor 1 punt (1\
4.4Hoe gee die komponis uitdrukking aan emosies deur musiek in hierdie aria? Noem DRIE maniere. Antwoord Dinamiek: sagte dinamiese vlakke/ sfp of forte by die klimaks/crescendo's
4.5Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek verband hou Maak kruisie (X\VIER toepaslike blokkies.
4.6Noem die komponis van hierdie uittreksel. Antwoord Beethoven punt (1\ 4.
4.8Motiveer jou antwoord op VRAAG
4.7Antwoord Wye dinamiese omvang vir dramatiese effek Groot crescendo s en decrescendo Gebruik van marcato, aksente en con forza vir dramatiese effek
4.9Gee die titel van die komposisie waaruit hierdie uittreksel geneem is en beskryf die atmosfeer van hierdie gedeelte. Antwoord Titel: Hebrides Ouverture
5.1Identifiseer die Suid Afrikaanse jazz styl Antwoord Kaapse jazz
5.2Motiveer jou antwoord op VRAAG
5.1Antwoord Vermenging van Afrika , ghoema en swing elemente
5.3Kies die korrekte kombinasie van instrumente in die ritmeseksie in hierdie uittreksel. Maak n kruisie (X\die toepaslike blokkie. Akoestiese klavier Tromstel Baskitaar
5.4Is hierdie uittreksel in n majeur of mineurtoonsoort? Antwoord Majeur
5.5
5.6Beskryf die tekstuur met EEN woord. Antwoord Homofonies punt (1\ Musiek/V2 10
5.7
5.8
5.9Identifiseer die orkes /kunstenaar wat jy met hierdie musiek assosieer. Antwoord: Manhattan Brothers/Miriam Makeba/Mafikizolo 1 punt (1\
5.10Met watter jazz styl assosieer jy hierdie musiek? Antwoord: Marabi 1 punt (1\
5.11
5.12Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek verband hou . Maak
Q6โ Section header โ
6.1Identifiseer die styl wat jy hoor. Maak n kruisie (X\die toepaslike blokkie. Mbaqanga Maskanda Malombo Isicathamiya Antwoord
Q6โ Section header โ
6.3Kies die korrekte kombinasie van instrumente in die ritmeseksie in hierdie uittreksel. Maak n kruisie (X\die toepaslike blokkie. Afrika tromme
6.4Beskryf wat die sanger in hierdie uittreksel doen Antwoord: 1 punt (1\
6.5Identifiseer die kunstenaar in hierdie uittreksel. Antwoord: Sello Galane 1 punt (1\
6.6Met watter styl assosieer jy die musiek in VRAAG
6.5Antwoord: Vrye kiba 1 punt (1\ Musiek/V2 12 DBE/ November 2020
6.7Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek verband hou . Maak
6.8Gee die musiek term vir die inleiding aan die begin van hierdie uittreksel. Antwoord: Isihlabo 1 punt (1\
6.9Skryf TWEE eienskappe neer van die musiek waarna in VRAAG
6.8verwys word. Antwoord: Geplukte akoestiese kitaar (ukupika\ Melodiese motiewe bestaande uit kort uitbarstings Dit klink soos 'n
6.10Gee EEN rede waarom dit maskanda musiek is. Antwoord: Spesifieke vokale styl wat eie is aan maskanda Die konsertina word gebruik
6.11Beskryf die rol van die man agtergrond stemme in hierdie uittreksel. Antwoord: Verskaf die 'antwoord' tot die 'roep' van die v
6.128
Q7โ Section header โ
7.1Noem die vormtipe van hierdie stuk. (1\ Antwoord: ABA/Drieledig 1 punt
Q7โ Section header โ
7.3Vergelyk die melodie in maat 1 met die melodie wat op die partituur by X in maat 5 aangedui is. Watter komposisietegniek is in maat 5 gebruik? Antwoord: Melodiese variasie/versiering (ornamentasie\gevarieerde
7.4Noem die toonsoort en kadens in mate 15 en 16 by 7.4. Antwoord: A majeur Volmaakte kadens TWEE korrekte antwoorde = punte (2\ [8]8