This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.1Alle berekeninge moet formules toon.
2.2Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.
2.4Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is.
2.5Wanneer n verkeerde antwoord in n daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener
Q1โ Section header โ
1.1
1.2Jou reg tot billike arbeidspraktyke. Jou reg om redelike ure te werk. Jou reg om aan n vakbond te behoort. Jou reg om n menswaardige loon te verdien. Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie.
1.3Indien iemand sterf. n Ernstige voorval. Die gesondheid of veiligheid van enige persoon bedreig was. (2\
1.4Die werknemer te ontslaan sonder die nodige prosedure. Die vlak van die werknemer se loon te verminder sonder die nodige prosesse Die bedinge voorwaardes van sy/haar diens te verander na beding of
1.5Tydens n noodgeval moet dit gedruk kan word en sodoende alle elektriese toevoer na alle elektriese toerusting onmiddel ik breek wat dit sal stop en die werkswinkel sodoende beveilig.
Q2โ Section header โ
2.1.1Indien V vir V met 35 naloop. (2\
2.1.2Die spannings verteenwoordig n RC kringbaan omrede V en I
2.2.1(3\
2.2.2(3\
2.2.3Die spanning is nalopend, omdat die kapasitiewe reaktansie groter as die induktiewe reaktansie is (V is groter as V (2\
2.2.4LET WEL : 5 punte, 1 punt vir elke korrekte byskrif waarvan V , V en
2.3.1Fasordiagram van n parallelle RLC kringbaan tydens resonansie. (2\
2.3.2Die spanning word as verwysing gebruik, omdat die spanningsvalle oor komponente in n parallelle kringbaan dieselfde is. (1\ OF Die aangewende spanning oor al die komponente is dieselfde.
2.3.3Die impedansie is maksimum en die stroomvloei is minimum in parallel resonante kringbaan. (2\ OF Die verband tussen impedansie en stroom in 'n parallelle RLC
2.4.1(3\
2.4.2(3\ OF As kandidate X of Xc bereken, kan hulle die volgende formules gebruik:
2.4.3(2\
2.4.4(3\ OF Vir resonansie. Bereken eers X en dan sedert X = X
2.5.1(1\
2.5.2Neem die waardes vanaf die grafiek na waar f = 30000 Hz en f 35000 Hz die volgende afgelei kan word. (3\ LET WEL
2.5.3Deur die bandwydte van die grafiek afgelei word as 35 kHz 30 kHz kan die berekening as volge gedoen word: OF (3\ [40] VRAAG40
3.1.1Reaktiewe drywing is die drywing in n WS kringbaan wanneer die stroom uit fase met die spanning is as gevolg van die kapasitiewe/induktiewe las.
3.1.2Rendement is die persentasie verhouding van die uitsetdrywing tot die insetdrywing. (2\ LET WEL: As slegs die formula verduidelik of geskryf word, word slegs 1 punt toegeken.
3.2(3\
3.3.1Die las sal meer stroom vanaf die toevoer trek. Groot kabels word benodig om die stroom te hanteer. Onderhoudskostes sal toeneem. Meer hitte sal in die kabels opgewek word. (4\
3.3.2Om drywingsfaktor verbetering kapasitors parallel aan die las te koppel. Gebruik sinchrone motors in parallel met die las. Maak gebruik van fasevoorskuiwers. Verstelbare spoedbeheer Sagte aansitters (3\
3.4Kilo watt uurmeter/Energiemeter (1\
3.5.1(3\
3.5.2(5\ As kandidate V korrek vervang as 380 V, moet twee addisionele punte toegeken word aan die berekening van 3 punte.
3.5.3(3\
3.6(3\
3.7'n Wattmeter word gebruik om die insetdrywing/uitsetdrywing in 'n WS stelsel te meet. Enige aanvaarbare toepassing wat 'n wattmeter gebruik om die kragverbruik aan te dui. (1\ [30]30
Q4โ Section header โ
4.1
4.2Oorbelasting. Onvoldoende ventilasie. Onvoldoende olie. (3\
4.3Natuurlike Olie, Geforseerde Lug. Natuurlike Olie, Natuurlike Lug. Geforseerde Olie, Geforseerde Lug. Geforseerde Olie, Geforseerde Water. (2\ 380
4.4Temperatuur styg Isolasie sal onklaar raak (beskadig\ Kortsluitings Gasvorming as gevolg van die olie wat afbreek. Ontploffing. (2\
4.5
4.6Delta st St delta St
4.7
4.9Maak seker dat die toevoer afgeskakel is voordat die transformator gekoppel word. Moet nooit aan elektriese geleiers of terminale op n bekragte transformator met jou kaal hande raak nie. Dra veiligheidsuitrusting (PPE\
4.10.1(5\ OF Indien die leerder die insetdrywing bereken het deur van die gegewe lynstroom gebruik te maak, sal die volgende berekeninge aanvaar word:
4.10.2(3\ 98,95% 171800 170000
4.10.3(3\ OF = 303,86 A [30]30
Q5โ Section header โ
5.1Maak seker dat die boute wat die motor aan die raam heg stewig vas is. Maak seker dat die entplate stewig vas is. Gaan die laers na vir gladde rotasie. Gaan die beweging van die as na. Gaan die raam van die motor na vir krake.
5.2
5.3.1
5.3.2(a\ Die doel van die stop knop is om die toevoer van die beheerkring te ontkoppel en sodoende beide motors af te skakel. (2\ (b\
5.3.3Wanneer aansitk nop 1 gedruk word vloei stroom deur die stopknop en O/B HK (Motor1\ord bekrag.
5.4.1(3\
5.4.2(3\ LET WEL: As die kandidaat 5% van die sinchrone snelheid bereken het as 0,05 x 500 = 25 rpm kan die volgende geld: S = ns nr Nr = Ns lip(
5.5.1(3\
5.5.2(3\ OF [30] (rpm\ opm 500 50 6030
6.1.1Hardeware verwys na al die fisiese dele en komponente van die toestel (bv. SVE\at mens kan voel en sien (2\
6.1.2
6.1.3n Opto kop elaar is n halfgeleier toestel wat lig (bv. Lug Uitgewende
6.2Insetmodule Uitsetmodule Kragbron Sentrale verwerkerseenheid ( Mikroverwerker\ (3\
6.3
6.4.1LET WEL Een punt vir die insette Een punt vir die logika funksie (2\ LET WEL: Sien eksamen instruksie
6.4.2(a\ (b\ (c\ 1 (d\ (4\
6.5Die induktiewe nabyheidsensor word gebruik in: Die tel van meta lvoorwerpe Posisi
6.6.1
6.6.2Wan eer drukknop (I \ gedruk word, word die tydskakelaar bekrag. Die norma l toe kontak
6.7Die kringbaan sal nie grendel wan eer die aansitknop gelos word nie. (1\
6.8.1Die Rooi Lamp sal AAN wees. Die Groen Lamp
6.8.2Die funksie van die HK (kontaktorspoel\ is om die kontakte oop en toe te maak sodra dit bekrag word. (bv. HK/NO en HK/NO sal toemaak en HK/NT
6.8.3(9\ FIGU R 6.8: LEERLOGIKA DIAGRAM STOP
6.9Wanneer n driefase WS aan die inseteenheid gekoppel word sal die WS na GS omgeskakel word deur die gelykrigterdiodes. Die GS golfvorme bevat rimpelspanning,
6.10WS sinchrone motor met 'n permanente magneetstator. WS sinchrone motor met borsels of borselloos. (2\
6.11.1Puls het 'n korter aantyd en Puls
6.11.2
6.12Die installering van die stelsel moet deur gekwalifiseerde en
6.13.1Remeenheid (1\
6.13.2Remweerstand (1\
6.14Wanneer die las afwaarts beweeg, hou die motor die afwaartse versnelling van die las terug, Wat oortollige energie veroorsaak deur induksie Hierdie energie word teruggevoer in die sisteem waar dit gestoor word of as