This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1EERVOUDIGEKEUSE VRAE
1.1.8amplitude China 0,4 Mediumtermyn
1.2PAS ITEMS
1.2.8
1.3GEE DIE TERM
1.3.6Ekonomies aktiewe bevolking ekonomies bedrywige bevolking Philips kromme Spe siale trekkingsregte
2.1Beantwoord die volgende vrae
2.1.1Noem enige TWEE bronne van staatsinkome Belasting (Persoonlike inkomstebelasting / Kapitaalwinsbelasting / Belasting op toegevoe gde waarde / Doeaneregte / Aksynsregte / Brandstofheffing\ Inkome uit verhuur van eiendom
2.1.2Wat is die doel van die residuele item wanneer die bestedingsmetode gebruik word om nasionale inkome te bereken? Die residuele item neem foute en weglatings in ag wat voorgekom het i n die balansering van die BBP
2.2DATARESPONS
2.2.1
2.2.2oem EEN makro ekonomiese doelwit van die staat. Ekonomiese groei Volle indiensneming konomiese gelykheid Pr
2.2.3eskryf kortliks die term rekenpligtigheid Die plig van n individu of organisasie om sy besluite en aksies te verduidelik en verantwoordelikheid vir sy optrede te aanvaar (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\
2.2.4e sal die staat voordeel trek uit die privatisering van staats beheerde ondernemings Gener eer ekstra fondse vir die owerheid om meer goedere en
2.2.5Hoekom is die prysbeleid probleem vir die owerheid met die verskaffing van goedere en dienste?
2.3DATARESPONS
2.3.1atter item in die lopende rekening is uniek aan Suid Afrika? Net to gouduitvoere (1
2.3.2Benoem die item A in die lopende rekening in di e tabel hierbo ontbreek Lopende oordragte (1\ Ekonomie/V1
2.3eskryf kortliks die term kapit oordragrekening Dit is
2.3
2.3Bepaal die waarde van die handelsbalans. Toon alle berekeninge. Goedere uitvoere 1 175 47
2.4Ve rduidelik kortliks leidende en saamgestelde aanwysers as kenmerke onderliggend aan die vooruitskatting van sakesiklusse. LE IDENDE AANWYSERS Wanneer hierdie aanwysers styg, sal die vlak van ekonomiese aktiwiteite
2.5
Q3โ Section header โ
3.1Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1oem TWEE aanwysers wat aan buitelandse handel verwant is. Ruilvoet / Uitvoer en invoer verhouding Wisselkoers Betalingsbalans Rentekoers differensiaal
3.1.2at is die doel van die itgebreide penbare erkeprogram? Dit bied werk vir gemarginaliseerde groepe wat huidiglik werkloos
3.2DATARESPONS
3.2.1
3.2.2oem EEN internasionale instelling wat vereis dat Suid Afrika se ekonomiese aanwysers gestandaardiseer word. Verenigde Nasies
3.2.3
3.2.4Ho e word die werkloosheidskoers in die land bepaal Die aantal werklose mense uitgedruk as n persentasie van die arbeidsmag
3.2.5
3.3DATARESPONS
3.3.1Gee EEN voorbeeld van n Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatief in Suid Afrika wat nie hierbo genoem is nie.
3.3.2atter staatsdepartement is verantwoordelik vir nywerheidsontwikkeling in Suid Afrika? Depart ement van Handel en Nywerheid (1\
3.3.3eskry f kortliks die term ywerheidsontwikkelingsone. Doelgeboude nywerheidseiendom, fisies omhein en strategies verbind aan n hawe of
3.3.4Ho e he lp die buitelandse beleggings toelaag om streeksnywerheidsontwikkeling te bevorder? Dis n kontant
3.3.5Hoekom word die nuwe Spesiale Ekonomiese S one program as n verbetering op die huidige N
3.4Verduidelik kortliks bevolkingsgroei en lewensverwagting as kenmerke van demografie as sosiale aanwyser Bevolkingsgroei Demografiese inlig ting verwys na inligting oor die grootte en ouderdom struktuur van
3.5
Q4โ Section header โ
4.1Beantwoor d die volgende vrae.
4.1.1oem enige TWEE vorme van ekonomiese integrasie. Vrye handelsgebied Doeane unie Gemeenskapsmark konomiese unie
4.1.2at is die fokus van die Nasionale Navorsing en ontwikkelingstrategie? kus op verbeterde innovering; navorsing in wetenskap, ingenieurswese en tegnologie; ontwikkeling van menslike hulpbronne; transformasie
4.2DATARESPONS
4.2.1Identif iseer die eksogene rede vir sakesiklusse in die inligting hierbo. / klimaatstoestande wat lei tot droo gtes en vloede (1\
4.2.2oem enige EEN tipe sakesiklus. Kitchin Jugler Kuznets Kondratieff (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (1\
4.2.3eskryf kortliks die term sakesiklus. Opeenvolgende periodes van stygende en dalende ekonomiese aktiwiteit (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (2\
4.2.4Hoekom moedig die endogene denkskool staatsin menging in die ekonomie aan? ark te is onstabiel, daarom behoort die staat in te meng in die
4.2.5Ho e kan die Reserweban n vraagkantbeleid gebruik om demper op die ekonomie te plaas? Die Reserwebank sal
4.3DATARESPONS
4.3.1
4.3.2
4.3.3eskryf kortliks die term beskerming n Beleid wat owerhede instel om plaaslike produsente teen die onregverdige effek van buitelandse mededinging te beskerm
4.3.4Verduidelik die impak van beskerming op die waarde van die rand. Die rand (geldeenheid\sal appresieer as die wisselkoers verbeter as gevolg van n negatiewe handelsbalans waar beskermings
4.3.5Ho e sal verbruikers uit n beleid van vryhandel voordeel trek? Die verbruiker eniet vryheid van keuse
4.4Verduidelik kortliks goeie owerheidsbestuur en belegging in sosiale kapitaal as maatstafkriteria ( verwysings
4.5Evalu eer die sukses van invoervervanging as n Suid Afrikaanse handelsbeleid. nvoervervanging was suksesvol as handelsbeleid deur: