This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
2.10Totaal: [10] Totaal: [10] Rekenaartoepassingstegnologie/V2 DBE/November 2020 SS/NSS Nasienriglyne10
Q3โ Section header โ
Q3โ Section header โ
3.1Waar
3.3Waar
3.4Onwaar, Sigblad/(Microsoft\ Excel
3.5Onwaar, (Digitale\ migrasie [5] TOTAAL AFDELING A: [25] Rekenaartoepassingstegnologie/V2 DBE/November 2020 SS/NSS5
Q4โ Section header โ
4.1.1Sagteware kategorie Toepassingsagteware (Aanvaar Eiendomregtelike sagteware\
4.1.2TWEE redes om die skermresolusie en grootte aan te dui (1\ Maksimum prent /videogehalte van die skerm (2\ Grootte van die skerm dui nie noodwendig die helderheid van die
4.1.3TWEE redes waarom daar nie 'n optiese aandrywer ('optical drive'\ in 'n nuwer skootrekenaar is nie (1\ Optiese aandrywer is ouer tegnologie en word tans minder gebruik vir datastoor (Rugsteun\
4.1.4EEN rede om 'n VTA ('SSD'\ op hierdie rekenaar te gespesifiseer (1\ Om die algehele werkverrigting van die rekenaar te verbeter/Vin niger data toegang (2\ Verminderde geraasvlakke (3\
4.1.5TWEE eienskappe van 'n USB poort wat dit gewild maak (1\ Wye verskeidenheid toestelle kan via USB gekoppel word (2\ Versoenbaarheid met ouer toestelle (3\
4.1.6
4.1.7TWEE spesifikasies nodig om biometriese sekuriteit op te stel (1\ Webkamera (2\ Mikrofoon
4.1.8Spesifikasies wat werkverrigting raak nie in die advertensie gelys nie ETG ('RAM'\
4.2TWEE voordele van die gebruik van aanlyn bankdienste (1\ Toegang van enige plek met internet/Oop 24/7 (2\ Spaar reiskostes/transaksiekoste (3\ Geen rye/Spaar tyd (4\
4.3
4.4TWEE redes om eerder 'n tafelrekenaar as 'n skootrekenaar aan te koop (1\ Ontwerp laat makliker opgradering/instandhouding/byvoeging van komponente toe (2\ Beter werkverrigting vir grafikaverwerking/speletjies ('gaming'\
4.5
4.6TWEE maniere om 'n werkende drukker wat nie druk nie op te los, maar wel deeglik gekoppel is (1\ Herlaai (restart\ die drukker (2\ Kontroleer dat die regte drukker geselekteer is (3\ Skakel oor van aflyn na aanlyn modus
4.7
4.8TWEE redes om die 'Task Scheduler' nutsprogram te gebruik (1\ Skeduleer/Stel tyd vir belangrike programme om gereelde opdaterings te ontvang (2\ Sommige hulpbronintensiewe programme kan geskeduleer word
Q5โ Section header โ
5.1Hoofdoel van 'n IDV ('ISP'\ Om internettoegang te verskaf (Aanvaar Internet Diensverskaffer\
5.2TWEE funksies van 'n roeteerder ('router'\ in 'n tuisnetwerk (1\ Koppel 'n rekenaar aan die internet/Koppel twee netwerke aan mekaar (Aanvaar verwysings na data\ (2\ Skep 'n netwerk/Het die funksionaliteit van 'n skakeltoestel
5.3
5.4
5.5TWEE voordele van aanlyn redigering van dokumente in plaas van die gebruik van alleenstaande toepassings (1\ Veranderings word onmiddellik/outomaties gestoor/Dokumente is altyd opgedateer (2\ Aanlynsagteware is die nuuste weergawe/opgedateer
5.6TWEE nadele van die gebruik van deurblaaier ('browser'\ inprop programme ('plug ins'\ en uitbreidings (1\ Kan sekuriteitskwesbaarheid/kwaadwillige sagteware inbring (2\
5.7Rede waarom 'n 'Page Not Found' of 'Not Found' foutboodskap op 'n webtuiste verskyn (1\ Die bladsy is van die webtuiste verwyder/Bladsy bestaan nie (2\ Die webtuiste ondergaan instandhouding/Webtuiste/Bediener is af
5.8.1Internettoegang wat in openbare plekke aangebied word Wi Fi /Toegangspunt ('Hotspot'\
5.8.2EEN probleem met gratis internettoegang in openbare plekke (behalwe vir sekerheidskwessies\ (1\ Indien baie mense gekoppel is, kan dit die lynspoed stadiger maak (2\ Tyd/Data kan beperk wees (3\ Moontlike beperkings op webtuistes/dienste wat beskikbaar is
5.9Hooffunksie van 'n netskans ('firewall'\ Om ongemagtigde toegang tot 'n netwerk/rekenaar te beperk
5.10Hoe om van 'n ander plek af seker ('secure'\ toegang tot 'n maatskappynetwerk te kry Gebruik 'n VPN / 'Remote Desktop Connection'/'Team Viewer'/'AnyDesk' (Aanvaar 'n verwysing na die gebruik van 'n wagwoord om in jou profiel
Q6โ Section header โ
6.1TWEE redes vir 'n taakdefinisie in die PAT (1\ Verduidelik die probleem/doel van navorsing (2\ Gee riglyne vir die navorsing (3\ Watter inligting benodig word (4\ Om die
6.2EEN manier om baie verskillende of onverwante resultate tydens 'n soektog op die internet te voorkom (1\ Gebruik spesifieke woorde en sinsnedes in die soektog (2\ Verfyn die soekstring met die gebruik van die (+\ of (
6.3.1
6.3.2EEN manier om data visueel in 'n sigblad voor te stel (1\ Grafieke/'Spark' lyne (2\ Voorwaardelike formatering ('Conditional formatting'\ (3\ Pivot tabelle/Tabelle
6.4Waarom bevooroordeelde inligting NIE in navorsing gebruik moet word NIE (1\ Die resultate sal nie 'n gebalanseerde standpunt gee nie (2\ Dit kan lei tot onbetroubare/foutiewe/skadelike/onwys /diskri minerende
6.5TWEE maniere waarop databasisnavrae met analisering help (1\ Spesifieke inligting kan onttrek word van sekere kriteria (2\ Bewerkings kan gedoen word [10] Rekenaartoepassingstegnologie/V2 1110
Q7โ Section header โ
7.1Aanlynteistering ('harassment'\ situasie (1\ Iemand maak onbeskofte of belediginge plasings oor jou (2\ Die plaas van sensitiewe prente/video's oor jou (3\ Dreigemente maak teen jou of jou
7.2TWEE maniere om HSB ('RSI'\ aan hande en gewrigte te voorkom (1\ Neem gereelde breuke (2\ Gebruik 'Speech to Text'/Gebruik voorspelbare teksopsies (3\ Doen geskikte oefeninge om spanning te verlig (4\
7.3TWEE maniere om te verhoed dat jy 'n slagoffer van e pos uitvissing ('e mail phishing'\ word (1\ Moenie op onbekende e
7.4TWEE probleme wat geassosieer word met bestuurderlose/ selfbestuur('driverless/self driving'\ motors (1\ Programfoute ('bugs'\/korrupte programme kan veroorsaak dat die motor nie veilig funksioneer nie
7.5EEN nadeel van skarebefondsing ('crowd funding'\ vir die belegger (1\ Projek waartoe jy bygedra het mag nooit voltooi word nie (2\ Produk/Besigheid mag nie winsgewend wees nie (3\ Beleggers kan bedrieg word
7.6TWEE nadele van gratis wolkbergings ('cloud storage'\ dienste (1\ Beperkte stoorplek/Diensverskaffer mag dalk stoorspasie verminder
8.9TWEE redes om 'n teksblokkie ('text box'\ in 'n databasisvorm te gebruik (1\ Om data in te voer/redigeer data (Aanvaar spesifieke voorbeelde\ (2\ Om 'n formule in te voer/Om die resultaat van 'n formule te toon
8.10TWEE redes waarom die ''Enter Parameter Value' foutboodskap in 'n navraag (1\ Die 'Age' veld bestaan nie (2\
8.11Hoe om HTML kode van 'n webbladsy te vertoon (1\ Gebruik die 'View Source' eienskap van die webdeurblaaier/Ctrl+U (2\ Laai die webblad van die internet af en maak dan in 'n
8.12TWEE wenke om koderingsfoute in HTML te voorkom (1\ Gebruik die teksredigeerder (Notepad++\ eienskap wat die oop en toe merkers ('tags'\ uitlig om te verseker dat merkers toe is
Q9โ Section header โ
9.1.1TWEE data projektor eienskappe, behalwe resolusie (1\ Lumens/Helderheid (2\ Lamptipe (3\ Lampleeftyd (4\ Beeld kwaliteit bv. kontrasverhouding('Contrast ratio'\/Kleurdiepte,
9.1.2Rede waarom 'n toegewyde grafikakaart NIE benodig word nie Om flieks te vertoon is nie grafika intensief nie /Ingeboude grafika spesifikasies is voldoende om video te speel
9.2EEN rede om nie 'n muis met 'n skootrekenaar te gebruik nie (1\ Skootrekenaar het reeds 'n 'trackpad'/raakpaneel/wyserpen/ 'trackpoint' (Aanvaar beskrywings\ (2\ Skootrekenaar het 'n raakskerm (3\ Eksterne muis sal battery vinniger dreineer
9.3.1Sagteware wat gebruik word om flieks te kyk Fliek /Media /video speler /Webblaaier
9.3.2
9.3.3
9.4TWEE risiko's van die internet en voorkoming daarvan INTERNET RISIKO VOORKOMING (1\ Kwaadwillige sagteware (Malware\ (1\
9.5.1Stappe om te neem voordat 'n inhoudsopgawe geskep word Pas toepaslike style op (verskillende vlakke van\ opskrifte toe
9.5.2TWEE plekke waarheen 'n hiperskakel kan wys (1\ Hiperskakel kan na 'n ander plek op dieselfde bladsy wys boekmerk (2\ Hiperskakel kan na 'n ander bladsy/webtuiste/e posadres/plaaslike
9.5.3TWEE voordele van possamevoeging (1\ Verslae kan outomaties pasgemaak word vir baie individue (2\ Jy hoef nie elke verslag vir elke ontvanger oor te tik nie/Spaar tyd (3\ Redigeer die ontvangerslys ('recipient list'\
9.6.1TWEE voordele om 'n aanlyn vorm op die skool se blog te publiseer (1\ Doeltreffende manier om 'n teikengehoor te bereik (2\ Geen skakel hoef gestuur te word nie (3\ Terugvoer kan vinnig/binne 'n kort tydsbestek ontvang word
9.6.2TWEE webgebaseerde sigblad programme (1\ (Google\ Sheets (2\ (Microsoft\ Excel in Office 365 (3\ Numbers, ens. (Aanvaar enige ander webgebaseerde sigblad
9.6.3TWEE redes waarom die COUNTIF funksie verkeerd is (1\ Skeidingtekens/komma/komma/grenssimbool ontbreek (2\ COUNTIF kan nie nagaan of al drie graderings in elke ry meer as 7 is/Verkeerde funksie/COUNTIFS nie gebruik nie
Q10โ Section header โ
10.1.1Die konsep van GPS GPS is 'n stelsel wat inligting vanaf satelliete ontvang om die presiese geografiese ligging te bepaal/padaanwysings aan te dui
10.1.2pos eienskap om meervoudige uitnodigings op een slag te stuur Verspreidinglys/Adres /E poslys /Kontak
10.1.3Tipe toepassing om 'n skakeladres te verkort URL verkorter ('shortener'\
10.1.4Databasisobjek vir die druk van 'n opsomming Verslag ('Report'\ (Aanvaar ook 'Pivot'/'Totals' navraag\
10.1.5
10.2.1
10.2.2TWEE riglyne vir 'n skool se sosiale mediabeleid (1\ Pos slegs toepaslike skool verwante inligting/Moenie ongemagtigde skoolverwante inligting pos nie (2\ Moenie inligting plaas wat die skool se reputasie kan skaad
10.2.3TWEE maniere om mense op sosiale media op te spoor (1\ Gebruik 'n soekenjin om na die name van mense te soek (2\ Soek/Kyk na hulle gebruikers profiele op sosiale media (3\ Kontak vriende van die mense na wie jy soek/Plaas op sosiale
10.3.1
10.3.2TWEE redes waarom 'n tablet meer geskik is om koskeuses te bestuur (1\ Toep sal bestellings dadelik na/van sentrale stelsel kan stuur (2\ Minder verkeerde bestellings/Minder foute/Geen onleesbare handskrif nie
10.4
10.5Internet van dinge ('Internet of Things/IoT'\ Allerhande tipes toestelle/objects gekoppel aan mekaar via die internet
10.6.1TWEE voordele om data kabelloos na 'n rekenaar oor te dra (1\ Geen warboel ('clutter'\ van kabels nie/Makliker om te bestuur (2\ Jy hoef nie baie naby aan die rekenaar te wees nie (3\ Minder tydrowend aangesien verskeie gaste te gelykertyd (in
10.6.2EEN manier 'n PowerPoint aanbieding te verklein (1\ Verminder die resolusie van die foto's (2\ Sny/'Crop'/Snip die foto's (3\ Verander die prente se formaat/Pers prent saam ('Compress'\
10.6.3Alternatief vir wolkberging (Geen internettoegang\ Flitsskyf /CD or DVD/Eksterne hardeskyf/SD kaart/Notas ('Handout'\ [25] TOTAAL AFDELING C:25