Electrical Technology Electronics Memo 1 (Afrikaans)

May-June 2021 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Electrical Technology

Memo 2021 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 582.9 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 200 marks ๐Ÿ“„ 4 pages ๐Ÿ“ 86 items found โˆ‘ 1 math symbols ๐Ÿ“š 1 topics ๐Ÿ”‘ 1 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

86
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.5Alle berekeninge moet formules toon. Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees. Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word. Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
Q1โ€” Section header โ€”
1.1'Veilig' beteken vry van enige bedreiging. (1\
1.2Dissipline. Gevoel van spanwerk Nadruk op kwaliteit. Integriteit. Sin vir verantwoordelikheid. (2\
1.3
1.4
1.5
1.6Menseregte verseker dat jou menswaardigheid nie aangetas word nie, dat mense met waardigheid en respek behandel word en nie uitgebuit word nie. (2\ [10]10
Q2โ€” Section header โ€”
2.1.1Fasehoek is die verskuiwing tussen die toevoerspanning en stroomvloei in 'n kringbaan wat reaktansies en weerstande bevat. (2\
2.1.2
2.2
2.3.1(3\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels DBE/2021 SS/NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.3.2(3\
2.3.3Induktiewe kringbaan. Die induktiewe reaktansie is groter as die kapasitiewe reaktansie. (2\
2.4.1(3\
2.4.2(3\
2.4.3(3\
2.4.4(3\
2.5.1Impedan si e. (1\
2.5.2Kapasitiewe reaktansie is groter as die induktiewe reaktansie. (2\
2.5.3
2.5.4(3\
2.5.5Instem kringbane. Radio kringbane. Ossillator kringbane. TV kringbane. Filter kringbane. Band deurlaat filter. (1\
2.6.1
2.6.2Halfkragpunte is die boonste en onderste afsnyfrekwensies in 'n kringbaan. Punt waar die uitsetkrag tot die helfte van sy piekwaarde gedaal het, op 'n vlak van ongeveer 3db. (1\
2.6.3Die waarde van die serieweerstand. Die induktor/kapasitor (L/C\ (2
2.6.4Soos wat die Q faktor van die kringbaan daal, verlaag sy selektiwiteit en verhoog sy bandwydte. (2 [40]40
Q3โ€” Section header โ€”
3.1.2
3.2Installasiekoste is baie hoog. Nie oral beskikbaar nie. Nie geskik vir meeste huishoudelike toepassings nie. Toerusting wat met driefase krag werk is duur. (3\
3.3.1Die waarde van die fasespanning (V \is gelyk aan die waarde van die lynspanning (V
3.3.2LET WEL: 1 punt vir rigting van rotasie 1 punt vir die korrekte volgorde 1 punt vir die fasehoek (3\
3.4Die opgewek elektrisiteit is minder by die verspreidingspunt as gevolg van koperverliese wat in die transmissielyne en transformators voorkom tydens die transmissieproses.
3.5.1Die stroom deur 'n kapasitor is 90 grade voor die spanning en sal sodoende die nalopende induktiewe stroomvloei verminder. Kapasitors trek voorlopende stro om wat die nalopende stro om neutraliseer. (2\
3.5.2Verminderde toevoerstroom. Dunner toevoergeleiers word benodig. Laer koste van dunner geleiers. Verminderde instandhouding van toevoer toerusting. (2\
3.6.2(3\
3.6.3(5\
3.7Die kilowatt uur meter word gebruik om die verbruikte energie van 'n las te meet. (2\ [30]30
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Geforseerde lug. Natuurlike lug. (2\
4.2Verliese Transformator belasting (1\
4.3Bou of verander die kring SLEGS wanneer die toevoer AFGESKAKEL is. Moet nie die kringbaan aanskakel voordat die opsigter (onderwyser\ nagegaan en tevrede daarmee is nie. Moet NOOIT aan enige kaal elektriese draad of terminal raak nie.
4.4.1Delta/ster (1\
4.4.2
4.4.3Dit is 'n verlagingstransformator want die draaiverhouding is 5:1 (2\
4.5.1Om dieselfde las van krag te voorsien maak enkelfasetransformators duurder as driefasetransformators. (1\
4.5.2Driefasetransformators is meer doeltreffend as enkelfasetransformators. (1\ kVA 109
4.6Wanneer 'n fout onder die olie in 'n transformator plaasvind verhit die olie en vorm daar gas in die olie afhangende die grootte van die fout. Die verhitte olie en gas vloei vanaf die transformatortenk deur die
4.7.2(3 4. .3 (3\
4.7.4(3\ [30] 400 00030
98.9100 500 45000 45000 verliese UIT UIT
Q5โ€” Section header โ€”
5.1.1Endring Laer (2\
5.1.2Minder instandhouding as gevolg van geen borsels of sleepringe. Die afwesigheid van borsels en sleepringe elimineer vonke wat 'n brandgevaar of ontploffing kan veroorsaak. (1\
5.1.3Dit verminder magnetiese gebrom. Dit verhoed neutralisering. Dit vermeerder die effektiewe transformasieverhouding tussen stator en rotor. Dit vermeerder die rotorweerstand as gevolg van ietwat langer
5.2.1 Glip is die verskil tussen die sinchronespoed en rotorspoed van 'n induksiemotor in persentasie (2\
5.2.2'In werking stel' is wanneer die motor aan die toevoer en las gekoppel is nadat alle inspeksies (elektries en meganies\ uitgevoer is. Die motor is gesertifiseer en reg vir gebruik. (2\
5.3Kontroleer die: Monteerboute om vas te stel of dit stewig vas is. Endplate om vas te stel of dit stewig vas is. Raamwerk vir enige krake. As vir enige speling. As vir vrylike beweging met die hand. Verkoelingswaaier of die lemme heel is.
5.4.2(3\ poolpare (p\ fase per poolpare
5.4.4(3\
5.5.1Vorentoe agtertoe beheerkring. (1\
5.5.2(a\ (b\ Die OBN/T sal oopmaak sodra die stroomvloei die voorafgestelde stroom aanslag oorskry, wat die stroomvloei na
5.5.3HK T word as grendelkontak gebruik. Wanneer HK (vorentoe\geaktiveer is sal HK
5.6(3\ [30] opm 1455 100 1500 1500 glip30
6.5.1Die eenheid wat al die logika funksies intern uitvoer. Dit verwerk die leerlogikaprogram. (2\
6.5.2Sagbedrade stelsels voer baie funksies digitaal uit om die bedrading in 'n kringbaan te verminder. (2\
6.5.3PLB sagteware is 'n program wat in die eenheid geskryf word om sy funksies te beheer. PLB sagteware is die program wat gebruik word om die leerlogikaprogram saam te voeg. (1\
6.6'n Analoogsein is 'n aaneenlopende veranderende sein. 'n Digitale sein is 'n sein met 'n aantal diskrete stappe. (2\
6.7.1Merkers word gebruik om data te stoor in die PLB program Hulle kan aan en af geskakel word om ander toestelle te beheer. Merkers kan gebruik word om aan te dui wanneer 'n sekere stadium in 'n program voltooid is.
6.7.2
6.8(3\ Uitset Uitset OF Elektriese Tegnologie: Kragstelsels
6.9.1'n Sensor is 'n toestel wat 'n omgewingstoestand waarneem en dit omskakel na 'n elektriese sein wat deur 'n ander toestel vir 'n spesifieke doel gebruik kan word. (2\
6.9.2Temperatuursensor Ligsensor Oorlaai sensor. Vlak sensor. (2\
6.9.3Om die teenwoordigheid van 'n voorwerp vas te stel in vergelyking met sy afstand Word gebruik om rotasiespoed te meet (2\
6.10(10\ Aansit HK Aansit HK
6.11AAN vertrager AF vertrager AAN/AF vertrager (2\
6.12Wanneer die aansitknop gedruk word spoel HK bekrag. Kontak HK sal sluit (Inhou\ Kontak HK
6.13
6.14.1Blokdiagram van regeneratiewe remming VSB beheerstelsel met 'n las (1\
6.14.2oortollige regeneratiewe energie ontslae te raak. Die weerstand word warm en straal hitte uit. Dit beskerm die GS kapasitors van 'n VSB om nie oorbelaai te word nie (2\
6.15Die regeneratiewe energie kan na 'n ander vorm van energie omgeskakel word waar dit gestoor en later gebruik word wanneer dit benodig is. (3\
6.16.1WS na GS omsetter Gelykrigter (1\
6.16.2Filter Kapasitors (1\
6.16.3
6.16.460

Mathematical Content

1
trig

Topics Identified

1
Machines

Mark Allocation

Total200 marks
Sections10 + 40 + 30 + 30 + 30 + 60 = 200 marks

Key Information

Contact Number0 45000 4500

Paper information

SubjectElectrical Technology
Year2021
SessionMay-June
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages14
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago5y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Electrical Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Electrical Technology Digitals Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size582.9 KB
Pages14
Archived on11 October 2026
File age14d
ContributorFreeMode
Fingerprint1E4735DB5B14

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.