This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1inheemse
1.2Khoi(taal\
1.3Die riel word al eeue lank gedans. Die riel is 'n inheemse kultuurdans en een van die oudste dansstyle in Suidelike Afrika. Deur die eeue
1.4Dis 'n groepsdans. Hulle dans in groepe. Dis 'n dans wat in 'n sirkel gedans word. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.5Vinnige pas/ spoed Baie goeie voetwerk. Met elke danspassie vertel die danser 'n storie. Gewone take word deur die dansers uitgebeeld. Met die rieldans dra 'n mens gewone/kleurvolle klere. (Enige DRIE of soortgelyk aan bogenoemde\
1.6A\ Dans dat die stof so staan! (B kan glad nie r eg wees nie\ Dit vertel hoe (lekker\ die mense dans. Die mense dans (regtig\ stof los Hierdie dans is nie besig om uit te sterf nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.7(Hoe om die as van\ die askoeke af te stof. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
1.8Deur hulle danse wys hulle hoe hulle met diere werk Hulle boots die diere in hulle danse na /hulle tree soos die diere op
1.9.1kan die "vaders" van di e riel genoem word
1.9.2moet probeer om die oorspronklike styl van die rieldans te behou
1.9.3A/ he t met die rieldanskompetisies begin
1.10(Volgens paragraaf 8 is rieldansers kreatief omdat hulle\l eie musiekinstrumente/musiek maak.
1.11Hulle beeld gewone mense in hul dans uit/ danse vertel stories van die alledaagse lewe. Hulle kom uit een voudige omstandighede/het nie baie geld nie. Hulle dans in die stof. Hulle moet vrylik kan beweeg.
1.12.1eenvoudige
1.12.2moderne
1.13(In\006
1.14D/dansers uit al die verskillende streke in Suid Afrika kry kans om deel te neem.
1.15(In\Wuppertal (Aanvaar ook sin waarin die woord verskyn; naam van dorp moet uitgelig word\
1.16
1.17"In 2018 het sowat 5 000 mense die ATKV se dansfees in die Paarl bygewoon." (Kandidate word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens weggelaat word nie\
1.18Die rieldansers ... stel belang in hierdie ou dansstyl. neem aan die kompetisie deel. doen moeite met die kompetisie. hou aan met dans/dans steeds. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\ Afrikaans Tweede Addisionele Taa
1.19Die foto help my om ... te kan sien waaroor die teks gaan. die teks beter te verstaan. die klere van die rieldansers te sien. te sien dat jong kinders ook die rieldans doen. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.20meer
1.21Meer leerders ry in 2020 met motorfietse skool toe. Minder leerders het in 1980 met motorfietse skool toe gery. Enige EEN of soort gelyk aan bogenoemde\ (Aanvaar nie indien kandidate bloot 'n aftreksom maak nie\
1.22Uber
1.23Hulle dra skooltasse/rugsakke. Die grafiese voorstelling/opskrif wys dit handel oor skoolkinders. Enige EEN o f soortgelyk aan bogenoemde\
1.24
1.25'n Mens sukkel nie met woordeskat/moeilike woorde nie. Daar is nie baie woorde om te lees nie. 'n Mens sien sommer dadelik waaroor die kern van die teks handel. (Enige EEN of s oortgelyk aan bogenoemde\
Q2โ Section header โ
3.1''vars groente'' (Penaliseer nie as di t nie tussen aanhalingstekens is nie.\
3.2opgewonde/bly/ gelukkig/tevrede (spelling tel nie\
3.3sop lekker is
3.4Hmmm!
3.5ropvol (spelling te nie\ (moet EEN woord wees en "prop" moet korrek gespel word\
3.6Eet gereeld Cup a So up! Jy moet gereeld Cup a Soup eet. (Enige EEN\
3.7vinnigste (sp\
3.8koppie/sopkoppie/houer/bakkie beker/koffiebeker/sopbeker (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
3.9Mening Daar is nie bewyse dat dit die lekkerste sop is nie. it hang van mense se smaak af. Nie almal stem noodwendig saam dat dit die lekkerste sop is nie. Daar is ander sop wat lekkerder is. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
3.10in die moeilikheid is. TOTAAL: 10 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES
Q3โ Section header โ
4.1
4.2mooi vra
4.3/s y wil nie oorhaastig wees nie.
4.4oortree
4.5stereotipering
4.6erkeer (sp\
4.7
4.8
4.9geskenk ie (sp\
4.10
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
5.1.1oor
5.1.2kry nie dadelik werk nie
5.1.3miskien altemit straks moontlik (Enige EEN\
5.1.4om geld te verdien.
5.1.5Ma kook rys en vleis. ( kos\ Die brood rys in die pan. (groter word\ Die spookstorie laat my hare rys
5.1.6ulture (sp\
5.1.7Uiteindelik sal 'n brugjaar jou kan help voordat neem.
5.1.8jy
5.1.9nuwe/splinternuwe (sp\
5.1.10be te ken
5.1.11Jou brugjaar word goed (deur jou\ beplan
5.1.12Dit sal gaan jou gelukkig maak
5.1.13verstaan begryp (Enige EEN\
5.1.14oelloos (sp\ Afrikaans Tweede Addisionele Taa /V1 11 DBE/20
Q5โ Section header โ
5.2.1Die drie vriende wag elke dag rustig by die bushalte.
5.2.2iddel (sp\
5.2.3 erste (sp\
5.2.4betyds
5.2.5winter jas/ winterjas (sp\
5.2.6sambreel [20] TOTAAL: AFDELING C: 40 AFDELING D: LETTERKUNDE FEESMAAL E.A. Swanepoel VERHAAL A: "POTYSTER SWEIS NIE"20
6.1(Die skool\seun
6.2.1stofie
6.2.2Hy wou die stofie regmaak. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
6.3Wes Transvaal
6.4Die verteller het die seun vir geselskap opgelaai (omdat die radio nie gewerk het nie\ Die verteller het gewoonlik die radio as geselskap gehad. Die verteller se radio het nie lekker gespeel nie EN daarom het hy die
6.5
6.6B/skaam oor sy skoolklere was.
6.7Die seun het ... 'n goeie/positiewe/mooi beeld van sy pa geskep. net goeie goed oor sy pa vertel. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\ Die Portugees het gedink die seun se pa ... was sleg/onverantwoordelik
6.8.1B/Die seun het gejok oor die koshuislewe.
6.8.2A/Die Portugees het agter die verteller aangehardloop.
6.8.3D/Die Portugees was baie kwaad.
6.8.4E/Die seun het skaam gevoel en net weggestap.
6.9.1eerlikheid
6.9.2
6.10.1Die verteller
6.10.2Die verteller/Hy ... was nie kwaad vir die seun oor sy leuens nie. het nie vir die Portugees van die seun se leuens vertel nie. het steeds probeer om die seun te help, al het hy geweet die seun het vir hom gejok.
1.1anders as
6.11.2 Oom Apie het nooit getrou nie. Oom Apie het selde gewerk. Oom Apie was nie betroubaar nie. Oom Api e se stories moes met 'n knippie sout geneem word. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.1Oom Apie het ... messe geslyp. stukkende stoele reggemaak. agterdeure/deurslotte reggemaak. skarniere reggemaak/geolie. buitekamers se dakke reggema ak. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.1
4.1B/Oom Apie het by mense gaan tee drink en dan maande lank gebly.
4.2C/Oom Apie het nie probleme met sy maag gehad nie.
4.3E/Geld was nie vir oom Apie belangrik nie.
6.14.4 A/Oom Apie het sy eie s toel saamgedra.
6.1B/nie regtig wou trou nie
6.1A/Die jeugliefde het oom Apie nog al die jare liefgehad.
6.2
6.1(met die jeugliefde\ trou nie in die skande te beland nie (Enige EEN of soortgelyk aan b ogenoemde\
6.1In die buitekamer Saam met die verteller in die buitekamer In 'n stoel in die buitekamer Nie in 'n bed nie (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\ Afrikaans Tweede Addisionele Taa
9.1ositief
9.2Oom Apie ... se probleem was opgelos. het nie nodig gehad om te trou nie. het homself weereens uit die moeilikheid gekry. was die een wat laaste gelag het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
6.2Die verhaal handel oor 'n snaakse/kleurvolle karakter. Die verhaal bied goeie afleiding/i s lekker om te lees. Die einde van die verhaal laat jou wonder/is ongewoon/verrassend. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde\
Q7โ Section header โ
7.1toneelaanwysings
7.2Silwerkloof (Stalle\ 7.
3.1die saals te olie
7.3.2Wilma wou gehad het sy moes gewoond raak aan die perde/ haar vrees vir die perde oorkom. Sy woon saam met Wilma op die plaas. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
7.4C/bang vir die perde was
7.5Binki was baie l ief vir haar hondjie. Binki het haar eie lewe gewaag om haar hondjie uit die brand te red. Binki het foto's van haar
7.6Binki hulle se huis het afgebrand. Binki se ma het haar op Wilma se perdeplaas gelos. Binki en Lucky het mekaar ontmoet. Binki het vir Lucky vertel hoe sy die letsels opgedoen het.
7.7Binki het nie me t Wilma teruggepraat/gestry nie, maar Lucky het wel teruggepraat. Binki het met respek met Wilma gep raat, maar Lucky was ongeskik/het lelike taal voor Wilma gebruik. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.8.1E/Binki het baie min kontak met haar pa en ma gehad. .8.2 D/Binki het altyd bloese met lang moue gedra.
7.8.3
7.8.4A/Binki het 'n foto van Dukie op haar selfoon gehad.
7.9.1genesende
7.9.2Binki het haar vrese/onsekerheid/skuheid oorkom. Deur di e perde te gebruik om ander te help, het Wilma ook haarself gehelp/vergewe. Wilma het die perde gebruik om gestremde kinders te help. Lucky het weer vertroue in homself/ander mense/die lewe gekry.
7.10.1Wilma
7.10.2Wilma het ... Lucky die kans gegee om sy gemeenskapsdiens op die plaas te doen. Sabrina gehelp deur Binki onder haar vlerk te neem/Sa brina nie verkwalik dat sy Binki by haar afgelaai het nie. nie vir Binki veroordeel omdat sy bang was vir perde nie.
7.11Binki... was sewentien (17\r oud. was senuweeagtig/teruggetrokke/skaam van geaardheid/stil/onseker van haarself/bang vir perde/het direkte kontak met ander mense vermy. was in matriek/graad 12. het deur korrespondensie
7.12.1Lucky die letsels per ongeluk gesien
7.12.2Lucky het Binki se mou (per ongeluk\fgeskeur. Lucky en Binki het oor haar selfoon gestoei. (Enige EEN of soortge lyk aan bogenoemde\
7.13In hulle/haar ma se brandende huis f soortgelyk aan bogenoemde\
7.14Lucky ... het gedink alle witmense was ryk (varke\ was kwaad vir sy ma se ryk werkgewers. se ma se werkgewers het haar te min betaal. het gedink w itmense se lewens was maklik. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
7.15B/alle mense kan seerkry en swaarkry
7.16nie vir Binki wou sien nie vir Binki gegril het. skaam was vir Binki. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde
7.17.1C/Die twee kinders het mekaar begin verstaan.
7.17.2E/Binki het besluit dat sy haar ma nie meer nodig het nie.
7.17.3D/Binki het nie geskrik toe Tinkerbelle langs haar draf nie.
7.17.4A/Binki het met kaal arms al in die rondte gedra f.
7.18.1C/Wilma het altyd vir Binki probeer beskerm.
7.18.2Wilma ... het nooit hard met Binki gepraat nie. was nooit kwaai met haar nie. het Binki altyd aangemoedig/laat glo dat sy dinge kon doen. het met Lucky geraas toe hy lelik met Binki was het Binki by haar laat bly.
7.19.1positiewe
7.19.2
7.20Die verhaal ... handel oor tieners se lewens. handel oor hoe tieners hul probleme oorkom. leer tieners om mekaar beter te verstaan. leer tieners om in harmonie met mekaar/hulself te lewe. leer tieners sekere lewenslesse/dat hulle nie ander moet oordeel nie/dat