This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1.1Onthou, maklik (Verken, p.161; Suksesvol, p.177\ (1\
1.1.2Onthou, maklik (Verken, p.167; Suksesvol, p.185\ (1\
1.1.3Onthou, maklik (Verken, p.166; Suksesvol, p.184\ (1\
1.1.4Onthou, maklik (Verken, p.167; Suksesvol, p.185\ (1\
1.1.5Verstaan, matig (Verken, p.164; Suksesvol, p.181\ (1\
1.1.6Verstaan, maklik (Verken, p.76; Suksesvol, p.89\ (1\
1.1.7Onthou, matig (Verken, p.105; Suksesvol, p.127\ (1\
1.1.8Onthou, matig (Verken, p.71; Suksesvol, p.77\ (1\
1.1.9Verstaan, matig (Verken, p.106; Suksesvol, p.128\ (1\
1.1.10Onthou, maklik (Verken, p.94; Suksesvol, p.114\ (1\
1.1.11Toepassing, matig (Grade 11\ (1\
1.1.12Verstaan, maklik (Verken, p.139; Suksesvol, p.159\ (1\
1.1.13Onthou, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140\ (1\
1.1.14Verstaan, matig (Verken, p.122; Suksesvol, p.140\ (1\
1.1.15Onthou , maklik (Verken, p.148; Suksesvol, p.162\ (1\
1.1.16Verstaan, matig (Verken, p.11; Suksesvol, p.18\ (1\
1.1.17Verstaan, matig (Verken, p.39; Suksesvol, p.41\ (1\
1.1.18Onthou, maklik (Verken, p.31; Suksesvol, p.30\ (1\
1.1.19Onthou, maklik (Verken, p.19; Suksesvol, p.23\ (1\
1.1.20Verstaan, matig (Verken, p.26; Suksesvol, p.26\ (1\ Verbruikerstudies DBE/2022 SS/NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou
1.2.1Enkelvoudige rente (Verken, p.166; Suksesvol, p.184\
1.2.2Piramiedeskema (Verken, p.162; Suksesvol, p.178\
1.2.3Stapelvlakskema/bemarking (Verken, p.162; Suksesvol, p.179\
1.2.4Swendelskema/scam (Verken, p.159; Suksesvol, p.176\
1.2.5Afkoeltydperk (Verken, p.157; Suksesvol, p.173\ (5\ Onthou, maklik
1.3.5(5\ Toepassing, matig (Verken, p.93 94; Suksesvol, p.110 114\
1.4.1Kontantvloeiprojeksie
1.4.2Volhoubare winsgewendheid
1.4.3Produksie koste
1.4.4
1.4.5Winsopslag (5\ Verstaan, matig (Verken, p.35 40; Suksesvol, p.35 42\
1.5(Enige volgorde\ (5\ Verstaan, matig (Verken, p.64
Q2โ Section header โ
2.1Verduidelik die volgende terme:
2.1.1Lopendebetaalstelsel (LBS\ Is werknemersbelasting wat die werkgewer van die werknemer se maandelikse/ voltydse inkomste aftrek wat in oormaat van die belastingdrempel vir 'n jaar is.
2.1.2Uitvissing Wanneer 'n e pos/ webtuiste/ telefoonoproep ontwerp is om geld van 'n niksvermoedende verbruiker te steel. Dit vertoon wettig
2.2Noem TWEE heffings wat motoriste betaal wanneer hulle hul voertuie met brandstof of diesel volmaak. Brandstofheffing/ belasting Padongelukkefonds Aksynsbelasting (Enige 2\
2.3Noem VIER oorsake van waterbesoedeling. Deur nie omgewingsvriendelike waspoeier/ skoonmaakmiddels/ toiletware te gebruik. Landboukundige waterbesoedeling/ oormatige gebruik van plaagdoders/
2.4Maak 'n lys van maniere waarop 'n huishouding elektrisiteit kan bespaar wanneer water verhit en gekook word. Kook water in 'n ketel eerder as op 'n stoof.
2.5Onderskei tussen direkte en indirekte belasting wat deur 'n verbruiker betaal word. Direkte belasting word op persoonlike
2.6Bespreek die voordele verbonde aan 'n tweejaarwaarborg op goedere en dienste. Waarborg is 'n geskrewe belofte/ versekering dat die gehalte/
2.7Verduidelik die verantwoordelikhede van munisipaliteite om die verspreiding van Covid 19 te beheer. Munisipaliteite moet skoon water teen
2.8.1Verduidelik waarom die advertensie as 'n kontrak beskou kan word wanneer 'n verbruiker hierdie datapakket koop. Wanneer 'n verbruiker hierdie pakket koop, sal hy/ sy
2.8.2Noem DRIE redes waarom die sluiting van hierdie kontrak wettig is. Dit sluit nie enige iets wat die wet verbreek, in nie. Die verbruiker en diensverskaffer kom ooreen om iets met waarde/ 'n 'Router'/ 120GB data uit te ruil vir R269,00 vir 24
2.9Bespreek die impak van prysverhogings van die volgende op Suid Afrikaanse huishoudings.
2.9.1
2.9.2Elektrisiteit Verbruikers wat voorafbetaalde elektrisiteit/ lektrisiteitkoepons gebruik, sal minder elektriese eenhede ontvang vir dieselfde bedrag geld as wat hulle voorheen bestee het. Dit sal lei tot 'n
Q3โ Section header โ
3.1Maak 'n lys van die inligting wat op 'n voedseletiket moet verskyn. Naam van die produk Lys van bestanddele insluitend bymiddels Prys/ pryskode Inligting oor allergene
3.2Noem waarom Suid Afrika as voedselselfonderhoudend beskou kan word. Suid Afrika is voedselselfonderhoudend in byna al die hoof/ stapelvoedselprodukte.
3.3Identifiseer die gesondheidstoestande wat deur prente A en C voorgestel word. Prentjie A Hiperglukemie Prentjie C Hipoglukemie
3.4
3.5.1
3.5.2
3.6Noem VIER voordele van geneties gemodifiseerde voedsel vir die verbruiker. Geneties gemodifiseerde voedsel: Bied meer weerstand teen siektes
3.7Verduidelik die negatiewe impak van organiese boerdery op die ekonomie. Organiese produkte is duurder omdat organiese boerdery duurder/ baie duur is. Dit is meer arbeidsintensief,
3.8Bespreek hoe die gereg hierbo kan help met die voorkoming en bestuur van osteoporose. 'Pilchards' (pelsers/ sardyntjies\et bene/ melk in die witsous/ cheddarkaas/ is goeie bronne van kalsium wat beendigtheid sal
3.9Regverdig of die brood geskik is vir 'n persoon wat aan diabetes ly. Die brood bevat volgraanmeelblom, wat 'n laer GI rangorde het. Lae GI voedsel neem langer om af te breek/ glukose vry te stel as suiker.
Q4โ Section header โ
4.1Noem TWEE eienskappe van klassieke modes. Klassieke modes bly vir 'n lang tyd gewild/ tydloos/ duur vir baie seisoene. Word altyd as smaakvol beskou. Hulle het toevallige, subtiele veranderinge/ opgraderings.
4.2Verskaf TWEE voorbeelde van volhoubare tekstiele. Bamboes Hennep Organiese katoen Sojamateriaal
4.3Verduidelik die volgende terme:
4.3.1
4.3.2Modegiere Word dikwels in bykomstighede gesien. Mode wat hoog in aanvraag is. Vind aanklank onder 'n groot groep mense.
4.4Motiveer die geskiktheid van die kleur en styl van die uitrusting vir die werksplek. Die keuse van enige kleur bykomstighede/ skoene/ handsak sal by die rok pas/ kan gemeng en pas word. Die rok se kleur is neutraal
4.5Verduidelik hoe die volgende faktore tot bostaande stelling kon bydra.
4.5.1
4.5.2Ekonomiese faktore Fabrieke wat klere/ tekstiele produseer het tydelik gesluit wat die tempo van modeverandering verminder het. Klere invoere het afgeneem weens beperkings op reise
Q5โ Section header โ
5.1Maak 'n lys van die inligting wat by 'n boukontrak ingesluit moet word om die verbruiker en die boukontrakteur te beskerm. 'n Gedetailleerde uiteensetting van a lle koste/ insluitend bou en regskoste.
5.2.1Noem DRIE faktore om in ag te neem by die keuse van 'n yskas vir 'n gesin. Behoeftes van die gesin (grootte van die gesin/ hoeveelheid spasie beskikbaar/ kenmerke van die yskas/ funksies van die yskas/
5.2.2Verduidelik TWEE maniere waarop die yskas menslike energie bespaar. Dit ontdooi outomaties wat tyd bespaar wanneer die yskas skoongemaak word. Dit het 'n metaalafwerking
5.2.3Verduidelik die voordele van die gebruik van 'n sonenergie hibried yskas. Dit gebruik 'n kombinasie van sonenergie en elektrisiteit/ dit bespaar 44% elektrisiteit (nie menslike energie\
5.3Bespreek die moontlike gevolge vir huiseienaars indien hulle nie hulle finansi le huiseienaarskap verantwoordelikhede kan nakom nie. Huiseienaars wat nie maandeliks hul verbandterugbetaling kan maak nie,
Q6โ Section header โ
6.1
6.2advertensie hierbo bereik is. Produk: Toffie/ heuning/ toffiesmeer Plek: Handwerkmarkte/ voedselmarkte/ aanlyn Prys: Verskillende pryse gelys op die advertensie/ bord.
6.3.1Identifiseer die maand met hoogste verkope. Desember (1\ Onthou, maklik (Verken, p.39 40; Suksesvol, p.41\
Q6โ Section header โ
6.3.3Verduidelik waarom Julie die laagste verkope toon. Julie is 'n wintermaand/ nie baie mense eet roomys in Julie nie/ winter/dit is koud in Julie (1\ Verbruikerstudies 16 DBE/2022
6.4.1
6.4.2
6.4.3Identifiseer DRIE faktore wat tot die sukses van Nel se besigheid sal bydra. Die besigheid groei/ hy het 'n kontrak vir 'n restaurant ontvang. Nel het afdelings met spesifieke werkbeskrywings geskep. Nuwe groot wasmasjiene is aangekoop
6.4.4Skryf 'n paragraaf om te verduidelik hoe Nel se wassery 'n doeltreffende diens aan sy klante bied. Nel het groter masjiene aangekoop sodat meer wasgoed gewas kan word. Die besigheid het sy menslike hulpbronne
6.4.5
6.4.6