This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1skoolseun 1.
1.2Die leser leer hom die beste ken. Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan. Dis die seun se l euens wat uiteindelik uitkom. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
Q1โ Section header โ
1.3Hy het 'n kleurbaadjie/skoolbaadjie/skoolklere aangehad.
1.4.1 B/ het baie leuens vertel.
1.4.2E/was op pad plaas toe.
1.4.3D/ was moeg vir die siekspelery.
1.4.4A/ het baie keer nie gaan werk nie
1.5Letterlik: Jy kan nie potyster sweis nie. (O f soortgelyk aan bogenoemde\ Figuurlik: Sommige probleme kan nie reggemaak word nie/daar is nie altyd oplossings vir gesinne se probleme nie. Die seun se lewe is so stukkend, dat dit nie reggemaak kan
1.6.1In die bakkie (waarmee die verteller ry\ In die Wes Transvaal. By/buite die Portugees se winkel. By/buite die g roentewinkel/winkel/kafee/garage. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.6.2Hartseer f soortgelyk aan bogenoemde\
1.7.1omgegee het Afrikaans Tweede Addisionele Taa /V DBE/20 22
1.7.2Die verteller het ... die seun opgelaai wat duimgegooi het. sy toebroodjies met die seun gedeel. na die seun se stories geluister. vir die seun 'n koeldrank gekoop. vir die seun geld aangebied vir sy geselskap.
Q1โ Section header โ
1.8.1
8.2Ek sou ... nie dat die Portugees die seun se huislike omstandighede voor 'n vreemdeling bespreek nie. dat die verteller die seun op 'n ander manier probeer help het, (as om vir hom geld te gee\ dat die seun om verskoning vra.
1.9.1Die seun het leuens vertel. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
1.9.2Ek sou nie leuens vertel het nie. Ek sou oor onpersoonlike goed gepraat het/stilgebly het Ek sou nie my persoonlike lewe met 'n vreemdeling bespreek nie. Ek sou nie 'n vreemdeling probeer be ndruk het nie.
Q1โ Section header โ
Q1โ Section header โ
9.2te verdien\
1.10A/eer likheid. Afrikaans Tweede Addisionele Taa /V DBE/20
11.2Die leser leer hom die beste ken. Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan. Dis die karakter oor wie die verhaa l handel. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
Q1โ Section header โ
1.12
1.13'n Stoel Oom Apie se jeugliefde se man het doodgegaan. Oom Apie se jeugliefde wou met hom trou. Oom Apie wou nie trou nie en het advies gaan vra.
1.15Letterlik: Oom Apie het altyd die laaste gelag, want hy het hom uit elke situasie gekry. Toe oom Apie dood is, het dit gelyk asof hy lag. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.16.1landelike
1.16.2Humoristies/grappig/snaaks (E nige EEN of soortgelyk a an bogenoemde\
1.17.1vriendelike
1.17.2Oom Apie het baie vriende gehad. Oom Apie het mense laat lag. Oom Apie het ander mense met sy stories vermaak. Oom Apie het graag dinge vir ander mense gedoen. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde\
Q1โ Section header โ
1.18.1reg Afrikaans Tweede Addisionele Taa /V DBE/20 22
1.18.2Party van oom Apie se grappe was nie vir kinders bedoel nie. f soortgelyk aan bogenoemde\
Q1โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.19.1
19.2
Q1โ Section header โ
1.20D/verantwoordelikheid. TOTAAL: 40 FDELIN G B: DRAMA
Q2โ Section header โ
1.2
Q2โ Section header โ
2.3(Aan die\ls f soortgelyk aan bogenoemde\ .4 Lucky het iemand se katjies doodgemaak. Die magistraat het ges
2.5.1Silwerkloof(s talle\ Wilma se perdeplaas (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\ Afrikaans Tweede Addisionele Taa /V
2.5.2"skoorvoetend" (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.\ .6.1 modern .6.2
Q2โ Section header โ
2.7.1omgee vir ander mense
2.7.2Sy het ingestem dat Lucky sy gemeenskapsdiens op die perdeplaas kan doen. Sy het haar oor Binki ontferm/vir Binki blyplek gegee/vir Binki gehelp. Sy het gestremde kinders gehelp. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde\
Q2โ Section header โ
Q2โ Section header โ
2.8.2Lucky het diere mishandel./Hy het (ses\jies verdrink. Lucky moes leer om diere te respekteer. Lucky moes leer om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar. Lucky moes uit sy foute leer/leer wat is reg en verkeerd.
Q2โ Section header โ
2.9.1Hy moet na Wilma luister/doen wat Wilma vra/gehoorsaam wees. Hy moet ordentlik met Wilma praat/Wilma respekteer/met respek met Wilma praat. Hy moet sy houding verander. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
2.9.2Daar sou vrede tussen hom en Wilma wees. Wilma sou nie gedreig het om hom weg te stuur nie. Dit sou Lucky se lewe ma kliker maak/hom help om uit die moeilikheid uit te bly. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
Q2โ Section header โ
2.10D/genesing. .1 Lucky
11.2Die leser leer hom die beste ken./Hy is die meeste van die tyd teenwoordig. Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan. Die drama gaan oor Lucky. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
Q2โ Section header โ
2.13Lady Jane Tinkerbelle (Enige EEN
2.14.2A/ het nie maklik met ander mense gepraat nie
2.14.3E/ het baie keer oorsee gereis
2.14.4B/ het geweet hoe om met perde te werk
2.16.2Kaizer het ... Lucky gestamp. Lucky teen die staldeur vasgedruk. bo oor Lucky getrippel. kw aai gerunnik. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
Q2โ Section header โ
18.2Ek sou ... dat Lucky se ma 'n werk kry waar sy meer geld sou kry. dat Lucky se ma op die perdeplaas kom werk het/dat die mense van Shangri La Villas weer vir Lucky se ma werk gee. dat Lucky naweke teen betaling by die stalle werk.
2.19.1Ek sou ... nie my letsels weggesteek het nie. daaroor gepraat het indien iemand gevra het. ni e skaam gewees het nie. die letsels aanvaar, want ek kon niks daaraan verander nie. 'n dokter vir raad gevra het.
2.19.2Mense sou my so aanvaar het. Ek sou vriende gehad het/nie so all een gewees het nie. Ek sou dalk weer na 'n gewone skool toe gegaan het. Ek sou nie bang/skaam vir ander mense gewees het nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
Q2โ Section header โ
2.20C/die beste van jou omstandighede moet maak. TOTAAL: 40 GROOT TOTAAL: 40