Consumer Studies Memo 1 (Afrikaans)

November 2022 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Consumer Studies

Memo 2022 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 409 KB View Exam Paper
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 200 marks ๐Ÿ“„ 18 pages ๐Ÿ“ 90 items found
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

90
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1.1Onthou, maklik (Verken, p.169; Suksesvol, p.190 91\ (1\
1.1.2Onthou, maklik (Verken, p.163; Suksesvol, p.181\ (1\
1.1.3Verstaan , matig (Verken, p.167; Suksesvol, p.185\ (1\
1.1.4Onthou, maklik (Verken, p.183; Suksesvol, p.202\ (1\
1.1.5Toepassing, maklik (Verken, p.167 168; Suksesvol, p.184 185\ (1\
1.1.6Onthou, maklik (Verken , p. 77; Suksesvol, p.91\ (1\
1.1.7Verstaan, maklik (Verken, p.74; Suksesvol, p.84\ (1\
1.1.8Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.87\ (1\
1.1.9Onthou, maklik (Verken, p.90; Suksesvol, p.106\ (1\
1.1.10Onthou, matig (Verken, p.104; Suksesvol, p.124 126\ (1\
1.1.11Verstaan, maklik (Grade 11\ (1\
1.1.12Verstaan, matig (Grade 11\ (1\
1.1.13Verstaan, matig (Verken, p.134; Suksesvol, p.155\ (1\
1.1.14Onthou, maklik (Verken, p.128; Suksesvol, p.146\ (1\
1.1.15Verstaan, maklik (Verken, p.138; Suksesvol, p.155\ (1\
1.1.16Onthou, maklik (Verken, p.15; Suksesvol, p.21\ (1\
1.1.17Onthou, maklik (Verken, p.17; Suksesvol, p.23\ (1\
1.1.18Verstaan, maklik (Verken, p.35; Suksesvol, p.34\ (1\
1.1.19Verstaan, maklik (Verken, p.24; Suksesvol, p.25 \ (1\
1.1.20Onthou, matig (Verken, p.16; Suksesvol, p.22\ (1\ Verbruikerstudies DBE/November 2022 NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou
1.2.1Uitvissing/ phishing/ scam/ swendelskema/
1.2.2Vrystellings/ uitsluitingsklousule
1.2.3Stokvel/ (gemeenskap\arklub
1.2.4Onbillike/ onredelike/ onregverdige sakepraktyke (4\ Onthou, maklik (Verken, p.156 161; Suksesvol, p.173 178\
1.3.3(3\ Verstaan, matig (Verken, p.49 51; Suksesvol, p.50 55\
1.4.1Anti oksidant
1.4.2Chemiese preserveermiddels
1.4.3Stabiliseerders
1.4.4Bleikmiddels
1.4.5Geurmiddels (5\ Onthou, maklik (Verken, p.93 94; Suksesvol, p.113 114\
1.5(Enige volgorde\ (3\ Onthou, maklik (Verken, p.118; Suksesvol, p.137\
1.6(Enige volgorde\ (5\ Verstaan, maklik (Verken, p.27
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Noem TWEE maniere waarop rente op kredietooreenkomste bereken word. Enkelvoudige rente Saamgestelde rente (2\ Onthou, maklik
2.2
2.3
2.4Verduidelik die belastings:
2.4.1BTW (belasting op toegevoegde waarde\ n Sekere persentasie/ 15% wat by die prys van gespesifiseerde goedere en dienste wat besighede verkoop, gevoeg word. Alle verbruikers betaal BTW.
2.4.2Aksynsbelasting (sondebelasting\ Belasting word gehef op die vervaardiging/ verkope van op daaglikse kommoditeite wat vinnig verkoop/ nie
2.5Noem DRIE maniere om elektrisiteit te bespaar wanneer 'n yskas gebruik word. Laat lug in die yskas sirkuleer. Moenie die yskas oorvol maak nie. Laat warm voedsel afkoel
2.6Bespreek wat munisipaliteite kan doen om misdaad te verminder en gemeenskappe veiliger te maak om in te woon. Munisipaliteite voorsien straatligte. Indien die area verlig is/ nie donker is nie, kan misdaad nie plaasvind nie/ kan mense sien waar om te
2.7Verduidelik hoe 'n stapelvlak/multi vlak bemarkingskema werk. 'n Produk word te koop aangebied deur direkte bemarking. Die mense wat die
2.8.1Verduidelik die term kontrak. 'n Kontrak is 'n wettige ooreenkoms tussen twee mense waar een party
2.8.2
2.9Verduidelik die voordele vir die natuurlike omgewing wanneer gas gebruik word. Gas is die skoonste fossielbrandstof beskikbaar en dit veroorsaak minder (lug\soedeling. Gas is meer omgewingsvriendelik as steenkool of olie/ minder vervoer
2.10
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Gee DRIE voorbeelde van voedsel wat bestraal kan word. Kruie Speserye Vrugte Groente/aartappels
3.2
3.3
3.4
3.5Beskryf hoe arteriosklerose ontwikkel. Dit ontwikkel wanneer slagare verstop/ vernou en toe gaan as gevolg van die opbou van cholesterol/ ander vetterige stowwe/ plaak
3.6.1Noem die bestanddeel wat in die grootste hoeveelheid in die voedselitem teenwoordig is. Grondboontjies (1\ Onthou, maklik (Verken, p.97; Suksesvol, p.118\
3.6.2Maak 'n lys van die basiese inligting wat NIE op die etiket hierbo sigbaar is NIE. Naam van die vervaardiger Adres van die vervaardiger Opberginstruksies
3.6.3Verduidelik die funksie van die emulsifiseerder in die bestanddelelys. Meng voedsel/ olie en water/ vloeistof en voorkom die skeiding van die bestanddele. Hulle verskaf 'n egalige tekstuur.
3.7.1Identifiseer die voedselverwante gesondheidstoestand wat die dokter gediagnoseer het. Anemie (1\ Verstaan, maklik (Verken, p.76; Suksesvol, p.91\ Verbruikerstudies 10 DBE/November 2022
3.7.2Bespreek redes waarom die dokter die ontbytplan hierbo vir Nancy voorgeskryf het. Nancy het anemie omdat sy 'n gebrek aan yster/ Vitamin B12 in haar dieet het. Vars vrugte/ lemoensap is ryk aan vitamien C/ foliensuur.
3.8.1
3.8.2
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Definieer die term handelsmerkrowery Handelsnaamrowery kom voor wanneer 'n produk opsetlik die naam van 'n soortgelyke produk van 'n welbekende handelsnaam gegee word sodat verbruikers dit kan verwar met die werklike handelsnaam.
4.2
4.3.1Identifiseer die stadium wat deur die aanvaardingsfase in die grafiek voorgestel word. Hoogtepunt/ piek (1\ Toepassing, maklik (Verken, p.50; Suksesvol, p.50\
4.3.2Verduidelik wat gebeur met die mode tydens die stadium wat
Q4โ€” Section header โ€”
4.4
4.5.1Gee DRIE redes waarom die kledingstukke in PRENT A en B as klassieke mode items beskou kan word Beide items kan oor 'n lang periode/ vir baie seis oene/tydloos gewild bly.
4.5.2Analiseer die voordele daarvan om die kledingstuk in PRENT A en die sweetpak in PRENT B te kombineer vir 'n aanlyn (virtuele\ergadering vir mense wat van die huis af werk. In aanlyn vergaderings sal slegs die bolyf/ skouers en gesig
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Noem wie deeltiteleiendomme bestuur. Huiseienaarsvereniging/ regspersoon / korporatiewe liggaam (1\ Onthou, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140\
5.2Verduidelik die term huurooreenkoms. Dit is die kontrak/ ooreenkoms tussen die eienaar / verhuurder van die eiendom en die
5.3Huiseienaars (Omvattende\ersekering. Huishoudelike (inhoud\ versekering. Lewensversekering / verband/ verbandbeskermingsversekering. (Enige 2\ (2\
5.4
5.5
5.6.1Identifiseer die tipe krediettransaksie wat hierbo verskaf word. Afbetalings (koop\nsaksie (ooreenkoms\ huurkoop ooreenkoms (1\
5.6.2Beskryf hoe die funksies van die mikrogolfoond in die prent hierbo vir 'n verbruiker voordelig sal wees. 20 liter kapasiteit maak dit groot genoeg om groter maaltye gaar te maak. Ontdooiing volgens tyd of gewig, bereken die tyd en
5.7Analiseer die positiewe effek van die herwinning van E afval op die volhoubaarheid van die natuurlike omgewing. Die behoefte om nuwe grondstowwe te ontgin word verminder, verhoog volhoubaarheid en verminder die impak op die natuurlike
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Definieer die term teikenmark. 'n Groep mense wat die produk/ diens wil koop
6.2
6.3
6.4Verduidelik waarom 'n entrepreneur 'n werkplek moet netjies hou. Dit maak werk vinniger/ verhoog produktiwiteit. Dit is maklik om skoon te hou/ te ontsmet. Dit is maklik om materiaal te identifiseer/ help met organisasie.
6.5
6.6.1
6.6.2Maak 'n lys van die stadiums in die produksieproses waar sy gehaltebeheer behoort toe te pas. Keuse van grondstowwe/ hout planke en kleedstof. Afmeet en sny van hout planke/ kleedstof afvalstukke. Wanneer die meubels oorgetrek word.
6.6.3Verduidelik die impak wat die gehalte van die grondstowwe op Die kleedstofafvalstukke/ motorband/ hout planke is nie nuut nie/ tweedehands en hul gehalte is nie gewaarborg nie. Die gehalte van haar grondstowwe
6.6.4
6.6.5Sy verkoop een motorsitplekoortreksel teen R350,00 wat 20% wins insluit. Bereken die wins wat sy maak as sy ses sitplekoortreksels verkoop. Toon ALLE berekeninge. 20% van R350 = R70,00 70 x 6 = R420
6.6.6Die meubelbesigheid sal waarskynlik volhoubare winsgewindheid toon. Regverdig hierdie stelling. Sy gebruik plaaslike grondstowwe wat maklik beskikbaar is. Die produksiekoste is laag

Mark Allocation

Total200 marks
Sections40 + 40 + 20 + 20 + 40 = 160 marks

Paper information

SubjectConsumer Studies
Year2022
SessionNovember
TypeMemo
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages18
Downloads3

Examination context

Decade2020s
Years ago4y
SeasonSpring (SH)
Start daySaturday
Exam periodNovember 2022
Days since exam1,450

About Consumer Studies examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding examination paper

Examination paper available

Open the corresponding examination paper to practise the questions before reviewing the marking memorandum on this page. Attempt every question under timed conditions for the most realistic preparation.

Consumer Studies Paper 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size409 KB
Pages18
Archived on7 September 2026
File age48d
ContributorFreeMode
FingerprintC01FCA29B80D

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.