This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1(By die\huis (By 'n\laaswinkel Enige EEN o f soortgelyk aan bogenoemde
1.2C/sou gaan kuier sonder om te laat weet hy kom.
1.3.1hulpvaardig
1.3.2sy planne verander
1.4klanknabootsing
1.5.1('n\el
1.5.2Hy wou langs die pad rus (as hy moeg word\ Daar was nie altyd klippe langs die pad waarop hy kon sit en rus nie. Dit was moeilik om op te staan as hy op die grond gesit en rus het (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.6ivierklippies /klippies
1.7Oom Apie se jeugliefde het met iemand anders getrou. Die jeugliefde se ryk man het gesterf. Die jeugliefde het oom Apie probeer oorreed om met haar te trou. Oom Apie is in sy slaap oorlede. (Kandidaat verdien
1.8.1D/ ... het geweet hy was anders as hulle.
1.8.2
1.8.3E/... het seker gemaak dat oom Apie altyd netjies aangetrek was.
1.8.4A/... het nie van al oom Apie se stories gehou nie.
1.9Oom Apie se jeugliefde het voor geld geswig. Oom Apie se jeugliefde het het hom vir 'n ryk man gelos. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.10Niemand het regtig geweet wat in oom Apie se lewe aangaan nie. Oom Apie het oral geswerf/nie lank op een plek gebly nie. Oom Apie was nie soos ander gewone mense nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.11Ek leer dat ... dit nie reg is om iemand anders te manipuleer nie. dit selfsugtig is om jou wil op ander af te dwing. mense nie gemanipuleer wil word nie. daar ernstige gevolge kan wees as jy iemand manipuleer.
1.12Die hele verhaal gaan oor oom Apie wat altyd die laaste gelag het/sy sin gekry het/gedoen het wat hy wou. Selfs in sy dood het oom Apie sy sin gekry/laaste gelag. Deur sy dood het oom Apie nie vir die jeugliefde haar sin gegee nie
1.13B/nie van die dorpslewe gehou het nie.
1.14Die verteller ... was bekommerd oor Kleinboet /bang hy loop regtig weg. het jammer gevoel vir Kleinboet (wat so ongelukkig was\ het nie geweet hoe om Kleinboet te troos nie. het agter Kleinboet aangeloop (om te kyk wat hy doen\
1.15(Op 'n\oensdag
1.16melk roosblare pap pie (van lusern en semels\ lusern semels
1.17.1drie
1.17moeg
1.17drink
1.17pa/pappie
1.18.1C/Die duikertjie was heeltemal alleen tussen die riete.
1.18E/Die kinders wou vir die klein duikertjie melk gee.
1.18A/Die klein duikertjie het in 'n klein kissie by Kleinboet hulle se huis aangekom.
1.18D/Die klein duikertjie het vet en mooi blink geword. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 DBE/ Mei/Junie 202
1.19Pappie het vir die bokkie die naam gegee. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
1.20.1naby diere wees
1.20.2bekommerd oor
1.21Kleinboet het eerste vir Pappie vertel dat die bokkie dood is. Kleinboet was hartseer en het troos by sy pa gesoek. Pappie se reaksie was amper asof hy nie omgegee het nie. Pappie het geweet dat Kleinboet baie lief was vir die bokkie.
1.22Die verteller was saam met al die ander mense hartseer dat die bokkie dood was. Die verteller se hart was seer vir Kleinboet se onthalwe. Dit was vir die verteller erg dat die bokkie net so voor Kerfees dood
1.23Rietman het teruggekom na sy mense toe. Almal in Kleinboet se gesin was baie bly. Rietman se terugkeer was soos 'n wonderwerk. Dit was 'n gelukkige Kersfees. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
1.24Ek leer dat ... die mense (in 'n familie\robeer om mekaar gelukkig te maak. die mense (in die familie\t wat die ander gelukkig sal maak. as een persoon in die familie hartseer is, is die ander ook hartseer.
Q2โ Section header โ
2.1.1Lucky het die katjies verdrink/doodgemaak/vrekgemaak. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
2.1.2By die (ryk\ense waar sy ma gewerk het se huis. By die (ryk\ense wat in Shangri La Villas gebly het. In die visdam (waar die ryk mense gebly het.\ (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
2.2Lady Jane Tinkerbelle (Enige EEN
2.3'n metafoor
2.4D/sy tyd op die plaas hom nie met sy probleme gaan help nie.
2.5huiswerker/skoonmaker/bediende/huishulp domestic (Enige EEN\
2.6.1ontevrede
2.6.2hulp
2.7.1E/... se persoonlike probleme het haar bang gemaak vir ander mense.
2.7.2C/... was so besig dat sy nie tyd vir die belangrikste mens in haar lewe gehad het nie.
2.7.3A/... se swaarkry het Lucky so kwaad gemaak, dat hy baie verkeerd opgetree het.
2.7.4B/... het skuldig gevoel omdat Grace geskiet moes word oor iets wat sy verkeerd gedoen het.
2.8Binki het vir Lucky vertel van Dukie wat in die brand dood is. Binki het vir Lucky 'n foto van Dukie op haar foon gewys. Lucky het Sabrina se naam op Binki se foon na Ma verander. Wilma het vir mevrou Bekker vertel dat Lucky hard gewerk het.
2.9Lucky ... wou nie op die plaas wees nie /niks op die plaas doen nie. het gedink almal/Wilma veroordeel hom. het gedink die lewe is onregverdig
2.10
2.11Die magistraat ... het empatie/simpatie teenoor Lucky gewys/was jammer vir Lucky. het vir Lucky (nog\ 'n kans gegee (om uit sy foute te leer\/om diere te leer ken. het begrip gehad/Lucky se situasie verstaan
2.12Dit maak Lucky se karakter geloofwaardig. Lucky is 'n Xhosa seun (wat nie suiwer Afrikaans praat nie.\ Baie jongmense meng hulle taal/praat so. Afrikaans is nie Lucky se huistaal nie. Lucky praat soos die mense van sy omgewing.
2.13Lucky wou weer die van Dukie/Binki se hond sien. Lucky wou sy ander/ nuwe naam /Extra Lucky op Binki se foon intik. (Of soortgelyk aan bogenoemde\
2.14.1karwats/sambok/sweep
2.14.2geval
2.14.3katjies
2.14.4neus
2.15(nuwe/vars/skoon\ater
2.16agterdogtig/verstom/geskok/verbaas/geamuseerd/sy kon nie glo wat sy sien en hoor nie/tevrede/gelukkig (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
2.17om haar letsels/merke/brandwonde weg te steek. want sy was skaam (vir haar letsels\. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde\
2.18.1te terg
2.18.2positiewe
2.19D/deur die trane nie gesien het sy gaan by Kaizer se stal in nie. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 DBE/ Mei/Junie 202
2.20.1
2.20.3B/Lucky het besef dat hy ander mense seermaak as hy praat sonder om te dink.
2.20.4C/Binki het besluit dat sy nie meer haar letsels gaan wegsteek nie.
2.21Lucky het die bloes se mou per ongeluk (los\eskeur/Lucky het skuldig gevoel dat hy dit gedoen het. Lucky was bang dat hy in die moeilikheid sou wees by Wilma/sy prokureur/die magistraat. Hy was jammer/spyt (dat hy vir Binki ontstel het\
2.22
2.23.1Ek het geleer dat ... konfrontasie/aggressie/woede/arrogansie nie help nie. ek eerlik moet wees oor wat ek verkeerd gedoen het. ek om verskoning moet vra vir wat ek verkeerd gedoen het. mense my sal vergewe/nie sal veroordeel vir wat ek verkeerd
2.23.2Ek het geleer dat ... 'n mens nie iemand anders kan dwing om vir jou tyd te maak nie. ek dinge moet aanvaar wat ek nie kan verander nie. ek ander goeie dinge in my lewe/vriende/mense wat vir my omgee moet waardeer.