This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
1.1.8nemer natuurlik gemiddelde veranderlike
1.2PASITEMS
1.2.8ten minste een produksiefaktor bly vas 'n eksklusiewe reg om 'n bepaalde produk te vervaardig
1.3GEE DIE TERM
1.3.6Implisiete koste Skaalvoordele Minimumlone Vraagtrek inflasie Inheemse kennisstelsel Hernubare bronne (6 x 1\
Q2โ Section header โ
2.1Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1Gee enige TWEE voorbeelde van m arkte wat as volmaak te mededing ing beskou kan word. Johannesburgse Sekuriteits
2.1.2Waarom is kostevoordeel ontleding (KVO\vir openbare projekte belangrik? Om die verwagte sosiale koste en sosiale voordele van 'n nuwe openbare projek oor sy ber
2.2DATARESPONS
2.2.1Identifiseer 'n voorbeeld van nie prys mededinging uit die uittreksel hierbo. Produkdifferensiasie (Kwaliteit van die bestanddele, kwaliteit van hulle kos, gasvryheidsdienste\
2.2.2Noem die tipe wins wat op lang termyn deur 'n monopolistiese mededinger verdien word. Normale wins (1\
2.2.3Beskryf kortliks die term monopolistiese mededinging. Bestaan in 'n mark waar daar relatief baie besighede is wat gedifferensieerde produkte verkoop / 'n Markstruktuur wat die kenmerke van volmaakte mededinging en monopolie kombineer.
2.2.4Verduidelik die rol van advertensie in monopolistiese mededingende mark. Advertensies word gebruik om produkbewustheid en handelsmerklojaliteit te skep. Ekonomie/V2 DBE/November 2024
2.2.5Waarom geniet 'n monopolis groter winste as 'n monopolistiese mededinger? 'n Monopoli
2.3DATARESPONS
2.3.1Identifiseer die kromme wat die marginale private voordeel verteenwoordig VV/V (1\
2.3.2Verskaf enige EEN voorbeeld van negatiewe eksternaliteite. Besoedeling Siektes en kwale Verkeersopeenhoping (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (1\
2.3.3Beskryf kortliks die term eksternaliteite. Koste en voordele vir derde partye wat nie by markprys ingesluit is nie/ Oorspoel
2.3.4Waarom word hoeveelheid H as sosiaal doeltreffend beskou? Die prys by hoeveelheid H neem die eksterne voordele van
2.3.5Hoe kan die owerheid die verbruik van meriete goedere aanmoedig? Die owerheid kan verbruikersubsidies v erskaf om die prys van merietegoedere te
2.4Met behulp van 'n korrek benoemde grafiek, verduidelik die verhouding tussen totale koste (TK\, konstante kost e (K
2.5Hoe kan gebrek aan inligting deur verskeie markdeelnemers tot wanverdeling van hulpbronne lei. Markdeelnemers het nie altyd die nodige inligting tot hul beskikking om rasion
Q3โ Section header โ
3.1Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1Gee enige TWEE tipe verbruikersinflasie. Hooflyn / VPI inflasie Kern Geadministreerde pryse (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (2 x 1\
3.1.2Waarom word belasting op toerisme aktiwiteite deur die owerheid gehef of ingevorder? Om inkomste in te samel om staatsuitgawes te finansier. Om die eksterne koste aangegaan as gevolg van toerisme
3.2DATARESPONS
3.2.1
3.2.2Noem die instelling wat rentekoerse gebruik om inflasie in Suid Afrika te beheer. Suid Afrikaanse Reserwebank/ SARB (1\
3.2.3
3.2.4
3.2.5Hoe kan natuurlike rampe tot inflasie in die ekonomie bydra? Ongunstige weersomstandighede soos droogtes, vloede en aardverwarming kan die produksiekoste verhoog , wat tot 'n styging in pryse van goedere en dienste lei
3.3DATARESPONS
3.3.1Identifiseer die getal SAOG toeriste aan komste in die 4 de kwartaal van 2023.
3.3.2
3.3.3Beskryf kortliks die term binnelandse toerisme. Die aktiwiteite van mense, wat plekke binne die grense van hul eie land besoek (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (2\
3.3.4Verduidelik die impak van 'n swakker rand op buitelandse toeriste aank omste Buitelandse toeriste
3.3.5Hoe kan die Suid Afrikaanse owerheid verseker dat toeriste die verskeie bestemmings oor die land besoek? Die Suid Afrikaanse owerheid kan verteenwoordigende liggame skep om inligting oor alle toeriste
3.4Bespreek kortliks uitvoerverdienste en owerheidsbesteding as oorsake van vraagtrek inflasie
3.5
Q4โ Section header โ
4.1Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1Noem TWEE tipes ondoeltreffendheid wat deur markmislukking veroorsaak word. Produktiewe egniese ondoeltreffendheid Toedelings /allokering
4.1.2Hoe kan die Suid Afrikaanse Reserwebank (SARB\ opemarktransaksies gebruik om geldvoorraad in die ekonomie te verminder? Die Suid
4.2DATARESPONS
4.2.1Identifiseer die kromme wat die aanbodkromme vir die individuele firma in die grafiek hierbo verteenwoordig Marginale koste (MK\ (1\
4.2.2Noem die aard van produk volmaakte mark verkoop word Homogeen/ I denties (1\
4.2.3Beskryf kortliks die term marginale inkomste Die bykomende bedrag aan inkomste verdien deur die verkoop van een ekstra eenheid van 'n produk
4.2.4Waarom is die individuele firma se vraagkromme horisontaal? Die firma kan slegs verskillende hoeveelhede teen dieselfde prys verkoop omdat dit 'n prysnemer is / 'n Groot aantal verkopers in die mark maak dat die individuele firma nie
4.2.5Gebruik die grafieke hierbo om te verduidelik hoe ekonomiese verlies op kort termyn tot normale wins op lang termyn lei.
4.3DATARESPONS
4.3.1Identifiseer die prent wat met ekotoerisme verband hou Prent A (1\
4.3.2Noem die instelling wat v ir die bevordering van toerisme in Suid Afrika verantwoordelik is Suid
4.3.3Beskryf kortliks die term paleo toerisme. Die aktiwiteite van toeriste wat terreine van argeologiese belangrikheid besoek om van fossiele te leer.
4.3.4Verduidelik die impak van huishoud ings se inkomste vlakke op toerisme Toename in huishoudings se be
4.3.5Waarom sal Suid Afrika ners ontmoedig word om toeristegebiede in die land te besoek?
4.5
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ