This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te ontwikkel: Kognitiewe Vlakke Historiese vaardighede Gewigstoekenning van vrae VLAK 1 Onttrek inligting uit bronne
1.2Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer word: By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir enige ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewyse of voorbeelde.
1.3Assesseringsprosedures vir brongebaseerde vrae Gebruik n regmerk ( vir elke korrekte antwoord. Gee aandag aan die puntetoekenning, bv. (2 x 2\ wat neerkom op twee redes en twee punte elk wat toegeken word
Q4โ Section header โ
2.1Die opstelvrae vereis dat kandidate: In staat sal wees om hul argument op n logiese en samehangende wyse te stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en bymekaarvoeg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om
2.2
2.3Globale assessering van n opstel Die opstel sal holisties (globaal\ geassesseer word. Hierdie benadering vereis dat die onderwyser die opstel as n geheel sal bepunt sonder om die hoofpunte afsonderlik te bepunt. Hierdie benadering moedig die leerder aan om
2.4Assesseringsprosedures van die opste
2.4.1Hou die sinopsis in gedagte wanneer die opstel nagesien word.
2.4.2Tydens die deurlees van die opstel moet regmerkies toegeken word vir relevante inleiding (aangedui met n kolpunt (
2.4.3Hou die PEEL struktuur in gedagte by die assessering van n opstel. Punt: Die kandidaat lei die opstel in met
2.4.3Die volgende simbole MOET gebruik word in die assessering van n opstel: Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik gekontekstualiseer nie Verkeerde stelling _________________ Irrelevante stelling
2.5Die matriks
2.5.1Gebruik van die matriks vir die assessering van opstelle By die nasien van opstelle, moet die kriteria gebruik word wat in die matriks voorsien word. Tydens die assessering van n opstel moet beide die inhoud en die aanbieding
Q1โ Section header โ
1.1
1.1.2Definisie van n historiese konsep uit Bron 1A L1 n Verwerping van
1.1.3Onttrekking van bewyse uit Bron 1A L1 hulle eie antwoord op die Marshall Plan
1.1.4
1.2.1Interpretasie van bewyse uit Bron 1B L2 (a\ Verteenwoordig die Verenigde State wat n leidende rol gespeel het in die inw
1.2.2Interpretasie van bewyse uit Bron 1B L2 Hulle verteenwoordig Brittanje en Frankryk as deel van Westerse lande wat met die Amerika
1.3Vergelyking van bewyse in Bron 1A en 1B om ooreenkomste te bepaal L3 In Bron 1A noem President Truman
1.4.1Onttrekking van bewyse uit Bron 1C L1 om vriendskaplike verhoudings en ekonomiese samewerking met mekaar te handhaaf
1.4.2[Onttrekking van bewyse uit Bron 1C L1] ons internasionale sake in ooreenstemming met die voorwaardes van die Handves van die Verenigde Nasies te bestuur Volgens Artikel 51 van die Handves, onderneem ons om ons reg op
1.4.3Interpretasie van bewyse uit Bron 1C L2 Om Europa en die Weste te beskerm teen die a gre
1.4Onttrekking van bewyse uit Bron 1C L1 deur langdurige bande saamgebind
1.4[Vasstel van die bruikbaarheid van bewyse in Bron 1C L3] Die bron is BRUIKBAAR want: Dit is n toespraak deur
1.5.1Onttrekking van bewyse uit Bron 1D L1 Sowjetunie Pol
1.5.2Verduideliking van historiese term in Bron 1D L2 n Ideologie om n klaslose samelewing te beskerm en te verdedig en die gelyke
1.5.3Interpretasie van bewyse uit Bron 1D L2 Na die verdeling van Duitsland, het Oos Duitsland in kommunisme verval Dit het
1.5.4
1.6[Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne L3] Kandidate kan die volgende aspekte by hulle antwoorde insluit: Die verwerping van die Marshall plan deur die Sowjetblok het gelei daartoe
Q2โ Section header โ
2.1.1Onttrekking van bewyse uit Bron 2A L1 Die vrees was dat kommunisme soos 'n veldbrand na ander Afrikalande sou versprei. ' (1 x 2\
2.1.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 2A L2] Die onttrekking van Portugal het Angola as 'n teiken gelos vir die verspreiding van kapitalisme en kommunisme gedurende die Koue Oorlog jare Die Burgeroorlog in Angola het ontwikkel in die Koue Oorlog/Angola was
2.1.3[Onttrekking van bewyse uit Bron 2A L1] (a\ (enige 2 x 1\ (b\ (enige 2 x 1\ (2\ (2\
2.1.4Interpretasie van bewyse uit Bron 2A L2 Hulle was besig om hulle werklike bedoelings te versteek om kommunisme te versprei Hulle belangstelling in Angola was om voordeel te trek uit hulle strategiese ligging as 'n weg na suidelike Afrika
2.2.1Onttrekking van bewyse uit Bron 2B L1 (1\
2.2.2Definisie van 'n historiese konsep uit Bron 2B L1 Om vry te wees van beheer/invloed/dominansie Om vry te wees om jou eie besluite te maak Om individuele regte en vryhede te beoefen Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2\
2.2.3Onttrekking van bewyse uit Bron 2B L1 120 millimeter en 144 millimete
2.2.4
2.2.5Interpretasie van bewyse uit Bron 2B L2 Die Sowjetunie het geglo die MPLA was die enigste politieke mag om Angola se toekoms te lei Die Sowjetunie sou die MPLA ondersteun om aan bewind te bly en vyande
2.3.1
2.3.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 2C L2] Hulle beide het sosialisme/kommunisme ondersteun Hulle beide het prakties die MPLA ondersteun om die FNLA en UNITA te oorwin Hulle moes verseker dat kommunisme 'n ideologie word van die
2.4Vergelyking van bewyse in Bron 2B en 2C om ooreenkomste te bepaal L3 Bron 2B noem voortgaande Sowjet militere ondersteuning van vryheidsvegters en patriotte in Angola voor onafhanklikheid en Bron 2C beeld die
2.5.1
2.5.2Verduideliking van historiese term in Bron 2D L2 'n Pro deur die Sowjetunie om waninligting te versprei om die MPLA voor te hou as Angola se regmatige leier
2.5.3
2.5.4[Bepaal die beperkinge van Bron 2D L3] Die bron is BEPERK omdat: Dit is geskryf deur Chitunda, UNITA se inligtingsbeampte se perspektief (eensydig\ Dit is bevooroordeel teenoor die Sowjetunie se ondersteuning aan die
2.6[Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne L3] Kandidate kan die volgende aspekte by hulle antwoorde insluit: Angola was in 'n volmagoorlog ingetrek toe die Sowjetunie besluit het om
Q3โ Section header โ
3.1.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 3A L1] om kulturele waardes by die kind aan te wakker in sy voorbereiding vir latere professionele opleiding om hom te help om normaal by sy omgewing aan te pas (enige 2 x 1\
3.1.3[Definisie van 'n historiese konsep uit Bron 3A L1] Die skeiding van/diskriminasie teen mense volgens ras/velkleur Enige ander relevante antwoord (1 x 2\
3.1.4
3.1.5[Bepaling van die betroubaarheid van bewyse uit Bron 3A L3] Die bron is BETROUBAAR omdat Die hofbeslissing is deur die Amerikaanse Hooggeregshof in 1954 gemaak Die hofbeslissing is genoem as 'n voorwaarde wat relevant en van
3.2.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 3B L1] ( 1 x 1\ (1\
3.2.2[Onttrekking van bewyse uit Bron 3B L1] 'Ek het verwag dat daar miskien iets meer vir my by Central beskikbaar sou dat daar meer opsies beskikbaar was ' (enige 2 x 1\ (2\
3.2.3[Interpretasie van bewyse uit Bron 3B L2] Die NAACP het verwag dat geweld kan uitbreek Om te verseker dat die eerste dag van integrasie vlot sou verloop Om die proses van desegregasie by Central High School te ondersteun/ om
3.2.4Interpretasie van bewyse uit Bron 3B L2 Sy het bedreig gevoel/vreesbevange Sy was verwar deur die geskree wat soos 'n vyandige bende geklink het Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2\
3.3.1[Interpretasie van bewyse uit Bron 3C L2] (a\ Sy wag vir 'n bus om weg te kom (teleurgesteld\van die onstabiele atmosfeer nadat sy verhoed is om die skool binne te gaan Sy het haar man gestaan om haar vyande uit te daag wat teen skool
3.3.2[Interpretasie van bewyse uit Bron 3C L2] Om die staat se standpunt oor segregasie van skole te ondersteun/ Om te wys dat hulle nie ten gunste van desegregasie was Om Elizabeth Eckford te verhoed om Central High School binne te gaan
3.4Vergelyking van bewyse in Bron 3B en 3C om ooreenkomste te bepaal L3 Bron 3B noem dat die skare Elizabeth Eckford verhoed het om Central High op haar eerste dag binne te gaan en Bron 3C wys Elizabeth Eckford by 'n
3.5.1
3.5.2Verduideliking van historiese term in Bron 3D L2 Regte van burgers wat staatswette vervang het in die VSA Regte wat deur nasionale regering beskerm is vir die beskerming van die burgers Regte van die Amerikaanse burgers wat in die Konstitusie omvat word
3.5.3Interpretasie van bewyse uit Bron 3D L2 Ten spyte van die vordering wat gemaak is met betrekking tot desegregasie, word basiese menseregte steeds nie ten volle ondervind deur alle Amerikaanse burgers nie/Werk aan hervormings in die VSA moet
3.5.4[Onttrekking van bewyse uit Bron 3D L1] (2\
3.6[Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne L3] Kandidate kan die volgende aspekte by hulle antwoorde insluit: Die Veertiende Amendement stel dat alle Amerikaanse burgers gelyk is en
Q4โ Section header โ
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ