This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1EERVOUDIG EKEUSE VRAE
1.1.1eksplisiete
1.1.2marginalekoste
1.1.3penlike samespanning
1.1.4eksterne
1.1.5hiperinflasie
1.1.6mediese
1.1.7internetfasiliteite
1.1.8vrywillige ooreenkomste (8 x 2\ (16\
1.2PAS ITEM
1.2.1wanneer 'n besigheid se gemiddelde inkome gelyk is aan die gemiddelde veranderlike koste
1.2.2die inkome wat die firma ontvang as een eenheid van 'n produk verkoop word
1.2.3'n situasie waar gemiddelde koste styg soos wat produksie uitset toeneem
1.2.4'n tegniek wat gebruik word om die totale sosiale koste en die totale sosiale voordele wat met 'n openbare projek geassosieer word, te evalueer
1.2.5
1.2.6glo dat inflasie deur 'n toename in die totale geldaanbod in die ekonomie veroorsaak word
1.2.7'n bevel en beheer
1.2.8die aktiwiteite van mense wat na plekke reis om sport te beoefen vriende te besoek en nuwe besienswaardighede te beleef (8 x 1\ (8\
1.3ON EPT
1.3.1Korttermyn
1.3.2Deregul ering
1.3.3Priva at voorde le / Interne voordele
1.3.4ooflyn infla sie / Hoof lyn verbruikersprysinflasie
1.3.5Sake to rism
1.3.6Bewaring (6 x 1\ (6\ TOTA AFDELING A: 30
Q2โ Section header โ
2.1KORTVRAE
2.1.1Gee enige TWEE voorbeelde van veranderlike koste Grondstowwe le kt ri siteit Lone
2.1.2Waarom word 'n monopolistiese mededingende mark as 'n hibriede markstruktuur beskou Dit kombineer die eienskappe van beide volmaakte mededinging en 'n monopolie. (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\
2.2DATARESPONS
2.2.1Identifiseer EEN kenmerk van 'n volmaakte mark in die uittreksel hierbo Vrye toetrede en uittrede
2.2.2Gee 'n ekonomiese term vir 'n firma wat slegs verskillende hoeveelhede van 'n produk, teen dieselfde markprys kan verkoop Pr snem er (1\
2.2.3Beskryf kortliks die term toedelingsdoeltreffendheid Wanneer markte hulpbronne optimaal op so 'n wyse toewys dat die produkmengsel met verbruikers se voorkeure ooreenstem Die toestand van die mark waar besighede 'n kombinasie van goedere en dienste
2.2.4Verduidelik die belangrikheid van volledige inligting vir verbruikers in 'n volmaakte mark. Wanneer verbruikers volledige inligting oor marktoestande het, kan hulle ingeligte besluite neem wanneer hulle produkte koop.
2.2.5
2.3DAT RESPONS
2.3.1Identifiseer die relatief onelastiese segment (deel\van die geknakte vraagkromme in die grafiek hierbo EY (1\
2.3.2Noem die aard van produkte wat in 'n suiwer oligopolie verkoop word Homoge en Identies (1\
2.3.3Beskryf kortliks die term duopolie wat oorheers word deur of bestaan uit slegs twee groot verskaffers van
2.3.4
2.3.5Gebruik die grafiek hierbo om die verandering in totale inkome te bereken indien 'n oligopolis sy prys van R14 tot R15 verhoog. Toon ALLE berekeninge Verandering in totale inkomste = TR TR
2.4Bespreek kortliks die rol van die Mededingingskommissie en die Mededingingstribunaal om mededinging in Suid Afrika te bevorder.
2.5
3.1KORTVRAE
3.1.1
3.1.2
3.2DATARESPONS
3.2.1Identifiseer die frase wat verwys na 'n negatiewe impak van toerisme op die omgewing in die spotprent hierbo. Koolstofvoetspoor (1\
3.2.2Noem die tipe toerisme wat slegs mense van ander lande wat Suid Afrika besoek , insluit
3.2.3Beskryf kortliks die term ekotoerisme Die aktiwiteite van mense wat reis en plekke besoek om die natuurlike omgewing te geniet. (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (2\
3.2.4Verduidelik die rede waarom belasting op toerisme aktiwiteite gehef word. Om inkomste vir die
3.2.5
3.3DATARESPONS
3.3.1Identifiseer die prysindeks wat belasting op toegevoegde waarde (BTW\uit Produsenteprysindeks / PPI (1\
3.3.2Noem enige EEN inst elling in Suid Afrika wat inflasiesyfers publiseer uid
3.3.3
3.3.4
3.3.5Gebruik die inligting in die tabel hierbo om die maand tot maand VPI inflasie vir Maart 2025 te bereken. Toon ALLE berekeninge.
0.395 / 0.4 MtM Inflasiekoers (Maart\ = (VPI Maart /VPI Februarie
0.395 / 0.4 (4\
3.4Bespreek kortliks belasting en infrastruktuurontwikkeling as beleidsvoorstelle om toerisme te bevorder Belasting Verlaging van belasting op reisverwante uitgawes help om bestemmings se
3.5
Q4โ Section header โ
4.1KORTVRAE
4.1.1Gee enige TWEE voorbeelde van monopoliebesighede in Suid Afrika. Eskom Transne Prasa / Metrorail Denel
4.1.2Waarom word die toerismebedryf as die grootste skepper van werksgeleenthede beskou? Die t rism bedryf
4.2DATARESPONS
4.2.1Identifiseer die hindernis tot toetred e wat uitvinders van nuwe produkte beskerm in die spotprent hierbo Patent (1\
4.2.2Noem die tipe wins wat op lang termyn deur 'n monopolis gemaak word. onomi ese wins
4.2.3
4.2.4Verduidelik die rede vir die relatiewe onelastiese vraag in 'n monopoliemark. Monopolist e verkoop unieke produkte met geen
4.2.5
4.3DATARESPONS
4.3.1Identifiseer die item wat die meeste tot geadministreerde prys nflasie bydra in die uittreksel hierbo
4.3.2Noem die organisasie wat die prys van elektrisiteit in Suid Afrika reguleer. Na ional
4.3.3Beskryf kortliks die term allesomvattende inflasie. Die tipe inflasie wat prysveranderinge meet op alle finale goedere en (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord\ (2\
4.3.4
4.3.5Hoe kan nuwe produksietegnologie help om kostedruk inflasie te beveg? Ekonomie/V2 14 DBE/Mei/Junie 2026 SS/NSS Nasienriglyne
4.4Met behulp van 'n korrek benoemde grafiek, verduidelik winsmaksimering vir 'n volmaak mededingende firma deur die marginale inkome(MI\ en die
4.5
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ