This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Die volgende Leeruitkomste en Assesseringstandaarde sal in hierdie vraestel geassesseer word: LEERUITKOMSTE ASSESSERINGSTANDAARDE LEERDERS KAN DIE VOLGENDE DOEN: Leeruitkoms 1 (Geskiedkundige ondersoek\
1.2Die volgende vlakke vrae word gebruik om brongebaseerde vrae te assesseer: VLAKKE VAN BRONGEBASEERDE VRAE VLAK 1 (V1\ Onttrek toepaslike inligting en data uit die bronne. Organiseer die inligting logies.
1.3Die volgende tabel dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer word: By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir enige ander geldige en toepaslike standpunte, argumente, bewyse of
2.1Die uitgebreide skryfwerk fokus op een van die volgende vlakke: VLAK VAN VRAAG Vlak 1 Bespreek of beskryf volgens 'n gegewe argument wat in die uitgebreide skryfwerk vraag uiteengesit word. Beplan en konstrueer 'n argument op grond van getuienis en gebruik die getuienis
2.2Nasien van uitgebreide skryfwerk NASIENERS MOET DAAROP LET DAT DIE INHOUD VAN DIE ANTWOORD GELEI SAL WORD DEUR DIE HANDBOEKE WAT BY 'N SPESIFIEKE SENTRUM GEBRUIK IS. KANDIDATE MAG ENIGE ANDER TOEPASLIKE INLEIDING EN/OF
4.1Die gebruik van 'n analitiese matriks vir die assessering van uitgebreide skryfwerk (verwys na bl. 7\ By die nasien van uitgebreide skryfwerk met verwysing na bl. 7, moet die gegewe kriteria in die matriks gebruik word. Beide die inhoud en die aanbieding moet in ag
4.1.1Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter mate die hoofmomente gedek is om en die inhoudsvlak (op die matriks\ vas te stel. VLAK 4
4.1.2Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op die matriks\ van die aanbieding bepaal. VLAK 4 VLAK 5
4.1.3Ken 'n algehele punt toe met behulp van die matriks. VLAK 4 VLAK 5
4.2Gebruik van holistiese rubriek vir nasien van uitgebreide skryfwerk (verwys na bl. 7\ Die gegewe rubriek wat inhoud en aanbieding in ag neem, moet gebruik word by die nasien van uitgebreide skryfwerk.
Q1โ Section header โ
1.1.1
1.1.2[Interpretasie van bewyse uit Bron1A U1 (AS3\; LU2 (AS2\] VS verwerp voorstelle om Amerikaanse basisse op buitelandse grond te verwyder USSR het bedreig gevoel deur VS missiele wat naby Russiese satelliet
1.1.3[Evalueer eensydigheid in Bron 1A LU1 (AS 3 en 4\] Kandidate moet bewys tot watter mate die bron EENSYDIG of NIE EENSYDIG is nie. Kandidate moet die volgende aspekte gebruik om hulle standpunt te staaf:
1.1.4[Bekragtig die regverdiging van bewyse uit Bron 1A LO1 (AS3 en 4\; LU2 (AS2\] Kandidate moet aandui of Castro GEREGVERDIG of NIE GEREGVERDIG was. Kandidate behoort die volgende aspekte te gebruik om hulle standpunt te
1.1.5[Interpretasie van bewyse uit Bron1A LU1(AS3\; LU2 (AS2\] VSA se inval in Ku Verhoogde spanning tussen die VSA en die US SR (2 x 1\2\
1.2.1[Interpretasie van bewyse uit Bron1B LU1 (AS3\; LU2 (AS2\] Blokkade van Kuba deur die VSA Kennedy is gereed om die USSR te konfronteer ie ontplooiing van missiele Enige ander relevante antwoord (1 x 2\ (2\
1.2.2[Interpretasie van bewyse uit Bron1B LU1(AS3\; LU2 (AS2\] Kennedy was gereed vir oorlog teen die Sowjetunie Kennedy was ' n kragtige leier Kennedy was voorbereid om die VSA teen die Sowjetunie te verdedig
1.2.3[Interpretasie van bewyse uit Bron1B LU1(AS3\; LU2 (AS2\] Geskok dat die USSR verantwoordelik was vir die plasing van die missiele Bekommerd/ontsteld /woede dat die VSA die USSR met oorlog dreig Sien dit as VS propaganda
1.3.1[Verduideliking van 'n begrip uit Bron1C L1 LU2 (AS1\] (a\ Koue oorlog Ideologiese konflik tussen die VSA en die USSR Stryd wat tussen die USSR en die VSA en hulle onderskeie bondgenote ontwikkel het Oorlog gevoer deur middel van ekonomiese druk, selektiewe hulp en
1.3.2[Interpretasie van bewyse uit Bron1C LU1(AS3\; LU2 (AS2\] Dade (blokkade\ is gesien as 'n bedreig ing van oorlog VSA se dade (blokkade\ kon gesien word as 'n daad van oorlog
1.3.3[Interpretasie van bewyse uit Bron1C LU1(AS3\; LU2 (AS2\] Kennedy het beweer dat Russiese owerhede nie eerlik was oor die rol van Kuba nie Kennedy blameer die USSR vir die missielkrisis in Kuba Teensinnig om die blokkade/kwarantyn
1.3.4[Interpr etasie van bewyse uit Bron1C LU1(AS3\; LU2 (AS2\ Kandidate kan of KHRUSHCHEV of KENNEDY kies en hulle antwoord met relevante bewyse ondersteun.
1.4[Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit alle Bronne LU1 (AS3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord: loopbaan gehad
1.5UITGEBREIDE SKRYFSTU
1.5.1[Beplan en konstrueer 'n argument gebaseer op bewyse deur die gebruik van analitiese en interpretasievaardighede LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] SINOPSIS Kandidate moet verduidelik hoe die USSR en die VSA bygedra het tot
1.5.2[Sintetiseer inligting om 'n oorspronklike argument te konstrueer deur gebruik te maak van inligting uit die bronne en jou eie kennis om jou antwoord te ondersteun LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\]
Q2โ Section header โ
2.1.1[Verduideliking van 'n begrip uit Bron 2A LU2 (AS1\] Gemeenskaplike arbeid /samewerking tot voordeel van die gemeenskap Om 'n vooruitstrewende en selfstandige gemeenskap te ontwikkel Uitgebreide familie of familieskap
2.1.2
2.1.3[Onttrekking van bewyse uit Bron 2A LU1 (AS3\; LU2 (AS2\] Nasionaliseer die werkersunie beweging Stig 'n eenpartystaat Geen opposisiepartye is toegelaat nie Praat van ujamaa/Afrika Sosialisme
2.1.4
2.1.5[Interpretasie van Bron 2A LU1 (AS3\ Mense werk saam Mense lyk gelukkig en is bereid om te werk Enige ander re levante antwoord (enige1 x 2\ (2\
2.1.6
2.1.7[Verseker die akkuraatheid van bewyse in Bron 2A LU1(AS4\] Kandidate moet aandui of die bron AKKURAAT of NIE AKKURAAT is nie en hulle antwoord met relevante bewyse ondersteun. AKKURAAT Beleid van ujamaa was suksesvol ingestel
2.1.8[Vergelyking van inligting in Bron 2A (visueel en geskrewe\ om te verduidelik hoe hulle mekaar ondersteun LU1 (AS4\; LU2 (AS3\] Kandidate moet aandui hoe die GESKREWE BRON die VISUELE BRON ondersteun:
2.2.1[Analiseer Bron 2B LU1 (AS4\; LU2 (AS2\] Die bedoeling van die beleid was om van een deel van die land (waaraan hulle gewoond was\, na 'n ander een te trek. Hulle is verwyder uit areas (land\ waar hulle suksesvol gesaaides verbou het na
2.2.2[Regverdiging van bewyse uit Bron 2B LU1 (AS3 en 4\] Kandidate moet aandui of boere GEREGVERDIG of NIE GEREGVERDIG was om die beleid van ujamaa teen te staan. Kandidate moet die volgende gebruik om hulle standpunt te ondersteun.
2.2.3
2.2.4
2.2.5
2.3[Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit alle Bronne LU1 (AS 3 en 4\, LU2 (AS1, 2 en 3\ LU3 (AS 1, 2, 3 en 4\] Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord: POSITIEF Die verpligte program van hervestiging van mense in nuwe dorpe (villagisation\ het
2.4UITGEBREIDE SKRYFSTU
2.4.1[Beplan en konstrueer 'n argument gebaseer op bewyse deur die gebruik van analitiese en interpretasievaardighede LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] SINOPSIS Kandidate moet die moontlikhede en beperkings van Julius Nyerere se
2.4.2[Sintetiseer inligting om 'n oorspronklike argument te konstrueer deur gebruik te maak van inligting uit die bronne en jou eie kennis om jou antwoord te ondersteun LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\]
Q3โ Section header โ
3.1.1[Onttrek informasie uit Bron 3A LU1 (AS3\ Wou aansluit by die studentekomitee Wou deel wees van die betoging Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 1\ (2\
3.1.2[Analiseer Bron 3A LU1 (AS4\; LU2 (AS2\] Albei was rassiste Albei het diskriminerende tendense gehad Albei was onwillig om vredeliewende Amerikaners te aanvaar Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2\ (2\
3.1.3[Verduideliking van historiese begrippe van die visuele Bron 3A LU2(AS1\] Om mense apart te hou as gevolg van hul le ras Behandel mense verskillend met betrekking tot waar hulle bly, speel ens. Enige ander relevante antwoord
3.1.4[Analiseer die boodskap deur die foto oorgedra in Bron 3A LU1 (AS4\] Om die praktyk van diskriminasie /teistering uit te lig Om tekort aan verdraagsaamheid en respek te toon vir ander mense Toon die houding van
3.1.5[Analiseer Bron 3A LU1 (AS4\; LU2 (AS2\ (a\ Aanvallend eerbiedig Ongeskik Tekort aan verdraagsaamheid Intimiderend
3.1.6[Vergelyking van inligting in Bron 3A (visueel en geskrewe\ om te verduidelik hoe hulle mekaar ondersteun LU1 (AS4\; LU2 (AS3\] Albei bronne is dieselfde op die volgende maniere: Toon dat burgerregte
3.2.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 3B LU1 (AS3\] Klim op 'n bus bedoel vir die Suide van Amerika Wittes sou agter in die bus sit terwyl swartes voor in die bus sit By stilhouplekke sou wittes in slegs swart areas ingaan en omgekeerd
3.2.2[Interpretasie en evaluering van Bron 3B LU1 (AS3\] Het nie gehelp toe Vryheidsryers wreed geslaan is Bly weg van die insident sodat Vryheidsryers deur konserwatiewe wit Amerikaners aangeval kon word Toon 'n rassistiese houding
3.2.3[Interpretasie van Bron 3B LU1 (AS3\] Hulle kon 'n gevoel toon van: Woede Walging Ongelukkigheid Intimidering Angstigheid
3.2.4[Vergelyking van inligting in Bron 3A (visueel en geskrewe\ om te verduidelik hoe hulle mekaar ondersteun LU1 (AS4\; LU2 (AS3\] Die visuele bron bevestig die Vryheidsryers se siening dat hulle teenkanting
3.2.5[Bekragtig die betroubaarheid van inligting uit Bron 3B LU1 (AS3&4\; LU2 (AS2&3\; LU3 (AS2\] Die visuele bron is betroubaar omdat: Fotograaf toon die geweld deur konserwatiewe Amerikaners Die fotograaf was teenwoordig by die toneel
3.3[Interpretasie van Bron 3C LU1 (AS3\] Burgerregtebeweging was suksesvol omdat dit swart Amerikaners toon wat bedien word by voorheen afgeskeie toonbanke wat vir wittes gereserveer was Die bron toon dat geen geweld gebruik is teen swart Amerikaners in 'n
3.4[Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit alle Bronne LU1 (AS3 en 4\, LU2 (AS1, 2 en 3\ LU3 (AS 1, 2, 3 en 4\] Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord: Die woedende konserwatiewe wittes het probeer om die Vryheidsryers te keer
3.5UITGEBREIDE SKRYFSTUK 25 NS
3.5.1[Beplan en konstrueer 'n argument gebaseer op bewyse deur die gebruik van analitiese en interpretasievaardighede LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] SINOPSIS Daar word van kandidate verwag om die verskillende vorms van protes te bespreek
3.5.2[Sintetiseer inligting om 'n oorspronklike argument te konstrueer deur gebruik te maak van inligting uit die bronne en jou eie kennis om jou antwoord te ondersteun LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS 1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\]
Q4โ Section header โ
4.1.1[Onttrekking van bewyse uit Bron 4A LU1 (AS3\] Swart ewussyn (enige 1 x 1\ (1\
4.1.2[Verduideliking van historiese begrippe uit Bron 4A LU2(AS1\ Swart mense moet trots op hulleself wees Swart mense moet dinge doen sonder die hulp van wit mense Was bedoel om veral swart Suid Afrikaners bewus te maak oor hulle
4.1.3[Interpretasie van inligting uit Bron 4A LU1 (AS3\ Dit het nie vir die regte van swart Suid Afrikaners geveg nie was 'n wit gedomineerde organisasie Swart studente was nie tevrede met aparte akkommodasiefasiliteite
4.1.4[Onttrekking van bewyse uit Bron 4A LU1 (AS3\] (2 x 1\ (2\
4.1.5[Interpretasie van Bron 4A LU1 (AS3\] Hulle raak bewus van die filosofie van Swart Bewussyn Hulle staan op vir hulle regte en vereis gelyke onderwys Swart Bewussyn het hulle gehelp om minderwaardige onderwys te teiken
4.2.1[ Analise, interpretasie en evaluering van Bron 4B LU1 (AS3\] Die fakkel verteenwoordig die sukses van A frikaner kultuur ten opsigte van taal Leerlinge in Soweto het geweier om in Afrikaans onderrig te word
4.2.2[Analisering van bewyse uit Bron 4B LU1 (AS4\; LU2 (AS2\] Die vlam/ fakkel simboliseer die viering van Afrikaans in 1975 Die vlam /fakkel simboliseer die opstand wat in Soweto voorgekom het die saak van Afrikaans en minderwaardige onderwys
4.3[Vergelyking van Bronne 2A en 2B om te verduidelik hoe hulle mekaar ondersteun LU1 (AS4\; LU2 (AS3\] Kandidate moet na albei Bronne 4A en 4B in hulle antwoord verwys Bron 4A verwys na die brand van boeke en Bron 4B wys die rook/vlam
4.4.1[Regverdiging van bewyse uit Bron4C LU1 (AS3 en 4\; LU2 (AS2\; LU3 (AS2 en 3\] Kandidate moet aandui of Kleingeld se getuienis om geweld teen ongewapende leerlinge te gebruik GEREGVERDIG was of NIE GEREGVERDIG
4.4.2[Interpretasie van inligting uit Bron 4C LU1 (AS3\] Leerlinge marsjeer om vreedsaam te protesteer teen die gebruik van Afrikaans regdeur die kurrikulum en om Bantoe Onderwys te verwerp Polisie gebruik traangas om leerlinge uitmekaar te jaag
4.4.3[Vergelyking van twee sienings in Bron 2C om die bruikbaarheid daarvan te verduidelik LU1 (AS4\; LU2 (AS3\] Kandidate moet verwys na albei KLEINGELD SE GETUIEN IS en JON JON MKHONZA
4.5.1[Interpretasie van bewyse uit Bron4D LU1 (AS3\] Inwerkingstelling van Afrikaans as medium van onderrig Die beleid van Bantoe Onderwys Die filosofie van Swart Bewussyn Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2\(2\
4.5.2[Interpretasie of Bron 4D LU1 (AS3\] Bang dat die regering hulle mag oor die land verloor het Bang vir al die geweld en moorde Toekoms het onseker gelyk Swart Suid Afrikaners staan die beleid van apartheid teen deur hulle
4.6[Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit alle Bronne LU1 (AS3 en 4\, LU2 (AS1, 2 en 3\ LU3 (AS 1, 2, 3 en 4\] Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord: Swart Suid Afrikaanse leerlinge is gedwing om Afrikaans te leer
4.7UITGEBREIDE SKRYFSTUK 31 NS
4.7.1[Beplan en konstrueer 'n argument gebaseer op bewyse deur die gebruik van analitiese en interpretasievaardighede LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3 en 4\] SINOPSIS Kandidate moet verduidelik hoe die filosofie van Swart Bewussyn die Soweto
4.7.2[Sintetiseer inligting om 'n oorspronklike argument te konstrueer deur gebruik te maak van inligting uit die bronne en jou eie kennis om jou antwoord te ondersteun LU1 (AS 3 en 4\; LU2 (AS1, 2 en 3\; LU3 (AS1, 2, 3